document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
4,988
afrikaans (3).txt
78,889
Sterk gegeurde en sout voedsel wat die mond en keel kan irriteer.
4,988
afrikaans (3).txt
78,890
Eet voedsel by kamertemperatuur. Voedsel of drankies wat te warm of koud is, kan 'n probleem wees. Geniet voedsel en drankies wat nie die mond of keel irriteer nie.
4,988
afrikaans (3).txt
78,891
Kies sagte, gladde of klam voedsel soos kapokaartappels, maalvleis, geroomde groente, sagte pap, soppe, roereier, roomys, vla en poedings.
4,988
afrikaans (3).txt
78,892
Dit is makliker om te eet indien die voedsel klam gemaak word met souse of vleissous.
4,988
afrikaans (3).txt
78,893
Drink 'n slukkie vloeistof voor elke mond vol voedsel of doop harde en droë voedsel soos roosterbrood, beskuitjies en koekies in vloeistof soos tee om dit sag te maak voor dit geëet word.
4,988
afrikaans (3).txt
78,894
Drink vloeistowwe deur 'n strooitjie.
4,988
afrikaans (3).txt
78,895
Kou kougom of eet harde lekkers om speekselsekresie in die mond te vermeerder. Dit maak dit makliker om voedsel te sluk.
4,988
afrikaans (3).txt
78,896
Probeer gevriesde vrugtesap of ys te suig om u mond gevoelloos te maak voor ete.
4,988
afrikaans (3).txt
78,897
Goeie mondhigiëne is baie belangrik!
4,988
afrikaans (3).txt
78,898
Voorkom infeksie deur u tande en tandvleis skoon te hou.
4,988
afrikaans (3).txt
78,899
Indien u tandvleis seer is en u nie tande kan borsel nie, sal dit help om u mond met 'n bietjie koeksoda gemeng met water uit te spoel.
4,988
afrikaans (3).txt
78,900
As u sukkel om voedsel te sluk, probeer om vloeistowwe te verdik met melkpoeier, babagraankos, stysel of kits kapokaartappels om dit makliker te maak om te sluk.
4,988
afrikaans (3).txt
78,901
Voesel in 'n ete wat dieselfde sagte tekstuur het, is makliker om te sluk. Versap voedsel indien nodig.
4,988
afrikaans (3).txt
78,902
Vermy eerder klewerige voedsel soos grondboontjiebotter of glibberige voedsel soos jellie, aangesien dit moeilik sluk.
4,988
afrikaans (3).txt
78,903
Springmielies mag u mond irriteer en veroorsaak dat u verstik.
4,988
afrikaans (3).txt
78,904
Probeer om regop te sit tydens etes en vryf u keel afwaarts om sluk te vergemaklik.
4,988
afrikaans (3).txt
78,905
Gesonde eetgewoontes beteken nie jy moet spesiale duur kos koop nie! Dit beteken bloot dat jy beter voedselkeuses maak uit beskikbare voedsel.
4,988
afrikaans (3).txt
78,906
Die grootste uitdaging is om dit bekostigbaar te maak vir almal om gesond te eet.
4,988
afrikaans (3).txt
78,907
Moedig groentetuine aan - dit kan in 'n klein agterplaas of selfs in potte/houers geplant word om kos en inkomste aan die hele gesin te verskaf. Groentetuine beskerm die omgewing en is 'n lus vir die oog, maar kan ook as ontspanning vir die gesin dien.
4,988
afrikaans (3).txt
78,908
Fasiliteer 'n gemeenskapstuinmaakprojek, indien individuele tuinmaak by die huis nie goed werk nie.
4,988
afrikaans (3).txt
78,909
Moedig die plant van vrugtebome (bv. lemoenbome) in die gemeenskap aan. As 'n gesondheidswerker kan jy met 'n vrugteboomprojek begin, deurdat vrugtebome rondom die gesondheidssentrum geplant word.
4,988
afrikaans (3).txt
78,910
Hoenders wat tuis aangehou word kan vleis en eiers heelwat goedkoper aan die familie voorsien. Hase, of groter diere soos bokke en skape ka nook aangehou word om in die vleisbehoeftes van die familie te voorsien.
4,988
afrikaans (3).txt
78,911
Moedig 'n gemeenskapsmelkery aan in gebiede waar groter diere toegelaat word in die gemeenskap. Die gemeenskap kan fondse insamel of 'n borg bewerkstellig om 1 of meer koeie aan te koop om in hulle melkbehoeftes te voorsien. Onthou egter dat melk gepasteuriseer of gekook moet word voor gebruik.
4,988
afrikaans (3).txt
78,912
Moedig kliënte aan om sonneblomsade rondom die huis te plant, eerder as blomme sonneblomme lyk nie net mooi nie, maar produseer ook saad wat in die dieët ingesluit kan word.
4,988
afrikaans (3).txt
78,913
Herinner kliënte dat gesonde eetgewoontes nie beteken dat jy duur kos moet koop nie, maar slegs slim keuses moet uitoefen.
4,988
afrikaans (3).txt
78,914
Voldoende voeding is uiters belangrik vir alle jong kinders, om gesonde groei te verseker en infeksies te beveg. 'n Wangevoede kind is meer vatbaar vir verskillende infeksies, wat lei tot swak groei, vertraagde fisiese en verstandelike ontwikkeling en die mortaliteitsrisiko verhoog ook.
4,988
afrikaans (3).txt
78,915
Die volgende punte behoort in gedagte gehou te word wanneer daar voedingsondersteuning aan kinders gebied word wat aan 'n chroniese siekte ly.
4,988
afrikaans (3).txt
78,916
Kinders behoort ook die riglyne vir gesonde voedselkeuses, soos in afdeling E van hierdie dokument, te volg.
4,988
afrikaans (3).txt
78,917
Maak seker dat die moeder of versorger gesond genoeg is om na die kind om te sien.
4,988
afrikaans (3).txt
78,918
Monitor die kind se gewig gereeld, om gesonde groei te verseker.
4,988
afrikaans (3).txt
78,919
Verleen bystand aan die moeders of versorgers van jong babas, om die veiligste voedingsmetode te kies. Verwys na die "Suid-Afrikaanse Borsvoedingsriglyne bir Gesondheidswerkers" dokument vir meer inligting.
4,988
afrikaans (3).txt
78,920
Hanteer simptome van siekte, soos diarree en braking effektief, om wanvoeding te voorkom.
4,988
afrikaans (3).txt
78,921
Behandel sekondere infeksies, soos orale sproei en longontsteking, spoedig.
4,988
afrikaans (3).txt
78,922
Baie kinders met chroniese siektes is geneig tot ernstige wanvoeding- voorsien behandeling hiervoor.
4,988
afrikaans (3).txt
78,923
Raai die moeder of versorger aan om kleiner maaltye , meer gereeld aan die kind te gee.
4,988
afrikaans (3).txt
78,924
Volhard in geduldige, liefdevolle voedingsessies. Die kind moet altyd onder toesig eet. Beveel die byvoeging van olie, margarien, suiker, grondboontjiebotter of melkpoeier aan by voedsel, om energie en voedingsofinname te verhoog.
4,988
afrikaans (3).txt
78,925
Benadruk goeie higïene, asook kos en water veiligheid om infeksie te voorkom.
4,988
afrikaans (3).txt
78,926
Skakel die kind in by 'n voedingskema indien voedselveiligheid by die huis 'n problem is. Hanteer, of verwys die kind vir die opvolgaktiwiteit van toepassing.
4,988
afrikaans (3).txt
78,927
K. Maak gebruik van voedselaanvullings Voedselaanvullings is baie waardevol, veral vir jong kinders (omdat hul voedingsbehoeftes groter is tydens groei), of baie siek mense wat moeilik eet.
4,988
afrikaans (3).txt
78,928
Onthou dat gewone voedsel gebruik kan word om maaltye aan te vul.
4,988
afrikaans (3).txt
78,929
n Groot verskeidenheid maaltydvervangers of kitsmaaltye is beskikbaar op die mark. Kies 'n produk van 'n gerespekteerde verskaffer, wat goeie voedingswaarde verskaf teen 'n billike prys.
4,988
afrikaans (3).txt
78,930
Maak seker dat kliënte weet hoe om die aanvulling aan te maak en te gebruik.
4,988
afrikaans (3).txt
78,931
Dit is beter om vitamiene en minerale met 'n multivitamientablet aan te vul in 'n dosis wat nie die aanbevole daaglikse dosis (ADD) oorskry nie. Dit sal op die etiket aangedui word.
4,988
afrikaans (3).txt
78,932
Anti-oksidante soos vitamiene A, C, E, die mineraal selenium, asook sink, is belangrik om die immuunstelsel te beskerm.
4,988
afrikaans (3).txt
78,933
Om mense te help om goeie voeding deel te maak van hulle daaglikse roetine, verg ware toewyding, maar dit is voorwaar die moeite werd. Gebalanseerde maaltye het voordele vir almal- gesonde eetgewoontes kan help in bevegting van infeksies, voorkom ongewensde gewigsverlies tydens siekte, vertraag die progressie van die siekte, maak die gebruik van medikasie meer effektief en verbeter kwaliteit van lewe.
4,989
afrikaans (6).txt
78,935
Volle Name van Eienaar/ Maatskappy/ Beslote Korporasie.
4,989
afrikaans (6).txt
78,936
Die presiese geografiese ligging van die perseel. 2. Sal die lisensiehouer in staat wees om te voldoen aan die vereiste van Goeie Farmaseutiese Praktyk soos deur die Suid Afrikaanse Aptekersraad bepaal word?
4,989
afrikaans (6).txt
78,937
n Sleutel , sleutelkaart of enige ander apparaat of gekombineerde apparaat wat toegang gee tot die apteek sal te alle tye gehou word aan die persoon vabn die verantwoordelike apteker.
4,989
afrikaans (6).txt
78,938
Slegs die apteker sal die sleutels hou waar die skedule 1 - 6 items bewaar word.
4,989
afrikaans (6).txt
78,939
Die resepteer area sal toepaslik geleë wees in die apteek.
4,989
afrikaans (6).txt
78,940
Die apteek sal toeganklik wees vir liggaamlik gestremde persone.
4,989
afrikaans (6).txt
78,941
Daar is/ sal 'n aparte fasiliteit wees om hande te was.
4,989
afrikaans (6).txt
78,942
Daar is/sal 'n aparte fasiliteit wees vir die skoonmaak van toerusting.
4,989
afrikaans (6).txt
78,943
Die perseel sal skoon ordelik en netjies gehou word.
4,989
afrikaans (6).txt
78,944
Alle werksoppervlaktes sal afgewerk wees met 'n gladde ondeurdringbare en wasbare materiaal.
4,989
afrikaans (6).txt
78,945
Daar sal genoegsame en voldoende beligting wees.
4,989
afrikaans (6).txt
78,946
Daar is/sal wees ten minste een brandblusser/brandslang in die apteek.
4,989
afrikaans (6).txt
78,947
Die resepteerarea is voldoende vir die aantal Voorskrifte. 'n Afsonderlike werksarea van ten minste 90cm tot 1m moet beskikbaar wees vir elke apteker of persoon wat by die Raad geregistreer is wat werksaam is in die resepteerarea.
4,989
afrikaans (6).txt
78,948
Daar sal 'n geskikte wagarea wees wat beskut is of in die apteek is.
4,989
afrikaans (6).txt
78,949
Daar sal 'n geskite private area wees vir die voorsiening van inligting NoYesen advies in ooreenstemming met GFP riglyne.
4,989
afrikaans (6).txt
78,950
Die profesionele beeld word nie beinvloed deur die uitstal van Nokomersiële materiaal wat nie direk van toepassing is op gesondheid nie.
4,989
afrikaans (6).txt
78,951
Die apteek word aangedui as 'n nie-rook area.
4,989
afrikaans (6).txt
78,952
n Aanstellingsbrief vir die verantwoordelike apteker van bogenoemde apteek n Brief van aanvaarding van bogenoemde aanstelling waarin die verantwoordelike apteker verklaar dat hy/sy die aanstelling aanvaar, sowel as die verpligtinge en verantwoordelikhede van 'n verantwoordelike apteker soos uiteengesit in Regulasie 28 van die Regulasies met Betrekking tot die Praktyk van Apteekwese.
4,989
afrikaans (6).txt
78,953
n Afskrif van die terrein en vloerplan van die gebou waarin die ligging van die apteekperseel aangedui word in verhouding tot die aangrensende of omringende besighede en toegang tot en van die n Plan van die uitleg van die beplande apteek perseel geteken op skaal waarin punte 2, 3, 14, 15 en 16 soos aangedui in Afdeling E duidelik geïdentifiseer kan word.
4,989
afrikaans (6).txt
78,954
n Beëdigde verklaring aangaande verantwoordelikheid, eienaarskap en nakoming van standaarde soos vereis in terme van Regulasies 2, 3, 4, 5, 6 en 7 van die Regulasies Betreffende die Eienaarskap en Lisensiëering van Apteke voltooi deur die eienaar (alleen-eienaar),alle vennote van die vennootskap, alle lede van die Beslote Korporasie of aandeelhouers van die maatskappy.
4,989
afrikaans (6).txt
78,955
In die geval van 'n Maatskappy 'n gesertifiseerde afskrif van die Sertifikaat van Inkorporasie (Naamsveranderingsertifikaat indien van toepassing) en die nuutste CM29.
4,989
afrikaans (6).txt
78,956
Skedules vanaf ouditeure wat die name van die direkteure en aandeelhouers sertifiseer.
4,989
afrikaans (6).txt
78,957
n Gesertifiseerde afskrif van die Ooreenkoms van Verkoop n Beëdigde verklaring wat aandui dat die apteek nie na 'n nuwe perseel verskuif sal word nie.
4,989
afrikaans (6).txt
78,958
n Bank gewaarborgde tjek uitgemaak aan die Suid Afrikaanse Aptekersraad vir die fooie soos aangedui in die Staatskoerant.
4,989
afrikaans (6).txt
78,959
i Bogenoemde apteek sal bedryf word onder direkte persoonlike toesighouding van die verantwoordelike apteke ii Die Direkteur-Generaal sal in kennis gestel word van enige wesenlike verandering binne 30 dae vanaf iiiDie inligting verskaf is waar en korrek.
4,989
afrikaans (6).txt
78,960
Ek gee hiermee toestemming vir 'n inspeksie in terme van die toepaslike Wetgewing.
4,989
afrikaans (6).txt
78,961
op hierdie dag van ... , die die jaar...
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,963
b Bemarkingskoste: TOTAAL BRUTO INKOMSTE min BEMARKINGSKOSTE min DIREK TOEDEELBARE VERANDERLIKE KOSTE VOOROESKOSTE a Plant Materiaal: Saad Katoen Konvensioneel 90000.000 Pitte R 0.00 R 0.00 R 0.01 R 0.00 1 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 15,000.00 R 4,000.00 R 8,454.12 R 2,254.43 R 558.00 R 148.80 R 558.00 R 148.80 R 0.00 R 0.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,964
b Bemesting: Korrel Kunsmis 2:3:4 30 0.5% Zn KAN 28 300.000 Kg 300.000 Kg R 9.52 R 7.80 1 1 R 5,196.00 R 2,856.00 R 2,340.00 R 1,385.60 R 761.60 R 624.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,965
e Swambeheer: Chemies R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,966
f Algemeen: Versekering Katoen -Hael/Brand 6.000 % van Ink R 0.01 R 0.00 15000 R 900.00 R 900.00 R 0.00 R 240.00 R 240.00 R 0.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,967
g Besproeiing: Water Skema Boegoeberg Elektrisiteit 1.000 Jaar R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 1 R 710.87 R 710.87 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 189.57 R 189.57 R 0.00 R 0.00 R 0.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,968
h Los-& Seisoensarbeid: Losarbeid Besproeiing -Arbeid Seisoensarbeid Skoffel -Arbeid 4.000 Uur 32.000 Uur R 7.00 R 0.00 R 7.00 R 0.00 12 1 R 560.00 R 336.00 R 0.00 R 224.00 R 0.00 R 149.33 R 89.60 R 0.00 R 59.73 R 0.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,969
i Kontrakwerk: R 0.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,970
b Los-& Seisoensarbeid: R 875.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,971
Vrag Laai -Arbeid 125.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,972
Uur R 7.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,973
c Verpakkingmateriaal: R 0.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,974
Veranderlike Koste Masjinerie R 1,019.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,975
Vaste Arbeid 3.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,976
Opgestel deur: A.L. Swart, 1998Tegnies versorg deur: Gewasproduksie AfdelingGegewens aangepas: A.L.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,977
Bruto Marge Na Totale Toedeelbare Veranderlike Koste per Hektaar Wanneer die Prys van Katoen wissel van R 3,400 tot R 4,600 en die Hoeveelheid van Katoen wissel van 3.188 tot 4.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,978
Opgestel deur: A.L.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,979
Gegewens aangepas: A.L.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,980
en die Hoeveelheid van Lusern 0.000 tot wissel van 0.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,981
b Bemarkingskoste: TOTAAL BRUTO INKOMSTE min BEMARKINGSKOSTE min DIREK TOEDEELBARE VERANDERLIKE KOSTE VOOROESKOSTE a Plant Materiaal: Saad R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 17,850.00 R 5,575.18 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 850.00 R 265.48 R 0.00 R 0.00 R 0.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,982
b Bemesting: Korrel Kunsmis MAP 33 Kaliumsulfaat 42 150.000 Kg 200.000 Kg R 12.27 R 10.38 1 1 R 3,916.50 R 186.50 R 1,840.50 R 87.64 R 2,076.00 R 98.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,983
c Onkruidbeheer: Chemies R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,984
e Swambeheer: Chemies R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,985
f Algemeen: Ander R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 0.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,986
g Besproeiing: Water Skema Boegoeberg Elektrisiteit 1.000 Jaar R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 1 R 1,061.00 R 1,061.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 50.52 R 50.52 R 0.00 R 0.00 R 0.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,987
h Los-& Seisoensarbeid: Losarbeid Besproeiing -Arbeid Seisoensarbeid 4.000 Uur R 7.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 18 R 504.00 R 504.00 R 0.00 R 0.00 R 0.00 R 24.00 R 24.00 R 0.00 R 0.00 R 0.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,988
i Kontrakwerk: R 0.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,989
R 0.00 Lugspuit R 0.00 R 0.
4,990
akkerbou - siyanda streek - afrikaans.txt
78,990
R 77.45 a Kontrakwerk: R 0.