document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,053 | Die nommer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 44 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,054 | Die soort vuurwapen moet in paragraaf D 46 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,055 | Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf D 47 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,056 | Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf D 48 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,057 | Die model van die vuurwapen moet in paragraaf D 49 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,058 | Die reeksnommer op die loop moet in paragraaf D 50 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,059 | Die fabrikaat van die loop moet in paragraaf D 50.1 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,060 | Die reeksnommer op die raam moet in paragraaf D 51 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,061 | Die fabrikaat van die raam moet in paragraaf D 51.1 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,062 | Die reeksnommer op die romp moet in paragraaf D 52 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,063 | Die fabrikaat van die romp moet in paragraaf D 52.1 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,064 | Die naam van die polisiestasie waar die vuurwapen oorgegee of verbeur is, moet in paragraaf D 54 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,065 | Die verwysingsnommer in die SAPD 13-register van die polisiestasie waar die vuurwapen ingegee is, moet in paragraaf D 55 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,066 | Die faksnommer, insluitend die areakode, van die verteenwoordiger moet in paragraaf D 40 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,067 | Die verwysingsnommer van die saak by die betrokke polisiestasie moet in paragraaf D 56 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,068 | Die vergoedingsbedrag wat verlang word moet in woorde in paragraaf D 59 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,069 | Die voorletters en van van die rekeninghouer moet in paragraaf D 61 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,070 | Die aansoeker se soort rekening moet in paragraaf D 62 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,071 | Die aansoeker se rekeningnommer moet in paragraaf D 63 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,072 | Die naam van die aansoeker se bank moet in paragraaf D 64 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,073 | Die naam van die tak van die aansoeker se bank waar sy/haar rekening is moet in paragraaf D 65 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,074 | Die takkode van die aansoeker se bank moet in paragraaf D 66 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,075 | Ek is bewus daarvan dat ek skuldig is aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000), indien ek 'n vals verklaring op hierdie aansoekvorm maak. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,076 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf E 2 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,077 | Die datum waarop die aansoeker die aansoek teken, moet in paragraaf E 3 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,078 | Die handtekening van die aansoeker moet in paragraaf E 4 aangebring word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,079 | Die plek waar die aansoeker die aansoekvorm teken moet in paragraaf E 5 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,080 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die verteenwoordiger moet in paragraaf E 7 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,081 | Die datum waarop die verteenwoordiger die aansoek teken moet in paragraaf E 8 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,082 | Die handtekening van die verteenwoordiger moet in paragraaf E 9 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,083 | Die plek waar die verteenwoordiger die aansoekvorm teken moet in paragraaf E 10 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,084 | Die afdruk van die wysvinger van die aansoeker se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf F 1 geneem word, in die teen-woordigheid van 'n getuie en moet binne die lyne van die blokkie bly. As die aansoeker nie 'n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,085 | Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf F 2 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,086 | Die datum waarop die aansoeker om die permit aansoek doen, moet in paragraaf F 3 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,087 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker wat om die permit aansoek doen, moet in paragraaf F 4 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,088 | Die dorp/stad waar die aansoeker om die permit aansoek doen, moet in paragraaf F 5 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,089 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 6.1 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,090 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 6.2 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,091 | Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 6.3 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,092 | hanteer, moet in paragraaf F 6.4 aangebring word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,093 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,094 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,095 | Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf 7.3 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,096 | Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F 7.4 aangebring word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,097 | Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie vorm verstaan nie. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,098 | Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoek-vorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf G 1 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,099 | Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf G 2 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,100 | Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf G 3 aange-teken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,101 | Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf G 4 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,102 | Die posadres van die tolk moet in paragraaf G 5 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,103 | Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf G 6 aange-teken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,104 | Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf G 7.1 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,105 | Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf G 7.2 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,106 | Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf G 8 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,107 | Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf G 9 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,108 | Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf G 10 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,109 | Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf G 11 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,110 | Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf G 12 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,111 | Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf G 13 aangebring word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,112 | Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf G 14 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,113 | As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf G 15 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,114 | As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf G 16 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,115 | Die rede(s) vir die aanbeveling moet in paragraaf H 2 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,116 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf H 3 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,117 | Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf H 4 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,118 | Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte wat die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf H 5 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,119 | Die stad/dorp waar die Aangewese Vuurwapenbeampte die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf H 6 aangedui word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,120 | Die handtekening van die Aangewese Vuurwapenbeampte wat die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf H 7 aangebring word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,121 | Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte wat die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf H 8 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,123 | n Kennisgewing van verlore of gesteelde lisensies, permitte, sertifikate en magtigings moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,124 | Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,125 | 'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie kennisgewingsvorm verstrek. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,126 | Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die kennisgewing genereer nadat dit op rekenaar vasgelê is (byvoorbeeld, N12945), moet in paragraaf A 1 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,127 | Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,128 | Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,129 | Die tipe vuurwapen moet in paragraaf C 8.1 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,130 | Die vuurwapen se kaliber moet in paragraaf C 8.2 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,131 | Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf C 8.3 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,132 | Die model van die vuurwapen moet in paragraaf C 8.4 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,133 | Die reeksnommer van die loop moet in paragraaf C 8.5 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,134 | Die reeksnommer van die raam moet in paragraaf C 8.6 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,135 | Die reeksnommer van die romp moet in paragraaf C 8.7 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,136 | Daar moet in paragraaf 9 met 'n X aangedui word of die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging verloor of gesteel is. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,137 | Die naam van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,138 | Die voorval waarin die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging verloor of gesteel is, moet in paragraaf C 10 beskryf word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,139 | Die komponentkode van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,140 | Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat aan die kennisgewing toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,141 | Die toepaslike besonderhede van die lisensie, datum van uitreiking, en vervaldatum, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,142 | In geval van 'n lisensie of tydelike magtiging om 'n vuurwapen te besit, moet die besonderhede van die vuurwapen(s) voorsien word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,143 | Die datum waarop die verlies of diefstal van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging ontdek is, moet in paragraaf C 11 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,144 | Die tyd toe die verlies aangemeld is, moet in paragraaf C 12 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,145 | Die datum waarop die verlies aangemeld is, moet in paragraaf C 13 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,146 | Daar moet met 'n X in paragraaf D 1.1 aangedui word of die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging 'n identiteits-/paspoortnommer het. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,147 | Die identiteitsnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 2 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,148 | sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 3 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,149 | Die van van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 4 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,150 | Die voorletters van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 5 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,151 | Die fisiese adres waar die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging woon, moet in paragraaf D 6 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,152 | Die poskode van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se woonadres, moet in paragraaf D 7 aangeteken word. |
4,953 | SAPS.I521.2009-04-14.af.txt | 75,153 | Die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 8 aangeteken word. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.