document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,670 | Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf F 25 met 'n X gemerk word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,671 | Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf F 26 aangeteken word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,672 | Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf F 27 aangeteken word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,673 | Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf F 28 aangeteken word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,674 | Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf F 29 aangeteken word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,675 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres moet in paragraaf F 30 aangeteken word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,676 | Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf F 31 aangeteken word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,677 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf F 32 aangeteken word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,678 | Die rede(s) waarom die kansellasie van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging versoek word, moet in paragraaf F 33 aangeteken word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,679 | F 34 aangeteken word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,680 | Ek is bewus daarvan dat ek skuldig is aan 'n oortreding van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000), indien ek 'n vals verklaring op hierdie versoekvorm maak. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,681 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die versoeker moet in paragraaf G 1 aangeteken word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,682 | Die datum waarop die versoeker die versoek teken, moet in paragraaf G 2 aangeteken word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,683 | As die versoeker 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf G 3 aangeteken word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,684 | Die dorp/stad waar die versoeker die versoek teken, moet in paragraaf G 4 aangeteken word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,685 | Die versoeker moet sy/haar handtekening in paragraaf G 5 aanbring. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,686 | As die versoeker 'n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf G 6 aangeteken word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,687 | n Motivering vir die aanbeveling moet in paragraaf H 1. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,688 | op blote hoorsê nie. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,689 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 2 aangeteken word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,690 | Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 3 aangeteken word. |
4,969 | SAPS.I533.2009-04-14.af.txt | 76,691 | Die dorp/stad waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 5 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,693 | 'n Versoek om 'n vuurwapenlisensie, permit, sertifikaat of magtiging op te skort, moet in swart onuitwisbare ink ingevul word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,694 | Die vorm moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie wat die ontvang. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,695 | Afdeling A voltooi. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,696 | Die polisiestasie wat die versoek ontvang, moet Afdeling B voltooi. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,697 | Die Sentrale Vuurwapenregister (SVWR) moet Afdeling C voltooi. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,698 | Die versoeker moet Afdeling D, E en F voltooi. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,699 | Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling G voltooi. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,700 | 'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie vorm verstrek. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,701 | Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,702 | Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf B 2 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,703 | Die naam van die polisiestasie waar die versoek ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,704 | Die komponentkode van die polisiestasie waar die versoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,705 | Die jaarlikse reeksnommer van die register vir algemene vuurwapentransaksies wat aan die versoek toegeken word (byvoorbeeld,135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,706 | Indien die SVWR-beampte die polisiestasie of aansoeker versoek om uitstaande of bykomende inligting te verskaf, moet die besonderhede van die verlangde inligting in paragraaf C 1 verstrek word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,707 | Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,708 | Die datum waarop die SVWR-beampte die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 3 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,709 | Die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 4 aanbring. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,710 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,711 | As die versoek vir die opskorting van 'n vuurwapenlisensie, permit, sertifikaat of magtiging goedgekeur word, moet die SVWR-beampte wat dit goedkeur paragraaf C 6 met 'n X merk. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,712 | Die SVWR-beampte moet die rede(s) vir opskorting in paragraaf C 7 aanteken. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,713 | Die SVWR-beampte moet die tydperk waarvoor die opskorting van krag is, in paragraaf C 8 aanteken. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,714 | Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die versoek goedkeur, moet in paragraaf C 9 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,715 | Die datum waarop die SVWR-beampte die versoek goedkeur, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,716 | Die SVWR-beampte wat die versoek goedkeur, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 11 aanbring. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,717 | n Beamptekode word toegeken aan elke SVWR-beampte wat versoeke om die opskorting van vuurwapenlisensies, permitte, sertifikate of magtigings oorweeg. Die kode van die SVWR-beampte wat die versoek goedkeur, moet in paragraaf C 12 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,718 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die versoek goedkeur, moet in paragraaf C 13 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,719 | As die versoek om die opskorting van 'n vuurwapenlisensie, permit, sertifikaat of magtiging geweier word, moet die SVWR-beampte wat dit weier paragraaf C 14 met 'n X merk. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,720 | As die versoek geweier word, moet die SVWR-beampte wat dit weier die rede(s) vir weiering in paragraaf C 15 aanteken. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,721 | Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die versoek weier, moet in paragraaf C 16 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,722 | Die datum waarop die SVWR-beampte die versoek weier, moet in paragraaf C 17 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,723 | Die SVWR-beampte wat die versoek weier, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 18 aanbring. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,724 | n Beamptekode word toegeken aan elke SVWR-beampte wat versoeke om die opskorting van vuurwapenlisensies, permitte, sertifikate of magtigings oorweeg. Die kode van die SVWR-beampte wat die versoek weier, moet in paragraaf C 19 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,725 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die versoek weier, moet in paragraaf C 20 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,726 | Die soort identifikasie van die versoeker moet in paragraaf D 1.1 met 'n X gemerk word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,727 | Die identiteitsnommer van die versoeker moet in paragraaf D 2 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,728 | Die paspoortnommer van die versoeker moet in paragraaf D 3 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,729 | in paragraaf D 4 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,730 | As die versoeker 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang in paragraaf D 5 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,731 | Die versoeker se van moet in paragraaf D 6 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,732 | Die versoeker se voorletters moet in paragraaf D 7 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,733 | Die adres waar die versoeker woonagtig is, moet in paragraaf D 8 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,734 | Die poskode van die versoeker se woonadres moet in paragraaf D 9 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,735 | Die versoeker se posadres moet in paragraaf D 10 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,736 | Die poskode van die versoeker se posadres moet in paragraaf D 11 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,737 | Werk: Die versoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 12.2 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,738 | Die versoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf D 12.3 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,739 | Die versoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf D 13 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,740 | Die versoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 14 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,741 | Die geregistreerde naam van die versoeker se onderneming moet in paragraaf D 17 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,742 | Die naam waaronder die versoeker 'n saak bedryf, moet in paragraaf F 18 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,743 | Die registrasienommer van die versoeker se onderneming moet in paragraaf D 19 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,744 | Die versoeker se posadres moet in paragraaf D 20 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,745 | Die poskode van die versoeker se posadres moet in paragraaf D 21 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,746 | Die adres waar die versoeker 'n saak bedryf, moet in paragraaf D 22 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,747 | Die poskode van die versoeker se besigheidsadres moet in paragraaf D 23 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,748 | Werk: Die versoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 24.1 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,749 | Die versoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 24.2 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,750 | paragraaf D 25 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,751 | Die naam en van van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 27 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,752 | Die soort identifikasie van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 28 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,753 | Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf D 29 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,754 | Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf D 30 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,755 | Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 31 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,756 | Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf D 32 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,757 | in paragraaf D 33 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,758 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 35 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,759 | E 1 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,760 | in paragraaf E 2 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,761 | Die datum waarop die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging uitgereik is, moet in paragraaf E 3 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,762 | Die datum waarop die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging verval, moet in paragraaf E 4 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,763 | Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Hillbrow) waar die beweerde oortreding geregistreer is, moet in paragraaf E 5.1.1 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,764 | Die verwysingsnommer van die saak wat betrekking het op die beweerde oortreding (byvoorbeeld, 60/01/2003) moet in paragraaf E 5.1.2 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,765 | n Beskrywing van die beweerde oortreding (byvoorbeeld, besit van dagga) moet in paragraaf E 5.1.3 gegee word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,766 | Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Hillbrow) waar die verlies/diefstal van die vuurwapen aangemeld is, moet in paragraaf E 5.2.1 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,767 | Die saakverwysingsnommer wat betrekking het op die verlore/ gesteelde vuurwapen (byvoorbeeld, 60/01/2003) moet in paragraaf E 5.2.2 aangeteken word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,768 | n Beskrywing van die omstandighede (byvoorbeeld, verlore of gesteel) moet in paragraaf D 5.2.3 gegee word. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,769 | Ek is bewus daarvan dat ek skuldig is aan 'n oortreding van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000), indien ek 'n vals verklaring op hierdie versoekvorm maak. |
4,970 | SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt | 76,770 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die versoeker moet in paragraaf F 1 aangeteken word. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.