document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
4,992
bothma.txt
79,393
Ek het glad nie geweet wat om te doen nie - ek weet nie.
4,992
bothma.txt
79,394
Het dit nie by u gedagte opgekom nie.
4,992
bothma.txt
79,395
Ek het aanvaar dis een van die aanvallers of potensiële aanvallers.
4,992
bothma.txt
79,396
Het u - het u ooit gedink dat - is dit nie dalk iemand wat nou in die kruisvuur vasgevang was nie.
4,992
bothma.txt
79,397
Nee Edele - daar het niemand anders rond beweeg daar nie.
4,992
bothma.txt
79,398
Ja wel ek meen kyk dit is nou juis die - dit is juis die punt u sien, hier lê 'n liggaam hier in die middel van nêrens - daar is niemand - daar is geen polisieman - daar is niks van die kollegas wat skynbaar belangstel in die liggaam nie, daar is niemand wat u daar aantref nie, daar is niemand wat kom daarnatoe nie en u stap ook maar net verby.
4,992
bothma.txt
79,399
Dis reg ja.
4,992
bothma.txt
79,400
Het u nie gedink maar yes is die nie 'n onskuldige man wat dalk hier geskiet was nie, kom ons kyk wat gaan hierso aan, want hier is nou niemand hierso nie, ons is die eerste polisie - ons is die eerste polisiebeamptes by die liggaam, kom ons kyk wat gaan hierso aan.
4,992
bothma.txt
79,401
Nee ons het verbygestap toe Edele.
4,992
bothma.txt
79,402
U het verbygestap.
4,992
bothma.txt
79,403
Het u ooit weer teruggegaan?
4,992
bothma.txt
79,404
Het jy nooit probeer vasstel of iemand enige iets gedoen het omtrent daai liggaam wat daar alleen gelê het nie?
4,992
bothma.txt
79,405
Kort daarna is die hele toneel afgekordon met Casspirs en hope ander lede wat ingeroep was en die nodige is gedoen, foto's en die mediese hulp en al die mense is daar gedoen end of Tape 7, side B...
4,992
bothma.txt
79,406
Nadat u nou gesien het wel daar is nog ander liggame en so aan - u het nooit teruggegaan na daai liggaam wat op sy eie lê daar nie - en waarvoor niemand skynbaar verantwoording doen nie.
4,992
bothma.txt
79,407
Nee ek glo - nee Edelagbare.
4,992
bothma.txt
79,408
Het u dit onder iemand se aandag probeer bring om te sê maar daar lê 'n liggaam daar en daar - dit lyk asof niemand daar enige iets weet van dit nie - gaan kyk bietjie daar.
4,992
bothma.txt
79,409
Op daai stadium was daar baie groot samedromming van manne wat toe uit die bos uit orals kom en ek glo almal sal maar gesien het.
4,992
bothma.txt
79,410
Nee maar kyk u was die eerste polisiemanne daar by die liggaam gewees.
4,992
bothma.txt
79,411
So het u dit nie opgevolg nie?
4,992
bothma.txt
79,412
Ek glo dat elkeen wat op iemand skiet en hy val - sal ge-claim het dis die man na wie ek geskiet het.
4,992
bothma.txt
79,413
Maar dis juis die punt.
4,992
bothma.txt
79,414
Maar dit is die punt - niemand het dit gedoen nie en dit is wat 'n mens aanvaar, kyk u - eerste ding wat u gedoen het u staan op - die drie van u - Kleyn en Coetzee en uself stap na Punt P toe, dis die man wat u geskiet het - dis een van die mense wat weggehardloop het en u gaan kyk daarso en u sien die man is dood - dis die eerste ding wat u gedoen het.
4,992
bothma.txt
79,415
Maar niemand doen dit ten opsigte van L en K nie. En u en nie een van u ander twee kollegas stel belang hierin nie.
4,992
bothma.txt
79,416
Maar ek glo nie ons - ons het nie in daai rigting geskiet nie.
4,992
bothma.txt
79,417
Ja nee ek meen behalwe dit nou - u is 'n polisieman ek meen u is - u is 'n polisiebeampte. Het u geen ander verklaring nie?
4,992
bothma.txt
79,418
Daar is geen verklaring daarvoor nie.
4,992
bothma.txt
79,419
Mnr Bothma wat se wapen het u gebruik om te skiet mee op die toneel?
4,992
bothma.txt
79,420
n 9mm pistool.
4,992
bothma.txt
79,421
mm pistool - dit is die enigste wapen wat u gebruik het.
4,992
bothma.txt
79,422
Dis reg ja.
4,992
bothma.txt
79,423
En Kaptein Kleyn - hy het met sy pistool het hy uitgeklim uit die voertuig uit?
4,992
bothma.txt
79,424
Het hy enige ander wapen by hom gehad?
4,992
bothma.txt
79,425
So hy het ook 'n pistool gehad.
4,992
bothma.txt
79,426
Hy het die R1 gehad.
4,992
bothma.txt
79,427
En het hy met daai R1 geskiet op die toneel?
4,992
bothma.txt
79,428
Dis reg Edelagbare.
4,992
bothma.txt
79,429
Dis - dis reg.
4,992
bothma.txt
79,430
Ek het net gefokus op die een wat vir my onmiddellike gevaar ingehou het.
4,992
bothma.txt
79,431
Dis reg Edele.
4,992
bothma.txt
79,432
Dis reg ja.
4,992
bothma.txt
79,433
Dis heeltemal reg.
4,992
bothma.txt
79,434
Die lawaai was orals, dit is - daar is niks spesifieks gewees nie dit was net 'n gelawaai van die geweer vuur.
4,992
bothma.txt
79,435
Dis reg ja.
4,992
bothma.txt
79,436
Mnr Bothma wie het die gekamoefleerde uniform gedra die dag watter - watter groep.
4,992
bothma.txt
79,437
Nie van ons drie nie.
4,992
bothma.txt
79,438
Ja - nee-nee ek weet u was - moord en roof sou - sou in siviele drag gewees het, maar daar was mense met gekamoefleerde uniform op die toneel - wie sou - sou dit die Onluste-eenheid gewees het of wie sou dit gewees het?
4,992
bothma.txt
79,439
Ek glo dit is - dit sal hulle gewees het.
4,992
bothma.txt
79,440
Want dit was - daar was Onluste-eenheid mense - daar was Moord- en Roof en daar was Veiligheidspolisie se mense daar gewees.
4,992
bothma.txt
79,441
Dis reg ja.
4,992
bothma.txt
79,442
Die Veiligheidspolisie persone is ook mense wat in privaatdrag werk nie waar nie.
4,992
bothma.txt
79,443
Ek weet nie.
4,992
bothma.txt
79,444
U weet nie.
4,992
bothma.txt
79,445
Ek weet nie, hulle kon kamoefleer aangehad het of privaat drag ek weet nie.
4,992
bothma.txt
79,446
So dit kon een van daardie twee groepe gewees het.
4,992
bothma.txt
79,447
Die enigste een van die Veiligheid wat ons mee te doen gehad het, is Majoor Liebenberg, ek weet nie wie die ander was nie.
4,992
bothma.txt
79,448
En hy was in private drag gewees.
4,992
bothma.txt
79,449
Dis reg ja.
4,992
bothma.txt
79,450
Die Onluste-eenheid mense, ek meen is hulle nie mense wat gewoonlik meer - hulle is meer - hulle is meer waarskynlik dat hulle die lede is wat in kamoefleerdrag werk nie.
4,992
bothma.txt
79,451
Ja ek glo so.
4,992
bothma.txt
79,452
Goed, baie dankie.
4,992
bothma.txt
79,453
Ek weet nie daar nie daar het ambulanse opgedaag.
4,992
bothma.txt
79,454
Dit is so 'n duik/skraap.
4,992
bothma.txt
79,455
Op die deur - die linker voordeur.
4,992
bothma.txt
79,456
Dis reg ja.
4,992
bothma.txt
79,457
Dis reg ja.
4,992
bothma.txt
79,458
Skuins - ja dis reg.
4,992
bothma.txt
79,459
Toe die handgranaat ontplof het ons die kar reeds vorentoe gery - waar hy geval het is nie baie - of liewer hy het nie ontplof terwyl die kar gestaan het nie.
4,992
bothma.txt
79,460
Dis reg ja.
4,992
bothma.txt
79,461
Ek het oorgeskuif van die linker agterste sitplek na die regter agtersitplek.
4,992
bothma.txt
79,462
Ek weet nie die verskil nie.
4,992
bothma.txt
79,463
Nee ek het nog nooit 'n stung granaat gehoor nie.
4,992
bothma.txt
79,464
Mnr Bothma u was gevra gewees na skade aan die deur van die motor en daar was aan u 'n foto getoon, Foto 22 waar met 'n punt ek dink dit is N - teen die deur of M ekskuus - M vir Mike skade aan die motor aangedui is, u het aangedui dat dit nie is waar die skade was nie.
4,992
bothma.txt
79,465
Net bietjie harder.
4,992
bothma.txt
79,466
Ek wil aan u 'n foto toon waar daar ook merke op aangedui is, kan u net daarna kyk asseblief.
4,992
bothma.txt
79,467
Ja waar hierdie foto L gemerk is, is waar die skade was.
4,992
bothma.txt
79,468
Kan u net eers na die foto kyk is dit die motor wat daar staan en die plek is hier waar die handgranaat ontplof het?
4,992
bothma.txt
79,469
En op hierdie foto teen die deur is 'n punt gemerk L - is dit Lima.
4,992
bothma.txt
79,470
Is dit waar die skade was?
4,992
bothma.txt
79,471
Dis reg Edelagbare.
4,992
bothma.txt
79,472
En net om die ander punte op daardie foto te beskryf, die punt daar gemerk K, wat is dit?
4,992
bothma.txt
79,473
Dis waar die handgranaat ontplof het.
4,992
bothma.txt
79,474
En die punt gemerk J, wat is dit?
4,992
bothma.txt
79,475
Daar was die ringetjie van die handgranaat opgetel.
4,993
ct00351.txt
79,477
U seun was ook dieselfde tyd op dieselfde dag geskiet, Johnny Karelse.
4,993
ct00351.txt
79,478
Ja hulle was saam geskiet.
4,993
ct00351.txt
79,479
Kan u net vir ons in u eie woorde vertel wat u weet van wat gebeur het?
4,993
ct00351.txt
79,480
Ek weet niks wat gebeur is nie - ek het van die hospitaal die tyding af gekry dit het gebeur na my ma se huis toe, ek moet deurkom, hy is geskiet en toe het ek gegaan tot by die hospitaal. Toe ek daar kom toe sê hulle, hulle wag net vir my dat ek hom moet wegvat Tygerberg toe.
4,993
ct00351.txt
79,481
So is met hom - so is ek met hom weg Tygerberg toe, en ons het weer die nag teruggekom en so het by die - toe het hulle my sommer daar - die polisie wat hulle my aflaai in Oudtshoorn, wat ek so om die draai kom, toe sien ek daar die van nou voor my hek, en ek sien my kinders huil daar en hy ry weer so af en hy kry my ook die polisie en hy vertel vir my die kind is vyfuur oorlede, dis al wat ek kan vertel aan die Waarheidskommissie. Ek weet niks wat verder gebeur het nie.
4,993
ct00351.txt
79,482
U het gesien dat u seun geskiet was.
4,993
ct00351.txt
79,483
Ja ek het gesien daar by die hospitaal hoe 'n hou hy gehad het, hy het een deur die oor gehad en een in sy maag en dan een deur sy hande, hy het drie houe gehad.
4,993
ct00351.txt
79,484
Hy was 15 jaar oud gewees.
4,993
ct00351.txt
79,485
En enige betrokkenheid in enige politieke aktiwiteite?
4,993
ct00351.txt
79,486
Nee - nee hy was aan niks wat hy belanggestel hy nie, hy en Selwyn was altyd by - was altyd bymekaar gewees, Selwyn Botha.
4,993
ct00351.txt
79,487
Hulle was vriende.
4,993
ct00351.txt
79,488
En so aan - so hulle was vriende?
4,993
ct00351.txt
79,489
Ja hulle was vriende.
4,993
ct00351.txt
79,490
En - en die polisie het ook vir u geen verduideliking gegee nie.
4,993
ct00351.txt
79,491
Ek het niks nog vandag toe gehoor nie, wat - het nog niks gehoor wie het hom geskiet nie.
4,993
ct00351.txt
79,492
Het u enige idee watter soort koeël dit was, is dit birdshot soos wat hulle gebruik het, of hoe was hy geskiet?
4,993
ct00351.txt
79,493
Ek weet nie watter koeëls was dit gewees nie, maar dit was net gate wat - die gat was deur die oor en 'n gat in die maag, wat die bloed uitgetap het en dan 'n gat deur sy hand.