document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,852
Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 32.2 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,853
Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 33 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,854
Die verantwoordelike persoon se volle name en van moet in paragraaf D 35 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,855
Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf D 36 met 'n X aangedui word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,856
Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf D 37 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,857
Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf D 38 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,858
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 39 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,859
Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf D 40 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,860
Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf D 41 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,861
Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 43 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,862
Die toepaslike antwoord moet met 'n X gemerk word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,863
Die rede(s) vir die aansoek om'n permit om ammunisie te versamel moet in paragraaf D 46 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,864
Indien meer as 200 patrone van enige spesifieke kaliber benodig word, moet die rede(s) daarvoor in paragraaf D 47 verstrek word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,865
Die toepaslike antwoord in paragraaf D 49 moet met 'n X gemerk word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,866
Die naam van die geakkrediteerde vereniging waaraan die aansoeker behoort, moet in paragraaf D 50 verstrek word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,867
Die registrasienommoer van die betrokke geakkrediteerde vereniging moet in paragraaf D 51 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,868
Die aansoeker se lidnommer moet in paragraaf D 52 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,869
Die datum waarop die aansoeker by die geakkrediteerde vereniging aangesluit het, moet in paragraaf D 53 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,870
Die datum waarop die aansoeker se lidmaatskap verval, moet in paragraaf D 54 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,871
n Beskrywing van die plek waar die ammunisie geberg sal word, moet in paragraaf D 55 verstrek word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,872
Die wyse waarop die ammunisie uitgestal sal word, moet in paragraaf D 56 aangedui word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,873
Die datum waarop die museum akkreditering verkry het, moet in paragraaf D 58.3 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,874
Die wyse waarop die ammunisie uitgestal sal word, moet in paragraaf D 58.4 aangedui word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,875
Merk die toepaslike antwoord met 'n X.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,876
Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Sunnyside), moet in paragraaf D 60.1 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,877
Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 79/10/2002) van die oortreding moet in paragraaf D 60.2 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,878
paragraaf D 60.3 verstrek word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,879
Die vonnis wat opgelê is (byvoorbeeld, R200 of 12 maande gevangenisstraf), moet in paragraaf D 60.4 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,880
Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Pretoria-Noord), moet in paragraaf D 60.5 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,881
Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 79/10/2002) van die oortreding moet in paragraaf D 60.6 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,882
bestuur moet in paragraaf D 60.7 verstrek word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,883
Die vonnis wat opgelê is (byvoorbeeld, betaling van R1 000 skulderkenning), moet in paragraaf D 60.8 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,884
Merk die toepaslike antwoord in paragraaf D 61 met 'n X.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,885
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Hillbrow) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf D 61.1 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,886
Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 60/01/2003) van die hangende saak moet in paragraaf D 61.2 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,887
n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, besit van dagga) in die hangende saak moet in paragraaf D 61.3 verstrek word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,888
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Brooklyn) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf D 61.4 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,889
Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 200/06/2002) van die hangende saak moet in paragraaf D 61.5 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,890
n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, aanranding) in die hangende saak moet in paragraaf D 61.6 verstrek word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,891
Merk die toepaslike antwoord in paragraaf D 62 met 'n X.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,892
vuurwapen as verlore/gesteel aangemeld is, moet in paragraaf D 62.1 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,893
Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld,151/10/2002) van die saak wat geopen is toe die vuurwapen as verlore/gesteel aangemeld is, moet in paragraaf D 62.2 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,894
Die omstandighede waarin die vuurwapen verlore geraak het of gesteel is (byvoorgeeld, diefstal van aktetas), moet in paragraaf D 62.3 verstrek word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,895
Die besonderhede van die verlore/gesteelde vuurwapen (byvoorbeeld, Parabellum 9 mm-pistool, reeks-nr 1234, CZ) moet in paragraaf D 62.4 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,896
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal) waar die vuurwapen as verlore/gesteel aangemeld is, moet in paragraaf D 62.5 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,897
wat geopen is toe die vuurwapen as verlore/gesteel aangemeld is, moet in paragraaf D 62.6 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,898
Die omstandighede waarin die vuurwapen verlore geraak het of gesteel is (byvoorbeeld, diefstal van aktetas), moet in paragraaf D 62.7 verstrek word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,899
Die besonderhede van die verlore/gesteelde vuurwapen (byvoorbeeld, Parabellum 9 mm-pistool, reeks-nr A4671, Astra) moet in paragraaf D 62.8 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,900
Merk die toepaslike antwoord in paragraf D 63 met 'n X.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,901
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf D 63.1 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,902
Die MAS-/saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 44/03/1999) moet in paragraaf D 63.2 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,903
n Beskrywing van die oortreding/ondersoek (byvoorbeeld nalatige verlies van vuurwapen) moet in paragraaf D 63.3 verstrek word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,904
Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, R1 200 of 12 maande gevangenisstraf) moet in paragraaf D 63.4 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,905
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Sunnyside) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf D 63.5 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,906
Die MAS-/saaknommer van die saak (byvoorbeeld, 180/10/2002) moet in paragraaf D 63.6 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,907
n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, nalatige verlies van vuurwapen) moet in paragraaf D 63.7 verstrek word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,908
Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, nie skuldig) moet in paragraaf D 63.8 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,909
Merk die toepaslike antwoord in paragraaf D 64 met 'n X.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,910
die saak geregistreer is, moet in paragraaf D 64.1 verstrek word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,911
Die MAS-/saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 44/03/1999) moet in paragraaf D 64.2 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,912
n Beskrywing van die oortreding/ondersoek (byvoorbeeld, nalatige verlies van vuurwapen) moet in paragraaf D 64.3 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,913
Die datum (byvoorbeeld, 1999-03-12) waarop die aansoeker onbevoeg verklaar is om 'n vuurwapen te besit, moet in paragraaf D 64.4 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,914
Die tydperk van onbevoegdheid (byvoorbeeld, onbevoeg verklaar vir 'n onbepaalde tydperk deur die hof) moet in paragraaf D 64.5 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,915
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Sunnyside) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf D 64.6 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,916
Die MAS-/saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 4/2003) moet in paragraaf D 64.7 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,917
n Beskrywing van die ondersoek/oortreding (byvoorbeeld, huishoudelike geweld - finale hofbevel) moet in paragraaf D 64.8 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,918
Die datum (byvoorbeeld, 2003-03-12) waarop die aansoeker onbevoeg verklaar is om 'n vuurwapen te besit, moet in paragraaf D 64.9 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,919
Die tydperk van onbevoegdheid (byvoorbeeld, onbevoeg verklaar vir vyf jaar deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens) moet in paragraaf D 64.10 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,920
Merk die toepaslike antwoord in paragraaf D 65 met 'n X.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,921
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Sunnyside) wat die vuurwapen gekonfiskeer het, moet in paragraaf D 65.1 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,922
Die MAS-/saaknommer byvoorbeeld, 179/10/2002 wat toegeken is aan die konfiskering moet in paragraaf D 65.2 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,923
Die omstandighede rondom die konfiskering (byvoorbeeld, aanranding) moet in paragraaf D 65.3 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,924
Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, verbeurd verklaar aan die staat deur die hof) moet in paragraaf D 65.4 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,925
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Brits) wat die vuurwapen gekonfiskeer het, moet in paragraaf D 65.5 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,926
Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 120/07/2001) wat toegeken is aan die konfiskering moet in paragraaf D 65.6 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,927
Die omstandighede rondom die konfiskering (byvoorbeeld, wildstelery) moet in paragraaf D 65.7 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,928
Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, verbeurd verklaar aan die staat deur die hof) moet in paragraaf D 65.8 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,929
Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan 'n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,930
aangebring word. Die foto mag nie die tabel oorskry nie.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,931
Die foto moet 'n standaard paspoortfoto wees.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,932
S Die foto moet 'n volle vooraansig van die kop en skouers van die aansoeker wees.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,933
S Die agtergrond van die foto moet effe kleur wees.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,934
S Die aansoeker mag nie 'n hoed of sonbril ophê met die neem van die foto nie.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,935
S Die aansoeker se naam en identiteitsnommer moet agterop die foto geskryf word voordat dit op die vorm vasgesit word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,936
Die handtekening van die aansoeker moet in paragraaf E 2 in die teenwoordigheid van die polisiebeampte aangebring word. Die handtekening mag nie die tabel oorskry nie.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,937
Die polisiebeampte moet 'n afdruk van die regterwysvinger van die aansoeker in paragraaf E 3 in die teenwoordigheid van 'n getuie neem. Die vingerafdruk mag nie die tabel oorskry nie. Indien die aansoeker nie 'n regterwysvinger het nie, moet 'n afdruk van die linkerwysvinger geneem word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,938
Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf E 4 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,939
Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf E 5 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,940
Die datum waarop die aansoeker om die permit aansoek doen, moet in paragraaf E 6 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,941
Die dorp/stad waar die aansoeker aansoek doen om die permit moet in paragraaf E 7 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,942
aansoek hanteer, moet in paragraaf E 8.1 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,943
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf E 8.2 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,944
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf E 8.3 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,945
Die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet sy/haar handtekening in paragraaf E 8.4 aanbring.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,946
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf E 9.1 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,947
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf E 9.2 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,948
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf E 9.3 aangeteken word.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,949
Die polisiebeampte wat optree as getuie moet sy/haar handtekening in paragraaf E 9.4 aanbring.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,950
Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie dokument verstaan nie.
4,951
SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt
74,951
Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoekvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf F 1 aangeteken word.