document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,862 | Indien die deaktivering geweier is, moet die beampte by die SVWR wat die kennisgewing geweier het, paragraaf C 18 met 'n X merk. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,863 | Indien die deaktivering geweier is, moet die beampte by die SVWR wat dit geweier het, die rede(s) vir die weiering in paragraaf C 19 aanteken. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,864 | Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die deaktivering geweier het, moet in paragraaf C 20 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,865 | Die datum waarop die deaktivering deur die beampte by die SVWR geweier is, moet in paragraaf C 21 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,866 | Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die deaktivering geweier het, moet in pargaraaf C 22 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,867 | Die beamptekode is 'n kode wat toegeken word aan elke beampte by die SVWR wat die deaktivering van vuurwapens oorweeg. Die kode van die beampte by die SVWR wat die deaktivering geweier het, moet in paragraaf C 23 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,868 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die deaktivering geweier het, moet in paragraaf C 24 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,869 | Die lisensiehouer se identiteitsnommer moet in paragraaf D 3 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,870 | Die lisensiehouer se paspoortnommer moet in paragraaf D 4 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,871 | Die lisensiehouer se van moet in paragraaf D 5 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,872 | Die lisensiehouer se voorletters moet in paragraaf D 6 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,873 | Die fisiese adres waar die lisensiehouer woon, moet in paragraaf D 7 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,874 | Die poskode van die lisensiehouer se woonadres moet in paragraaf D 8 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,875 | Die lisensiehouer se posadres moet in paragraaf D 9 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,876 | Die poskode van die lisensiehouer se posadres moet in paragraaf D 10 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,877 | Die lisensiehouer se selfoonnommer (indien van toepassing), moet in paragraaf D 11. 3 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,878 | Die lisensiehouer se faksnommer, insluitend die area skakelkode moet in paragraaf D 12 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,879 | Die lisensiehouer se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 13 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,880 | Die geregistreerde maatskappynaam van die houer van die lisensie moet in paragraaf D 16 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,881 | Die naam waaronder die lisensiehouer handel dryf, moet in paragraaf D 17 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,882 | Die lisensiehouer se registrasienommer moet in paragraaf D 18 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,883 | Die posadres van die lisensiehouer, moet in paragraaf D 19 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,884 | Die poskode van die lisensiehouer se posadres moet in paragraaf D 20 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,885 | Die fisiese adres waar die lisensiehouer sake doen, moet in paragraaf D 21 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,886 | Die poskode van die lisensiehouer se besigheidsadres moet in paragraaf D 22 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,887 | 23.1 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,888 | Die lisensiehouer se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 23.2 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,889 | Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf D 24 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,890 | Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf D 26 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,891 | Die verantwoordelike persoon se soort identiteits-/paspoortnommer moet met 'n X in paragraaf D 27 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,892 | Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf D 28 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,893 | Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf D 29 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,894 | Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon, moet in paragraaf D 30 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,895 | Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf D 31 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,896 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres, moet in paragraaf D 32 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,897 | Die posadres van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 33 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,898 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 34 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,899 | Die nommer van die lisensie wat ten opsigte van die vuurwapen uitgereik is, moet in paragraaf E 1 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,900 | Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf E 4 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,901 | Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf E 5 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,902 | Die model van die vuurwapen moet in paragraaf E 6 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,903 | Die reeksnommer van die loop moet in paragraaf E 7 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,904 | Die fabrikaat van die loop moet in paragraaf E 7.1 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,905 | Die reeksnommer van die raam moet in paragraaf E 8 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,906 | Die fabrikaat van die raam moet in paragraaf E 8.1 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,907 | Die reeksnommer van die romp moet in paragraaf E 9 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,908 | Die fabrikaat van die romp moet in paragraaf E 9.1 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,909 | Die naam waaronder die wapensmid handel dryf, moet in paragraaf E 11 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,910 | Die lisensienommer van die wapensmid moet in paragraaf E 13 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,911 | Die rede(s) vir deaktivivering moet in paragraaf E 14 verskaf word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,912 | Die datum waarop die wapensmid die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf E 16 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,913 | Die handtekening van die wapensmid moet in paragraaf E 17 aangebring word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,914 | Die plek waar die wapensmid die kennisgewing teken, moet in paragraaf E 18 aangedui word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,915 | Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000). |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,916 | Die naam (in drukskrif) van die lisensiehouer moet in paragraaf E 21 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,917 | Die datum waarop die lisensiehouer die kennisgewing teken, moet in paragraaf E 22 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,918 | Die lisensiehouer se handtekening moet in paragraaf E 23 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,919 | Die plek waar die lisensiehouer die kennisgewing teken, moet in paragraaf E 24 aangedui word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,920 | AFDELING F: Voltooi slegs as die persoon wat die vuurwapen oorhandig, nie kan lees of skryf nie. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,921 | Die afdruk van die wysvinger van die persoon wat die vuurwapen oorhandig se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf F 1 geneem word, in die teenwoordigheid van 'n getuie en dit moet binne die lyne van die blokkie bly. As die aansoeker nie 'n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,922 | Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf F 2 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,923 | Die datum waarop die persoon wat die vuurwapen oorhandig se vingerafdruk geneem is, moet in paragraaf F 3 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,924 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die persoon wat die vuurwapen oorhandig moet in paragraaf F 4 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,925 | Die stad/dorp waar die persoon wat die vuurwapen oorhandig die kennisgewing teken, moet in paragraaf F 5 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,926 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer moet in paragraaf F 6.1 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,927 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf F 6.2 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,928 | Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf F 6.3 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,929 | Die handtekening van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf F 6.4 aangebring word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,930 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,931 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,932 | Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F 7.3 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,933 | Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F 7.4 aangebring word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,934 | Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie vorm verstaan nie. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,935 | Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die kennisgewingsvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf G 1 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,936 | Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf G 2 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,937 | Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf G 3 aange-teken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,938 | Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf G 4 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,939 | Die posadres van die tolk moet in paragraaf G 5 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,940 | Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf G 6 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,941 | Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf G 7.1 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,942 | Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf G 8 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,943 | Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf G 9 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,944 | Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf G 10 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,945 | Die taal waaruit die kennisgewingsvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf G 11 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,946 | Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in para-graaf G 12 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,947 | Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf G 13 aangebring word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,948 | Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf G 14 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,949 | As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf G 15 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,950 | As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf G 16 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,951 | Die rede(s) vir die aanbeveling moet in paragraaf H 2 aangeteken word. Die rede(s) moet op feite gebaseer wees en nie net op hoorsê nie. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,952 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf H 3 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,953 | Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf H 4 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,954 | Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf H 5 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,955 | Die stad/dorp waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf H 6 aangeteken word. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,956 | Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf H 7 teken. |
4,961 | SAPS.I521h.2009-04-14.af.txt | 75,957 | Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf H 8 aangeteken word. |
4,962 | SAPS.I522.2009-04-14.af.txt | 75,959 | 'n Kansellasie van 'n aansoek om 'n lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. |
4,962 | SAPS.I522.2009-04-14.af.txt | 75,960 | Die kansellasie moet gestempel word met die amptelike datum-stempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is. |
4,962 | SAPS.I522.2009-04-14.af.txt | 75,961 | Die polisiestasie waar die kansellasie ingegee is, moet Afdeling A voltooi. |
4,962 | SAPS.I522.2009-04-14.af.txt | 75,962 | Die persoon wat die kansellasie aanmeld, moet Afdelings B, C, D, E, F en G voltooi. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.