document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,356 |
Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die kennisgewing vir die aanmelder tolk, moet in paragraaf F 1 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,357 |
Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf F 2 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,358 |
Die adres waar die tolk woonagtig is, moet in paragraaf F 3 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,359 |
Die tolk se posadres moet in paragraaf F 5 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,360 |
Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf F 6 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,361 |
Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld (012) 667 1923), moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,362 |
(byvoorbeeld (011) 577 5913), moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,363 |
Die tolk se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf F 8 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,364 |
Die tolk se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf F 9 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,365 |
Die tolk se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf F 10 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,366 |
Die taal waaruit die vorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aanmelder verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf F 11 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,367 |
Die datum waarop die tolk die aanmelder bystaan, moet in paragraaf F 12 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,368 |
Die tolk wat die aanmelder bystaan, moet sy/haar handtekening in paragraaf F 13 aanbring.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,369 |
14 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,370 |
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang in drukskrif in paragraaf F 15 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,371 |
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy haar SAPD Persal-nommer in paragraaf F 16 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,372 |
Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet in paragraaf G 1 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,373 |
Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet in paragraaf G 3 aangeteken word.
|
4,955 |
SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt
| 75,374 |
Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet in paragraaf G 6 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,376 |
'n Kennisgewing van 'n verandering in omstandighede, moet in onuitwisbare swart ink ingevul word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,377 |
Die kennisgewing moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,378 |
'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie kennisgewingsvorm verstrek.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,379 |
Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die kennisgewing genereer nadat dit vasgelê is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,380 |
Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,381 |
Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,382 |
Die naam van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,383 |
Die komponentkode van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,384 |
Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat aan die kennisgewing toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,385 |
Die soort identiteits-/paspoortnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet met 'n X in paragraaf C 1.1 aangedui word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,386 |
Die identiteitsnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 2 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,387 |
Die paspoortnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 3 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,388 |
Die van van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 4 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,389 |
Die voorletters van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 5 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,390 |
Die fisiese adres waar die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging woon, moet in paragraaf C 6 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,391 |
Die poskode van die woonadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 7 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,392 |
Die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 8 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,393 |
Die poskode van die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 9 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,394 |
Huis: Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se huistelefoonnommer, insluitende die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf C 10.1 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,395 |
Die faksnommer, insluitende die skakelkode, van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 11 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,396 |
Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 12 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,397 |
Die geregistreerde maatskappynaam van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 15 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,398 |
Die naam waaronder die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging handel dryf, moet in paragraaf C 16 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,399 |
Die registrasienommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 17 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,400 |
Die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 18 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,401 |
Die poskode van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se posadres moet in paragraaf C 19 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,402 |
Die fisiese adres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 20 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,403 |
Die poskode van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se besigheidsares, moet in paragraaf C 21 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,404 |
Werk: Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se werktelefoonnommer, insluitende die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 22.1 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,405 |
Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se faksnommer, insluitende die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf C 22.2 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,406 |
Die e-posadres (indien van toepassing), van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 23 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,407 |
Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf C 25 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,408 |
Die verantwoordelike persoon se soort identiteits-/paspoortnommer, moet met 'n X in paragraaf C 26 aangedui word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,409 |
Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf C 27 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,410 |
Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf C 28 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,411 |
Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toepassing), moet in paragraaf C 29 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,412 |
Die woonadres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf C 30 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,413 |
Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf C 31 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,414 |
Die posadres van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 32 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,415 |
Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 33 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,416 |
Die soort, nommer en datum van uitreiking van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 35 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,417 |
n Beskrywing van die verandering in omstandighede, moet in paragraaf C 37 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,418 |
Indien ek 'n vals stelling op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,419 |
Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wat die kennisgewing ingee, moet in paragraaf D 1 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,420 |
Die datum waarop die aanmelder die kennisgewing ingee, moet in paragraaf D 2 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,421 |
Die handtekening van die aanmelder moet in die teenwoordigheid van 'n polisiebeampte in paragraaf D 3 aangebring word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,422 |
Die stad/dorp waar die aanmelder die kennisgewing ingee, moet in paragraaf D 4 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,423 |
Die afdruk van die wysvinger van die aanmelder se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf E 1 geneem word, in die teenwoordigheid van 'n getuie en dit moet binne die lyne van die blokkie bly. As die aansoeker nie 'n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,424 |
Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf E 2 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,425 |
Die datum waarop die aanmelder se vingerafdruk geneem is, moet in paraaf E 3 geneem word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,426 |
Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wie se vingerafdruk geneem is, moet in paragraaf E 4 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,427 |
Die stad/dorp waar die aanmelder se vingerafdruk geneem is, meot in paragraaf E 5 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,428 |
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf E 6.1 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,429 |
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf E 6.2 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,430 |
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf E 6.3 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,431 |
Die handtekening van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf E 6.4 aangebring word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,432 |
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf E 7.1 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,433 |
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree moet in paragraaf E 7.2 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,434 |
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf E 7.3 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,435 |
Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf E 7.4 aangebring word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,436 |
Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie vorm verstaan nie.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,437 |
Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die kennisgewingsvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf F 1 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,438 |
Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf F 2 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,439 |
Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf F 3 aange-teken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,440 |
Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf F 4 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,441 |
Die posadres van die tolk moet in paragraaf F 5 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,442 |
Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf F 6 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,443 |
Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,444 |
Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,445 |
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf F 8 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,446 |
Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf F 9 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,447 |
Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf F 10 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,448 |
Die taal waaruit die kennisgewingsvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf F 11 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,449 |
Die datum waarop die tolk die aanmelder bystaan, moet in para-graaf F 12 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,450 |
Die handtekening van die tolk wat die aanmelder bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf F 13 aangebring word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,451 |
Die plek waar die tolk die aanmelder bystaan, moet in paragraaf F 14 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,452 |
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf F 15 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,453 |
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf F 16 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,454 |
Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf L 8 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,455 |
in paragraaf G 2 aangeteken word.
|
4,956 |
SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt
| 75,456 |
Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf G 3 aangeteken word.
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.