document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,660
Die naam van die polisiestasie waar die voorval aangemeld word (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf A 3 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,661
Die komponentkode (byvoorbeeld, 47) van die polisiestasie waar die voorval aangemeld word, moet in paragraaf A 4 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,662
Die MAS-nommer, misdaadregisternommer of navraagverwysingsnommer van die geregistreerde saak (byvoorbeeld, 19/10/2002) moet in paragraaf A 5 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,663
Die adres waar die huidige eienaar woonagtig is, moet in paragraaf B 7 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,664
Die poskode van die huidige eienaar se woonadres moet in paragraaf B 8 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,665
Die huidige eienaar se posadres moet in paragraaf B 9 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,666
Die poskode van die huidige eienaar se posadres moet in paragraaf B 10 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,667
Huis: Die huidige eienaar se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf B 11.1 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,668
Werk: Die huidige eienaar se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf B 11.2 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,669
Die SAPD 13-registerverwysingsnommer (byvoorbeeld, 69/2002) wat toegeken word aan die vuurwapen wat as verlore of gesteel aangemeld word, moet in paragraaf A 6 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,670
Die huidige eienaar se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf B 11.3 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,671
Die soort identifikasie van die huidige eienaar moet in paragraaf B 2 met 'n X gemerk word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,672
Die huidige eienaar se identiteitsnommer moet in paragraaf B 3 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,673
Die huidige eienaar se paspoortnommer moet in paragraaf B 4 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,674
in paragraaf B 12 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,675
Die huidige eienaar se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf B 13 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,676
Die geregistreerde naam van die maatskappy van die huidige eienaar moet in paragraaf B 16 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,677
Die naam waaronder die huidige eienaar 'n saak bedryf, moet in paragraaf B 17 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,678
Die registrasienommer van die huidige eienaar moet in paragraaf B 18 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,679
Die posadres van die huidige eienaar moet in paragraaf B 19 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,680
Die poskode van die huidige eienaar se posadres moet in paragraaf B 20 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,681
Die straatadres waar die huidige eienaar 'n saak bedryf, moet in paragraaf B 21 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,682
Die poskode van die besigheidsadres van die huidige eienaar moet in paragraaf B 22 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,683
Werk: Die huidige eienaar se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf B 23.1 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,684
Die huidige eienaar se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf B 23.2 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,685
Die huidige eienaar se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf B 24 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,686
Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf B 26 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,687
Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf B 27 met 'n X gemerk word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,688
Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf B 28 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,689
Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf B 29 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,690
Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf B 30 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,691
Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf B 31 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,692
Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf B 32 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,693
33 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,694
Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf B 34 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,695
Die soort en nommer van die lisensie, permit of magtiging, die datum waarop dit uitgereik is en die vervaldatum moet in paragraaf C 2 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,696
Die kaliber van die vuurwapen (byvoorbeeld, .22 Long) moet in paragraaf C 5 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,697
paragraaf C 6 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,698
Die model van die vuurwapen moet in paragraaf C 7 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,699
Die reeksnommer op die loop moet in paragraaf C 8 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,700
Die fabrikaat van die loop moet in paragraaf C 8.1 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,701
Die fabrikaat van die raam moet in paragraaf C 9.1 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,702
Die fabrikaat van die romp moet in paragraaf C 10.1 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,703
Die soort voorval moet in paragraaf D 1, 2, 3.1 en 3.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,704
paragraaf D 5.1 gegee word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,705
Die toepaslike antwoord moet met 'n X gemerk word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,706
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Sunnyside) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf D 6.1 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,707
Die MAS-/saaknommer van die saak (byvoorbeeld, 101/5/1976) moet in paragraaf D 6.2 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,708
D 7 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,709
Die tyd waarop die voorval aangemeld is, moet in paragraaf D 8 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,710
wat versuim om die verlies, diefstal of vernietiging binne 24 uur na bewuswording van die verlies, diefstal of vernietiging van die vuurwapen aan te meld by die polisiekantoor die naaste aan die plek waar dit plaasgevind het, is skuldig aan 'n misdryf.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,711
Die persoon wat die voorval aanmeld, moet sy/haar handtekening in paragraaf D 11 aanbring.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,712
Die naam van die persoon wat die voorval aanmeld, moet in drukskrif in paragraaf D 12 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,713
Die identiteits-/paspoortnommer van die persoon wat die voorval aanmeld, moet in paragraaf D 13 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,714
aanmeld, moet in paragraaf D 14 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,715
Wat is u verwantskap met die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, indien u nie die houer is nie?
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,716
Die aanmelder se verwantskap met die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf D 15 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,717
kennisgewing voltooi, moet in paragraaf E 1 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,718
Die datum waarop die polisiebeampte die kennisgewing voltooi, moet in paragraaf E 2 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,719
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing voltooi, moet in paragraaf E 3 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,720
Die dorp/stad waar die polisiebeampte die kennisgewing voltooi, moet in paragraaf E 4 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,721
Die polisiebeampte wat die kennisgewing voltooi, moet sy/haar handtekening in paragraaf E 5 aanbring.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,722
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing voltooi, moet in paragraaf E 6 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,723
vuurwapen op die Vuurwapenbeheerstelsel sirkuleer, moet in paragraaf F 1 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,724
Die datum waarop die polisiebeampte die vuurwapen op die Vuurwapenbeheerstelsel sirkuleer, moet in paragraaf F 2 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,725
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die vuurwapen op die Vuurwapenbeheerstelsel sirkuleer, moet in paragraaf F 3 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,726
Die dorp/stad waar die polisiebeampte die vuurwapen op die Vuurwapenbeheerstelsel sirkuleer, moet in paragraaf F 4 aangeteken word.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,727
Die polisiebeampte wat die vuurwapen op die Vuurwapenbeheerstelsel sirkuleer, moet sy/haar handtekening in paragraaf F 5 aanbring.
4,959
SAPS.I521f.2009-04-14.af.txt
75,728
moet in paragraaf F 6 aangebring word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,730
n Kennisgewing van verkeerde inligting moet in swart onuitwisbare ink ingevul word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,731
Die kennisgewing moet gestempel word met die datumstempel van die polisiestasie wat dit ontvang.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,732
'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie vorm verstrek.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,733
Die verwysingsnommer (byvoorbeeld, C 12945) wat die stelsel vir die kennisgewing genereer nadat dit op rekenaar vasgelê is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,734
Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,735
Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf B 2 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,736
Die naam van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,737
Die komponentkode van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,738
Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat toegeken is aan die kennisgewing (byvoorbeeld, 135/2002) moet in paragraaf B 5 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,739
Die soort identifikasie/paspoortnommer/burgerskap van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 2 1 met 'n X gemerk word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,740
In die geval van 'n nie-Suid-Afrikaanse bruger moet bewys van permanente verblyfreg ingehandig word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,741
Die identiteitsnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 3 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,742
Die paspoortnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 4 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,743
Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se van moet in paragraaf C 5 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,744
Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se voorletters moet in paragraaf C 6 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,745
Die volle name van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 7 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,746
Die adres waar die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging woonagtig is, moet in paragraaf C 8 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,747
Die poskode van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se woonadres moet in paragraaf C 9 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,748
Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se posadres moet in paragraaf C 10 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,749
Die poskode van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se posadres moet in paragraaf C 11 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,750
Huis: Die huistelefoonnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf C 12.1 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,751
Werk: Die werktelefoonnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 12.2 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,752
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 13 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,753
Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 14 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,754
Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 15 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,755
Die geregistreerde naam van die maatskappy van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 18 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,756
Die naam waaronder die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging 'n saak bedryf, moet in paragraaf C 19 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,757
Die registrasienommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 20 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,758
Die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 21 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,759
Die poskode van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se posadres moet in paragraaf C 22 aangeteken word.
4,960
SAPS.I521g.2009-04-14.af.txt
75,760
Die straatadres waar die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging 'n saak bedryf, moet in paragraaf C 23 aangeteken word.