document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,482 | Lig in, motiveer en betrek personeel en belangheb-bers om 'n groter begrip van die Departement se bydrae tot landbou te verkry. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,483 | Bevorder 'n positiewe beeld van die Departe-ment. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,484 | Bevorder die dienste van die Departement by alle kliëntgroeperings. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,485 | besoeke deur buite-landse afvaardigings. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,486 | Verspreiding van kwar-taallikse tydskrif aan 5 000 lesers. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,487 | Verspreiding van maandelikse interne nuusbriewe, memo's, opgegradeerde intranet, ens. om personeel in te lig. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,488 | Ongeveer 80 radio-uit-sendings op RSG (Radio Sonder Grense) en 12 op Radio Namakwaland. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,489 | Oop dae vir ±1300 leerders. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,490 | Geen kwalifikasie op oudit. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,491 | Meer as 85% van transaksies is binne maatstaf. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,492 | Probleemoplossing word gedoen soos dit plaasvind. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,493 | Eenheid is nog in kinderskoene. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,494 | Bestuur en beheer op peil. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,495 | Departementele plan voltooi. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,496 | Gedoen volgens voor-skrif, maandeliks en kwartaalliks. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,497 | Word deurlopend gedoen. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,498 | Vergaderings, besoeke, skriftelike en elektroniese kommunikasie met NRO's, landboubedryfgroepe en media met betrekking tot samewerking / borgskap / blootstelling, ens. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,499 | Finansiële bestuursdienste beskikbaar, d.w.s. finansies, verkryging, begroting, interne beheer en vervoerpoeldienste. Dokumentasie beskikbaar op webwerf. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,500 | MH-diens beskikbaar: Persoonlik, skriftelik, elektronies, MH-web-bladsy, MH-personeel toegewys per program. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,501 | Ondersteuning en hulp met MH-aangeleenthede. Per-soneelinsette oor beleidsontwikkeling. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,502 | Finansies-opdragte, toepaslike dokumentasie en opleidingsessies. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,503 | Deurlopende regstreekse en onregstreekse kommunikasie wat ver-skeie kommunikasiemetodes persvrystellings, aanbiedings, tentoon-stellings, publikasies, promosiemateriaal, gedrukte en elektroniese media, webwerf, ens. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,504 | Vergadering met ander toepaslike rolspelers, bv. RWPF |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,505 | Klagtes geniet onmiddellik aandag. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,506 | Ooreenkomstig nasion-ale en internasionale ingenieur- en bewaring-standaarde en -wet-gewing projekte voltooi ooreenkomstig na-sionale en interna-sionale ingenieur- en bewaringstandaarde en -wetgewing. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,507 | Ruil inligting uit. Bepaal kliënt se behoeftes. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,508 | Deelname aan soveel moontlik beskikbare geleenthede om tot strategie-ontwikkeling en vorming by te dra. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,509 | Beskikbaarheid van personeel aan al ons klante in die provinsie. Die meeste beamptes ook na ure per selfoon beskikbaar. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,510 | Publikasies / Artikels publikasies. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,511 | Strategiese plan vir die nuwe subpro-gram: Plaas-werker-ontwikkeling is deur Kabinet goedgekeur. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,512 | Alle GHLO-projekte geïmplementeer deur 'n projekbestuurspanbena-dering met Grondsake. Navrae so gou moontlik beantwoord, maar dit kan 'n week neem om te reageer. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,513 | Gemeenskappe nader OOB-personeel vir ondersteuning, of 'n pro-jekaansoekvorm word ingedien. Meer besoeke aan gemeenskappe om projekte te ondersteun. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,514 | Toegang tot befondsing vir projekte n Aansoekvorm en 'n sakeplan is vir befondsing voorgelê. 168 pro-jekte is befonds. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,515 | Vergaderings op kantoor het aansienlik toegeneem, maar keertyd is steeds een maand (300 vergaderings). |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,516 | Vergaderings in gemeenskappe het toegeneem, maar die tydsbeperk-ing maak hierdie tipe interaksie moeilik om te bestuur (150 vergade-rings). |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,517 | Hetsy regstreeks of via die rooinommerstelsel. Sien 1. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,518 | Die rooinommerstelsel neem minstens twee weke om af te handel, en 155 rooi nommers is beantwoord, wat op 68-persoondae neerkom. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,519 | Verbruikers Verbruikersverenigings Voorheen benadeelde gemeenskappe. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,520 | Alle kommersiële boere minstens een keer per jaar besoek, groepbe-soeke aan hulpbron-arm boere, insluitende individuele besoeke en siektebeheeradvies. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,521 | Slagplase en voedselver-werkings-ondernemings minstens 6 keer per jaar besoek. Verskeie skoolprojekte. Oorleg-pleging met georgani-seerde belangegroepe soos varkprodusente en volbloedtelers. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,522 | Bywoning volgens jaar-likse rooster van verga-derings. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,523 | Gelyke toegang en beskikbaarheid van personeel in die WK Provinsie. Die meeste beamptes na ure ook per selfoon beskikbaar. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,524 | Oordrag van inligting en standaarde. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,525 | Uitbreidingsdienste en opleiding van plaasarbeiders. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,526 | Persoonlike kontak en advies om voedselveiligheidstandaarde te verbeter. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,527 | Besoek skole - inligting oor voedselveiligheid en voedselsekuriteit skole in 2005 besoek. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,528 | Vier kwartaal- en een jaarverslag opgestel, beskikbaar aan NDL en ander direktorate in die Departement, LUR en ander provinsies. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,529 | Meer as 50 praatjies in 2005/06 saamgestel. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,530 | Verskeie radiostasies tydens uitbreek van Klassieke Varkkoors. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,531 | Algemene inligtingsbriewe en persvrystellings gedurende siektebe-heeroptredes. Briewe in reaksie op skriftelike navrae. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,532 | Jaar- en kwartaalverslae en beleidsdokumente beskikbaar op depar-tementele webwerf. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,533 | Vier wetenskaplike publikasies en een aanbieding. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,534 | Beamptes woon soveel landboukundige en verwante vergaderings moontlik by. Nasionale siektebeheerwerkwinkels bygewoon. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,535 | Vier kwartaal- en een jaarverslag opgestel, beskikbaar aan NDL en ander direktorate in die departement. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,536 | Alle klagtes beantwoord deur personeel op laboratoriumbes-tuursvlak. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,537 | Twee klagtes ontvang en hanteer. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,538 | Forums bestaan waar belanghebbers van die drie vernaamste ondernemings, nl. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,539 | Opgradering van webwerf inligtingspakkette per instituut saam-gestel. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,540 | Alle navorsingsakti-witeite is ondersteun om te verseker dat navorsingsdoelwitte bereik word. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,541 | Personeel het kwartaallikse ver-gaderings met kliëntgroepe uit die kleingraan-, oliesade-, melk- en wolbedryf bygewoon waar navorsing- en ontwikkelingspri-oriteite gestel en vordering met lopende projekte gemonitor is. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,542 | Personeel het verskeie boerd-ery-studiegroepvergaderings bygewoon wat gemik was op groepoplossing van ekonomiese / produksieprobleme in distriks-munisipaliteite se gebiede. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,543 | Alle telefoon- en e-posnavrae het onmiddellik aandag geniet. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,544 | Bygewoon en bygedra tot agenda deur verskaffing van inligting soos versoek, lesings, groepbesprekings, ens. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,545 | Tegniese en ekonomiese inligting met betrekking tot landboukwessies in die Provinsie is wyd gepubliseer deur middel van wetenskaplike en semi-wetenskaplike publikasies. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,546 | Bygewoon en bygedra tot agenda deur verskaffing van inligting soos versoek, lesings, groepbesprekings, ens. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,547 | Elf verwysings-plaasbestuur-studiegroepe gestig onder kleinskaalse opkomende boere. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,548 | begrotings vir nuwe ondernemings ontwikkel. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,549 | begrotings vir ondernemings by-gewerk vir gebruik in rota-sie-stelsels. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,550 | Die ontwikkeling van nuwe gerekenariseerde model vir onderne-mings-begrotings voltooi. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,551 | Relevante internasionale beste praktyk projekte oor kwessies in hulpbron-ekonomieë voltooi. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,552 | internasionaal-beoordeelde referate voltooi nasionaal-beoor-deel-de doku-ment voltooi. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,553 | provinsiale gebruikeropnames voltooi populêre verslae voltooi. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,554 | Bereiking van ooreenkoms oor 8 strategiese kernpunte van belang gaan verder ontwikkel word. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,555 | Bereiking van ooreenkoms oor 84 aksies om die 8 strategiese kern-punte te implementeer. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,556 | Personeel het gereeld vergaderings met kliëntgroepe bygewoon. Navors-ing- en ontwikkelings-prioriteite ontwikkel. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,557 | Aktiewe deelname aan provinsiale en nasionale raadplegende forums. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,558 | Verskeie vergaderings met kliënte gehou en bygewoon. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,559 | Alle telefoon- en e-posnavrae het onmiddellik aandag geniet. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,560 | Populêre verslae, artikels in die pers en lesings op boeredae en byeenkomste populêre verslae, artikels en aanbiedings. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,561 | As deel van die ontwikkeling van 'n Landboustrategie is 'n platform geskep waar arbeid, besigheid en burgerlike samelewing hulle griewe kan lug. Werklike lug van griewe is aangemoedig. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,562 | Deur 'n algemene vergadering en verskeie lood-skomiteevergaderings kon belanghebbers hulle griewe lug. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,563 | Kliënte kon die telefoon, e-pos, faks of die webwerf gebruik. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,564 | Hoewel verskeie "rooi nommers" via die kantoor van die Minister ontvang is, is geen werklike diensleweringsk-lagtes ontvang nie. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,565 | Twee vergaderings gedurende die afgelope jaar gehou. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,566 | Ouers van voltydse stu-dente. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,567 | Twee streekvergaderings gedurende die afgelope jaar gehou. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,568 | Gereelde vergaderings is met verskillende groepe hulpbronarm- en opkomende boere gehou. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,569 | Die verskil in personeelkoste volgens program (Tabel 2.1) en personeelkoste volgens salarisband (Tabel 2.2), wat R337 000 beloop, kan aan opgehoopte verskille tussen die Basiese Rekeningkundige Stelsel (BRS) en die PERSAL-stelsel (Personnel Salary System) toegeskryf word. Neem asseblief ken-nis dat die (BRS) syfers in Tabel 2.1 deur die Provinsiale Auditeur gekontroleer is en in die Finansiële State in deel drie van hierdie dokument weerspieël word. Laasgenoemde word as die korrekte bedrag beskou. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,570 | Totaal van die vakante befondsde poste is in verskillende stadiums van die werwingsproses. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,571 | Die inligting in elke geval weerspieël die situasie soos op 31 Maart 2006. Vir 'n aanduiding van ver-anderings in personeelvoorsieningspatrone gedurende die oorsigjaar, verwys asseblief na afdeling 5 van hierdie verslag. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,572 | Die Staatsdiensregulasies, 1999, het posevaluering ingestel as 'n middel om te verseker dat werk van gelyke waarde gelyke vergoeding ontvang. 'n Uitvoerende owerheid kan binne 'n nasionaal vas-gestelde raamwerk enige pos in sy organisasie evalueer of herevalueer. Ingevolge die Regulasies moet alle vakatures op salarisvlak 9 en hoër geëvalueer word voordat dit gevul word. Dit is aange-vul deur 'n besluit van die Minister vir die Staatsdiens en Administrasie dat alle SBD-poste voor 31 Desember 2002 geëvalueer moet word. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,573 | Die volgende tabel (Tabel 4.1) gee 'n samevatting van die aantal poste wat gedurende die oorsigjaar geëvalueer is. Die tabel bevat ook statistiek van die aantal poste wat opgradeer of afgradeer is. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,574 | TABEL 4.3 Werknemers wie se salarisvlak die graad oorskry wat deur posevaluering vasgestel is, 1 April 2005 tot 31 Maart 2006 ingevolge SDR 1.V.C. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,575 | TABEL 4.4 Profiel van werknemers wie se salarisvlak die graad oorskry wat deur posevaluering vasgestel is, 1 April 2005 tot 31 Maart 2006 ingevolge SDR 1.V.C. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,576 | Een van die beamptes wat op 1 November 2005 tot die pos van Hoofdirekteur bevorder is, het op 31 Januarie 2006 bedank. Slegs permanente werkers word in aanmerking geneem. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,577 | Het die departement 'n lid van die SBD aangewys om die bepalings wat in Deel VI E van Hoofstuk 1 van die Staats-diensregulasies, 2001, vervat is, te implementeer Indien wel, verstrek sy/haar naam en pos? |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,578 | Het die departement 'n toegewyde eenheid of is spesifieke personeellede aangewys om die gesondheid en welsyn van werknemers te bevorder Indien wel, dui die aantal werknemers aan wat met hierdie taak gemoeid is en die jaarlikse begroting wat vir hierdie doel beskikbaar is? |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,579 | Die Departement het 'n toegewyde eenheid wat uit vyf beamptes met 'n begroting van R1.6 miljoen bestaan. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,580 | MIV, WBP, BGV, spesiale programme (gender, ongeskiktheid en jeug) vir alle werknemers van die departement. |
4,981 | WC - Vote 11 - Agriculture.txt | 78,581 | Het die departement 'n Werknemerbystands- of Gesond-heidsbevorderingsprogram vir sy werknemers ingestel Indien wel, dui die sleutelelemente/dienste van hierdie program aan? |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.