document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
4,957 |
SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt
| 75,558 |
Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf I 10 aangeteken word.
|
4,957 |
SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt
| 75,559 |
Die taal waaruit die kennisgewingsvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf I 11 aangeteken word.
|
4,957 |
SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt
| 75,560 |
Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in para-graaf I 12 aangeteken word.
|
4,957 |
SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt
| 75,561 |
Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf I 13 aangebring word.
|
4,957 |
SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt
| 75,562 |
Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf I 14 aangeteken word.
|
4,957 |
SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt
| 75,563 |
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf I 15 aangeteken word.
|
4,957 |
SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt
| 75,564 |
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf I 16 aangeteken word.
|
4,957 |
SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt
| 75,565 |
'n Verslag oor 'n inspeksie van die perseel moet in paragraaf J 2 aangeteken word.
|
4,957 |
SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt
| 75,566 |
Die bykomende voorwaardes wat deur die Aangewese Vuurwapen-beampte/Stasiekommissaris gemaak is, moet in pragraaf J 3 aangeteken word.
|
4,957 |
SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt
| 75,567 |
n Aanbeveling ten opsigte van die aansoek moet in paragraaf J 4 aangeteken word. Die motivering moet op feite gebaseer wees, en nie net op hoorsê nie.
|
4,957 |
SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt
| 75,568 |
Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapen-beampte/Stasiekommissaris wat die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf J 5 aangeteken word.
|
4,957 |
SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt
| 75,569 |
paragraaf J 6 aangeteken word.
|
4,957 |
SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt
| 75,570 |
Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf J 7 aangeteken word.
|
4,957 |
SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt
| 75,571 |
Die stad/dorp waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasie-kommissaris die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf J 8 aangeteken word.
|
4,957 |
SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt
| 75,572 |
Die handtekening van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf J 9 aangeteken word.
|
4,957 |
SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt
| 75,573 |
Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf J 10 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,575 |
'n Kennisgewing by die aanstelling van 'n nuwe verantwoordelike persoon vir 'n regspersoon moet in onuitwisbare swart ink voltooi word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,576 |
Die kennisgewing moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,577 |
'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie kennisgewingsvorm verstrek.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,578 |
Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die kennisgewing genereer nadat dit op rekenaar vasgelê is (byvoorbeeld, N12945), moet in paragraaf A 1 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,579 |
Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,580 |
Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,581 |
Die naam van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,582 |
Die komponentkode van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,583 |
Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat aan die kennisgewing toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,584 |
Die geregistreerde naam van die regspersson moet in paragraaf C 3 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,585 |
Die naam waaronder die regspersoon handel dryf, moet in paragraaf C 4 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,586 |
Die regspersoon se registrasienommer moet in paragraaf C 5 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,587 |
Die maatskappyregistrasie of BK-nommer moet in paragraaf C 6 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,588 |
Die posadres van die maatskappy of regspersoon moet in paragraaf C 7 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,589 |
Die poskode van die maatskappy of regspersoon se posadres moet in paragraaf C 8 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,590 |
Die fisiese adres waar die maatskappy of regspersoon besigheid bedryf moet in paragraaf C 9 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,591 |
Die poskode van die maatskappy of regspersoon se besigheidsadres moet in paragraaf C 10 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,592 |
Werk: Die maatskappy of regspersoon se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 11.1 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,593 |
Die maatskappy of regspersoon se faksnommer, insluitend die areakode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf C 11.2 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,594 |
Die maatskappy of regspersoon se e-posadres (indien van toepassing), moet in paragraaf C 12 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,595 |
Die naam en van van die nuwe verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 14 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,596 |
Die soort identiteits-/paspoortnommer van die nuwe verantwoordelike persoon moet met 'n X in paragraaf C 15 gemerk word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,597 |
Die identiteitsnommer van die nuwe verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 16 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,598 |
Die paspoortnommer van die nuwe verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 17 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,599 |
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die nuwe verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 18 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,600 |
Die fisiese adres waar die nuwe verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf 19 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,601 |
Die poskode van die nuwe verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf C 20 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,602 |
Die posadres van die nuwe verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 21 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,603 |
Die poskode van die nuwe verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 22 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,604 |
Die bestaande bevoegdheidsertifikaatnommer van die nuwe verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 23 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,605 |
Die datum waarop die bestaande bevoegdheidsertifikaat van die nuwe verantwoordelike persoon uitgereik is, moet in paragraaf C 24 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,606 |
Die vervaldatum van die bestaande bevoegdheidsertifikaat van die nuwe verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 25 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,607 |
Voorsien rede(s) vir die aanstelling van 'n nuwe verantwoordelike persoon vir die regspersoon in paragraaf C 26.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,608 |
Die eerste bewyshandtekening van die nuwe verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 28 aangebring word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,609 |
Die tweede bewyshandtekening van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 29 aangebring word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,610 |
Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,611 |
Die voorletters en van (in drukskrif) van die persoon wat die inligting van die nuwe verantwoordelike persoon meedeel, moet in paragraaf D 1 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,612 |
Die datum waarop die inligting van die nuwe verantwoordelike persoon aangemeld word, moet in paragraaf D 2 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,613 |
Die handtekening van die aanmelder moet in die teenwoordigheid van 'n polisiebeampte in paragraaf D 3 aangebring word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,614 |
Die stad/dorp waar die inligting van die nuwe verantwoordelike persoon aangemeld word, moet in paragraaf D 4 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,615 |
AFDELING E: Voltooi slegs as die aanmelder nie kan lees of skryf nie.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,616 |
Die afdruk van die wysvinger van die aanmelder se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf E 1 geneem word, in die teenwoordigheid van 'n getuie en dit moet binne die lyne van die blokkie bly.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,617 |
As die aanmelder nie 'n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,618 |
Die aanduiding van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf E 2 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,619 |
Die datum waarop die aanmelder se vingerafdruk geneem is, moet in paragraaf E 3 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,620 |
Die voorletters en van (in drukskrif) van die persoon wat die besonderhede van die nuwe verantwoordelike persoon aanmeld, moet in paragraaf E 4 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,621 |
Die stad/dorp waar die inligting van die nuwe verantwoordelike persoon aangemeld is, moet in paragraaf E 5 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,622 |
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf E 6.1 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,623 |
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf E 6.2 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,624 |
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf E 6.3 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,625 |
Die handtekening van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf E 6.4 aangebring word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,626 |
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf E 7.1 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,627 |
optree, moet in paragraaf E 7.2 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,628 |
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf E 7.3 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,629 |
Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf E 7.4 aangebring word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,630 |
Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie vorm verstaan nie.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,631 |
Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die kennisgewingsvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf F 1 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,632 |
Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf F 2 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,633 |
Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf F 3 aange-teken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,634 |
Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf F 4 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,635 |
Die posadres van die tolk moet in paragraaf F 5 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,636 |
Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf F 6 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,637 |
Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,638 |
Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,639 |
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf F 8 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,640 |
Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf F 9 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,641 |
Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf F 10 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,642 |
Die taal waaruit die kennisgewingsvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf F 11 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,643 |
Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in para-graaf F 12 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,644 |
Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf F 13 aangebring word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,645 |
Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf F 14 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,646 |
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf F 15 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,647 |
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf F 16 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,648 |
Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapen-beampte/Stasiekommissaris wat die kennisgewing hanteer moet in paragraaf H 1 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,649 |
Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasie-kommissaris die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 2 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,650 |
Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 3 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,651 |
Die stad/dorp waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 4 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,652 |
Die handtekening van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 5 aangeteken word.
|
4,958 |
SAPS.I521e.2009-04-14.af.txt
| 75,653 |
Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 6 aangeteken word.
|
4,959 |
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
| 75,655 |
n Kennisgewing van verlore/gesteelde/gevonde vuurwapens moet in onuitwisbare swart ink ingevul word.
|
4,959 |
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
| 75,656 |
Die kennisgewing moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie wat dit ontvang.
|
4,959 |
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
| 75,657 |
'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy versuim om die verlies of diefstal van 'n vuurwapen binne 24 uur na bewuswording van die verlies of diefstal daarvan aan te meld.
|
4,959 |
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
| 75,658 |
Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf A 1 aangeteken word.
|
4,959 |
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
| 75,659 |
Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf A 2 aangeteken word.
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.