document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
4,970
SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt
76,771
Die datum waarop die versoeker die versoek teken, moet in paragraaf F 2 aangeteken word.
4,970
SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt
76,772
As die versoeker 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf F 3 aangeteken word.
4,970
SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt
76,773
Die dorp/stad waar die versoeker die versoek teken, moet in paragraaf F 4 aangeteken word.
4,970
SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt
76,774
Die versoeker moet sy/haar handtekening in paragraaf F 5 aanbring.
4,970
SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt
76,775
As die versoeker 'n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf F 6 aangeteken word.
4,970
SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt
76,776
n Motivering vir die aanbeveling moet in paragraaf G 2 verstrek word.
4,970
SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt
76,777
op blote hoorsê nie.
4,970
SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt
76,778
Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf G 3 aangeteken word.
4,970
SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt
76,779
Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf G 4 aangeteken word.
4,970
SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt
76,780
Die dorp/stad waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf G 6 aangeteken word.
4,970
SAPS.I533a.2009-04-14.af.txt
76,781
Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet sy/haar handtekening in paragraaf G 7 aanbring.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,783
n Oordrag van vuurwapeneienaarskap moet in onuitwisbare swart ink ingevul word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,784
Die oordrag moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar dit ontvang is.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,785
Die polisiestasie waar die versoek op rekenaar vasgelê word, moet Afdeling A voltooi.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,786
Die polisiestasie waar die versoek ontvang word, moet Afdeling B voltooi.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,787
Die huidige eienaar moet Afdelings C, D, F en G voltooi.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,788
Die handelaar/wapensmid moet Afdelings E en F voltooi.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,789
Indien 'n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling H voltooi.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,790
Die polisiebeampte moet Afdeling I voltooi.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,791
'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie versoekvorm verstrek.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,792
Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die versoek genereer nadat dit vasgelê is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,793
Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf A 1 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,794
Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf A 2 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,795
Die naam van die polisiestasie waar die versoek ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf A 3 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,796
Die komponentkode van die polisiestasie waar die versoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf A 4 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,797
Die verwysingsnommer in die SAPD 13-register wat aan die vuur- wapen toegeken is, moet in paragraaf B 5 aangeteken word indien die vuurwapen in die besit van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,798
Die jaarlikse reeksnommer wat aan die versoek om oordrag van eienaarskap toegeken is (byvoorbeeld,135/2002), moet in paragraaf B 6 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,799
Die soort identifikasie van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf C 2 met 'n X aangedui word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,800
Die identiteitsnommer van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf C 3 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,801
Die paspoortnommer van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf C 4 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,802
Die huidige eienaar se voorletters moet in paragraaf C 6 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,803
Die fisiese adres waar die huidige eienaar woon, moet in paragraaf C 7 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,804
Die poskode van die huidige eienaar se woonadres moet in para-graaf C 8 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,805
Die posadres van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf C 9 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,806
Die poskode van die huidige eienaar se posadres moet in paragraaf C 10 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,807
C 11.1 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,808
C 11.2 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,809
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf C 11.3 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,810
Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf C 12 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,811
Die e-posadres (indien van toepassing) van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf C 13 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,812
Die geregistreerde naam van die huidige eienaar se maatskappy moet in paragraaf C 16 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,813
Die naam waaronder die huidige eienaar handel dryf, moet in paragraaf C 17 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,814
Die huidige eienaar se VWR-nommer moet in paragraaf C 18 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,815
Die huidige eienaar se posadres moet in paragraaf C 19 aange-teken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,816
Die poskode van die huidige eienaar se posadres moet in paragraaf C 21 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,817
Die fisiese adres waar die huidige eienaar besigheid bedryf, moet in paragraaf C 22 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,818
Die poskode van die huidige eienaar se besigheidsadres moet in paragraaf C 23 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,819
Werk: Die huidige eienaar se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 23.1 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,820
Die huidige eienaar se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf C 23.2 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,821
Die huidige eienaar se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf C 24 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,822
Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf C 26 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,823
Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in para-graaf C 27 met 'n X aangedui word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,824
Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in para-graaf C 28 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,825
Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in para-graaf C 29 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,826
Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toe-passing) moet in paragraaf C 30 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,827
Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf C 31 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,828
moet in paragraaf C 32 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,829
Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 33 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,830
Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 34 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,831
Die rede(s) vir die oordrag van die vuurwapen moet in paragraaf C 35 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,832
Die soort vuurwapen moet in paragraaf D 2 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,833
Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf D 3 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,834
Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf D 4 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,835
Die model van die vuurwapen moet in paragraaf D 5 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,836
D 6 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,837
Die fabrikaat van die loop moet in paragraaf D 6.1 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,838
D 7 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,839
Die fabrikaat van die raam moet in paragraaf D 7.1 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,840
D 8 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,841
Die fabrikaat van die romp moet in paragraaf D 8.1 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,842
Die geregistreerde naam van die maatskappy van die handelaar/ wapensmid aan wie die vuurwapen oorgedra word, moet in para-graaf E 1 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,843
Die naam waaronder die handelaar/wapensmid aan wie die vuur-wapen oorgedra word, handel dryf, moet in paragraaf E 2 aange-teken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,844
Die registrasienommer van die handelaar wapensmid aan wie die vuurwapen oorgedra word, moet in paragraaf E 3 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,845
Die posadres van die handelaar/wapensmid aan wie die vuurwapen oorgedra word, moet in paragraaf E 4 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,846
Die poskode van die handelaar/wapensmid se posadres moet in paragraaf E 5 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,847
Die fisiese adres waar die handelaar/wapensmid aan wie die vuurwapen oorgedra word besigheid bedryf, moet in paragraaf E 6 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,848
Die poskode van die handelaar/wapensmid se besigheidsadres moet in paragraaf E 7 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,849
Werk: Die werktelefoonnommer van die handelaar/wapensmid aan wie die vuurwapen oorgedra word, insluitiend die skakelkode (by-voorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf E 8.1 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,850
Die faksnommer van die handelaar/wapensmid aan wie die vuur-wapen oorgedra word, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf E 8.2 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,851
Die e-posadres (indien van toepassing) van die handelaar/wapen-smid aan wie die vuurwapen oorgedra word, moet in paragraaf E 9 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,852
Hiermee verklaar ek dat bogenoemde vuurwapen(s) in my reg-matige besit is en dat ek van voorneme is om dit te verkoop of te voorsien sodra die nodige magtiging bekom is en dat die besonder-hede van die vuurwapen(s) waar en juis is.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,853
Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,854
Die voorletters en van (in drukskrif) van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 2 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,855
Die datum waarop die huidige eienaar die versoekvorm onderteken, moet in paragraaf F 3 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,856
Die handtekening van die huidige eienaar moet in paragraaf F 4 aangebring word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,857
Die plek waar die huidige eienaar die versoekvorm onderteken, moet in paragraaf F 5 aangebring word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,858
Die voorletters en van (in drukskrif) van die handelaar/wapensmid van die vuurwapen moet in paragraaf F 7 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,859
Die datum waarop die handelaar/wapensmid die versoek onder-teken, moet in paragraaf F 8 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,860
Die handtekening van die handelaar/wapensmid moet in paragraaf F 9 aangebring word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,861
Die plek waar die handelaar/wapensmid die versoek onderteken, moet in paragraaf F 10 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,862
AFDELING G: Hierdie afdeling moet slegs voltooi word indien die huidige eienaar nie kan lees of skryf nie.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,863
Die afdruk van die huidige eienaar se regterwysvinger moet deur 'n polisiebeampte geneem word in paragraaf G 1, in die teenwoordig-heid van 'n getuie, en die afdruk mag nie die tabel oorskry nie. Indien die aansoeker nie 'n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,864
Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwys-vingerafdruk) moet in paragraaf G 2 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,865
Die datum waarop die huidige eienaar se vingerafdruk geneem is, moet in paragraaf G 3 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,866
Die voorletters en van (in drukskrif) van die huidige eienaar, moet in paragraaf F 4 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,867
Die dorp/stad waar die huidige eienaar se vingerafdruk geneem is, moet in paragraaf G 5 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,868
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die versoek hanteer, moet in paragraaf G 6.1 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,869
versoek hanteer, moet in paragraaf G 6.2 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,870
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die versoek hanteer, moet in paragraaf G 6.3 aangeteken word.
4,971
SAPS.I534.2009-04-14.af.txt
76,871
Die handtekening van die polisiebeampte wat die versoek hanteer, moet in paragraaf G 6.4 aangeteken word.