document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 78,991 | R 0.00 Oes R 0.00 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 78,992 | b Los-& Seisoensarbeid: R 588. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 78,993 | Uur R 7. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 78,994 | c Verpakkingmateriaal: R 1,038. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 78,995 | Rol R 345. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 78,996 | Veranderlike Koste Masjinerie R 3,238. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 78,997 | Vaste Arbeid 4. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 78,998 | R 74.29 Vaste Koste Masjinerie R 3,625. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 78,999 | Opgestel deur: A.L. Swart, 1998 Tegnies versorg deur: Gewasproduksie Afdeling Gegewens aangepas: A.L. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,000 | Hooiproduksie vir 4 jaar. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,001 | Bruto Marge Na Totale Toedeelbare Veranderlike Koste per Hektaar Wanneer die Prys van Lusern wissel van R 723 tot R 978 en die Hoeveelheid van Lusern wissel van 17.850 tot 24. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,002 | b Bemarkingskoste: TOTAAL BRUTO INKOMSTE min BEMARKINGSKOSTE min DIREK TOEDEELBARE VERANDERLIKE KOSTE VOOROESKOSTE a Plant Materiaal: Saad Mielies -GMO 70000.000 Pitte R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 11,250.00 R 8,322.87 R 1,470.00 R 0.02 1 R 1,470.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 1,500.00 R 1,109.72 R 196.00 R 196.00 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,003 | b Bemesting: Korrel Kunsmis 2:3:4 30 0.5% Zn KAN 28 250.000 Kg 400.000 Kg R 9.52 R 7.80 1 1 R 5,500.00 R 733.33 R 2,380.00 R 317.33 R 3,120.00 R 416. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,004 | d Plaagbeheer: Chemies R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,005 | e Swambeheer: Chemies R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,006 | f Algemeen: Versekering R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,007 | g Besproeiing: Water Skema Boegoeberg Elektrisiteit 1.000 Jaar R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 1 R 710.87 R 710.87 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 94.78 R 94.78 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,008 | h Los-& Seisoensarbeid: Losarbeid Besproeiing -Arbeid Seisoensarbeid Skoffel -Arbeid 4.000 Uur 24.000 Uur R 7.00 R 0.00 R 7.00 R 0.00 11 1 R 476.00 R 308.00 R 0.00 R 168.00 R 0.00 R 63.47 R 41.07 R 0.00 R 22.40 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,009 | i Kontrakwerk: R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,010 | Graan -Stroper 1. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,011 | b Los-& Seisoensarbeid: R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,012 | c Verpakkingmateriaal: R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,013 | Veranderlike Koste Masjinerie R 558. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,014 | Vaste Arbeid 3. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,015 | Opgestel deur: A.L. Swart, 1998Tegnies versorg deur: Gewasproduksie AfdelingGegewens aangepas: A.L. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,016 | Bruto Marge Na Totale Toedeelbare Veranderlike Koste per Hektaar Wanneer die Prys van Mielies wissel van R 1,275 tot R 1,725 en die Hoeveelheid van Mielies wissel van 6.375 tot 8. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,017 | b Bemarkingskoste: TOTAAL BRUTO INKOMSTE min BEMARKINGSKOSTE min DIREK TOEDEELBARE VERANDERLIKE KOSTE VOOROESKOSTE a Plant Materiaal: Saad Koring 130.000 Kg R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 12,650.00 R 8,756.07 R 1,279.20 R 9.84 1 R 1,279.20 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 2,300.00 R 1,592.01 R 232.58 R 232.58 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,018 | b Bemesting: Korrel Kunsmis 2:3:4 30 0.5% Zn KAN 28 250.000 Kg 450.000 Kg R 9.52 R 7.80 1 1 R 5,890.00 R 1,070.91 R 2,380.00 R 432.73 R 3,510.00 R 638. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,019 | e Swambeheer: Chemies R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,020 | f Algemeen: Versekering Koring -Hael/Brand 3.300 % van Ink R 0.01 R 0.00 12650 R 417.45 R 417.45 R 0.00 R 75.90 R 75.90 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,021 | g Besproeiing: Water Skema Boegoeberg Elektrisiteit 1.000 Jaar R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 1 R 710.87 R 710.87 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 129.25 R 129.25 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,022 | h Los-& Seisoensarbeid: Losarbeid Besproeiing -Arbeid Seisoensarbeid 4.000 Uur R 7.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 9 R 252.00 R 252.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 45.82 R 45.82 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,023 | i Kontrakwerk: R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,024 | R 0.00 Lugspuit R 0.00 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,025 | R 200.30 a Kontrakwerk: R 847. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,026 | b Los-& Seisoensarbeid: R 34. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,027 | Uur R 7. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,028 | Uur R 7. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,029 | c Verpakkingmateriaal: R 220. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,030 | Veranderlike Koste Masjinerie R 862. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,031 | Vaste Arbeid 3. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,032 | R 283.64 Vaste Koste Masjinerie R 761. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,033 | Opgestel deur: A.L. Swart, 1998 Tegnies versorg deur: Gewasproduksie Afdeling Gegewens aangepas: A.L. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,034 | Bruto Marge Na Totale Toedeelbare Veranderlike Koste per Hektaar Wanneer die Prys van Koring wissel van R 1,955 tot R 2,645 en die Hoeveelheid van Koring wissel van 4.675 tot 6. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,035 | b Bemarkingskoste: TOTAAL BRUTO INKOMSTE min BEMARKINGSKOSTE min DIREK TOEDEELBARE VERANDERLIKE KOSTE VOOROESKOSTE a Plant Materiaal: Saad Katoen RR & Boll Guard 90000.000 Pitte R 0.00 R 0.00 R 0.02 R 0.00 1 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 15,000.00 R 4,000.00 R 9,438.12 R 2,516.83 R 1,881.00 R 501.60 R 1,881.00 R 501.60 R 0.00 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,036 | b Bemesting: Korrel Kunsmis 2:3:4 30 0.5% Zn KAN 28 300.000 Kg 300.000 Kg R 9.52 R 7.80 1 1 R 5,196.00 R 2,856.00 R 2,340.00 R 1,385.60 R 761.60 R 624. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,037 | e Swambeheer: Chemies R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,038 | f Algemeen: Versekering Katoen -Hael/Brand 6.000 % van Ink R 0.01 R 0.00 15000 R 900.00 R 900.00 R 0.00 R 240.00 R 240.00 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,039 | g Besproeiing: Water Skema Boegoeberg Elektrisiteit 1.000 Jaar R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 1 R 710.87 R 710.87 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 189.57 R 189.57 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,040 | h Los-& Seisoensarbeid: Losarbeid Besproeiing -Arbeid Seisoensarbeid 4.000 Uur R 7.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 12 1 R 336.00 R 336.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 89.60 R 89.60 R 0.00 R 0.00 R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,041 | i Kontrakwerk: R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,042 | b Los-& Seisoensarbeid: R 875. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,043 | Vrag Laai -Arbeid 125. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,044 | Uur R 7. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,045 | c Verpakkingmateriaal: R 0. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,046 | Veranderlike Koste Masjinerie R 876. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,047 | Vaste Arbeid 3. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,048 | Opgestel deur: A.L. Swart, 1998Tegnies versorg deur: Gewasproduksie AfdelingGegewens aangepas: A.L. |
4,990 | akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt | 79,049 | Bruto Marge Na Totale Toedeelbare Veranderlike Koste per Hektaar Wanneer die Prys van Katoen wissel van R 3,400 tot R 4,600 en die Hoeveelheid van Katoen wissel van 3.188 tot 4. |
4,991 | boabab_afrikaans.txt | 79,051 | Hierdie Orde word vir uitnemende diens aan Suid-Afrikaanse burgers toegeken. Die diens waarvoor die toekenning gemaak word, baie groter en heeltemal buite die gewone plig lê. |
4,991 | boabab_afrikaans.txt | 79,052 | Klas 3 = Kanselier van die Orde van die Baobab (Brons). |
4,991 | boabab_afrikaans.txt | 79,053 | Hierdie Orde is geïnspireer deur die Baobab (kremetart), 'n tropiese boom in Afrika. Die oorsprong van die woord Baobab is verweef met die talle ryk legendes en geheimenisse van Afrika. Hierdie boom is waarskynlik meer dikwels as enige ander boom in Afrika beskryf; onder andere weens sy lewenskrag, en die magiese en simboliese waarde wat hy vir die inheemse bevolking inhou. Die uithouvermoë en verdraagsaamheid wat die boom in sy oudwordproses aan die dag lê, weerspieël die volgehoue en uitnemende diens aan Suid-Afrika wat deur hierdie Orde bekroon word. Insgelyks word die volgehoue en groeiende statuur van Suid-Afrika steeds deur die diens wat gelewer word, in stand gehou. |
4,991 | boabab_afrikaans.txt | 79,054 | Die Baobab is 'n belangrike element in talle agrobosboustelsels in Afrika. Die boom voorsien bas vir die maak van kledingstof en tou, vrugte vir kos en brandstof, en baie ander nuttige produkte. Die bekende, breë wortelstelsel wat duidelik bo die grond uitsteek ondersteun 'n massiewe boom wat in tradisionele Afrika-gemeenskappe algemeen bekend is as 'n plek waar baie belangrike vergaderings gehou word en 'n plek van beskutting. |
4,991 | boabab_afrikaans.txt | 79,055 | Baobab (kremetart of Adonsonia Digitata) - bekend om sy wortels en lang lewensduur. Voorsien nie net skadu en vergaderplek nie, maar speel ook 'n kernrol in die onderhoud van die gemeenskappe waar hy groei. |
4,991 | boabab_afrikaans.txt | 79,056 | Negehoekige fatsoen - 'n negesydige veelhoek in die agtergrond versinnebeeld die talle verskillende gebiede waarop 'n bydrae en diens gelewer kan word vir die skep van 'n nasie wat voorspoedig is en vooruitgaan. Die ikoon versinnebeeld ook die nege provinsies van ons land. |
4,991 | boabab_afrikaans.txt | 79,057 | Buitenste organiese houervorm - die afwerking het die tekstuur van 'n kremetart se bas; die bas word algemeen vir die maak van matte en hoede gebruik. |
4,992 | bothma.txt | 79,059 | Baie dankie, sit gerus. |
4,992 | bothma.txt | 79,060 | Dis reg Edelagbare. |
4,992 | bothma.txt | 79,061 | Maart 1986 om 03h00 by die Honde-eenheid te Wingfield aan te meld. Ek kan nie onthou hoe ek in kennis gestel was nie. |
4,992 | bothma.txt | 79,062 | Op die 13de van die 10de maand het ek 'n beëdigde verklaring afgelê insake die gebeure van 3 Maart 1986. 'n Afskrif van bovermelde verklaring word hierby aangeheg. |
4,992 | bothma.txt | 79,063 | Ek wil net meld dat dit my doel was om van hierdie persone te deursoek en indien nodig te arresteer. Die gooi van die handgranaat en die daaropvolgende skietery, het arrestasie sonder maksimum geweld onmoontlik gemaak. |
4,992 | bothma.txt | 79,064 | Ek is vertroud met die inhoud van hierdie verklaring en begryp dit. |
4,992 | bothma.txt | 79,065 | Majoor Odendal aan diens rapporteer. Al daar was ons toegespreek insake 'n optrede waarin na bewering opgeleide terroriste betrokke sou wees. |
4,992 | bothma.txt | 79,066 | Dit is onder andere aan ons meegedeel dat die polisie Kombi wat die lede na Guguletu polisiestasie vervoer deur die terroriste in 'n hinderlaag gelei gaan word. |
4,992 | bothma.txt | 79,067 | Tydens die bespreking is aan die lig gebring wat ons te wagte kan wees. Hierna was ons in verskeie seksies ingedeel en was elke seksie 'n observasiepunt toegeken. |
4,992 | bothma.txt | 79,068 | Die opdragte aan ons was om te verhoed dat enige van die beweerde terroriste, wie na bewering die polisie Kombi gaan aanval, mag ontsnap met 'n voertuig of te voet in 'n suidelike rigting van die straat genoem NY1. |
4,992 | bothma.txt | 79,069 | Speurder Sersant Coetzee as bestuurder, terwyl Kaptein Kleyn links voor passasier was en myself agter in die motor aan die linkerkant. |
4,992 | bothma.txt | 79,070 | Hierdie observasiepunt het ons beman tot om 7h25 toe ons deur Majoor Odendal aangesê was om ons te onttrek aangesien die polisie Kombi, vir wie die lokval gestel sou wees, reeds verby die lokvalpunt is en veilig Guguletu Polisiestasie bereik het. |
4,992 | bothma.txt | 79,071 | Ons het ons toe aan die observasiepunt onttrek en na 'n ander punt in NY111 beweeg waar 'n motorvoertuig vroeër die nag uitgebrand het. |
4,992 | bothma.txt | 79,072 | Nadat ons die voertuig nagegaan het, het ons vertrek en in 'n westelike rigting met NY111 na NY1 beweeg, aangesien dit die naaste deurgang pad na ons kantore te Bishop Lavis is. |
4,992 | bothma.txt | 79,073 | Op pad na die kruising het ons verby vyf swartmans gery. |
4,992 | bothma.txt | 79,074 | Hierdie mans het ons aandag getrek, aangesien byna almal met hul hande in hul broeksakke geloop het. Dit was vir my duidelik dat die persone iets in hul hande in hul sakke vashou. |
4,992 | bothma.txt | 79,075 | Die waarneming het ek gedoen terwyl ons stadig by hulle verby gery het. Op daardie stadium was die swartmans reg langs 'n redelike dig bebosde gebied en was dit nie 'n aangewese tyd om hulle te konfronteer nie. |
4,992 | bothma.txt | 79,076 | te loop, beweeg. By die kruising het ons afgedraai in 'n suidelike rigting met NY1. Die persone het NY1 gekruis en voortgegaan in 'n westelike rigting met NY111. |
4,992 | bothma.txt | 79,077 | Hierdie waarneming het ek gedoen deur hulle ongemerk dop te hou. Nadat hulle die kruising gekruis het en after 'n gebou in beweeg het, het ons dadelik omgedraai en terug beweeg na die plek waar die persone uit sig gegaan het. In NY111 het ons afgedraai en in 'n westelike rigting gery. |
4,992 | bothma.txt | 79,078 | Die persone wat 'n kort rukkie gelede die pad gekruis het, het voor ons, steeds in 'n westelike rigting voortgestap. Ons het weer met ons voertuig verby gery en waar die pad doodloop, die voertuig omgedraai en terug beweeg. |
4,992 | bothma.txt | 79,079 | Die voertuig, SAP. 56140B was deur Sersant Coetzee ongeveer meter voor die persone tot stilstand gebring. Kaptein Kleyn het met sy pistool in sy hand uitgeklim om die persone te konfronteer. Toe hy langs die motor met die oop staande deur voor hom (tussen Kaptein Kleyn en die swartmans) staan en voordat hy hulle kon aanspreek, het een van die persone sy hand uit sy broeksak geruk en 'n voorwerp na ons in die motor gegooi. |
4,992 | bothma.txt | 79,080 | Terselfdertyd het ek gesien Kaptein Kleyn na die grond duik en Speurder Sersant Coetzee met die voertuig na vorentoe wegtrek. |
4,992 | bothma.txt | 79,081 | Ek het kort hierna 'n ontploffing agter die voertuig gehoor. Ek het uit die motor gespring en opgemerk dat van die swartmans in verskeie rigtings weghardloop. |
4,992 | bothma.txt | 79,082 | Ek het vyf skote met my dienspistool op van die persone gevuur. |
4,992 | bothma.txt | 79,083 | Dit is egter aan my onbekend of ek enige iemand getref het. |
4,992 | bothma.txt | 79,084 | Kort na die ontploffing was daar verskeie koeëls in my rigting geskiet en ek het op die grond gaan lê totdat alle geweer vuur gestaak was. |
4,992 | bothma.txt | 79,085 | Ek het my toe aangesluit by Kaptein Kleyn en opgemerk dat daar 'n swartman, ongeveer 40 meter van Kaptein Kleyn op die grond, tussen die gras lê. Die persoon het verskeie skietwonde aan sy liggaam gehad en was dit duidelik dat hy reeds dood was. |
4,992 | bothma.txt | 79,086 | waar die swartes geloop het. Ek het ook opgemerk dat daar 'n gat in die grond geruk was - ongeveer 5 meters waar dit weggeskram het van die voertuig. |
4,992 | bothma.txt | 79,087 | Op die linker voordeur is daar duidelike merke waar die voorwerp, toe reeds geïdentifiseer as 'n handgranaat, vasgegooi was. |
4,992 | bothma.txt | 79,088 | Ek het op die persone gevuur omdat dit onbekend was aan my hoeveel van hulle nog oor handgranate of ander vuurwapens sou beskik. Ek opgetree het uit vrees vir my lewe en ander kollegas se lewens en ek besef het dat ek wel met die terroriste te doen het. Ek geen beserings tydens die konfrontasie opgedoen het nie. |
4,992 | bothma.txt | 79,089 | Ek is vertroud met die inhoud van hierdie verklaring en begryp dit. |
4,992 | bothma.txt | 79,090 | Ek het geen beswaar teen die aflegging van die voorgeskrewe eed. |
4,992 | bothma.txt | 79,091 | Ek beskou die eed as bindend op my gewete. |
4,992 | bothma.txt | 79,092 | Ek het 'n verdere verklaring gemaak om onduidelikheid oor sekere punte op te klaar op die 13de van die 10de maand 1986. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.