document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,154 | Die poskode van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se posadres, moet in paragraaf D 9 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,155 | 667 1923, moet in paragraaf D 10.1 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,156 | 577 5913 moet in paragraaf D 10.2 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,157 | Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 11 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,158 | Die faksnommer, insluitend die area skakelkode van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf D 12 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,159 | Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf D 13 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,160 | Die geregistreerde maatskappynaam van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 16 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,161 | Die naam waaronder die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging handel dryf, moet in paragraaf D 17 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,162 | Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se registrasienommer moet in paragraaf D 18 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,163 | Die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 19 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,164 | Die poskode van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se posadres moet in paragraaf D 20 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,165 | Die adres waar die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging besigheid doen, moet in paragraaf D 21 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,166 | Die poskode van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se besigheidsadres moet in paragraaf D 22 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,167 | Werk: Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 23.1 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,168 | Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 23.2 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,169 | Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf D 24 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,170 | Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf D 26 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,171 | Die verantwoordelike persoon se soort identiteits-/paspoortnommer moet met 'n X in paragraaf D 27 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,172 | Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf D 28 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,173 | Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf D 29 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,174 | Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon, moet in paragraaf D 30 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,175 | Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf D 31 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,176 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres, moet in paragraaf D 32 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,177 | Die posadres van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 33 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,178 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 34 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,179 | Indien 'n lisensie, permit of magtiging verlore raak of gesteel word, moet die houer daarvan die Registrateur binne 24 uur van die ontdekking van die verlies of diefstal daarvan in kennis stel. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,180 | Die handtekening van die aanmelder moet in paragraaf D 36 aangebring word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,181 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder, moet in paragraaf D 37 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,182 | Die identiteits-/paspoortnommer van die aanmelder moet in paragraaf D 38 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,183 | Indien die aanmelder nie die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging is nie, moet die aanmelder se verwantskap met die houer in paragraaf D 39 gestel word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,184 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing onderteken moet in paragraaf E 1 aangebring word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,185 | Die datum waarop die polisiebeampte die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf E 2 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,186 | Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing onderteken moet in paragraaf E 3 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,187 | Die stad/dorp waar die polisiebeampte die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf E 4 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,188 | Die handtekening van die polisiebeampte wat die kennisgewing onderteken moet in paragraaf E 5 aangebring word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,189 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing op die Vuurwapenbeheerstelsel vaslê, moet in paragraaf F 1 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,190 | Die datum waarop die polisiebeampte die kennisgewing op die Vuurwapenbeheerstelsel vaslê, moet in paragraaf F 2 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,191 | Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing op die Vuurwapenbeheerstelsel vaslê, moet in paragraaf F 3 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,192 | Die stad/dorp waar die polisiebeampte die kennisgewing op die Vuurwapenbeheerstelsel vaslê, moet in paragraaf F 4 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,193 | Die handtekening van die polisiebeampte wat die kennisgewing op die Vuurwapenbeheerstelsel vaslê, moet in paragraaf F 5 aangebring word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,194 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing op die Vuurwapenbeheerstelsel vaslê, moet in pargraaf F 6 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,196 | n Kennisgewing van staking van bedryf van besigheid moet in swart onuitwisbare ink ingevul word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,197 | Die kennisgewing moet gestempel word met die datumstempel van die polisiestasie wat dit ontvang. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,198 | 'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie vorm verstrek. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,199 | Die verwysingsnommer (byvoorbeeld, C 12945) wat die stelsel vir die kennisgewing genereer nadat dit op rekenaar vasgelê is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,200 | Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,201 | Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf B 2 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,202 | Die naam van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,203 | Die komponentkode van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,204 | Die SAPD 13-verwysingsnommer wat toegeken is aan die kennisgewing moet in paragraaf B 5 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,205 | Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat toegeken is aan die kennisgewing (byvoorbeeld, 135/2002) moet in paragraaf B 6 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,206 | Die soort identifikasie van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 1.1 met 'n X gemerk word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,207 | Die identiteitsnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 2 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,208 | Die van van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 4 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,209 | magtiging moet in paragraaf C 5 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,210 | Die adres waar die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging woonagtig is, moet in paragraaf C 6 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,211 | Die poskode van die woonadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 7 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,212 | Die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 8 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,213 | Die poskode van die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 9 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,214 | Huis: Die huistelefoonnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf C 10.1 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,215 | Werk: Die werktelefoonnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 10.2 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,216 | 10.3 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,217 | Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 11 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,218 | Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 12 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,219 | Die geregistreerde naam van die maatskappy van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 14 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,220 | Die paspoortnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 3 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,221 | Die registrasienommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 16 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,222 | Die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 17 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,223 | Die poskode van die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 18 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,224 | Die straatadres waar die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging 'n saak bedryf, moet in paragraaf C 19 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,225 | Die poskode van die besigheidsadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 20 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,226 | Werk: Die werktelefoonnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, insluitend die skakeldode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 21.1 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,227 | Die faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 21.2 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,228 | Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 22 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,229 | Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf C 24 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,230 | Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf C 25 met 'n X gemerk word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,231 | Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf C 26 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,232 | Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf C 27 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,233 | Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf C 28 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,234 | Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf C 29 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,235 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf C 30 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,236 | Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 31 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,237 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 32 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,238 | Die rede(s) waarom die bedryf van die besigheid gestaak word, moet in paragraaf C 33 verstrek word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,239 | Die datum waarop opgehou sal word om die besigheid te bedryf, moet in paragraaf C 34 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,240 | Die straatadres van die perseel waar die vuurwapen(s) bewaar sal word totdat daaroor beskik word, moet in paragraaf C 35 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,241 | Die poskode van die straatadres van die perseel waar die vuurwapen(s) bewaar sal word totdat daaroor beskik word, moet in paragraaf C 36 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,242 | beskik sal word, moet in paragraaf C 37 verstrek word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,243 | Die toepaslike besonderhede van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 1 uiteengesit word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,244 | aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000). |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,245 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wat die kennisgewing indien, moet in paragraaf E 1 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,246 | Die datum waarop die aanmelder die kennisgewing indien, moet in paragraaf E 2 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,247 | Die aanmelder moet sy/haar handtekening in paragraaf E 3 in die teenwoordigheid van die polisiebeampte aanbring. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,248 | Die dorp/stad waar die aanmelder die kennisgewing indien, moet in paragraaf E 4 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,249 | Die polisiebeampte moet 'n afdruk van die aanmelder se regterwysvinger in paragraaf F 1 in die teenwoordigheid van 'n getuie neem. Die afdruk mag nie die tabel oorskry nie. As die aanmelder nie 'n regterwysvinger het nie, moet 'n afdruk van die linkerwysvinger geneem word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,250 | Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf F 2 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,251 | Die datum waarop die aanmelder se vingerafdruk geneem word, moet in paragraaf F 3 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,252 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wat die kennisgewing indien, moet in paragraaf F 4 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,253 | Die dorp/stad waar die aanmelder die kennisgewing indien, moet in paragraaf F 5 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,254 | kennisgewing hanteer, moet in paragraaf F 6.1 aangeteken word. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.