document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
5,000 | hendrick.txt | 80,301 | Polisie video dat u ook daar teenwoordig was op die toneel. |
5,000 | hendrick.txt | 80,302 | Dis reg so. |
5,000 | hendrick.txt | 80,303 | Goed, mnr Hendricks baie dankie - ek gaan u terughandig aan die Voorsitter in geval enige van my kollegas vir u enige iets verder wil vra. |
5,000 | hendrick.txt | 80,304 | U Edele ek gaan my nie weerspreek nie, maar ek het dit nie gesien nie, ek het nie gehoor daar gaan luidsprekers daar nie. |
5,000 | hendrick.txt | 80,305 | Nee ek ken nie so 'n persoon nie. |
5,000 | hendrick.txt | 80,306 | Hy het in die - in sy venster gestaan - reg op sy venster - sy venster was oop gewees hy het deur die venster gekyk, want ek het reg op hom gekyk - hy het my aandag getrek daardie persoon. |
5,000 | hendrick.txt | 80,307 | Ek het die persoon nog nooit gesien - verder na daai nie, en ek ken hom ook nie. |
5,000 | hendrick.txt | 80,308 | Om eerlik te wees gaan ek sê ek het net skote gehoor afgaan [onduidelik] 'n ontploffing wat ek nie - ek he nie dit gehoor nie. Ek het net skote gehoor afgaan daar. |
5,000 | hendrick.txt | 80,309 | NY1 het ons gery - uitgeklim uit die voertuig uit en daarvandaan [onduidelik] na 111 toe gegaan. |
5,000 | hendrick.txt | 80,310 | Dis reg so. |
5,000 | hendrick.txt | 80,311 | Dis reg hy kon sien, ek kon hom ook sien. |
5,000 | hendrick.txt | 80,312 | Wat ek sê dat hy - ek kon vir hom sien, daar is baie mense onder gewees en hy kon baie goed die mense waarneem wat onder is, hy kon eintlik beter uitsig as - want hy was bo gewees - ek was onder op die grond. |
5,000 | hendrick.txt | 80,313 | Kaptein Kleyn en nog 'n beampte gestaan daar, maar ek kan nie sê wie die beampte is met wie hy gepraat het daar nie. Die voertuig agter - so gestaan. |
5,000 | hendrick.txt | 80,314 | Dis reg so. |
5,000 | hendrick.txt | 80,315 | Ja dis reg ja - dis reg so. |
5,000 | hendrick.txt | 80,316 | Hy was so - as jy by die hostel staan kan jy sien, maar ons het geloop want almal die mense het daarnatoe geloop in daai rigting geloop - en daar wat ons hom - wat ek daar kom toe lê hy daarso - toe is daar reeds polisiemanne en nog publieke mense daar gestaan. |
5,000 | hendrick.txt | 80,317 | Dis reg ja. |
5,000 | hendrick.txt | 80,318 | Dis reg so. |
5,000 | hendrick.txt | 80,319 | Op die linkerkant. Dis op die linkerkant gewees as jy afkom van die brug af, op jou linkerkant. |
5,000 | hendrick.txt | 80,320 | Soos ek reeds gesê het, ek het geen skietery gesien plaasvind nie, al wat ek gehoor het was skote gewees. |
5,000 | hendrick.txt | 80,321 | Mnr Hendricks kan ek net vir u verduidelik wat die punt is rondom hierdie plan en vir u miskien eers vra, het u die plan ooit voor vandag gesien - hierdie sketsplan? |
5,000 | hendrick.txt | 80,322 | Het u dit voorheen gesien al? |
5,000 | hendrick.txt | 80,323 | Eerste keer vandag - vanoggend - ek het vanoggend net so vlugtig en nou weer gesien. |
5,000 | hendrick.txt | 80,324 | So dis die eerste keer wat u dit vandag sien. |
5,000 | hendrick.txt | 80,325 | Nou u sien waarom- miskien net vir u verduidelik waarom my kollega's vir u gevra het rondom hierdie plan en my kollega me Gobodo-Madikizela vir u verwys het na die verwarring wat baiekeer gebeur. |
5,000 | hendrick.txt | 80,326 | U sien volgens die objektiewe getuienis was die liggame wat in die bos gevind was - in die bosse gevind was eintlik nie aan die kant waar - waar u is nie, maar aan die teenoorgestelde kant daar waar as u kyk na daai sketsplan voor u aan die linkerkant waar T en S en Q en R is, en P ook - in daai omgewing - daar is bosse aan albei kante - maar eintlik was die liggame hier soos ek nou vir u verduidelik aan die linkerkant die T/S en Q/R en u sê u was saam met al die polisiemanne daar na die punt toe waar die liggame was en was in die bos gewees. |
5,000 | hendrick.txt | 80,327 | Die een liggaam wat by Q is, vir hom het ek in die bos gesien. Die ander het ek in die NY11 en NY101 - 111 en die anders in 101. Ek het nie daar op die linkerkant en daai - dan moet ek sê die bos was agter die hostel - agter Murray & Roberts hostel, daar het ek nie liggame gesien nie, want ek was nie tot daar nie, maar dit wat ek gesien het hierso. |
5,000 | hendrick.txt | 80,328 | Goed nee ek het net gedink ek gaan vir u verduidelik waar - waaroor die vrae gegaan het rondom die sketsplan wat u verstaan. |
5,001 | history_afrikaans.txt | 80,330 | Die geboorte van 'n nuwe nierassige en nieseksistiese demokrasie in Suid-Afrika het 'n kritiese hersiening van die stelsel van nasionale ordes nodig gemaak. Die vorige stelsel het uit een dekorasie en vier ordes bestaan, met 'n simboliese estetika wat verteenwoordigend van die verlede was. |
5,001 | history_afrikaans.txt | 80,331 | In 'n poging om van die verlede weg te beweeg, het die nuut gestigte Presidentsadviesraad op Nasionale Ordes in Mei 1998 die taak en verantwoordelikheid gekry om die stelsel van nasionale ordes en toekennings te hersien. Ten einde hierdie taak uit te voer, is 'n tegniese komitee in die lewe geroep. Hierdie komitee het 'n uitvoerige en inklusiewe navorsingsproses aan die gang gesit, met openbare samesprekings, onderhoude met insethouers op nasionale skaal, groepbesprekings wat op alternatiewe stelsels gefokus het, opdraggewing vir historiese navorsing, en juweliers- en medaljeontwerpers byeengebring het om nuwe medaljes aan die hand van 'n ontwerp-opdrag te ontwerp. |
5,001 | history_afrikaans.txt | 80,332 | Die voormalige Departement van Kuns, Kultuur, Wetenskap en Tegnologie het, as deel van hierdie proses, in samewerking met die Regeringskommunikasie- en -inligtingstelsel (GCIS), dieper na simbole en simboliek ondersoek ingestel in 'n poging om die essensie vas te vang van 'n nuwe estetika wat die gees van die nuwe land weerspieël. 'n Paneel bestaande uit akademici en vakkundiges wat in inheemse simbole en simboliek onderlê is, is gevra om sleutelfaktore en -elemente te identifiseer wat die kollektiewe en inklusiewe geskiedenis en ervaring van Suid-Afrika, met Suid-Afrika as die belangrikste verwysingspunt, aandui. Die gesamentlike resultaat van hierdie proses het tot opdraggewing vir, en uiteindelik die ontwerp van, die nuwe nasionale ordes gelei. |
5,001 | history_afrikaans.txt | 80,333 | Suid-Afrika het reeds beduidende vordering in die wegbeweeg van sy verlede van uitsluiting en diskriminasie op grond van seks, kleur en geloof gemaak. Die land is al geruime tyd lank bestendig aan die voortbeweeg op 'n pad wat na die herstel van ons mensheid lei. In hierdie opmars na humanisme het 'n nuwe kultuur van menseregte en respek vir die waardigheid van die menslike gees tiperend van Suid-Afrika geword. |
5,001 | history_afrikaans.txt | 80,334 | Een van die simboliese momente in die uittog uit die verlede was die hys van die nuwe vlag in 1994. Hierdie oomblik het die trots en waardigheid van 'n land in wording en 'n viering van humanisme op gepaste wyse bevestig. 'n Soortgelyke moment was die onthulling, op 27 April 2000, van die nuwe landswapen, waarin die kollektiewe historiese essensie van die inwoners van die land saamgevat is. Hierdeur het 'n nuwe estetika, wat Afrika en Afrika-simbole in berekening bring, deel geword van die nuwe kultuur wat tekenend van die Suid-Afrikaanse hergeboorte is. |
5,001 | history_afrikaans.txt | 80,335 | Dit is in die gees van daardie hergeboorte dat daar aan die nuwe nasionale ordes gestalte gegee is. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,337 | Kwota -Nie-lewering 24.000 Ton R 20.00 1 R 480.00 #DIV/0! |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,338 | TOTAAL BRUTO INKOMSTE min BEMARKINGSKOSTE R -480.00 #DIV/0! |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,339 | Opgestel deur: A.L. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,340 | Gegewens aangepas: A.L. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,341 | Opleistelsel: T-Kap; Plant spasiering: 3.3m x 1. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,342 | Wanneer die Prys van Druiwe R 829 tot en die Hoeveelheid van Druiwe 0.000 tot wissel van wissel van R 1,121 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,343 | Datum Pryse Aangepas: Item BRUTO INKOMSTE a Produkinkomste: Wyndruiwe -Sultana November 2008 Hoev Elk 4.000 Ton Eenh Vertakking as % van Totale Boerdery : Prys Aantal Waarde Kere Ha R 3,900.00 R 975.00 1 R 3,900.00 R 0.00 R 0.00 25% Eenheid R 975.00 R 975.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,344 | b Bemarkingskoste: Kwota -Nie-lewering 20.000 Ton TOTAAL BRUTO INKOMSTE min BEMARKINGSKOSTE min DIREK TOEDEELBARE VERANDERLIKE KOSTE VOOROESKOSTE a Plant Materiaal: Ander R 20.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 1 R 400.00 R 100.00 R 400.00 R 100.00 R 0.00 R 0.00 R 3,500.00 R 875.00 R 3,261.00 R 815.25 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,345 | b Bemesting: Korrel Kunsmis KAN 28 100.000 Kg R 7.80 R 0.00 1 R 780.00 R 780.00 R 0.00 R 195.00 R 195.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,346 | d Plaagbeheer: Chemies R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,347 | f Algemeen: Opleistelsel Materiaal R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,348 | g Besproeiing: Water Skema Boegoeberg Elektrisiteit 1.000 Jaar R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 1 R 1,061.00 R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 265.25 R 265.25 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,349 | h Los-& Seisoensarbeid: Losarbeid Besproeiing -Arbeid Jong Stokkies -Oplei Seisoensarbeid 4.000 Uur 1684.000 Stokke R 7.00 R 0.40 R 0.00 R 0.00 16 1 R 1,121.60 R 448.00 R 673.60 R 0.00 R 0.00 R 280.40 R 112.00 R 168.40 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,350 | i Kontrakwerk: R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,351 | b Los-& Seisoensarbeid: R 560. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,352 | Oes Druiwe -Arbeid 20. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,353 | Uur R 7. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,354 | c Verpakkingmateriaal: R 345. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,355 | Rol R 345. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,356 | Veranderlike Koste Masjinerie R 403. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,357 | Vaste Arbeid 3. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,358 | Opgestel deur: A.L. Swart, 1998Tegnies versorg deur: Gewasproduksie AfdelingGegewens aangepas: A.L. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,359 | Opleistelsel: T-Kap; Plant spasiering: 3.3m x 1. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,360 | Bruto Marge Na Totale Toedeelbare Veranderlike Koste per Hektaar Wanneer die Prys van Druiwe wissel van R 829 tot R 1,121 en die Hoeveelheid van Druiwe wissel van 3.400 tot 4. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,361 | Datum Pryse Aangepas: Item BRUTO INKOMSTE a Produkinkomste: Wyndruiwe -Sultana November 2008 Hoev Elk 17.000 Ton Eenh Vertakking as % van Totale Boerdery : Prys Aantal Waarde Kere Ha R 16,575.00 R 975.00 1 R 16,575.00 R 0.00 R 0.00 25% Eenheid R 975.00 R 975.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,362 | b Bemarkingskoste: Kwota -Nie-lewering 7.000 Ton TOTAAL BRUTO INKOMSTE min BEMARKINGSKOSTE min DIREK TOEDEELBARE VERANDERLIKE KOSTE VOOROESKOSTE a Plant Materiaal: Ander R 20.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 1 R 140.00 R 8.24 R 140.00 R 8.24 R 0.00 R 0.00 R 16,435.00 R 966.76 R 6,837.50 R 402.21 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,363 | b Bemesting: Korrel Kunsmis KAN 28 2:3:4 30 0.5% Zn 100.000 Kg 200.000 Kg R 7.80 R 9.52 1 1 R 2,684.00 R 780.00 R 1,904.00 R 157.88 R 45.88 R 112. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,364 | d Plaagbeheer: Chemies R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,365 | f Algemeen: Opleistelsel Materiaal R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,366 | g Besproeiing: Water Skema Boegoeberg Elektrisiteit 1.000 Jaar R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 1 R 1,061.00 R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 62.41 R 62.41 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,367 | h Los-& Seisoensarbeid: Losarbeid Besproeiing -Arbeid Seisoensarbeid Snoei -Arbeid 4.000 Uur 1684.000 Stokke R 7.00 R 0.00 R 0.80 R 0.00 16 1 R 1,795.20 R 448.00 R 0.00 R 1,347.20 R 0.00 R 105.60 R 26.35 R 0.00 R 79.25 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,368 | i Kontrakwerk: R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,369 | R 0.00 Bewerking R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,370 | R 140.00 a Kontrakwerk: R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,371 | R 0.00 Oes R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,372 | b Los-& Seisoensarbeid: R 2,380. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,373 | Uur R 7. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,374 | c Verpakkingmateriaal: R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,375 | R 0.00 Ander R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,376 | Veranderlike Koste Masjinerie R 824. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,377 | Vaste Arbeid 3. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,378 | R 229.41 Vaste Koste Masjinerie R 605. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,379 | Opgestel deur: A.L. Swart, 1998 Tegnies versorg deur: Gewasproduksie Afdeling Gegewens aangepas: A.L. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,380 | Opleistelsel: T-Kap; Plant spasiering: 3.3m x 1. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,381 | Bruto Marge Na Totale Toedeelbare Veranderlike Koste per Hektaar Wanneer die Prys van Druiwe wissel van R 829 tot R 1,121 en die Hoeveelheid van Druiwe wissel van 14.450 tot 19. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,382 | Datum Pryse Aangepas: Item BRUTO INKOMSTE a Produkinkomste: Wyndruiwe -Sultana November 2008 Hoev Elk 24.000 Ton Eenh Vertakking as % van Totale Boerdery : Prys Aantal Waarde Kere Ha R 23,400.00 R 975.00 1 R 23,400.00 R 0.00 R 0.00 25% Eenheid R 975.00 R 975.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,383 | b Bemarkingskoste: Kwota -Nie-lewering 0.000 Ton TOTAAL BRUTO INKOMSTE min BEMARKINGSKOSTE min DIREK TOEDEELBARE VERANDERLIKE KOSTE VOOROESKOSTE a Plant Materiaal: Ander R 20.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 1 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 23,400.00 R 975.00 R 6,908.70 R 287.86 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,384 | b Bemesting: Korrel Kunsmis KAN 28 2:3:4 30 0.5% Zn 100.000 Kg 200.000 Kg R 7.80 R 9.52 1 1 R 2,684.00 R 780.00 R 1,904.00 R 111.83 R 32.50 R 79. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,385 | d Plaagbeheer: Chemies R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,386 | f Algemeen: Opleistelsel Materiaal R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,387 | g Besproeiing: Water Skema Boegoeberg Elektrisiteit 1.000 Jaar R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 1 R 1,061.00 R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 44.21 R 44.21 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,388 | h Los-& Seisoensarbeid: Losarbeid Besproeiing -Arbeid Seisoensarbeid Snoei -Arbeid 4.000 Uur 1684.000 Stokke R 7.00 R 0.00 R 0.80 R 0.00 16 1 R 1,795.20 R 448.00 R 0.00 R 1,347.20 R 0.00 R 74.80 R 18.67 R 0.00 R 56.13 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,389 | i Kontrakwerk: R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,390 | R 0.00 Bewerking R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,391 | R 140.00 a Kontrakwerk: R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,392 | R 0.00 Oes R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,393 | b Los-& Seisoensarbeid: R 3,360. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,394 | Uur R 7. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,395 | c Verpakkingmateriaal: R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,396 | R 0.00 Ander R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,397 | Veranderlike Koste Masjinerie R 1,003. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,398 | Vaste Arbeid 3. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,399 | R 162.50 Vaste Koste Masjinerie R 735. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,400 | Opgestel deur: A.L. Swart, 1998 Tegnies versorg deur: Gewasproduksie Afdeling Gegewens aangepas: A.L. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,401 | Opleistelsel: T-Kap; Plant spasiering: 3.3m x 1. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,402 | Bruto Marge Na Totale Toedeelbare Veranderlike Koste per Hektaar Wanneer die Prys van Druiwe wissel van R 829 tot R 1,121 en die Hoeveelheid van Druiwe wissel van 20.400 tot 27. |
Subsets and Splits