document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,751 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 9.2 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,752 | Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 9.3 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,753 | Die handtekening van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 9.4 aangebring word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,754 | Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie dokument verstaan nie. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,755 | Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoekvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf G 1 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,756 | Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf G 2 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,757 | Die adres waar die tolk woonagtig is, moet in paragraaf G 3 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,758 | Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf G 4 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,759 | Die tolk se posadres moet in paragraaf G 5 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,760 | Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf G 6 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,761 | 7.1 Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode byvoorbeeld (012) 667 1923), moet in paragraaf G 7. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,762 | (byvoorbeeld (011) 577 5913), moet in paragraaf G 7. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,763 | Die tolk se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf G 8 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,764 | Die tolk se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf G 9 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,765 | Die tolk se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf G 10 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,766 | Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf G 11 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,767 | Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf G 12 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,768 | Die tolk wat die aansoeker bystaan, moet sy/haar handtekening in paragraaf G 13 aanbring. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,769 | Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf G 14 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,770 | As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang in drukskrif in paragraaf G 15 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,771 | nommer in paragraaf G 16 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,772 | Die naam en van van die aansoeker se ouer/voog wat toestemming gee of weier vir hom/haar om aansoek te doen om 'n permit moet in paragraaf H 2 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,773 | Die identiteits-/paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf H 3 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,774 | Enige opmerkings deur die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf H 4 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,775 | Die datum waarop die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf H 5 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,776 | Die aansoeker se ouer/voog moet sy/haar handtekening in paragraaf H 6 aanbring. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,777 | Die dorp/stad waar die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf H 7 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,778 | n Motivering vir die aanbeveling moet in paragraaf I 2 aangeteken word. Die motivering moet op werklike feite gebaseer wees en nie op blote hoorsê nie. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,779 | Die aanbevole voorwaardes met betrekking tot die aansoek moet in paragraaf I 3 verstrek word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,780 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf I 4 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,781 | Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf I 5 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,782 | I 6 aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,783 | Aanbeveel X Nie aanbeveel nie aangeteken word. |
4,950 | SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt | 74,784 | Die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet sy/haar handtekening in paragraaf I 8 aanbring. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,786 | 'n Aansoek om 'n permit om ammunisie te versamel, moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,787 | Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie wat die aansoek ontvang. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,788 | Die polisiestasie waar die aansoek op rekenaar vasgelê word, moet Afdeling A voltooi. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,789 | Die polisiestasie waar die aansoek ontvang word, moet Afdeling B voltooi. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,790 | Die Sentrale Vuurwapenregister (SVWR) moet Afdeling C voltooi. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,791 | Die aansoeker moet Afdeling D en E voltooi. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,792 | Indien 'n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling F voltooi. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,793 | 'n Ouer of voog van 'n aansoeker jonger as 18 jaar moet Afdeling G voltooi. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,794 | Die Aangewese Vuurwapenbeampte moet Afdeling H voltooi. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,795 | 'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,796 | Die verwysingsnommer (byvoorbeeld, A 12945) wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgelê is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,797 | Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,798 | Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf B 2 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,799 | Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,800 | Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,801 | Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld,135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,802 | Indien die SVWR-beampte die polisiestasie of aansoeker versoek om uitstaande of bykomende inligting te verskaf, moet die besonderhede van die verlangde inligting in paragraaf C 1 verstrek word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,803 | 2 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,804 | Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die SVWR-beampte versoek word, moet in paragraaf C 3 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,805 | Die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 4 aanbring. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,806 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,807 | Indien die aansoek om 'n permit goedgekeur word, moet die SVWR-beampte wat dit goedkeur paragraaf C 6 met 'n X merk. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,808 | Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,809 | Die datum waarop die SVWR-beampte die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,810 | Die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 9 aanbring. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,811 | n Beamptekode word toegeken aan elke SVWR-beampte wat aansoeke om permitte oorweeg. Die kode van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,812 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 11 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,813 | Indien die aansoek om 'n permit geweier word, moet die SVWR-beampte wat dit weier paragraaf C 12 met 'n X merk. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,814 | Indien die aansoek geweier word, moet die SVWR-beampte wat dit weier die die rede(s) vir weiering in paragraaf C 13 aanteken. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,815 | Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 14 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,816 | Die datum waarop die SVWR-beampte die aansoek weier, moet in paragraaf C 15 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,817 | Die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 16 aanbring. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,818 | n Beamptekode word toegeken aan elke SVWR-beampte wat aansoeke om permitte oorweeg. Die kode van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 17 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,819 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,820 | Die aansoeker se soort identifikasie moet in paragraaf D 2.1 met 'n X gemerk word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,821 | aansoeker nie 'n SA-burger is nie. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,822 | Die identiteitsnommer van die aansoeker moet in paragraaf D 3 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,823 | Die paspoortnommer van die aansoeker moet in paragraaf D 4 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,824 | Die aansoeker se van moet in paragraaf D 5 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,825 | Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf D 6 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,826 | Die aansoeker se volle name moet in paragraaf D 7 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,827 | Die adres waar die aansoeker woonagtig is, moet in paragraaf D 8 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,828 | Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf D 9 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,829 | Die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 10 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,830 | Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 11 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,831 | Die soort woning van die aansoeker moet in paragraaf D 12 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,832 | Die aansoeker se ambag of beroep (byvoorbeeld, motorwerktuigkundige) moet in paragraaf D 13 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,833 | Indien die aansoeker selfwerksaam is (byvoorbeeld, haarkapper - werk van die huis af), moet dit in paragraaf D 14 aangedui word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,834 | Die naam van die aansoeker se werkgewer of onderneming (byvoorbeeld, The Auto Shop) moet in paragraaf D 15 aangedui word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,835 | Die straatadres waar die aansoeker werk of 'n saak bedryf (byvoorbeeld, Suidstraat 321, Sandton), moet in paragraaf D 16 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,836 | Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf D 17 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,837 | Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf D 18.3 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,838 | Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf D 19 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,839 | Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 20 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,840 | Die aansoeker se huwelikstaat moet in paragraaf D 21. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,841 | Die soort identifikasie van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf D 22.1.1 met 'n X gemerk word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,842 | Die identiteitsnommer van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf D 22.2 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,843 | Die paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf D 22.3 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,844 | moet in paragraaf D 25 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,845 | Die naam waaronder die aansoeker 'n saak bedryf, moet in paragraaf D 26 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,846 | Die registrasienommer van die aansoeker moet in paragraaf D 27 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,847 | Die posadres van die aansoeker moet in paragraaf D 28 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,848 | Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 29 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,849 | Die adres waar die aansoeker 'n saak bedryf moet in paragraaf D 30 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,850 | Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf D 31 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,851 | Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 32.1 aangeteken word. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.