document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
4,997 | dispensers.txt | 79,598 | n Yskas vir hitte-sensitiewe medisyne en entstowwe sal beskikbaar wees. |
4,997 | dispensers.txt | 79,599 | Daar sal genoegsame en voldoende beligting wees. |
4,997 | dispensers.txt | 79,600 | Alle geskeduleerde medisyne sal geberg/uitgestal word in areas wat ontoeganklik is vir die publiek. |
4,997 | dispensers.txt | 79,601 | Die presiese geografiese ligging van die perseel. |
4,997 | dispensers.txt | 79,602 | Dui die geografiese area wat bedien sal word aan. |
4,997 | dispensers.txt | 79,603 | Wat is die grootte van die populasie in die bedieningsarea van die apteek? |
4,997 | dispensers.txt | 79,604 | Watter siekte toestande word hier ondervind en wat is die gesondheids status van die populasie wat bedien sal word? |
4,997 | dispensers.txt | 79,605 | Voorsien inligting ter stawing van die behoefte vir 'n lisensie in die aangewese area. Bv populasie ensovoorts. |
4,997 | dispensers.txt | 79,606 | Voorsien die name en adresse van bestaande gesondheidsdienste in die gebied waar die voorgestelde diens aangebied sal word. |
4,997 | dispensers.txt | 79,607 | Voorsien 'n bewys van betaling van 'n nie terugbetaalbare fooi vir 'n lisensie. |
4,997 | dispensers.txt | 79,608 | Kan 'n pasiënt inligtingspamflet per produk geresepteer voorsien word? |
4,997 | dispensers.txt | 79,609 | D D M M J J J J DATUM: i Bogenoemde apteek sal bedryf word onder direkte persoonlike toesighouding van die verantwoordelike apteker. iiiDie inligting verskaf is waar en korrek. AANSOEKER SE... |
4,997 | dispensers.txt | 79,610 | GETEKEN en BëEDIG te op hierdie ... dag van ... , die verklaarder (applikant) erken dat hy/sy die inhoud verstaan van hierdie verklaringis declaration die jaar... |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,612 | Inkomste-en kosteramings word opgestel as 'n korttermyn beplanningsmodel. Om op die medium of langtermyn te beplan, kom daar verskeie vaste kostes ter sprake wat nie in hierdie ramings genoem word nie. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,613 | Die volgende uitgangspunte is by die opstel van hierdie ramings gebruik: "Opbrengs is die langtermyn realisties bereikbare opbrengs onder normale klimaatsomstandighede en aanvaarde bestuurspraktyke". Die insette en bewerkings wat gebruik word, is ter bereiking van hierdie opbrengs. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,614 | Dit word nagestreef om die betrokke begroting verteenwoordigend van 'n spesifieke geografiese gebied te maak. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,615 | Deur middel van die landbouvoorligter (of ander tegniese kundiges wat kontak met produsente het), word tussen vier en tien produsente vir 'n groepbesprekingsessie bymekaar gekry. Daar word gepoog om produsente wat aanvaarbare bestuurspraktyke suksesvol volg te gebruik vir die groepsbesprekings. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,616 | Nadat die groepslede besluit het watter opbrengs gebruik gaan word, word van die veronderstelling uitgegaan dat alle insette en aktiwiteite daarop gerig is om hierdie opbrengs te behaal. Konsensus moet deurgaans deur die groeplede oor bogenoemde besluite verkry word. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,617 | Die gebruik van handelsmerke in begrotings is bloot vir inligting aangesien dit slegs deur die Department gebruik word om jaarlikse prysaanpassings te vergemaklik. Die Departement onderskryf of bevorder nie enige van hierdie produkte nie. Die produk en gebruikswyse daarvan moet volgens vervaardiger instruksies en in oorleg met kundiges bepaal word. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,618 | Pryse van alle produkte en insette is BTW Uitgesluit. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,619 | Rente op Bedryfskapitaal is nie by die begrotings ingesluit nie. Indien van produksielenings gebruik gemaak word, moet hierdie bedrag in berekening gebring word in ooreenstemming met die periode wat die inset aangekoop is totdat betaling daarvan plaasvind. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,620 | Aangesien hierdie inkomste-en koste begrotings is, word werklike inkomstes gebruik en nie bruto produksiewaardes nie (eie gebruik en oordragte word ge-ignoreer). |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,621 | Dit is kostes wat deur eenvoudige rekordhouding bepaal kan word waar dit aangewend word, bv bemesting, chemikalieë, kontrakwerk, tydelike (seisoenale) arbeid, ens. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,622 | Dit is slegs kostes wat met detail rekordhouding bepaal kan word, bv brandstof en herstel-en onderhoudskoste. Aangesien hierdie koste met behulp van spesifieke norme bereken kan word, word dit hier ingesluit. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,623 | Hierdie koste word gewoonlik nie by bruto marges in berekening gebring nie, maar word in die beplanning ingesluit omrede dit belangrik is. Hierdie koste word van die Bruto Marge afgetrek om 'n Netto Marge bo Gespesifiseerde Koste te laat en sluit die volgende in: Vaste Arbeid, Vaste Koste Masjinerie (lisensies en versekering, depresiasie en rente) of enige ander koste wat van toepassing op die begroting is. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,624 | Bruto Marge is die verskil tussen Bruto Inkomste en Toedeelbare Veranderlike Koste (beide Direk en Nie-direk). |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,625 | Netto Marge is die verskil tussen Bruto Marge en alle oorhoofse of Ander Koste. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,626 | Alhoewel voorsorg getref is ten einde die korrektheid van hierdie ramings te verseker, aanvaar die Departement van Landbou, Grondhervorming & Landelike Ontwikkeling: Noord-Kaap nie verantwoordelikheid vir enige moontlike foutiewe inligting in hierdie begrotings vervat nie. Kundiges moet geraadpleeg word. Inligting van hierdie Combud-begrotings mag gebruik word indien die nodige erkenning aan die Departement van Landbou, Grondhervorming & Landelike Ontwikkeling: Noord-Kaap gegee word. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,627 | b Bemarkingskoste: TOTAAL BRUTO INKOMSTE min BEMARKINGSKOSTE min DIREK TOEDEELBARE VERANDERLIKE KOSTE VOOROESKOSTE a Plant Materiaal: Saad Katoen Konvensioneel 90000.000 Pitte R 0.00 R 0.00 R 0.01 R 0.00 1 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 14,250.00 R 3,800.00 R 5,978.25 R 1,594.20 R 558.00 R 148.80 R 558.00 R 148.80 R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,628 | b Bemesting: Korrel Kunsmis 2:3:4 30 0.5% Zn KAN 28 300.000 Kg 300.000 Kg R 4.80 R 3.68 1 1 R 2,544.00 R 1,440.00 R 1,104.00 R 678.40 R 384.00 R 294. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,629 | e Swambeheer: Chemies R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,630 | f Algemeen: Versekering Katoen -Hael/Brand 6.000 % van Ink R 0.01 R 0.00 14250 R 855.00 R 855.00 R 0.00 R 228.00 R 228.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,631 | g Besproeiing: Water Skema -Boegoeberg Elektrisiteit 1.000 Jaar R 1,200.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 1 R 804.00 R 804.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 214.40 R 214.40 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,632 | h Los-& Seisoensarbeid: Losarbeid Besproeiing -Arbeid Seisoensarbeid Skoffel -Arbeid 4.000 Uur 32.000 Uur R 7.00 R 0.00 R 7.00 R 0.00 12 1 R 560.00 R 336.00 R 0.00 R 224.00 R 0.00 R 149.33 R 89.60 R 0.00 R 59.73 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,633 | i Kontrakwerk: R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,634 | R 0.00 Lugspuit R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,635 | R 1,333.33 a Kontrakwerk: R 4,125. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,636 | b Los-& Seisoensarbeid: R 875. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,637 | Uur R 7. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,638 | c Verpakkingmateriaal: R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,639 | R 0.00 Ander R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,640 | Veranderlike Koste Masjinerie R 841. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,641 | Vaste Arbeid 3. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,642 | R 448.00 Vaste Koste Masjinerie R 676. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,643 | Opgestel deur: A.L. Swart, 1998 Tegnies versorg deur: Gewasproduksie Afdeling Gegewens aangepas: A.L. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,644 | Bruto Marge Na Totale Toedeelbare Veranderlike Koste per Hektaar Wanneer die Prys van Katoen wissel van R 3,230 tot R 4,370 en die Hoeveelheid van Katoen wissel van 3.188 tot 4. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,645 | BRUTO INKOMSTE a Produkinkomste: Lusern -Graad 1 Lusern -Graad 3 0.000 Ton 0.000 Ton R 1,300.00 R 700. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,646 | b Bemarkingskoste: TOTAAL BRUTO INKOMSTE min BEMARKINGSKOSTE R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,647 | Skema -Boegoeberg 1. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,648 | Besproeiing -Arbeid 4. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,649 | Jaar R 1,200.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,650 | Uur R 7.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,651 | i Kontrakwerk: R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,652 | b Los-& Seisoensarbeid: R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,653 | c Verpakkingmateriaal: R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,654 | Veranderlike Koste Masjinerie R 898. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,655 | Vaste Arbeid 4. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,656 | Opgestel deur: A.L. Swart, 1998 Tegnies versorg deur: Gewasproduksie Afdeling Gegewens aangepas: A.L. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,657 | Bruto Marge Na Totale Toedeelbare Veranderlike Koste per Hektaar Wanneer die Prys van Lusern wissel van #DIV/0! tot #DIV/0! en die Hoeveelheid van Lusern wissel van 0.000 tot 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,658 | BRUTO INKOMSTE a Produkinkomste: Lusern -Graad 1 Lusern -Graad 3 3.000 Ton 3.000 Ton R 1,300.00 R 700. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,659 | b Bemarkingskoste: TOTAAL BRUTO INKOMSTE min BEMARKINGSKOSTE R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,660 | Jaar R 1,200.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,661 | Uur R 7.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,662 | i Kontrakwerk: R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,663 | R 0.00 Lugspuit R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,664 | R 538.29 a Kontrakwerk: R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,665 | R 0.00 Oes R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,666 | b Los-& Seisoensarbeid: R 588. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,667 | Uur R 7. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,668 | c Verpakkingmateriaal: R 1,026. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,669 | Rol R 341. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,670 | Veranderlike Koste Masjinerie R 2,940. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,671 | Vaste Arbeid 4. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,672 | R 560.00 Vaste Koste Masjinerie R 3,232. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,673 | Opgestel deur: A.L. Swart, 1998 Tegnies versorg deur: Gewasproduksie Afdeling Gegewens aangepas: A.L. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,674 | Hooiproduksie vir 4 jaar. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,675 | Bruto Marge Na Totale Toedeelbare Veranderlike Koste per Hektaar Wanneer die Prys van Lusern wissel van R 959 tot R 1,298 en die Hoeveelheid van Lusern wissel van 17.850 tot 24. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,676 | Skema -Boegoeberg 1. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,677 | Besproeiing -Arbeid 4. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,678 | Skoffel -Arbeid 24. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,679 | Pitte R 0.03 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,680 | Jaar R 1,200.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,681 | Uur Uur R 7.00 R 0.00 R 7.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,682 | i Kontrakwerk: R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,683 | a Kontrakwerk: R 970.00 R 129. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,684 | Graan -Stroper 1.000 Ha R 550.00 1 R 550.00 R 73. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,685 | b Los-& Seisoensarbeid: R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,686 | c Verpakkingmateriaal: R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,687 | Veranderlike Koste Masjinerie R 487.45 R 64. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,688 | Vaste Koste Masjinerie R 383.80 R 51. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,689 | Opgestel deur: A.L. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,690 | Gegewens aangepas: A.L. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,691 | en die Hoeveelheid van Mielies 6.375 tot wissel van 8. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,692 | Koring -Hael/Brand 3. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,693 | Skema -Boegoeberg 1. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,694 | Besproeiing -Arbeid 4. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,695 | Jaar R 1,200.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,696 | Uur R 7.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,697 | i Kontrakwerk: R 0. |
4,998 | enterprise budget combud - afrikaans.txt | 79,698 | R 0.00 Lugspuit R 0.00 R 0. |
Subsets and Splits