document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
4,956 | SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt | 75,457 | Die stad/dorp waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasie-kommissaris die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf G 4 aangeteken word. |
4,956 | SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt | 75,458 | Die handtekening van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf G 5 aangeteken word. |
4,956 | SAPS.I521c.2009-04-14.af.txt | 75,459 | Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf G 6 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,461 | handelsagent moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,462 | datumstempel van die polisiestasie waar dit ontvang is. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,463 | moet in paragraaf C 5 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,464 | Indien die aansoek om 'n nuwe perseel goedgekeur word, moet die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, paragraaf C 6 met 'n X merk. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,465 | Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die kennisgewing genereer nadat dit op rekenaar vasgelê is (byvoorbeeld, N12945), moet in paragraaf A 1 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,466 | Die SAPD-Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,467 | Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,468 | Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,469 | Die naam van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,470 | Die komponentkode van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,471 | Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat aan die kennisgewing toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,472 | Die datum waarop die beampte by die SVWR die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,473 | Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 9 aangebring word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,474 | Die beamptekode is 'n kode wat aan elke beampte by die SVWR wat aansoeke om nuwe persele oorweeg, toegeken word. Die kode van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,475 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 11 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,476 | Indien die aansoek om 'n nuwe perseel geweier word, moet die beampte by die SVWR wat die aansoek weier, paragraaf C 12 met 'n X merk. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,477 | Indien 'n aansoek geweier word, moet die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, die rede(s) vir weiering in paragraaf C 13 aanteken. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,478 | Uitstaande/Bykomende inligting verlang 14. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,479 | Indien die beampte by die SVWR bykomende inligting van die polisiestasie of die aansoeker aanvra, moet die verlangde inligting in paragraaf C 1 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,480 | Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 14 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,481 | Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,482 | Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die beampte by die SVWR aangevra is, moet in paragraaf C 3 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,483 | Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 4 aangebring word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,484 | Die datum waarop die beampte by die SVWR die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 15 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,485 | Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 16 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,486 | Die beamptekode is 'n kode wat aan elke beampte by die SVWR wat aansoeke om nuwe persele oorweeg, toegeken word. Die kode van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 17 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,487 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,488 | Die aansoeker se soort identifikasie moet met 'n X in paragraaf E 1.1 aangedui word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,489 | Die aansoeker se identiteitsnomer moet in paragraaf E 2 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,490 | Die aansoeker se paspoortnommer moet in paragraaf E 3 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,491 | Die aansoeker se van moet in paragraaf E 4 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,492 | Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf E 5 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,493 | Die fisiese adres waar die aansoeker woon, moet in paragraaf E 6 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,494 | Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf E 7 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,495 | Die posadres van die aansoeker moet in paragraaf E 8 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,496 | Die poskode van die aansoeker se posadres, moet in paragraaf E 9 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,497 | Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die aansoeker moet in paragraaf E 10.3 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,498 | Die aansoeker se faksnommer, insluitend die area skakelkode, moet in paragraaf E 11 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,499 | Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf E 12 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,500 | Die geregistreerde maatskappynaam van die aansoeker moet in paragraaf E 15 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,501 | Die naam waaronder die aansoeker handel dryf, moet in paragraaf E 16 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,502 | Die aansoeker se registrasienommer moet in paragraaf E 17 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,503 | Die posadres van die aansoeker moet in paragraaf E 19 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,504 | Die adres waar die aansoeker besigheid doen, moet in paragraaf E 21 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,505 | Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf E 22 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,506 | Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf E 23.1 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,507 | Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf E 23.2 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,508 | Die e-posadres (indien van toepassing) van die aansoeker, moet in paragraaf E 24 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,509 | Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf E 26 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,510 | paspoortnommer moet in paragraaf E 27 met 'n X gemerk word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,511 | Die verantwoordelike persoon se identiteits-/paspoortnommer, moet in paragraaf E 28 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,512 | Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon, moet in paragraaf E 29 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,513 | Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf E 30 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,514 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres, moet in paragraaf E 31 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,515 | Die posadres van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf E 32 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,516 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf E 33 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,517 | Die vereiste besonderhede van die bestaande lisensie, moet in paragraaf F 1 aangeteken word. Die soort lisensie, lisensienommer, datum uitgereik en vervaldatum moet verskaf word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,518 | Die fisiese adres, insluitend die kode, van die voorgestelde perseel waarop sake gedoen sal word, moet in paragraaf F 3 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,519 | n Klassifikasie van die voorgestelde perseel moet in paragraaf F 4 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,520 | n Beskrywing van die perseel, met verwysing na die ligging en omliggende geboue, moet in paragraaf F 5 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,521 | n Beskrywing van die alarmstelsel moet in paragraaf F 6 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,522 | n Beskrywing van die ligging en besonderhede van die kluis of brandkluis waarin voorrade van vuurwapen en ammunisie gehou sal word moet in paragraaf F 7 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,523 | n Beskrywing van die diefwering moet in paragraaf F 8 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,524 | n Beskrywing van enige ander sekuriteitskenmerke moet in paragraaf F 9 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,525 | Voorsien 'n beskrywing van die werkstasie wat u registers aan die Sentrale Databasis sal koppel. In geval van 'n handelaar of wapensmid, verstrek die rede(s) waarom die Registrateur u moet vrystel van die instandhouding van 'n gekoppelde werkstasie. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,526 | Die datum van aanvang van besigheid op nuwe perseel moet in paragraaf F 11 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,527 | Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000). |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,528 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf G 1 aageteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,529 | Die datum waarop die aansoeker aansoek doen om die verandering van die perseel van 'n handelsagent, moet in paragraaf G 2 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,530 | Die handtekening van die aansoeker moet in die teenwoordigheid van die polisiebeampte in paragraaf G 3 aangebring word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,531 | Die stad/dorp waar die aansoeker aansoek doen om die verandering van die perseel van 'n handelsagent, moet in paragraaf G 4 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,532 | AFDELING H: Voltooi slegs as die aansoeker nie kan lees of skryf nie. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,533 | Die afdruk van die wysvinger van die aansoeker se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf H 1 geneem word, in die teenwoordigheid van 'n getuie en dit moet binne die lyne van die blokkie bly. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,534 | As die aansoeker nie 'n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,535 | Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf H 2 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,536 | Die datum waarop die aansoeker se vingerafdruk geneem is, moet in paragraaf H 3 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,537 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf H 4 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,538 | Die stad/dorp waar die aansoeker die aansoek teken, moet in paragraaf H 5 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,539 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 6.1 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,540 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 6.2 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,541 | Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 6. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,542 | Die handtekening van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 6.4 aangebring word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,543 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 7.1 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,544 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 7.2 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,545 | Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 7.3 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,546 | Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 7.4 aangebring word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,547 | Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie vorm verstaan nie. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,548 | Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die kennisgewingsvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf I 1 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,549 | Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf I 2 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,550 | Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf I 3 aange-teken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,551 | Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf I 4 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,552 | Die posadres van die tolk moet in paragraaf I 5 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,553 | Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf I 6 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,554 | Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf I 7.1 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,555 | Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf I 7.2 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,556 | Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf I 8 aangeteken word. |
4,957 | SAPS.I521d.2009-04-14.af.txt | 75,557 | Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf I 9 aangeteken word. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.