document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,738 | om die betrokkenheid van gemeenskappe en gemeenskapsorganisasies in plaaslike regeringsaangeleenthede aan te moedig. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,739 | n Munisipaliteit moet daarna streef om binne sy finansiële en administratiewe vermoë die oogmerke in subartikel (1) uiteengesit, te verwesenlik. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,740 | Ontwikkelingspligte van munisipaliteite 153. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,741 | aan nasionale en provinsiale ontwikkelingsprogramme deelneem. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,742 | Die nasionale regering en provinsiale regerings moet deur wetgewende en ander maatreëls munisipaliteite se vermoë om hul eie sake te bestuur, hul bevoegdhede uit te oefen en hul funksies te verrig, steun en versterk. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,743 | Nasionale of provinsiale konsepwetgewing wat die status, instellings, bevoegdhede of funksies van plaaslike regering raak, moet voordat dit by die Parlement of 'n provinsiale wetgewer ingedien word, vir openbare kommentaar gepubliseer word op 'n wyse wat georganiseerde plaaslike regering, munisipaliteite en ander belanghebbende persone 'n geleentheid bied om vertoë met betrekking tot die konsepwetgewing te rig. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,744 | Kategorie A: 'n Munisipaliteit wat eksklusiewe munisipale uitvoerende en wetgewende gesag in sy gebied het. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,745 | Kategorie B: 'n Munisipaliteit wat munisipale uitvoerende en wetgewende gesag in sy gebied deel met 'n kategorie C-munisipaliteit binne wie se gebied hy val. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,746 | Kategorie C: 'n Munisipaliteit wat munisipale uitvoerende en wetgewende gesag het in 'n gebied wat meer as een munisipaliteit insluit. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,747 | Nasionale wetgewing moet die verskillende soorte munisipaliteite bepaal wat binne elke kategorie ingestel kan word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,748 | behoudens artikel 229, voorsiening maak vir 'n gepaste verdeling van bevoegdhede en funksies tussen munisipaliteite wanneer 'n gebied munisipaliteite van sowel kategorie B as kategorie C het. 'n Verdeling van bevoegdhede en funksies tussen 'n kategorie B-munisipaliteit en 'n kategorie C-munisipaliteit kan verskil van die verdeling van bevoegdhede en funksies tussen 'n ander kategorie B-munisipaliteit en daardie kategorie C-munisipaliteit. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,749 | Die wetgewing in subartikel (3) genoem, moet die behoefte om munisipale dienste op billike en volhoubare wyse te verskaf, in aanmerking neem. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,750 | Provinsiale wetgewing moet die verskillende soorte munisipaliteite wat in die provinsie ingestel moet word, bepaal. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,751 | die ontwikkeling van plaaslike regeringsvermoë bevorder ten einde munisipaliteite in staat te stel om hul funksies te verrig en hul eie sake te bestuur. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,752 | Die nasionale regering, behoudens artikel 44, en die provinsiale regerings het die wetgewende en uitvoerende gesag om toe te sien dat munisipaliteite hul funksies ten opsigte van aangeleenthede in Bylaes 4 en 5 vermeld doeltreffend verrig, deur die uitoefening van munisipaliteite se uitvoerende gesag genoem in artikel 156(1) te reguleer. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,753 | n Munisipaliteit kan verordeninge uitvaardig en administreer vir die doeltreffende administrasie van die aangeleenthede wat hy die reg het om te administreer. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,754 | Behoudens artikel 151(4) is 'n munisipale verordening wat met nasionale of provinsiale wetgewing strydig is, ongeldig. Indien daar 'n teenstrydigheid is tussen 'n munisipale verordening en nasionale of provinsiale wetgewing wat nie van krag is nie vanweë 'n teenstrydigheid in artikel 149 genoem, word die munisipale verordening as geldig beskou solank daardie wetgewing nie van krag is nie. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,755 | die munisipaliteit die vermoë het om dit te administreer. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,756 | 'n Munisipaliteit het die reg om enige bevoegdheid uit te oefen met betrekking tot 'n aangeleentheid wat redelikerwys nodig is vir, of verband hou met, die doeltreffende verrigting van sy funksies. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,757 | Samestelling en verkiesing van Munisipale Rade 157. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,758 | sowel lede wat ooreenkomstig paragraaf (a) verkies is as lede wat ooreenkomstig subparagraaf (i) van hierdie paragraaf aangestel is. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,759 | van proporsionele verteenwoordiging wat op die betrokke munisipaliteit se segment van die nasionale gemeenskaplike kieserslys gebaseer is en wat voorsiening maak vir die verkiesing van lede uit lyste van partykandidate wat in 'n party se rangorde van voorkeur opgestel is; of (b) van proporsionele verteenwoordiging soos in paragraaf (a) beskryf wat gekombineer is met 'n stelsel van wyksverteenwoordiging wat op die betrokke munisipaliteit se segment van die nasionale gemeenskaplike kieserslys gebaseer is. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,760 | Indien die kiesstelsel wyksverteenwoordiging insluit, moet die afbakening van wyke gedoen word deur 'n onafhanklike gesag wat aangestel word ingevolge, en wat funksioneer volgens, prosedures en maatstawwe wat deur nasionale wetgewing voorgeskryf word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,761 | 'n Persoon kan in 'n munisipaliteit stem slegs indien daardie persoon op daardie munisipaliteit se segment van die nasionale gemeenskaplike kieserslys geregistreer is. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,762 | Die nasionale wetgewing in subartikel (1)(b) genoem, moet 'n stelsel voorskryf wat dit moontlik maak dat partye en belange wat weerspieël word in die Munisipale Raad wat die aanstelling doen, billik verteenwoordig word in die Munisipale Raad waarin die aanstelling gedoen word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,763 | 'n lid van die Nasionale Vergadering, 'n afgevaardigde na die Nasionale Raad van Provinsies of 'n lid van 'n provinsiale wetgewer; maar hierdie onbevoegdheid geld nie vir 'n lid van 'n Munisipale Raad wat plaaslike regering in die Nasionale Raad verteenwoordig nie; of (e) 'n lid van 'n ander Munisipale Raad; maar hierdie onbevoegdheid geld nie vir 'n lid van 'n Munisipale Raad wat daardie Raad in 'n ander Munisipale Raad van 'n ander kategorie verteenwoordig nie. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,764 | Iemand wat ingevolge subartikel (1)(a), (b), (d) of (e) onbevoeg is om 'n lid van 'n Munisipale Raad te wees, kan 'n kandidaat vir die Raad wees behoudens enige beperkings of voorwaardes deur nasionale wetgewing voorgeskryf. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,765 | kan personeel in diens neem wat vir die doeltreffende verrigting van sy funksies nodig is. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,766 | die verkryging van lenings. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,767 | voordat daar oor enige aangeleentheid gestem kan word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,768 | deur 'n Munisipale Raad met 'n ondersteunende stem van 'n meerderheid van sy lede aangeneem. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,769 | Alle ander vrae voor 'n Munisipale Raad word beslis deur 'n meerderheid van die stemme wat uitgebring word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,770 | die voorgestelde verordening vir openbare kommentaar gepubliseer is. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,771 | die grootte van die uitvoerende komitee of enige ander komitee van 'n Munisipale Raad te bepaal. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,772 | die instelling, samestelling, prosedures, bevoegdhede en funksies van sy komitees. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,773 | 'n Munisipale Raad moet sy funksies op 'n oop wyse verrig, en kan sy sittings of dié van sy komitees sluit slegs wanneer dit, met inagneming van die aard van die werksaamhede wat verrig word, redelik is om dit te doen. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,774 | deur nasionale wetgewing gereël kan word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,775 | Provinsiale wetgewing kan binne die raamwerk van nasionale wetgewing voorsiening maak vir voorregte en immuniteite van Munisipale Rade en hul lede. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,776 | n Munisipale verordening kan toegepas word slegs nadat dit in die offisiële koerant van die betrokke provinsie gepubliseer is. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,777 | 'n Provinsiale offisiële koerant moet 'n munisipale v erordening op versoek van die munisipaliteit publiseer. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,778 | Munisipale verordeninge moet vir die publiek toeganklik wees. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,779 | persone in die Finansiële en Fiskale Kommissie kan benoem. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,780 | Enige aangeleentheid rakende plaaslike regering waarmee nie in die Grondwet gehandel word nie, kan deur nasionale wetgewing, of deur provinsiale wetgewing binne die raamwerk van nasionale wetgewing, voorgeskryf word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,781 | Die regsprekende gesag van die Republiek berus by die howe. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,782 | Die howe is onafhanklik en onderworpe slegs aan die Grondwet en die reg, wat hulle onpartydig en sonder vrees, begunstiging of vooroordeel moet toepas. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,783 | Geen persoon of staatsorgaan mag op die funksionering van die howe inbreuk maak nie. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,784 | Staatsorgane moet die howe deur middel van wetgewende en ander maatreëls bystaan en beskerm ten einde die onafhanklikheid, onpartydigheid, waardigheid, toeganklikheid en doeltreffendheid van die howe te verseker. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,785 | 'n Bevel of beslissing deur 'n hof uitgereik, bind alle persone op wie en staatsorgane waarop dit van toepassing is. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,786 | enige ander hof ingevolge 'n Parlementswet ingestel of erken, met inbegrip van 'n hof met 'n status soortgelyk aan dié van hetsy die Hoë Howe hetsy die landdroshowe. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,787 | gee die finale beslissing oor die vraag of 'n aangeleentheid 'n grondwetlike aangeleentheid is en of 'n kwessie met 'n beslissing oor 'n grondwetlike aangeleentheid in verband staan. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,788 | n provinsiale grondwet ingevolge artikel 144 sertifiseer. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,789 | Die Konstitusionele Hof vel die finale beslissing oor die vraag of 'n Parlementswet, 'n provinsiale Wet of optrede van die President grondwetlik is, en geen bevel van ongeldigheid wat deur die Hoogste Hof van Appèl, 'n Hoë Hof of 'n hof met soortgelyke status gegee is, is van krag voordat daardie bevel deur die Konstitusionele Hof bevestig is nie. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,790 | n aangeleentheid regstreeks by die Konstitusionele Hof aanhangig te maak; of (b) regstreeks vanaf enige ander hof na die Konstitusionele Hof te appelleer. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,791 | n Grondwetlike aangeleentheid sluit enige kwessie in waarby die uitleg, beskerming of afdwinging van die Grondwet betrokke is. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,792 | Die Hoogste Hof van Appèl bestaan uit 'n Hoofregter, 'n Adjunkhoofregter en die getal appèlregters wat deur 'n Parlementswet bepaal word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,793 | 'n Aangeleentheid voor die Hoogste Hof van Appèl moet beslis word deur die getal regters wat deur 'n Parlementswet bepaal word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,794 | Die Hoogste Hof van Appèl kan appèlle in enige aangeleentheid beslis. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,795 | enige ander aangeleentheid wat na hom verwys mag word in omstandighede wat deur 'n Parlementswet omskryf word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,796 | Landdroshowe en alle ander howe kan enige aangeleentheid beslis wat deur 'n Parlementswet bepaal word, maar 'n hof met 'n laer status as 'n Hoë Hof mag nie ondersoek instel na of beslis oor die grondwetlikheid van enige wetgewing of enige optrede van die President nie. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,797 | Alle howe funksioneer ingevolge nasionale wetgewing, en daar moet ingevolge nasionale wetgewing vir hulle reëls en prosedures voorsiening gemaak word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,798 | n bevel wat die ongeldigverklaring vir enige tydperk en op enige voorwaardes opskort ten einde die bevoegde gesag toe te laat om die gebrek reg te stel. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,799 | (a) Die Hoogste Hof van Appèl, 'n Hoë Hof of 'n hof met soortgelyke status kan 'n bevel gee oor die grondwetlike geldigheid van 'n Parlementswet, 'n provinsiale Wet of enige optrede van die President, maar 'n bevel van grondwetlike ongeldigheid is nie van krag tensy dit deur die Konstitusionele Hof bevestig word nie. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,800 | 'n Hof wat 'n bevel van grondwetlike ongeldigheid gee, kan 'n tydelike interdik of ander tydelike verligting aan 'n party verleen, of kan die verrigtinge verdaag, hangende 'n beslissing van die Konstitusionele Hof oor die geldigheid van genoemde Wet of optrede. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,801 | Nasionale wetgewing moet voorsiening maak vir die verwysing van 'n bevel van grondwetlike ongeldigheid na die Konstitusionele Hof. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,802 | Enige persoon of staatsorgaan met 'n voldoende belang kan regstreeks appelleer na, of regstreeks aansoek doen by, die Konstitusionele Hof om 'n bevel van grondwetlike ongeldigheid deur 'n hof ingevolge hierdie subartikel, te bevestig of te verander. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,803 | Die Konstitusionele Hof, die Hoogste Hof van Appèl en die Hoë Howe het die inherente bevoegdheid om, met inagneming van die belang van geregtigheid, hul eie proses te beskerm en te reël en die gemene reg te ontwikkel. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,804 | Enige toepaslik gekwalifiseerde vrou of man wat 'n geskikte en gepaste persoon is, kan as 'n regterlike beampte aangestel word. Iemand wat in die Konstitusionele Hof aangestel staan te word, moet daarbenewens 'n Suid-Afrikaanse burger wees. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,805 | Die behoefte dat die regbank in die breë die rasse - en geslagsamestelling van Suid-Afrika weerspieël, moet in aanmerking geneem word wanneer regterlike beamptes aangestel word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,806 | Die President as hoof van die nasionale uitvoerende gesag stel, na oorleg met die Regterlike Dienskommissie en die leiers van partye wat in die Nasionale Vergadering verteenwoordig is, die President en Adjunkpresident van die Konstitusionele Hof en, na oorleg met die Regterlike Dienskommissie, die Hoofregter en Adjunkhoofregter aan. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,807 | Die Regterlike Dienskommissie moet 'n lys van benoemdes opstel met drie name meer as die getal aanstellings wat gedoen moet word, en die lys aan die President voorlê. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,808 | Die President kan aanstellings uit die lys doen, en moet die Regterlike Dienskommissie in kennis stel, met vermelding van redes, indien enige van die benoemdes onaanvaarbaar is en enige aanstelling nog gedoen moet word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,809 | Die Regterlike Dienskommissie moet die lys met verdere benoemdes aanvul en die President moet die oorblywende aanstellings uit die aangevulde lys doen. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,810 | Te alle tye moet minstens vier lede van die Konstitusionele Hof persone wees wat regters was op die tydstip waarop hulle in die Konstitusionele Hof aangestel is. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,811 | Die President moet die regters van alle ander howe op advies van die Regterlike Dienskommissie aanstel. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,812 | Ander regterlike beamptes word aangestel ingevolge 'n Parlementswet, wat moet verseker dat die aanstelling, bevordering, oorplasing of ontslag van, of tugstappe teen, hierdie regterlike beamptes sonder begunstiging of vooroordeel geskied. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,813 | Voordat regterlike beamptes begin om hulle funksies te verrig, moet hulle ooreenkomstig Bylae 2 'n eed of plegtige verklaring aflê dat hulle die Grondwet sal handhaaf en beskerm. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,814 | Die President kan 'n vrou of 'n man as 'n waarnemende regter in die Konstitusionele Hof aanstel indien daar 'n vakature is of indien 'n regter afwesig is. Die aanstelling moet geskied op aanbeveling van die Kabinetslid wat vir die regspleging verantwoordelik is, handelende met die instemming van die President van die Konstitusionele Hof en die Hoofregter. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,815 | Die Kabinetslid wat vir die regspleging verantwoordelik is, moet waarnemende regters in ander howe aanstel na oorleg met die senior regter van die hof waarin die waarnemende regter sal dien. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,816 | 'n Regter van die Konstitusionele Hof word vir 'n nie-herhaalbare termyn van 12 jaar aangestel, maar moet by bereiking van die ouderdom van 70 jaar uittree. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,817 | Ander regters beklee die amp totdat hulle ingevolge 'n Parlementswet van aktiewe diens onthef word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,818 | Die salarisse, toelaes en voordele van regters mag nie verminder word nie. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,819 | die Nasionale Vergadering die ontheffing van daardie regter aanvra by 'n besluit aangeneem met 'n ondersteunende stem van minstens twee derdes van die lede van die Vergadering. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,820 | Die President moet 'n regter van die amp onthef indien 'n besluit aangeneem word waarin die ontslag van daardie regter aangevra word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,821 | Die President kan op advies van die Regterlike Dienskommissie 'n regter skors wat die onderwerp is van verrigtinge ingevolge subartikel (1). |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,822 | wanneer aangeleenthede oorweeg word wat spesifiek op 'n provinsiale of plaaslike afdeling van die Hoë Hof betrekking het, die Regter -president van daardie afdeling en die Premier, of 'n plaasvervanger deur die Premier aangewys, van die betrokke provinsie. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,823 | Indien die getal persone wat ingevolge subartikel (1)(e) of (f) uit die geledere van die advokate- of prokureursprofessie benoem is gelyk is aan die getal vakatures wat gevul moet word, moet die President hulle aanstel. Indien die getal persone wat benoem is meer is as die getal vakatures wat gevul moet word, moet die President, na oorleg met die betrokke professie, genoeg van die benoemdes aanstel om die vakatures te vul, met inagneming van die behoefte om te verseker dat diegene wat aangestel word die professie as geheel verteenwoordig. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,824 | Lede van die Kommissie deur die Nasionale Raad van Provinsies aangewys, dien totdat hulle as 'n groep vervang word, of totdat 'n vakature in hulle geledere ontstaan. Ander lede wat in die Kommissie aangewys of benoem is, dien totdat hulle vervang word deur diegene wat hulle aangewys of benoem het. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,825 | Die Regterlike Dienskommissie het die bevoegdhede en funksies in die Grondwet en nasionale wetgewing aan hom opgedra. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,826 | Die Regterlike Dienskommissie kan die nasionale regering oor enige aangeleentheid met betrekking tot die regbank of die regspleging adviseer, maar wanneer hy enige aangeleentheid behalwe die aanstelling van 'n regter oorweeg, moet hy sonder die lede wat ingevolge subartikel (1)(h) en (i) aangewys is, vergader. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,827 | Kommissie moet deur 'n meerderheid van sy lede gesteun word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,828 | Direkteure van Openbare Vervolgings en aanklaers soos deur 'n Parlementswet bepaal. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,829 | Die vervolgingsgesag het die bevoegdheid om strafregtelike verrigtinge namens die staat in te stel en om enige funksies te verrig wat in verband met die instel van strafregtelike verrigtinge nodig is. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,830 | verantwoordelik is vir vervolgings in spesifieke jurisdiksies, behoudens subartikel (5). |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,831 | Nasionale wetgewing moet verseker dat die vervolgingsgesag sy funksies sonder vrees, begunstiging of vooroordeel verrig. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,832 | Die beskuldigde. (ii) Die klaer. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,833 | Enige ander persoon of party wat deur die Nasionale Direkteur as betrokke beskou word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,834 | Die Kabinetslid wat vir die regspleging verantwoordelik is, oefen finale verantwoordelikheid oor die vervolgingsgesag uit. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,835 | Alle ander aangeleenthede betreffende die vervolgingsgesag moet deur nasionale wetgewing bepaal word. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,836 | die deelname van ander persone as regterlike beamptes aan die beslissings van howe. |
137 | DAC-NLS. Aanhef.2009-03.af.txt | 8,837 | Die Openbare Beskermer. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.