document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,550
Die handtekening van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf K 6.4 aangebring word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,551
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf K 7.1 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,552
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf K 7.2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,553
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf 7.3 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,554
Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf K 7.4 aangebring word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,555
Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie dokument verstaan nie.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,556
Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoek-vorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf L 1 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,557
Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf L 2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,558
Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf L 3 aange-teken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,559
Die posadres van die tolk moet in paragraaf L 5 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,560
Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf L 6 aange-teken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,561
Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf L 7.1 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,562
Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf L 7.2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,563
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf L 8 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,564
Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf L 9 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,565
Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf L 10 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,566
Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf L 11 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,567
Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in para-graaf L 12 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,568
Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf L 13 aangebring word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,569
Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf L 14 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,570
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf L 15 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,571
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf L 16 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,572
Die naam en van van die aansoeker se ouer/voog wat toestemming gee of weier vir hom/haar om aansoek te doen om 'n permit moet in paragraaf M 2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,573
Die identiteits-/paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf M 3 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,574
Enige opmerkings deur die aansoeker se ouer/voog moet in para- graaf M 4 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,575
Die datum waarop die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf M 5 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,576
Die handtekening van die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf M 6 aangebring word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,577
Die dorp/stad waar die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf M 7 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,578
Die naam en van van die genomineerde/gemagtigde persoon moet in paragraaf N 1 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,579
Die identiteits-/paspoortnommer van die genomineerde/gemagtigde persoon moet in paragraaf N 2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,580
Die datum waarop die genomineerde/gemagtigde persoon die aansoek onderteken, moet in paragraaf N 3 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,581
Die handtekening van die genomineerde/gemagtigde persoon moet in paragraaf N 4 aangebring word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,582
Die dorp/stad waar die genomineerde/gemagtigde persoon die aansoekvorm onderteken, moet in paragraaf N 5 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,583
n Motivering vir die aanbeveling moet in paragraaf O 2 aangeteken word. Die motivering moet op werklike feite gebaseer wees en nie op blote hoorsê nie.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,584
paragraaf O 3 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,585
Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekom-missaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf O 4 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,586
Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf O 5 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,587
moet in paragraaf O 7 aan- gebring word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,588
Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf O 8 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,589
Die vereiste aanbeveling met betrekking tot die aansoek moet in paragraaf P 2 aangedui word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,590
Die vereiste aanbeveling met betrekking tot die aansoek moet in paragraaf Q 2 aangedui word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,592
'n Aansoek om 'n permit om vuurwapens en ammunisie te karwei, moet in onuitwisbare swart ink ingevul word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,593
Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,594
Die polisiestasie waar die aansoek op rekenaar vasgelê word, moet Afdeling A voltooi.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,595
Die polisiestasie waar die aansoek ontvang word, moet Afdeling B voltooi.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,596
Die Sentrale Vuurwapenregister (SVWR) moet Afdeling C voltooi.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,597
Die aansoeker moet Afdeling D, E en F voltooi.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,598
Indien 'n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling G voltooi.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,599
'n Ouer of voog van 'n aansoeker jonger as 18 jaar moet Afdeling H voltooi.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,600
Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling I voltooi.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,601
'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,602
Die verwysingsnommer (byvoorbeeld, A 12945) wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgelê is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,603
Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,604
Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf B 2 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,605
Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,606
Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,607
Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld,135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,608
Indien die SVWR-beampte die polisiestasie of aansoeker versoek om uitstaande of bykomende inligting te verskaf, moet die besonderhede van die verlangde inligting in paragraaf C 1 verstrek word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,609
Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 2 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,610
Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die SVWR-beampte versoek word, moet in paragraaf C 3 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,611
Die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 4 aanbring.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,612
Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 5 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,613
Indien die aansoek om 'n permit goedgekeur word, moet die SVWR-beampte wat dit goedkeur paragraaf C 6 met 'n X merk.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,614
Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 7 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,615
Die datum waarop die SVWR-beampte die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 8 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,616
Die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 9 aanbring.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,617
n Beamptekode word toegeken aan elke SVWR-beampte wat aansoeke om permitte oorweeg. Die kode van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 10 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,618
Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 11 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,619
Indien die aansoek om 'n permit geweier word, moet die SVWR-beampte wat dit weier paragraaf C 12 met 'n X merk.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,620
Indien die aansoek geweier word, moet die SVWR-beampte wat dit weier die die rede(s) vir weiering in paragraaf C 13 aanteken.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,621
Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 14 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,622
Die datum waarop die SVWR-beampte die aansoek weier, moet in paragraaf C 15 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,623
handtekening in paragraaf C 16 aanbring.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,624
n Beamptekode word toegeken aan elke SVWR-beampte wat aansoeke om permitte oorweeg. Die kode van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 17 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,625
Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 18 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,626
Die aansoeker se soort identifikasie moet in paragraaf D 2.1 met 'n X gemerk word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,627
Die identiteitsnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf D 3 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,628
Die paspoortnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf D 4 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,629
Die aansoeker se van moet in paragraaf D 5 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,630
Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf D 6 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,631
Die aansoeker se volle name moet in paragraaf D 7 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,632
Die aansoeker se geboortedatum (byvoorbeeld, 1960-01-01) moet in paragraaf D 8 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,633
Die aansoeker se ouderdom moet in paragraaf D 9 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,634
Die aansoeker se geslag moet in paragraaf D 10 met 'n X gemerk word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,635
Die aansoeker se straatadres moet in paragraaf D 11 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,636
Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf D 12 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,637
Die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 13 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,638
Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 14 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,639
Die aansoeker se ambag of beroep (byvoorbeeld, motorwerktuigkundige) moet in paragraaf D 15 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,640
Indien die aansoeker selfwerksaam is (byvoorbeeld, haarkapper - werk van die huis af), moet dit in paragraaf D 16 aangedui word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,641
Die naam van die aansoeker se werkgewer of maatskappy (byvoorbeeld, The Auto Shop) moet in paragraaf D 17 aangedui word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,642
Die straatadres waar die aansoeker werk of 'n saak bedryf (byvoorbeeld, Suidstraat 321, Sandton), moet in paragraaf D 18 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,643
Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf D 19 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,644
Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf D 20.3 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,645
Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf D 21 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,646
Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 22 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,647
Die soort identifikasie van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf D25.1.1 met 'n X gemerk word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,648
moet in paragraaf D 25.2 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,649
Die paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf D 25.3 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,650
Die naam en van van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf D 25.4 aangeteken word.