document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,761
Die poskode van die besigheidsadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 24 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,762
Werk: Die werktelefoonnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 25.1 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,763
Die faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 25.2 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,764
Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 26 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,765
Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf C 28 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,766
Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf C 29 met 'n X gemerk word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,767
Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf C 30 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,768
paragraaf C 31 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,769
Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf C 32 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,770
Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf C 33 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,771
Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf C 34 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,772
Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 35 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,773
Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 36 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,774
Die soort en nommer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, asook die datum waarop dit uitgereik is, moet in paragraaf D 1 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,775
n Beskrywing van die inligting wat verkeerd is op die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 2.1 gegee word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,776
n Beskrywying van die korrekte inligting op die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 2.2 gegee word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,777
Die soort vuurwapen moet in paragraaf D 3.1 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,778
Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf D 3.2 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,779
Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf D 3.3 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,780
Die model van die vuurwapen moet in paragraaf D 3.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,781
Die reeksnommer van die loop moet in paragraaf D 3.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,782
Die fabrikaat van die loop moet in paragraaf D 3.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,783
Die reeksnommer van die raam moet in paragraaf D 3.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,784
Die fabrikaat van die raam moet in paragraaf D 3.8 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,785
Die reeksnommer van die romp moet in paragraaf D 3.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,786
Die fabrikaat van die romp moet in paragraaf D 3.10 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,787
Die soort vuurwapen moet in paragraaf D 4.1 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,788
Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf D 4.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,789
Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf D 4.3 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,790
Die model van die vuurwapen moet in paragraaf D 4.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,791
Die reeksnommer van die loop moet in paragraaf D 4.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,792
Die fabrikaat van die loop moet in paragraaf D 4.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,793
Die reeksnommer van die raam moet in paragraaf D 4.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,794
Die fabrikaat van die raam moet in paragraaf D 4.8 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,795
Die reeksnommer van die romp moet in paragraaf D 4.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,796
Die fabrikaat van die romp moet in paragraaf D 4.10 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,797
aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,798
Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wat die kennisgewing indien, moet in paragraaf E 1 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,799
Die datum waarop die aanmelder die kennisgewing indien, moet in paragraaf E 2 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,800
teenwoordigheid van die polisiebeampte aanbring.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,801
Die dorp/stad waar die aanmelder die kennisgewing indien, moet in paragraaf E 4 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,802
Die polisiebeampte moet 'n afdruk van die aanmelder se regterwysvinger in paragraaf F 1 in die teenwoordigheid van 'n getuie neem. Die afdruk mag nie die tabel oorskry nie. As die aanmelder nie 'n regterwysvinger het nie, moet 'n afdruk van die linkerwysvinger geneem word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,803
Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf F 2 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,804
Die datum waarop die aanmelder se vingerafdruk geneem word, moet in paragraaf F 3 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,805
Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wat die kennisgewing indien, moet in paragraaf F 4 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,806
Die dorp/stad waar die aanmelder die kennisgewing indien, moet in paragraaf F 5 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,807
kennisgewing hanteer, moet in paragraaf F 6.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,808
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf F 6.2 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,809
hanteer, moet in paragraaf F 6.3 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,810
Die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet sy/haar handtekening in paragraaf F 6.4 aanteken.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,811
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,812
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,813
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 7.3 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,814
Die polisiebeampte wat optree as getuie moet sy/haar handtekening in paragraaf F 7.4 aanbring.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,815
skryf of hierdie dokument verstaan nie.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,816
Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die kennisgewing vir die aanmelder tolk, moet in paragraaf G 1 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,817
Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf G 2 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,818
Die adres waar die tolk woonagtig is, moet in paragraaf G 3 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,819
Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf G 4 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,820
Die tolk se posadres moet in paragraaf G 5 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,821
Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf G 6 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,822
Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld (012) 667 1923), moet in paragraaf G 7.1 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,823
(byvoorbeeld (011) 577 5913), moet in paragraaf G 7.2 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,824
Die tolk se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf G 8 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,825
Die tolk se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf G 9 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,826
Die tolk se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf G 10 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,827
Die taal waaruit die vorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aanmelder verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf G 11 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,828
Die datum waarop die tolk die aanmelder bystaan, moet in paragraaf G 12 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,829
Die tolk wat die aanmelder bystaan, moet sy/haar handtekening in paragraaf G 13 aanbring.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,830
14 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,831
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang in drukskrif in paragraaf G 15 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,832
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy haar SAPD Persal-nommer in paragraaf G 16 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,833
Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet in paragraaf H 1 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,834
Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet in paragraaf H 3 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,835
Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet in paragraaf H 6 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,837
'n Kennisgewing dat 'n vuurwapen gedeaktiveer moet word, moet in onuitwisbare swart ink ingevul word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,838
Die kennisgewing moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,839
'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie kennisgewingsvorm verstrek.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,840
Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die uistaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 4 aangebring word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,841
Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 5 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,842
Die toepaslike antwoorde moet met 'n X in paragraaf C 6 aangedui word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,843
Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die kennisgewing genereer nadat dit op rekenaar vasgelê is (byvoorbeeld, N12945), moet in paragraaf A 1 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,844
Die resultate van die ballistiese toetse moet in paragraaf C 7 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,845
Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,846
Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,847
Die naam van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,848
Die komponentkode van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,849
Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat aan die kennisgewing toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,850
Indien die beampte by die SVWR bykomende inligting van die polisiestasie of die aansoeker aanvra, moet die verlangde inligting in paragraaf C 1 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,851
Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 2 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,852
Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die beampte by die SVWR aangevra is, moet in paragraaf C 3 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,853
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die vuurwapen vir ballistiese toetsing verwys het, moet in paragraaf C 8 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,854
Die datum waarop die vuurwapen vir ballistiese toetsing verwys word, moet in paragraaf C 9 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,855
Die handtekening van die polisiebeampte wat die vuurwapen vir ballistiese toetsing verwys het, moet in paragraaf C 10 aangebring word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,856
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die vuurwapen vir ballistiese toetsing verwys het, moet in paragraaf C 11 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,857
Indien die deaktivering goedgekeur is, moet die beampte by die SVWR wat die deaktivering goedgekeur het, paragraaf C 12 met 'n X merk.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,858
Die SAPD-Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die deaktivering goedgekeur het, moet in paragraaf C 13 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,859
Die datum waarop die beampte by die SVWR die deaktivering goedgekeur het, moet in paragraaf C 14 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,860
Die beamptekode is 'n kode wat toegeken word aan elke beampte by die SVWR wat die deaktivering van vuurwapens oorweeg. Die kode van die beampte by die SVWR wat die deaktivering goedgekeur het, moet in paragraaf C 16 aangeteken word.
4,961
SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt
75,861
Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die deaktivering goedgekeur het, moet in paragraaf C 17 aangeteken word.