document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,963
Indien 'n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling H voltooi.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,964
Die Aangewese Vuurwapenbeampte moet Afdeling I voltooi.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,965
'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,966
Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf A 1 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,967
Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf A 2 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,968
Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoor-beeld, Brooklyn), moet in paragraaf A 3 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,969
Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf A 4 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,970
Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf A 5 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,971
Die toepaslike soort identifikasie moet in paragraaf C 2.1 met 'n X aangedui word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,972
Die aansoeker se identiteitsnommer moet in paragraaf C 3 aange-teken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,973
Die aansoeker se paspoortnommer moet in paragraaf C 4 aange-teken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,974
Die aansoeker se van moet in paragraaf C 5 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,975
Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf C 6 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,976
Die aansoeker se volle name moet in paragraaf C 7 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,977
Die fisiese adres waar die aansoeker woon, moet in paragraaf C 8 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,978
Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf C 9 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,979
Die aansoeker se posadres moet in paragraaf C 10 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,980
Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf C 11 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,981
C 12.1 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,982
in paragraaf C 12.2 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,983
Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf C 12.3 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,984
Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf C 13 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,985
Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf C 14 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,986
Die geregistreerde naam van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf C 17 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,987
Die naam waaronder die aansoeker handel dryf, moet in paragraaf C 18 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,988
Die aansoeker se VWR-nommer moet in paragraaf C 19 aange-teken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,989
Die aansoeker se posadres moet in paragraaf C 20 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,990
Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf C 21 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,991
Die fisiese adres waar die aansoeker besigheid bedryf, moet in paragraaf C 22 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,992
Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf C 23 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,993
Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 24.1 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,994
Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoor-beeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf C 24.2 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,995
Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf C 25 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,996
Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf C 27 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,997
Die verantwoordelike persoon se soort burgerskap moet in paragraaf C 28 met 'n X aangedui word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,998
Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in para-graaf C 29 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
75,999
Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in para- graaf C 30 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,000
Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toe-passing) moet in paragraaf C 31 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,001
Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf C 32 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,002
Die poskode van die verantwoordelike persoon se straatadres moet in paragraaf C 33 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,003
Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 34 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,004
Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 35 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,005
Die toepaslike soort, nommer en verwysingsnommer van die lisensie, permit, sertifikaat, magtiging of aansoek moet in paragraaf D 1 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,006
Die rede(s) waarom die kansellasie van die aansoek versoek word, moet in paragraaf D 2 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,007
Die datum waarop die kansellasie van die aansoek versoek word, moet in paragraaf D 3 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,008
Die polisiestasie wat die oorspronklike aansoek hanteer het, moet in paragraaf D 4 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,009
moet in paragraaf D 5 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,010
Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,011
Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wat die kansellasie van die aansoek versoek, moet in paragraaf E 1 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,012
Die datum waarop die aanmelder die kansellasie versoek, moet in paragraaf E 2 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,013
Die aanmelder se handtekening moet in paragraaf E 3 aangebring word, in die teenwoordigheid van die polisiebeampte.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,014
Die dorp/stad waar die aanmelder die kansellasie versoek, moet in paragraaf E 4 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,015
AFDELING F: Hierdie afdeling moet slegs voltooi word indien die aanmelder nie kan lees of skryf nie.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,016
Die afdruk van die aanmelder se regterwysvinger moet deur 'n polisiebeampte geneem word in paragraaf F 1, in die teenwoordig-heid van 'n getuie, en die afdruk mag nie die tabel oorskry nie. Indien die aansoeker nie 'n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,017
Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwys-vingerafdruk) moet in paragraaf F 2 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,018
Die datum waarop die aanmelder se vingerafdruk geneem is, moet in paragraaf F 3 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,019
Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wat die aansoek kanselleer, moet in paragraaf F 4 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,020
Die dorp/stad waar die aanmelder die aansoek kanselleer, moet in paragraaf F 5 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,021
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kansellasie hanteer, moet in paragraaf F 6.1 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,022
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kansel-lasie hanteer, moet in paragraaf F 6.2 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,023
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kansellasie hanteer, moet in paragraaf F 6.3 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,024
Die handtekening van die polisiebeampte wat die kansellasie hanteer, moet in paragraaf F 6.4 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,025
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,026
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,027
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F 7.3 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,028
Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F. 7.4 aangebring word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,029
Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of die inhoud van hierdie dokument verstaan nie.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,030
Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoek-vorm vir die aansoeker vertolk, moet in paragraaf G 1 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,031
Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf G 2 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,032
Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf G 3 aange-teken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,033
Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf G 4 aan-geteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,034
Die posadres van die tolk moet in paragraaf G 5 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,035
Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf G 6 aan- geteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,036
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf G 8 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,037
Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf G 9 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,038
Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf G 10 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,039
Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf G 11 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,040
Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in para-graaf G 12 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,041
Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf G 13 aangebring word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,042
Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf G 14 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,043
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf G 15 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,044
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf G 16 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,045
wapenbeampte/Stasiekommissaris wat die kansellasie hanteer, moet in paragraaf H 1 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,046
Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekom- missaris die kansellasie hanteer, moet in paragraaf H 2 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,047
H 3 aangeteken word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,048
kansellasie hanteer, moet in paragraaf H 5 aangebring word.
4,962
SAPS.I522.2009-04-14.af.txt
76,049
Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapen-beampte/Stasiekommissaris wat die kansellasie hanteer, moet in paragraaf H 6 aangeteken word.
4,963
SAPS.I522a.2009-04-14.af.txt
76,051
n Vorm vir die oorhandiging van vuurwapenitem(s) moet in onuitwisbare swart ink ingevul word.
4,963
SAPS.I522a.2009-04-14.af.txt
76,052
Die oorhandigingsvorm moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar dit ontvang is.
4,963
SAPS.I522a.2009-04-14.af.txt
76,053
Die polisiestasie waar die oorhandigingsvorm op rekenaar vasgelê word, moet Afdeling A voltooi.
4,963
SAPS.I522a.2009-04-14.af.txt
76,054
Die polisiestasie waar die oorhandigingsvorm ontvang word, moet Afdeling B voltooi.
4,963
SAPS.I522a.2009-04-14.af.txt
76,055
Die persoon wat die item oorhandig moet Afdelings C, D, E, F en G invul.
4,963
SAPS.I522a.2009-04-14.af.txt
76,056
Indien 'n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling H voltooi.
4,963
SAPS.I522a.2009-04-14.af.txt
76,057
Die polisiestasie moet Afdeling I invul.
4,963
SAPS.I522a.2009-04-14.af.txt
76,058
'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie oorhandigingsvorm verstrek.
4,963
SAPS.I522a.2009-04-14.af.txt
76,059
Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die oorhandigingsvorm genereer nadat dit op rekenaar vasgelê is (byvoorbeeld, N12945), moet in paragraaf A 1 aangeteken word.
4,963
SAPS.I522a.2009-04-14.af.txt
76,060
Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word.
4,963
SAPS.I522a.2009-04-14.af.txt
76,061
Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word.
4,963
SAPS.I522a.2009-04-14.af.txt
76,062
Die naam van die polisiestasie waar die vorm vir die oorhandiging van vuurwapenitems ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word.
4,963
SAPS.I522a.2009-04-14.af.txt
76,063
Die komponentkode van die polisiestasie waar die vorm vir die oorhandiging van vuurwapenitems ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word.