document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,403 | Opgestel deur: A.L. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,404 | Gegewens aangepas: A.L. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,405 | Opleistelsel: T-Kap; Plant spasiering: 3.3m x 1. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,406 | en die Hoeveelheid van Druiwe 0.000 tot wissel van 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,407 | Datum Pryse Aangepas: Item BRUTO INKOMSTE a Produkinkomste: Thompson Keur Graad Thompson Standaard Graad Thompson Industriele Graad November 2008 Hoev Elk 750.000 Kg 200.000 Kg 50.000 Kg Eenh Vertakking as % van Totale Boerdery : Prys Aantal Waarde Kere Ha R 7,475.00 R 8.50 1 R 6,375.00 R 5.00 1 R 1,000.00 R 2.00 1 R 100.00 25% Eenheid R 7.48 R 8.50 R 5.00 R 2. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,408 | b Bemarkingskoste: TOTAAL BRUTO INKOMSTE min BEMARKINGSKOSTE min DIREK TOEDEELBARE VERANDERLIKE KOSTE VOOROESKOSTE a Plant Materiaal: Ander R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 7,475.00 R 9.97 R 3,261.00 R 4.35 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,409 | b Bemesting: Korrel Kunsmis KAN 28 100.000 Kg R 7.80 R 0.00 1 R 780.00 R 780.00 R 0.00 R 1.04 R 1.04 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,410 | d Plaagbeheer: Chemies R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,411 | f Algemeen: Opleistelsel Materiaal R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,412 | g Besproeiing: Water Skema Boegoeberg Elektrisiteit 1.000 Jaar R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 1 R 1,061.00 R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 1.41 R 1.41 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,413 | h Los-& Seisoensarbeid: Losarbeid Besproeiing -Arbeid Jong Stokkies -Oplei Seisoensarbeid 4.000 Uur 1684.000 Stokke R 7.00 R 0.40 R 0.00 R 0.00 16 1 R 1,121.60 R 448.00 R 673.60 R 0.00 R 0.00 R 1.50 R 0.60 R 0.90 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,414 | i Kontrakwerk: R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,415 | R 0.00 Bewerking R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,416 | R 1.39 a Kontrakwerk: R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,417 | R 0.00 Oes R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,418 | b Los-& Seisoensarbeid: R 700. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,419 | Uur R 7. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,420 | c Verpakkingmateriaal: R 345. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,421 | Rol R 345. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,422 | Veranderlike Koste Masjinerie R 402. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,423 | Vaste Arbeid 3. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,424 | R 5.20 Droogbaan m² R 41. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,425 | R 26.62 Vaste Koste Masjinerie R 294. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,426 | Opgestel deur: A.L. Swart, 1998 Tegnies versorg deur: Gewasproduksie Afdeling Gegewens aangepas: A.L. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,427 | Opleistelsel: T-Kap; Plant spasiering: 3.3m x 1. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,428 | Bruto Marge Na Totale Toedeelbare Veranderlike Koste per Hektaar Wanneer die Prys van Druiwe wissel van R 6 tot R 9 en die Hoeveelheid van Druiwe wissel van 850.000 tot 1,150. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,429 | Opbrengs/Hektaar R 6.35 R 6.91 R 7.48 R 8.04 R 8. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,430 | Datum Pryse Aangepas: Item BRUTO INKOMSTE a Produkinkomste: Thompson Keur Graad Thompson Standaard Graad Thompson Industriele Graad November 2008 Hoev Elk 3000.000 Kg 800.000 Kg 200.000 Kg Eenh Vertakking as % van Totale Boerdery : Prys Aantal Waarde Kere Ha R 29,900.00 R 8.50 1 R 25,500.00 R 5.00 1 R 4,000.00 R 2.00 1 R 400.00 25% Eenheid R 7.48 R 8.50 R 5.00 R 2. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,431 | b Bemarkingskoste: TOTAAL BRUTO INKOMSTE min BEMARKINGSKOSTE min DIREK TOEDEELBARE VERANDERLIKE KOSTE VOOROESKOSTE a Plant Materiaal: Ander R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 29,900.00 R 9.97 R 6,837.50 R 2.28 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,432 | b Bemesting: Korrel Kunsmis KAN 28 2:3:4 30 0.5% Zn 100.000 Kg 200.000 Kg R 7.80 R 9.52 1 1 R 2,684.00 R 780.00 R 1,904.00 R 0.89 R 0.26 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,433 | d Plaagbeheer: Chemies R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,434 | f Algemeen: Opleistelsel Materiaal R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,435 | g Besproeiing: Water Skema Boegoeberg Elektrisiteit 1.000 Jaar R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 1 R 1,061.00 R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.35 R 0.35 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,436 | h Los-& Seisoensarbeid: Losarbeid Besproeiing -Arbeid Seisoensarbeid Snoei -Arbeid 4.000 Uur 1684.000 Stokke R 7.00 R 0.00 R 0.80 R 0.00 16 1 R 1,795.20 R 448.00 R 0.00 R 1,347.20 R 0.00 R 0.60 R 0.15 R 0.00 R 0.45 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,437 | i Kontrakwerk: R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,438 | R 0.00 Bewerking R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,439 | R 0.93 a Kontrakwerk: R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,440 | R 0.00 Oes R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,441 | b Los-& Seisoensarbeid: R 2,800. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,442 | Uur R 7. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,443 | c Verpakkingmateriaal: R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,444 | R 0.00 Ander R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,445 | Veranderlike Koste Masjinerie R 817. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,446 | Vaste Arbeid 3. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,447 | R 1.30 Vaste Koste Masjinerie R 576. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,448 | Opgestel deur: A.L. Swart, 1998 Tegnies versorg deur: Gewasproduksie Afdeling Gegewens aangepas: A.L. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,449 | Opleistelsel: T-Kap; Plant spasiering: 3.3m x 1. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,450 | Bruto Marge Na Totale Toedeelbare Veranderlike Koste per Hektaar Wanneer die Prys van Druiwe wissel van R 6 tot R 9 en die Hoeveelheid van Druiwe wissel van 3,400.000 tot 4,600. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,451 | Opbrengs/Hektaar R 6.35 R 6.91 R 7.48 R 8.04 R 8. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,452 | Datum Pryse Aangepas: Item BRUTO INKOMSTE a Produkinkomste: Thompson Keur Graad Thompson Standaard Graad Thompson Industriele Graad November 2008 Hoev Elk 4500.000 Kg 1200.000 Kg 300.000 Kg Eenh Vertakking as % van Totale Boerdery : Prys Aantal Waarde Kere Ha R 44,850.00 R 8.50 1 R 38,250.00 R 5.00 1 R 6,000.00 R 2.00 1 R 600.00 25% Eenheid R 7.48 R 8.50 R 5.00 R 2. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,453 | b Bemarkingskoste: TOTAAL BRUTO INKOMSTE min BEMARKINGSKOSTE min DIREK TOEDEELBARE VERANDERLIKE KOSTE VOOROESKOSTE a Plant Materiaal: Ander R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 44,850.00 R 9.97 R 6,908.70 R 1.54 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,454 | b Bemesting: Korrel Kunsmis KAN 28 2:3:4 30 0.5% Zn 100.000 Kg 200.000 Kg R 7.80 R 9.52 1 1 R 2,684.00 R 780.00 R 1,904.00 R 0.60 R 0.17 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,455 | d Plaagbeheer: Chemies R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,456 | f Algemeen: Opleistelsel Materiaal R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,457 | g Besproeiing: Water Skema Boegoeberg Elektrisiteit 1.000 Jaar R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 1 R 1,061.00 R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.24 R 0.24 R 0.00 R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,458 | h Los-& Seisoensarbeid: Losarbeid Besproeiing -Arbeid Seisoensarbeid Snoei -Arbeid 4.000 Uur 1684.000 Stokke R 7.00 R 0.00 R 0.80 R 0.00 16 1 R 1,795.20 R 448.00 R 0.00 R 1,347.20 R 0.00 R 0.40 R 0.10 R 0.00 R 0.30 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,459 | i Kontrakwerk: R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,460 | R 0.00 Bewerking R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,461 | R 0.93 a Kontrakwerk: R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,462 | R 0.00 Oes R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,463 | b Los-& Seisoensarbeid: R 4,200. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,464 | Uur R 7. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,465 | c Verpakkingmateriaal: R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,466 | R 0.00 Ander R 0.00 R 0. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,467 | Veranderlike Koste Masjinerie R 993. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,468 | Vaste Arbeid 3. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,469 | R 0.87 Vaste Koste Masjinerie R 694. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,470 | Opgestel deur: A.L. Swart, 1998 Tegnies versorg deur: Gewasproduksie Afdeling Gegewens aangepas: A.L. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,471 | Opleistelsel: T-Kap; Plant spasiering: 3.3m x 1. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,472 | Bruto Marge Na Totale Toedeelbare Veranderlike Koste per Hektaar Wanneer die Prys van Druiwe wissel van R 6 tot R 9 en die Hoeveelheid van Druiwe wissel van 5,100.000 tot 6,900. |
5,002 | hortologie - siyanda streek - afrikaans.txt | 80,473 | Opbrengs/Hektaar R 6.35 R 6.91 R 7.48 R 8.04 R 8. |
5,003 | ikhamanga_afrikaans.txt | 80,475 | Hierdie Orde word toegeken aan Suid-Afrikaanse burgers wat op die gebied van die kunste, kultuur, literatuur, musiek, joernalistiek en sport uitgeblink het. |
5,003 | ikhamanga_afrikaans.txt | 80,476 | Kategorie 3 = Brons. |
5,003 | ikhamanga_afrikaans.txt | 80,477 | Die Ikhamanga-plant (Strelitzia) versinnebeeld die unieke skoonheid van prestasies deur mans en vroue wat kleurryke Suid-Afrika se naam op die gebied van kreatiwiteit, die kunste, kultuur, musiek, joernalistiek en sport hoog hou. |
5,003 | ikhamanga_afrikaans.txt | 80,478 | Lydenburg-koppe - (die kunste) - die terracotta-kop verteenwoordig die visuele, skeppende kunste, uitvoerende kunste en drama. |
5,003 | ikhamanga_afrikaans.txt | 80,479 | Afrika-trom - ter sake in alle kulture en verteenwoordigend van die kunste; dit versinnebeeld uitnemende talent op die gebied van kommunikasie en kulturele viering. |
5,003 | ikhamanga_afrikaans.txt | 80,480 | Helm/son - die kroon versinnebeeld 'n geveerde hooftooisel wat deur uitvoerende kunstenaars, koninklikes en eerbiedwaardige persone gedra is. Die strale van die son, wat mag, glorie, glans en vitaliteit voorstel, verteenwoordig die prestasies van uitvoerende kunstenaars op verskeie gebiede. |
5,003 | ikhamanga_afrikaans.txt | 80,481 | Binneste ovale of rande - (verheerliking op sportgebied) - hulle versinnebeeld die erkenning van buitengewone prestasies in verskeie sport- en kultuurbedrywighede. |
5,003 | ikhamanga_afrikaans.txt | 80,482 | Paaie - (prestasie en sukses) - stel alle paaie voor wat na Afrika en die Wieg van die Mensdom lei, en verteenwoordig die lang, moeisame weg na prestasie, uitnemendheid en sukses. |
5,004 | index_a.txt | 80,484 | Bedryfsrekening 3-18, 7-17, 10-26, 14-15, 20-19, 31-13, 34-27, 34-30 and 34-33 Finansies ... 10--1 Behuising ... 15--1 Fiskale oordragte ... 10--11 Bemarking (Landbou) ... 3--12 Bestedingsbestuur ... 30--6 Bevolkingsregistrasie ... 14--6 G. Binnelandse Sake ... 14--1 Bosbou ... 34--1 Gestremende ... 19--11 Buitelandse Sake ... 11--1 Geestesgesondheid ... 13--12 Burgerlugvaart owerheid, SA ... 33--6 Geheime dienste ... 30--12 Buro vir Standaarde, SA ... 32--8 Gekonsolideerde Munisiale Infrastruktuurprogram (GMIP) ... 22--8 Biodiversiteit en Erfenis ... 9--17 Gesondheid... |
5,004 | index_a.txt | 80,485 | I. Deportasies 14--8 Dieregesondheidsdienste ... 3--10 Dieretuine ... 4--19 Instituut vir Bestuursontwikkeling, SA ... 27--1 Diplomatieke verteenwoordiging ... 11--6 Inkomstediens, SA... |
5,004 | index_a.txt | 80,486 | Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling 18--1 Namibië ... 10--12 Nasionale Botaniese Instituut ... 9--17 Nasionale Landboubemarkingsraad ... 3--12 Nasionale Navorsingstigting ... 4--15 Nasionale Parke van SA ... 9--17 Nywerheid, Handel en... |
5,004 | index_a.txt | 80,487 | Kernveiligheid 21--12 Omgewingsake en Toerisme... |
5,004 | index_a.txt | 80,488 | Kleinsake-bevorderinge, en -ontwikkeling 32--9 Onafhanklike Klagtesdirektoraat... |
5,004 | index_a.txt | 80,489 | Kommunikasiewese 5--1 Onderwys... |
5,004 | index_a.txt | 80,490 | Kuns, Kultuur, Wetenskap en Tegnologie 4--1 Onderwys (Universiteite) ... 8--19 Onderwys (Volwassenes) ... 8--9 Onderwysbeplanning ... 8--6 Ongevalleversekering ... 19--8 Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika... |
5,004 | index_a.txt | 80,491 | Landbou 3--1 Oorlogstoelaes en -pensioene... |
5,004 | index_a.txt | 80,492 | Lewende Mariene Hulpbronnefonds 9--9 Openbare Beskermer... |
5,004 | index_a.txt | 80,493 | Openbare Ondernemings 23--1 Openbare Werke ... 26--1 Opmetings ... 20--6 Oudit... |
5,004 | index_a.txt | 80,494 | Marine en Veiligheid Agentskap, SA 33--6 P. |
5,004 | index_a.txt | 80,495 | Minerale en Energie 21--1 Paaie... |
5,004 | index_a.txt | 80,496 | Misdaadvoorkoming 28--6 Parlement ... 2--1 Patente, handelsmerke, ens... 32--20 Pendelaars ... 33--10 Pensioene ... 10--14 Plaaslike regering... |
5,004 | index_a.txt | 80,497 | Plant gesondheid en -kwaliteit 3--10 Taaldiens, Nasionale ... 4--11 Polisiediens, SA ... 28--1 Toerismeraad, SA ... 9--13 Presidensie ... 1--1 Provinsiale en Plaaslike Regering ... 22--1 Provinsiale oordragte... |
5,004 | index_a.txt | 80,498 | Repatriasie 14--8 V. |
5,004 | index_a.txt | 80,499 | Veeartsenydienste 3--10 Verbetering van diensvoorwaardes... |
5,004 | index_a.txt | 80,500 | Verdediging 7--1 Sensus ... 31--8 Verkiesingskommissie ... 14--11 Skatkisfinansiering ... 10--9 Vervoer ... 33--1 Spoorpendelvervoer ... 33--10 Sport en Rekreasie ... 29--1 W. Staatsbesteding ... 30--1 Staatsdiens en Administrasie ... 24--1 Waterwese en Bosbou ... 34--1 Staatsdienskommissie ... 25--1 Weerburodienste ... 9--11 Staatsdrukkery ... 14--11 Welsyn ... 35--1 Staatskuld ... 10--2 Werkloosheidversekering ... 19--8 Statistieke Suid-Afrika... 31--1 Wetenskap ... 4--14 Speurdienste... 28--8 Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad... |
5,005 | jan-mar2001_author's_profile.txt | 80,502 | Harry Potter het van meet af aan jonk én oud gevange gehou, trouens, kort ná die publikasie van die eerste boekdeel, was dit die nommer- een-verkoper op sowel Brittanje as Amerika se lys vir volwasse fiksie. Bloomsbury, Rowling se Britse uitgewer, het 'n tweede oplaag laat druk met 'n meer gesofistikeerde omslag vir volwasse lesers. Nie dat so 'n toegewing van uitgewerskant later meer nodig was nie, want ouer lesers het sonder skroom en met openlike genot Harry Potter-aanhangers geword. Dis duidelik dat hierdie verhale die kind in lesers aanspreek. Wanneer sy skryf, sê Rowling, het sy aanvanklik geen spesifieke teikengroep in gedagte nie, en die idee bepaal uiteindelik die lesers- publiek. Ten spyte van die talle vorme van elektroniese vermaak en alles wat daarmee saamgaan, is die sukses van die Harry Potter-reeks genoegsame bewys van lesers se onbewuste behoefte aan ras-egte fantasie, daardie wonderwêreld waarin On leser perkeloos "iemand anders" kan word, en kan ontvlug van die dikwels benouende werklikheid. |
5,005 | jan-mar2001_author's_profile.txt | 80,503 | Hoewel Rowling twee tekste vir volwassenes voltooi gehad het teen die tyd dat sy met Harry Potter se verhaal begin het, het sy hulle nooit vir publikasie aangebied nie. Die Harry Potter-boeke het 'n publikasie- geskiedenis waarvan uitgewer en skrywer (én joernalis!) maar net kan droom. En dit klink altevol baie soos 'n sprokie: sonder enige (aanvanklike) televisiedekking, filmweergawe of "road shows", het Harry Potter se storie opslae gemaak. In 'n wêreld waarin kinderboeke moeilik 'n duikie maak - soos ons almal weet -, was dít op sigself 'n prestasie. Teen die tyd dat die derde boekdeel Harry Potter and the prisoner of Azkaban die boekhandelaar bereik het, was Harry 'n fenomeen: weerlig-tattoo's vir kinderlesers se voorkoppe (want dis Harry se "kenteken"); "sleep-ins" by boekwinkels, sodat kopers om middernag beskikbaar kon wees om hulle voorafbestelde kopieë (wat per sekuriteitstrok aangekom het) op te raap. Boekhandelaars het gretige kopers verwag, maar getalle het dié verwagtinge ver oortref. Teen Julie verlede jaar het Barnes & Noble (een van die grootste boekwinkelhuise in Amerika) berig dat meer as 500 000 kopieë oor 'n enkele naweek verkoop is, en uit Michigan is laat weet dat die Borders Group sowat 200 000 gedurende dieselfde naweek verkoop het. Uitgewers het hul oplae in miljoene begin druk, wat verklaar waarom huidige verkoopsyfers reeds die 35 miljoen-kerf verbygesteek het. Van die vierde boek, Harry Potter and the Goblet of Fire, is 'n verstommende eerste druk van 5 miljoen eksemplare die wêreld ingestuur. Resensies moes na koerante en tydskrifte ingebél word. Die Harry Potter-tekste is reeds in meer as 31 tale vertaal. |
5,005 | jan-mar2001_author's_profile.txt | 80,504 | Die avonture waarin Harry en sy vriende beland, is naelskou opwindend en dikwels gevaarlik. 'n Mens kan jou net indink watter verbeeldingsvlugte moontlik is by 'n towenaarskool waar die boswagter Hagrid se gunsteling troeteldiere 'n hippogrief en 'n drakie is, beide versot op hoenderbloed en brandewyn. Rowling se buitengewone vermoë om visueel te bewoord, het verskeie bemarkingsfoefies geïnisieer: 'n Hogwarts Express wat vanaf Platform 9 vertrek het (hoe anders) het hordes gretige lesertjies én hul gunstelingskrywer op 'n vierdaagse stoomtreinrit geneem. Die trein, wat vanaf King's Cross stasie in Londen vertrek het, het langs die pad telkens gestop om nog opgewonde passasiers op te laai, totdat hulle uiteindelik in Perth (Skotland) aangekom het. Daar is ook 'n filmweergawe van die eerste boek op pad (Warner Brothers is die vervaardiger en die Gloucester Cathedral sal gebruik word om Hogwarts-tonele in te skiet), en nege verskillende Harry Potter Lego-stelle sal as deel van dié promosie vrygestel word. Rowling vertel graag in onderhoude dat haar eie skool- loopbaan maar half onopwindend was, en dat sy dikwels pousetye avontuurverhale vir haar maats sou opdis, waarin húlle die rolle van held en heldin kon speel? |
5,005 | jan-mar2001_author's_profile.txt | 80,505 | Vir Rowling, wat byna nege maande lank op staatsfinansiering moes leef voordat sy (toe pas geskei en met 'n babadogter) 'n onderwyspos kon kry, bied hierdie skielike rykdom lewensruimte en gemoedsrus. "Ek was arm en ek was ryk, en ryk is beter", sê sy. Maar 'n mens kry half die gevoel dat sy, ook sónder die finansiële gewin, sou aanhou skryf het. Hoewel sy in die Harry Potter-boeke 'n geweldig wye emosionele register hanteer, is dit die ooglopende pret wat sy met woorde (én karakters!) het, wat 'n mens bybly lank ná die lees van die boeke. Gaan lees maar weer die verskillende geure waarin Bertie Bott se Allegeurtjiebone kom, of woon saam met Harry, Hermien en Ron Niek-amper-sonder-kop se doods- dagpartytjie by. Dis uiteindelik nie uitgewers- of advertensie hype wat Rowling se boeke gewild en gesog maak nie, maar die doodgoeie outydse kuns om 'n treffer-storie te vertel. |
Subsets and Splits