document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,255 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf F 6.2 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,256 | hanteer, moet in paragraaf F 6.3 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,257 | Die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet sy/haar handtekening in paragraaf F 6.4 aanbring. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,258 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,259 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,260 | Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 7.3 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,261 | Die polisiebeampte wat optree as getuie moet sy/haar handtekening in paragraaf F 7.4 aanbring. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,262 | Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aanmelder nie kan lees, skryf of hierdie dokument verstaan nie. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,263 | Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoekvorm vir die aanmelder tolk, moet in paragraaf G 1 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,264 | Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf G 2 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,265 | Die adres waar die tolk woonagtig is, moet in paragraaf G 3 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,266 | Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf G 4 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,267 | Die tolk se posadres moet in paragraaf G 5 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,268 | Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf G 6 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,269 | Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld (012) 667 1923), moet in paragraaf G 7.1 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,270 | Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld (011) 577 5913), moet in paragraaf G 7.2 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,271 | Die tolk se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf G 8 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,272 | Die tolk se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf G 9 aangeteken word (byvoorbeeld (011) 557 1923). |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,273 | Die tolk se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf G 10 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,274 | Die taal waaruit die vorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aanmelder verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf G 11 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,275 | Die datum waarop die tolk die aanmelder bystaan, moet in paragraaf G 12 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,276 | Die tolk wat die aanmelder bystaan, moet sy/haar handtekening in paragraaf G 13 aanbring. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,277 | 14 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,278 | As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang in drukskrif in paragraaf G 15 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,279 | As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy haar SAPD Persal-nommer in paragraaf G 16 aangeteken word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,280 | Die uitslag van die inspeksie van die vuurwapens moet in paragraaf H 1 verstrek word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,281 | Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet sy/haar opmerkings in paragraaf H 3 aanteken. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,282 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet in paragraaf H 4 aangebring word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,283 | Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet in paragraaf H 6 aangebring word. |
4,954 | SAPS.I521a.2009-04-14.af.txt | 75,284 | H 9 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,286 | n Kennisgewing van verandering van adres moet in swart onuitwisbare ink ingevul word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,287 | Die kennisgewing moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie wat dit ontvang. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,288 | 'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie vorm verstrek. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,289 | Die verwysingsnommer (byvoorbeeld, C 12945) wat die stelsel vir die kennisgewing genereer nadat dit op rekenaar vasgelê is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,290 | Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,291 | Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf B 2 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,292 | Die naam van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,293 | Die komponentkode (byvoorbeeld, 47) van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is, moet in paragraaf B 4 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,294 | Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat toegeken is aan die kennisgewing (byvoorbeeld, 135/2002) moet in paragraaf B 5 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,295 | Die soort identifikasie van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 1.1 met 'n X gemerk word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,296 | Die identiteitsnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 2 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,297 | Die paspoortnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 3 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,298 | magtiging moet in paragraaf C 5 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,299 | Die nuwe adres waar die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging woonagtig is, moet in paragraaf C 6 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,300 | Die nuwe poskode van die woonadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 7 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,301 | Die nuwe posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 8 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,302 | Die nuwe poskode van die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 9 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,303 | 667 1923, moet in paragraaf C 10.1 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,304 | Werk: Die werktelefoonnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 10.2 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,305 | 10.3 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,306 | Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 11 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,307 | Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 12 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,308 | Die geregistreerde naam van die maatskappy van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 15 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,309 | Die van van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 4 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,310 | Die registrasienommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 17 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,311 | of magtiging moet in paragraaf C 18 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,312 | Die nuwe poskode van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se posadres moet in paragraaf C 19 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,313 | Die nuwe straatadres waar die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging 'n saak bedryf, moet in paragraaf C 20 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,314 | Die nuwe poskode van die besigheidsadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 21 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,315 | Werk: Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 22.1 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,316 | Die faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 22.2 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,317 | Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 23 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,318 | Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf C 25 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,319 | Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf C 26 met 'n X gemerk word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,320 | Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf C 27 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,321 | Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf C 28 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,322 | Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf C 29 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,323 | Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf C 30 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,324 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf C 31 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,325 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 33 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,326 | Daar moet in paragraaf C 34 aangedui word of addisionele vuurwapenlisensiehouer(s) op die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se naam geregistreer is. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,327 | Die soort identifikasie van die addisionele houer van die lisensie, permit sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 35.1 met 'n X gemerk word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,328 | Die paspoortnommer van die addisionele houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 37 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,329 | of magtiging moet in paragraaf C 38 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,330 | sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 39 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,331 | Die soort lisensie moet in paragraaf C 40 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,332 | Die lisensienommer moet in paragraaf C 41 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,333 | Die datum waarop die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging uitgereik is, moet in paragraaf C 42 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,334 | Die datum waarop die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging verval, moet in paragraaf C 43 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,335 | Die toepaslike antwoord moet in paragraaf C 46 met 'n X gemerk word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,336 | n Kort beskrywing van die kluis, brandkamer en/of toestel moet in paragraaf 46 gegee word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,337 | aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000). |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,338 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wat die kennisgewing indien, moet in paragraaf D 1 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,339 | Die datum waarop die aanmelder die kennisgewing indien, moet in paragraaf D 2 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,340 | teenwoordigheid van die polisiebeampte aanbring. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,341 | Die dorp/stad waar die aanmelder die kennisgewing indien, moet in paragraaf D 4 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,342 | Die polisiebeampte moet 'n afdruk van die aanmelder se regterwysvinger in paragraaf E 1 in die teenwoordigheid van 'n getuie neem. Die afdruk mag nie die tabel oorskry nie. As die aanmelder nie 'n regterwysvinger het nie, moet 'n afdruk van die linkerwysvinger geneem word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,343 | Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf E 2 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,344 | Die datum waarop die aanmelder se vingerafdruk geneem word, moet in paragraaf E 3 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,345 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wat die kennisgewing indien, moet in paragraaf E 4 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,346 | Die dorp/stad waar die aanmelder die kennisgewing indien, moet in paragraaf E 5 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,347 | kennisgewing hanteer, moet in paragraaf E 6. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,348 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf E 6.2 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,349 | hanteer, moet in paragraaf E 6.3 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,350 | Die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet sy/haar handtekening in paragraaf E 6. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,351 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf E 7.1 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,352 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf E 7.2 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,353 | Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf E 7.3 aangeteken word. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,354 | Die polisiebeampte wat optree as getuie moet sy/haar handtekening in paragraaf E 7.4 aanbring. |
4,955 | SAPS.I521b.2009-04-14.af.txt | 75,355 | Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aanmelder nie kan lees, skryf of hierdie dokument verstaan nie. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.