document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,872
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf G 7.1 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,873
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf G 7.2 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,874
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf G 7.3 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,875
Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf G 7.4 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,876
Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die versoeker nie kan lees, skryf of die inhoud van hierdie dokument verstaan nie.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,877
Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die versoek-vorm vir die versoeker vertolk, moet in paragraaf H 1 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,878
Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf H 2 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,879
Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf H 3 aange-teken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,880
Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf H 4 aan-geteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,881
Die posadres van die tolk moet in paragraaf H 5 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,882
Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf H 6 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,883
Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf H 7.1 aange-teken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,884
Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf H 7.2 aange-teken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,885
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf H 8 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,886
Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf H 9 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,887
Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf H 10 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,888
Die taal waaruit die versoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die versoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf J 11 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,889
Die datum waarop die tolk die huidige eienaar bystaan, moet in paragraaf H 12 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,890
Die handtekening van die tolk wat die huidige eienaar bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf H 13 aangebring word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,891
Die plek waar die tolk die huidige eienaar bystaan, moet in H 14 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,892
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf H 15 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,893
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf H 16 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,894
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die versoek ontvang, moet in paragraaf I 1 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,895
Die datum waarop die polisiebeampte die versoek ontvang, moet in paragraaf I 2 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,896
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die versoek ontvang, moet in paragraaf I 3 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,897
Die dorp/stad waar die polisiebeampte die versoek ontvang, moet in paragraaf I 4 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,898
Die handtekening van die polisiebeampte wat die versoek ontvang, moet in paragraaf I 5 aangebring word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,899
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die versoek ontvang, moet in paragraaf I 6 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,901
n Aansoek om magtiging om meer as 2 400 slagdoppe te besit, moet in onuitwisbare swart ink ingevul word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,902
Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie wat die aansoek ontvang.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,903
Die polisiestasie waar die aansoek op rekenaar vasgelê word, moet Afdeling A voltooi.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,904
Die polisiebeampte moet Afdeling B voltooi.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,905
Die beslissende beampte moet Afdeling C voltooi.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,906
Die aansoeker moet Afdeling D, E en F voltooi.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,907
Indien 'n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling G voltooi.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,908
Die polisiebeampte moet Afdeling H voltooi.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,909
Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling I voltooi.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,910
'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,911
Die verwysingsnommer (byvoorbeeld, A 12945) wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgelê is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,912
Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,913
Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf B 2 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,914
Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,915
Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,916
Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat aan die aansoek toegeken word, moet in paragraaf B 5 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,917
aansoeker versoek, moet die verlangde inligting in paragraaf C 1 verstrek word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,918
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 2 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,919
bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 3 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,920
Die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 4 aanbring.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,921
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 5 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,922
Indien die aansoek om magtiging om meer as 2 400 slagdoppe te besit, goedgekeur word, moet die beslissende beampte wat dit goedkeur paragraaf C 6 met 'n X merk.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,923
Die SAPD Persal-nommer van die beslissende beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 7 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,924
Die datum waarop die aansoek goedgekeur word, moet in paragraaf C 8 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,925
Die beslissende beampte wat die aansoek goedkeur, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 9 aanbring.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,926
n Beamptekode word toegeken word aan elke beslissende beampte wat aansoeke om magtiging om meer as 2 400 slagdoppe te besit, oorweeg. Die kode van die beslissende beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 10 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,927
Die voorletters en van (in drukskrif) van die beslissende beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 11 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,928
Indien die aansoek geweier word, moet die beslissende beampte wat dit weier paragraaf C 12 met 'n X merk.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,929
Indien die aansoek geweier word, moet die beslissende beampte wat dit weier die rede(s) vir weiering in paragraaf C 13 aanteken.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,930
Die SAPD Persal-nommer van die beslissende beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 14 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,931
Die datum waarop die aansoek geweier word, moet in paragraaf C 15 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,932
Die beslissende beampte wat die aansoek weier, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 16 aanbring.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,933
n Beamptekode word toegeken aan elke beslissende beampte wat aansoeke om magtiging om meer as 2 400 slagdoppe te besit, oorweeg. Die kode van die beslissende beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 17 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,934
Die voorletters en van (in drukskrif) van die beslissende beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 18 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,935
X gemerk word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,936
Die identiteitsnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf D 3 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,937
D 4 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,938
Die aansoeker se van moet in paragraaf D 5 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,939
Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf D 6 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,940
Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf D 8 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,941
Die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 9 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,942
Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf D 11.3 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,943
Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf D 12 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,944
Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 13 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,945
Die geregistreerde naam van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf D 16 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,946
Die naam waaronder die aansoeker 'n saak bedryf, moet in paragraaf D 17 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,947
Die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 20 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,948
Die straatadres waar die aansoeker 'n saak bedryf, moet in paragraaf D 22 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,949
Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf D 23 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,950
Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 24.1 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,951
Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 24.2 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,952
Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 25 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,953
Die verantwoordelike persoon se volle name en van moet in paragraaf D 27aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,954
Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie/paspoortnommer moet in paragraaf D 28 met 'n X gemerk word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,955
Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf D 29 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,956
Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf D 30 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,957
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 31 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,958
paragraaf D 32 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,959
Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf D 33 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,960
Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 35 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,961
Die soort vuurwapen moet in paragraaf E 1 aangedui word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,962
Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf E 2 aangedui word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,963
Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf E 3 aangedui word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,964
Die model van die vuurwapen moet in paragraaf E 4 aangedui word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,965
Die reeksnommer van die vuurwapen se loop moet in paragraaf E 5 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,966
Die reeksnommer van die vuurwapen se raam moet in paragraaf E 6 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,967
Die reeksnommer van die vuurwapen se romp moet in paragraaf E 7 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,968
Die redes waarom dit nodig is om meer as 2 400 slagdoppe vir elke vuurwapen te besit, moet in paragraaf E 8 verstrek word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,969
Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf F 1 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,970
Die datum waarop die aansoeker aansoek doen om magtiging moet in paragraaf F 2 aangeteken word.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,971
Die aansoeker moet sy handtekening in paragraaf F 3 in die teenwoordigheid van die polisiebeampte aanbring.
4,972
SAPS.I536.2009-04-14.af.txt
76,972
Die dorp/stad waar die aansoeker die aansoek teken, moet in paragraaf F 4 aangeteken word.