document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,233
Stel u Veiligeskolekoördineerder in die OBOS of die Veiligeskole-Inbelsentrum in kennis.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,234
Versoek 'n polisieamptenaar om die ondersoek te doen. In die afwesigheid van 'n polisiebeampte mag die prinsipaal of gedelegeerde opvoeder die ondersoek doen.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,235
Die prinsipaaal (wat regstegnies in beheer van die skool is) mag in die afwesigheid van 'n polisieamptenaar en waar redelike suspisie/vermoede (met voldoende inligting) bestaan, enige leerder deursoek vir die onwettige dwelms en gevaarlike voorwerpe. Gedurende die deursoeking moet die menswaardigheid te alle tye gerespekteer word en persone moet deur iemand van dieselfde geslag in privaatheid deursoek word. Die ontkleding en die deursoek van enige liggaamsopeninge mag nie op leerders toegepas word nie.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,236
WKOD: Afdeling: Veilige Skole het veiligheidstrukture ontwikkel vir skole om veiligheid op skoolvlak te ondersteun en aan te moedig.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,237
Die eerste stap sal wees die aanmoediging van 'n spangees binne die skool en die omliggende gemeenskap en 'n gewilligheid om betrokke te wees in 'n deurlopende proses van kritie evaluering en verandering.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,238
'n Skoolveiligheidskomitee (SVK) bestaande uit 'n wye verskeidenheid van diensverskaffers, is die belangrikste element in die ontwikkeling van 'n positiewe gesindheid teenoor kritie ontleding.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,239
Hoe word 'n Veiligheidskomitee saamgestel?
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,240
Die SVK is 'n subkomitee van die SBL.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,241
Artikel 17(1) van die Wet op Beroepsgesondheid en -siektes bepaal dat daar op die skoolterrein een veiligheidsverteenwoordiger vir elke 20 - 50 werknemers moet wees. Die skoolgebaseerde veiligheidsbeampte sal hierdie mandaat vervul. Die skoolhoof moet 'n veilgiheidsbeampte, wat skriftelik daarvan verwittig moet word, aanstel.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,242
Die SVK moet bestaan uit lede van die SBL en verteenwoordigers van godsdienstige en sportliggame, bestuur, die plaaslike sakesektor, die plaaslike SAPD, plaaslike regering, ouers en gemeenskapsorganisasies.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,243
Onderneem 'n veiligheidsoudit. Stel maandelikse veiligheidsverslae saam. Stel veiligheidsplanne saam en hersien hulle.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,244
Gee advies ten opsigte van die keuse en implementering van strategieë. Onderneem 'n oudit van diensverskaffers.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,245
Beplan programme ten opsigte van veiligheid.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,246
Word verteenwoordig op die klusterveiligheidskomitee deur die skool se Veiligheidsbeampte en/of prinsipaal.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,247
Hou 'n dinkskrum en formuleer dan 'n duidelike visie oor wat bereik moet word. Bepaal of die skool se huidige visieverklaring die SVK se visie inkorporeer. Vergelyk huidige toestande met die SVK se visie.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,248
Verkry skool- en gemeenskapskonsensus oor die visie.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,249
Betrek ouers, studente, gemeenskapslede en personeel by die bepaling van die bestaandee misdaadtoestand te bepaal asook die bronne wat beskikbaar is om die huidige situasies te steun en aan te spreek.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,250
Hersien die bestaande databronne van die skool, die OBOS, Veiligeskole- inbelsentrum, die SAPD en die gemeenskap.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,251
Versamel relevante data oor die grondoorsake van misdaad. Bepaal die omvang en impak van die probleem. Identifiseer sekuriteitsgapings.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,252
Identifiseer die skool en gemeenskap se areas van verlangde veranderings. Identifiseer areas waar verbetering of verandering benodig word.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,253
Identifisering van onderhoudstoerusting wat 'n gevaar kan inhou. So bv. word leerders nie toegelaat om toerusting soos grassnyers, kraggereedskap, ens. te gebruik nie.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,254
Voorsorg moet geneem word wanneer sekere onderhoudstoerusting gebruik word. Daar moet seker gemaak word dat die korrekte beskermende klere gedra word.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,255
Koördinering van spesiale veiligheidsmaatreëls t.o.v. klaskamers, stoorkamers en gespesialiseerde onderriglokale (laboratoriums, houtwerk-, metaalwerkl- en naaldwerklokale, kombuise, ens.)
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,256
Plaas kommer oor veiligheid in rangorde.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,257
Maak 'n lys van die hoë prioriteite wat optrede gedurende die huidige akademiese jaar vereis.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,258
Ongeluks- of gevalleregister Skoolbeseringsvorm kan by Veiligeskolekoordineerder verkry word.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,259
Kies strategieë, optredes en bronne om beplande doelwitte te verwesenlik. Dra verantwoordelikhede, tydlyne en sleutel meetbare doelwitte (SMD) oor. Ontwikkel werkverrigtingsaanduiders.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,260
Stel 'n Klusterveigheidskomitee gebaseer op geografiese groepering van skoolveiligheidskomitees saam.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,261
Skep 'n grondwet.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,262
Reël gesamentlike werkswinkels en programme. Formuleer 'n Klusterveiligheidsplan Monitor skoolprogram.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,263
Monitor die skoolprogram.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,264
Vra advies aan vanaf of maak aanbevelings aan die WKOD. Formuleer 'n ontwikkelingsplan.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,265
Evalueer en bepaal vordering. Monitor die implementering van die plan. Stel vas of doelwitte bereik word.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,266
Herassesseer die SVK's, komiteelede en prioriteite.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,267
'n Skriftelike of verbale kennisgewing van 'n ongeluk moet so gou as moontlik nadat die ongeluk plaasgevind het, deur of namens die betrokke werknemer aan die werkgewer deurgegee word en 'n kennisgewing van die ongeluk kan ook so gou as moontlik aan die kommissaris op die voorgeskrewe wyse deurgegee word.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,268
Die werkgewer moet binne sewe dae nadat hy kennis ontvang het van 'n ongeluk of op 'n ander wyse verneem dat 'n werknemer in 'n ongeluk betrokke was, aan die kommissaris op die voorgeskrewe wyse verslag doen.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,269
Die kommissaris sal, nadat hy kennis ontvang het van 'n ongeluk of op 'n ander wyse verneem het dat 'n werknemer 'n ongeluk gehad het, ondersoek instel soos hy of sy dit mag nodig ag wat hom of haar in staat sal stel om te besluit oor enige eis of las ingevolge die wet.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,270
'n Werknemer wat 'n ongeluk gehad het, moet wanneer die ongeluk gerapporteer word of daarna, op versoek van die werkgewer of kommissaris sodanige inligting en dokumente verskaf, soos voorgeskryf, of soos deur die werkgewer of kommissaris besluit. Die werkgewer moet alle inligting wat hy ontvang het, binne 14 dae na ontvangs aan die kommissaris deurgee.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,271
n Eis om vergoeding ingevolge die Wet moet op die voorgeskrewe wyse aan die kommissaris of werkgewer of die betrokke wedersydse assosiasie, wat ookal die geval mag wees, voorgelê word deur of namens die eiser, binne 12 maande na die datum van die ongeluk of, in die geval van dood, binne 12 maande na die datum van die dood.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,272
n Reg op voordele sal kragtens die Wet verval as die bepaalde ongeluk nie onder die aandag van die kommissaris of die werkgewer of die betrokke wedersydse assosiasie, wat ookal die geval mag wees, binne 12 maande na die datum van die ongeluk gebring is nie.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,273
Die kommissaris sal die eis vir vergoeding oorweeg en beoordeel en kan vir daardie doel 'n ondersoek uitvoer, of hy of sy kan die eis formeel aanhoor.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,274
Die kontroleur (wat die prinsipaal kan wees) moet beheer oorneem. Beseerde kinders en volwassenes moet mediese behandeling ontvang. Inligting oor identifikasie moet enigeen wat beseer is, vergesel.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,275
Moet die skool se Veiligheidskomitee opdrag gee om beheer te neem oor die toestand.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,276
Moet sigbaar, beskikbaar en ondersteunend wees. Moet gerugte weerlê deur aan almal die feite te verskaf.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,277
Moet kommunikeer met die OBOS-multifunksionele span, Veilige Skole en die SBL. Moet die familie van die oorledene of beseerde persoon kontak. Moet opgedateerde inligting aan alle betrokkenes verskaf.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,278
Moet akkurate inligting aan leerders verskaf. Moet klasbesprekings lei.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,279
Moet gerugte weerlê. Moet vrae beantwoord.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,280
Moet 'n model van 'n gepaste reaksie opstel. Gee verlof vir die uitdrukking van 'n reeks emosies. Moet leerders wat berading benodig, identifiseer.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,281
Moet aktiwiteite voorsien wat trauma sal verminder en uitdrukking van emosies deur middel van kunswerk, musiek en skryfkuns sal teweegbring.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,282
Sit kurrikulum opsy soos benodig. Bespreek begrafnisprosedures insluitend gebruike en etiket. Moedig ouers aan om hulle kinders na begrafnisse te vergesel.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,283
Wees beskibaar. Kanselleer alle ander afsprake.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,284
Soek 'n gepaste lokaal vir ondervraging, berading en in-diepte terapie. Ondersteun die skool.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,285
Soek beradingshulp via die Veiligeskole-inbelsentrum.
132
Capegateway. Sekuriteit.2009-02.af.txt
7,286
Tweede Wysigingswetsontwerp op Kriminele Prosedure (Wet 85/1997) Wet op die Indiensneming van Opvoeders (WIO) (Wet 76/1998) Wet op die Kontrolering van Vuurwapens (Wet 60/2000) Staatskoerant 22754/2001: Kennisgewingnr.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,288
Huldig diegene wat vir geregtigheid en vryheid in ons land gely het; Respekteer diegene wat hul beywer het om ons land op te bou en te ontwikkel; en Glo dat Suid-Afrika behoort aan almal wat daarin woon, verenig in ons verskeidenheid.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,289
Die lewensgehalte van alle burgers te verhoog en die potensiaal van elke mens te ontsluit; en 'n Verenigde en demokratiese Suid-Afrika te bou wat sy regmatige plek as 'n soewereine staat in die gemeenskap van nasies kan inneem.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,290
Mag God ons mense beskerm.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,291
Nkosi Sikelel' iAfrika. Morena boloka setjhaba sa heso. God seën Suid -Afrika. God bless South Africa. Mudzimu fhatutshedza Afurika. Hosi katekisa Afrika.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,292
Menswaardigheid, die bereiking van gelykheid en die uitbou van menseregte en vryhede. (b) Nie-rassigheid en nie-seksisme.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,293
Die oppergesag van die grondwet en die heerskappy van die reg.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,294
Algemene stemreg vir volwassenes, 'n nasionale gemeenskaplike kieserslys, gereelde verkiesings en 'n veelparty-stelsel van demokratiese regering, om verantwoordingspligtigheid, 'n responsiewe ingesteldheid, en openheid te verseker.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,295
Hierdie Grondwet is die hoogste reg van die Republiek; enige regsvoorskrif of optrede daarmee onbestaanbaar, is ongeldig, en die verpligtinge daardeur opgelê, moet nagekom word.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,296
Daar is 'n gemeenskaplike Suid-Afrikaanse burgerskap.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,297
geregtig op die regte, voorregte en voordele van burgerskap; en (b) onderworpe aan die pligte en verantwoordelikhede van burgerskap.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,298
Nasionale wetgewing moet voorsiening maak vir die verkryging, verlies en herverlening van burgerskap.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,299
Die nasionale lied van die Republiek word deur die President by proklamasie bepaal.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,300
Bylae 1 beskryf en geskets.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,301
Die amptelike tale van die Republiek is Sesotho sa Leboa, Sesotho, Setswana, siSwati, Tshivenda, Xitsonga, Afrikaans, English, isiNdebele, isiXhosa en isiZulu.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,302
Gesien die historiese inkorting van die gebruik en status van die inheemse tale van ons mense, moet die staat praktiese en daadwerklike maatreëls tref om die status van dié tale te verhoog en hul gebruik te bevorder.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,303
Die nasionale regering en provinsiale regerings kan enige bepaalde amptelike tale vir regeringsdoeleindes aanwend, met inagneming van gebruik, doenlikheid, koste, streeksomstandighede en die ewewig van die behoeftes en voorkeure van die bevolking as geheel of in die betrokke provinsie; maar die nasionale regering en elke provinsiale regering moet minstens twee amptelike tale gebruik.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,304
Munisipaliteite moet die taalgebruike en -voorkeure van hul inwoners in aanmerking neem.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,305
Die nasionale regering en provinsiale regerings moet deur wetgewende en ander maatreëls hul gebruik van amptelike tale reël en monitor.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,306
moet alle amptelike tale gelykheid van aansien geniet en billik behandel word.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,307
Hierdie Handves van Regte is 'n hoeksteen van die demokrasie in Suid-Afrika. Dit verskans die regte van alle mense in ons land en bevestig die demokratiese waardes van menswaardigheid, gelykheid en vryheid.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,308
Die Staat moet die regte in die Handves van Regte eerbiedig, beskerm, bevorder en verwesenlik.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,309
Die regte in die Handves van Regte is onderworpe aan die beperkings in artikel 36 of elders in die Handves vervat of genoem.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,310
Die Handves van Regte is van toepassing op die totale reg en bind die wetgewende, die uitvoerende en die regsprekende gesag en alle staatsorgane.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,311
'n Bepaling van die Handves van Regte bind 'n natuurlike of 'n regspersoon indien, en in die mate waarin, dit toepasbaar is met inagneming van die aard van die reg en die aard van enige plig deur die reg opgelê.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,312
in ooreenstemming met artikel 36(1) is.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,313
n Regspersoon is geregtig op die regte in die Handves van Regte in die mate waarin die aard van die regte en die aard van daardie regspersoon dit vereis.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,314
Gelykheid sluit die volle en gelyke genieting van alle regte en vryhede in. Ten einde die bereiking van gelykheid te bevorder, kan wetgewende en ander maatreëls getref word wat ontwerp is vir die beskerming of ontwikkeling van persone, of kategorieë persone, wat deur onbillike diskriminasie benadeel is.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,315
Die staat mag nie regstreeks of onregstreeks onbillik teen iemand diskrimineer op een of meer gronde nie, met inbegrip van ras, geslagtelikheid, geslag, swangerskap, huwelikstaat, etniese of sosiale herkoms, kleur, seksuele georiënteerdheid, ouderdom, gestremdheid, godsdiens, gewete, oortuiging, kultuur, taal en geboorte.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,316
Geen persoon mag regstreeks of onregstreeks onbillik teen iemand op een of meer gronde ingevolge subartikel (3) diskrimineer nie. Nasionale wetgewing moet verorden word om onbillike diskriminasie te voorkom of te belet.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,317
Diskriminasie op een of meer van die gronde in subartikel (3) vermeld, is onbillik, tensy daar vasgestel word dat die diskriminasie billik is.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,318
Elkeen het ingebore waardigheid en die reg dat daardie waardigheid gerespekteer en beskerm word.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,319
Elkeen het die reg op lewe.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,320
nie op 'n wrede, onmenslike of vernederende wyse behandel of gestraf te word nie.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,321
om nie sonder hul ingeligte toestemming aan mediese of wetenskaplike eksperimente onderwerp te word nie.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,322
Niemand mag aan slawerny, knegskap of dwangarbeid onderwerp word nie.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,323
daar nie op die privaatheid van hul kommunikasies inbreuk gemaak word nie.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,324
Elkeen het die reg op vryheid van gewete, godsdiens, denke, oortuiging en mening.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,325
bywoning daarvan vry en vrywillig is.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,326
stelsels van persone- en familiereg kragtens enige tradisie, of wat nagevolg word deur persone wat 'n besondere godsdiens aanhang nie.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,327
Erkenning ingevolge paragraaf (a) moet met hierdie artikel en die ander bepalings van die Grondwet bestaanbaar wees.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,328
die vryheid om inligting of idees te ontvang of oor te dra; (c) die vryheid van artistieke kreatiwiteit; en (d) akademiese vryheid en vryheid van wetenskaplike navorsing.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,329
die verkondiging van haat wat op ras, etnisiteit, geslagtelikheid of godsdiens gebaseer is en wat aanhitsing om leed te veroorsaak, uitmaak nie.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,330
Elkeen het die reg om vreedsaam en ongewapen te vergader, te betoog, 'n betooglinie te vorm en petisies voor te lê.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,331
Elkeen het die reg op vryheid van assosiasie.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,332
deel te neem aan die bedrywighede van, of lede te werf vir, 'n politieke party; en (c) hulle vir 'n politieke party of saak te beywer.
133
Constitionalcourt. Constitution.2009-02.af.txt
7,333
Elke burger het die reg op vrye, regverdige en gereelde verkiesings vir enige wetgewende liggaam wat ingevolge die Grondwet ingestel is.