document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,099 | Los Arbeid Voorsiening word gemaak om vaste arbeid aan te vul vir take in vertakking. Aankoop Teelbulle Aankoop van teelbulle is vir vervanging van teelbulle uitgeskot. Alg Vervoer Veranderlike Koste Hierdie koste sluit slegs die veranderlike koste van gespesifiseerde voertuig in en word beperk tot die persentasie wat die betrokke vertakking van die boerdery uitmaak. Waterkoste en Diverse Waterkoste is bereken teen die tarief van die Kalahari-Oos pyplyn vir gebruikers. Beide koste is beperk tot die aantal GVE van die vertakking. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,100 | Ander KosteHierdie koste resorteer gewoonlik onder vaste koste, maar kan in hierdie geval bereken word en word hier ingesluit. Vaste arbeid is vir die boerdery terwyl die ander van toepassing is op gespesifiseerde voertuig. Hierdie koste word almal beperk tot die persentasie wat die vertakking van die boerdery uitmaak. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,101 | Raamwerk (L, M of G) Begin van Hoof Kalftyd Persentasie Hoof Kalftyd Aantal Koeie Kalftyd Aantal Koeie Dektyd Gemiddelde Aantal Koeie Speenpersentasie Gemiddelde Aantal GVE Mortaliteit oor Jaarperiode Vervanging van Teeldiere Speenpersentasie 1ste Kalf Persentasie Teelbulle M 12 60% 62 63 62 85% 121.50 2.0% 16% 90% 4. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,102 | Vervoer en Bemarking Vervoerkoste van vee vanaf plaas tot slagpale of voerkraal ingesluit. Bemarkingskoste is reeds by die aankoopprys van slagvee verreken. Veevoer Sout en fosfaat lekke word bereken @ 100g/dier/dag van elk vir alle diere behalwe kalwers 0-8 maande oud. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,103 | VeeartsenyEntings is vir een enting teen voorgeskrewe dosis per dier bereken. Voorsiening word gemaak dat ongeveer 5% van teelkoeie per jaar met Terramycin LA behandel word. Alle diere word vir lamsiek geënt en jong verse vir brucellose. Voorsiening word gemaak dat kudde behandel word teen uitwendige parasiete soos nodig. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,104 | Los Arbeid Voorsiening word gemaak om vaste arbeid aan te vul vir take in vertakking. Aankoop Teelbulle Aankoop van teelbulle is vir vervanging van teelbulle uitgeskot. Alg Vervoer Veranderlike Koste Hierdie koste sluit slegs die veranderlike koste van gespesifiseerde voertuig in en word beperk tot die persentasie wat die betrokke vertakking van die boerdery uitmaak. Waterkoste en Diverse Waterkoste is bereken teen die tarief van die Kalahari-Oos pyplyn vir gebruikers. Beide koste is beperk tot die aantal GVE van die vertakking. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,105 | Ander KosteHierdie koste resorteer gewoonlik onder vaste koste, maar kan in hierdie geval bereken word en word hier ingesluit. Vaste arbeid is vir die boerdery terwyl die ander van toepassing is op gespesifiseerde voertuig. Hierdie koste word almal beperk tot die persentasie wat die vertakking van die boerdery uitmaak. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,106 | Kuikens -Lewendig 475. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,107 | Afgetrek van Inkomste R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,108 | b Veevoer: R 8,535. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,109 | c Veeartseny: R 166. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,110 | Dosis R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,111 | Dosis R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,112 | Kuikenhuis Sanitasie 1. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,113 | d Algemeen: R 3,108. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,114 | Dagoud Kuikens 1. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,115 | Opgestel deur: A.L. Swart Desember 2005 Jaarlikse Km Boerdery : 12,000 Km Tegnies versorg deur: Diereproduksie Afdeling Gegewens aangepas: A.L. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,116 | Kuikens word 7 weke lank gevoer, waarna hok vir 12 dae leeg staan. Ses siklusse word per jaar ingepas. Mortaliteit van kuikens word by verkope in berekening gebring, maar nie by koste-items nie. Alle vervoer word by algemene vervoer berekening ingesluit. Diverse koste word teen 5% van totaal direk toedeelbare koste bereken en by begroting ingesluit. Arbeid en vervoer vir elke reeks is as % van totale boerdery per jaar bereken en ingesluit. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,117 | Eiers -Henne 10208. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,118 | Dosyn R 7. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,119 | Henne -Uitskot 475. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,120 | Afgetrek van Inkomste R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,121 | b Veevoer: R 56,210. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,122 | c Veeartseny: R 100. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,123 | Kuikenhuis Sanitasie 1. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,124 | d Algemeen: R 28,041. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,125 | Eierhouers & Verpakking 10208. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,126 | Dosyn R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,127 | Opgestel deur: A.L. Swart Desember 2005 Jaarlikse Km Boerdery : 18,000 Km Tegnies versorg deur: Diereproduksie Afdeling Gegewens aangepas: A.L. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,128 | Punt-van-lê Henne aangekoop op 20 weke ouderdom. Produksie is 50 weke met 2 weke leeg, dus een reeks per jaarMortaliteit van henne word by verkope in berekening gebring, maar nie by koste-items nie. Voer: Weke 21-35 @ 700gr/week, weke 36-50 en weke 51-70 @ 840gr/weekAlle vervoer word by algemene vervoer berekening ingesluit. Diverse koste word teen 5% van totaal direk toedeelbare koste bereken en by begroting ingesluit. Arbeid en vervoer vir elke reeks is as % van totale boerdery per jaar bereken en ingesluit. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,129 | Vark -Speen (P, O,R, C&U) 42. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,130 | b Veevoer: R 4,407,775. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,131 | Kg/dag R 3. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,132 | Kg/dag R 3. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,133 | c Veeartseny: R 82,500. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,134 | Gesondheidsprogram -Varke 1. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,135 | d Algemeen: R 61,922. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,136 | Aanteel Bere 1. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,137 | Vervoer Varke Mark 100. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,138 | Vaste Arbeid 12. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,139 | Opgestel deur: A.L. Swart, 2005 Jaarlikse Km Boerdery : 18,000 Km Tegnies versorg deur: Diereproduksie Afdeling Gegewens aangepas: A.L. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,140 | Inter-werpsel periode is 162 dae (114 dae dragtig, 28 dae soog, 20 dae afdroog); dus 2. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 80,141 | Werpsel Speenpersentasie Varkies per Werpsel Aantal Sôe % Verkoop as Speenvarke % van Sôe Uitgeskot % van Bere Uitgeskot Voerinnamel Sôe/Bere Onderhoud Voerinnamel Sôe Lakterend Voerinname Varkie met Speen Voerinname Varkie na Speen Voerinname Speenvark Fase Voerinname Spekvark Fase 80% 10 250 20% 25% 33% 2.75 6.00 16.80 31.50 107.80 52. |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,143 | Volg die roete wat die water neem met jou vinger. Dui dan die roete wat water volg met pyle aan. |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,144 | Mpho probeer keer dat die weerlig haar tref. Waar is sy die veiligste? |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,145 | Kleur die prentjie in wat wys hoe jy jou water kry. |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,146 | Skryf neer wat die reën help om te voorsien in elke prentjie. |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,147 | Volg die pyltjies met jou vinger om te wys wie eet wat. Weet jy wat 'n voedselketting is? |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,148 | Help die padda om die vleiland te vind. |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,149 | Pret met water. |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,150 | Johnny en Emily speel. Hulle moet versigtig wees. Waar moet hulle versigtig wees om nie te verdrink nie? |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,151 | Wie benodig wat om veilig te wees Trek 'n lyn om 'n item met 'n aktiwiteit te verbind? |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,152 | Waarvoor kan ons hierdie rivierwater gebruik? |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,153 | Merk af waarvoor ons 'n gesonde rivier kan gebruik. |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,154 | Kan ons die water van hierdie rivier gebruik? |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,155 | Merk af waarvoor ons 'n ongesonde rivier kan gebruik. |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,156 | Merk die slim optrede. |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,157 | Maak 'n regmerkie langs al die dinge waarvan jy hou in hierdie skool. |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,158 | Watter een is ek? |
4,999 | fs_activitybook_s.txt | 80,159 | Wat kan ons doen om ons riviere te help? |
5,000 | hendrick.txt | 80,161 | Afrikaans dan gaan ek vir u die eed in Afrikaans laat neem. |
5,000 | hendrick.txt | 80,162 | Baie dankie dat u tyd gemaak het om tot hier te kom. Kan u eerstens vir ons net sê wie u is, wat u doen - wat u agtergrond is voordat ons praat oor die voorval waaroor hierdie verrigtinge gaan. |
5,000 | hendrick.txt | 80,163 | Ek is 'n speurder in die Suid-Afrikaanse Polisie - ondersoekbeampte - gestasioneer tans te Langa. |
5,000 | hendrick.txt | 80,164 | Miskien - kan ek net vir die - mnr Malebatsi vra om daai mikrofoon nader aan u te skuif - dan kan ons u duideliker hoor. |
5,000 | hendrick.txt | 80,165 | Ek is 'n Speurdersersant in die Suid-Afrikaans Polisiedienste en ek is tans gestasioneer te Langa. |
5,000 | hendrick.txt | 80,166 | Jaar diens - nou in 1986 in Maart 1986 waar was u toe gestasioneer? |
5,000 | hendrick.txt | 80,167 | En op die oggend van die 3de van Maart van 1986 was u aan diens? |
5,000 | hendrick.txt | 80,168 | Ek was aan diens gewees ja Edele. |
5,000 | hendrick.txt | 80,169 | Kan u vir ons verduidelik wat gebeur het die betrokke oggend terwyl u in die polisievoertuig beweeg het. |
5,000 | hendrick.txt | 80,170 | Ek het van die huis af gekom, ons is na - oproep gekry het na NY1, Guguletu ek en my mede-speurder - Speur Adjudant-offisier Solder wat nou reeds op pensioen afgetree is, ons het gery na NY1. Onder die brug het ons geparkeer 'n hele aantal voertuie, privaat asook polisievoertuie. Ons het beide uitgeklim en in NY1 af geloop na op die hoeke van NY1 en NY111. |
5,000 | hendrick.txt | 80,171 | Ek het opgemerk dat my vorige Eenheids-bevelvoerder Kaptein Kleyn het daar gestaan - ek het hom gekry daardie tyd, hy het daar gestaan en ek het ook maar daar gekyk wat aangaan. Ek het omtrent so na drie minute het ek weer teruggegaan na die voertuig toe, toe sien ek daar kom 'n - op die linker NY111 het daar drie - sewe - sewe persone uitgekom wat met hulle hande so geloop het onder klere in, wat hulle op hulle gehad het, kon ek nie verklaar nie. |
5,000 | hendrick.txt | 80,172 | Ek het teruggeloop na die voertuig toe, by die voertuig gekom, toe het ek skote gehoor afgaan. Ek het omgedraai en gesien daar lê persone op - op NY111 - asook 101. Ek het gestaan en kyk en toe gaan ek na die - na die bos se kant toe. Maar voor dit het ek gesien daar staan 'n persoon wie onbekend aan my is in - een van die hostels vanaf Dairy Belle hostel, hy het daar gestaan daar heel bo en deur 'n venster gekyk reg op ons. Tot vandag toe weet ek nie wie die persoon is nie, maar nie te min - ons - ek het gegaan na die - ons het toe een van die persone daar gesien lê in die bos. Op sy maag het hy gelê op sy maag ja - hy was oorlede en die anders het gelê en - in 101 en 111 - ag NY1. |
5,000 | hendrick.txt | 80,173 | Wie hulle geskiet het, kon ek nie sê nie, ek kan geen vinger wys na niemand nie, wie die persone geskiet het daardie tyd nie. Want skietery het ek nie gesien nie, ek het net die skote gehoor klap agter my wat ek na my voertuig toe gegaan het. |
5,000 | hendrick.txt | 80,174 | Dankie mnr Hendricks ek gaan vir u 'n paar vrae vra net om probeer die voorval meer duidelik te kry vir ons en in daardie proses gaan ek vir u vra om te kyk onder andere na 'n sketsplan van die omgewing van die hoek van NY1 en NY111. |
5,000 | hendrick.txt | 80,175 | Maar voordat ons daarby kom, miskien net so bietjie meer detail u was in 'n polisievoertuig die oggend saam met 'n kollega van u mnr Schilder. |
5,000 | hendrick.txt | 80,176 | Hoe laat was dit ongeveer gewees wat die - wat u die berig oor die radio gehoor het. |
5,000 | hendrick.txt | 80,177 | Dit was so hier tussen - om presies te wees ek kan sê tussen twintig oor sewe en halfagt. |
5,000 | hendrick.txt | 80,178 | En halfagt - tussen twintig oor sewe en halfagt die oggend. |
5,000 | hendrick.txt | 80,179 | En waaroor het die radio berig gegaan - wat was gesê oor die radio? |
5,000 | hendrick.txt | 80,180 | Dat daar word 'n - daar gaan 'n polisievoertuig aangeval word wat werkers na Guguletu vervoer. |
5,000 | hendrick.txt | 80,181 | En was die radio berig dat u ontbied word na die toneel toe of hoe het dit gekom dat u toe na die toneel toe beweeg het. |
5,000 | hendrick.txt | 80,182 | Dit was gevra oor die radio dat ons soontoe moet gaan. |
5,000 | hendrick.txt | 80,183 | Nou is u en mnr Schilder op pad na die toneel toe en toe u nou daar aankom was daar ander polisie teenwoordig gewees alreeds? |
5,000 | hendrick.txt | 80,184 | Alreeds ja - was daar reeds polisievoertuie en polisiemanne. |
5,000 | hendrick.txt | 80,185 | Daar op die - op die - in die omgewing op die toneel. |
5,000 | hendrick.txt | 80,186 | In - op die omgewing ja. |
5,000 | hendrick.txt | 80,187 | Goed, nou u sê dat u het onder andere daar op die toneel vir een van u Bevelvoerders Kaptein Kleyn dink ek het u gesê. |
5,000 | hendrick.txt | 80,188 | Dis reg - dit is reg. |
5,000 | hendrick.txt | 80,189 | Was hy saam met u op daardie stadium by Moord en Roof in Bishop Lavis. |
5,000 | hendrick.txt | 80,190 | Dit is reg ja. |
5,000 | hendrick.txt | 80,191 | U het hom goed geken. |
5,000 | hendrick.txt | 80,192 | Nou toe u hom sien was hy in 'n voertuig was hy buite 'n voertuig - waar was hy gewees? |
5,000 | hendrick.txt | 80,193 | Buite 'n voertuig gestaan. |
5,000 | hendrick.txt | 80,194 | Het hy - het hy buite 'n voertuig gestaan. |
5,000 | hendrick.txt | 80,195 | Buite 'n voertuig - van 'n voertuig - weg van 'n voertuig af op NY111. |
5,000 | hendrick.txt | 80,196 | O! 111 ek is jammer - op NY111. En op daardie stadium het die mense maar net rond gestaan daar was nog nie 'n skietery gewees nie. |
5,000 | hendrick.txt | 80,197 | Geen skietery nie. |
5,000 | hendrick.txt | 80,198 | Goed, en u sê dat u het ook rond gestaan vir 'n rukkie toe het daar nog niks gebeur nie. |
5,000 | hendrick.txt | 80,199 | Dit is reg so. |
5,000 | hendrick.txt | 80,200 | En u het iewers het u sewe persone gesien wat stap. |
Subsets and Splits