document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,349
Die afdruk van die wysvinger van die aansoeker se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf K 1 geneem word, in die teen-woordigheid van 'n getuie en moet binne die lyne van die blokkie bly. As die aansoeker nie 'n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,350
Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf K 2 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,351
moet in paragraaf K 3 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,352
Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker wat om die permit aansoek doen, moet in paragraaf K 4 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,353
Die dorp/stad waar die aansoeker om die permit aansoek doen, moet in paragraaf K 5 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,354
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf K 6.1 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,355
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf K 6.2 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,356
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf K 6.3 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,357
Die handtekening van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf K 6.4 aangebring word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,358
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf K 7.1 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,359
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf K 7.2 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,360
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf 7.3 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,361
Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf K 7.4 aangebring word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,362
Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie dokument verstaan nie.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,363
Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoek-vorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf L 1 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,364
Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf L 2 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,365
Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf L 3 aange-teken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,366
Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf L 4 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,367
Die posadres van die tolk moet in paragraaf L 5 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,368
Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf L 6 aange-teken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,369
Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf L 7.1 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,370
Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf L 7.2 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,371
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf L 8 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,372
Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf L 9 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,373
Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf L 10 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,374
Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf L 11 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,375
Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in para-graaf L 12 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,376
Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf L 13 aangebring word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,377
Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf L 14 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,378
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf L 15 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,379
As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf L 16 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,380
Die naam en van van die aansoeker se ouer/voog wat toestemming gee of weier vir hom/haar om aansoek te doen om 'n permit moet in paragraaf M 2 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,381
Die identiteits-/paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf M 3 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,382
Enige opmerkings deur die aansoeker se ouer/voog moet in para- graaf M 4 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,383
Die datum waarop die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf M 5 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,384
Die handtekening van die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf M 6 aangebring word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,385
Die dorp/stad waar die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf M 7 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,386
Die naam en van van die genomineerde/gemagtigde persoon moet in paragraaf N 1 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,387
Die identiteits-/paspoortnommer van die genomineerde/gemagtigde persoon moet in paragraaf N 2 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,388
Die datum waarop die genomineerde/gemagtigde persoon die aansoek onderteken, moet in paragraaf N 3 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,389
Die handtekening van die genomineerde/gemagtigde persoon moet in paragraaf N 4 aangebring word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,390
Die dorp/stad waar die genomineerde/gemagtigde persoon die aansoekvorm onderteken, moet in paragraaf N 5 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,391
n Motivering vir die aanbeveling moet in paragraaf O 2 aangeteken word. Die motivering moet op werklike feite gebaseer wees en nie op blote hoorsê nie.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,392
O 3 aange- teken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,393
Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekom-missaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf O 4 aan-geteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,394
Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf O 5 aangeteken word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,395
moet in paragraaf O 7 aan- gebring word.
4,948
SAPS.I520.2009-04-14.af.txt
74,396
O 8 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,398
'n Aansoek om 'n veelvuldige invoer- of uitvoerpermit/permanente invoer- of uitvoerpermit/tydelike invoer-of uitvoerpermit vir handelaars, vervaardigers en wapensmede moet in onuitwisbare swart ink ingevul word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,399
Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,400
Die polisiestasie waar die aansoek op rekenaar vasgelê word, moet Afdeling A voltooi.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,401
Die polisiestasie waar die aansoek ontvang word, moet Afdeling B voltooi.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,402
Die Beslissende Beampte moet Afdeling C voltooi.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,403
Die aansoeker moet Afdelings D, E, G , I, J en K voltooi.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,404
Die huidige eienaar van die vuurwapen(s) moet Afdeling F voltooi.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,405
Indien 'n karweier gebruik is, moet hy/sy Afdeling H voltooi.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,406
Indien 'n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling L voltooi.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,407
'n Ouer of voog van 'n aansoeker jonger as 18 jaar moet Afdeling M voltooi.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,408
Indien 'n genomineerde/gemagtigde persoon gebruik is, moet hy/sy Afdeling N voltooi.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,409
Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling O voltooi.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,410
Die Keurkomitee moet Afdeling P voltooi.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,411
Die NCACC moet Afdeling Q voltooi.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,412
'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,413
Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgelê is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,414
Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,415
Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,416
Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoor-beeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,417
Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,418
Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,419
polisiestasie of die aansoeker versoek, moet die verlangde inligting in paragraaf C 1 verstrek word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,420
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek het, moet in paragraaf C 2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,421
Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die polisiebeampte versoek is, moet in paragraaf C 3 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,422
Die handtekening van die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek het, moet in paragraaf C 4 aangebring word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,423
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek het, moet in paragraaf C 5 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,424
C 6 met 'n X merk.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,425
Die SAPD Persal-nommer van die beslissende beampte wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 7 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,426
Die datum waarop die aansoek deur die beslissende beampte goed-gekeur is, moet in paragraaf C 8 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,427
Die handtekening van die beslissende beampte wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 9 aangebring word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,428
Die beamptekode is 'n kode wat toegeken word aan elke beslis-sende beampte wat aansoeke om permitte oorweeg. Die kode van die beslissende beampte wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 10 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,429
Die voorletters en van (in drukskrif) van die beslissende beampte wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 11 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,430
Indien die aansoek om 'n permit geweier is, moet die beslissende beampte wat die aansoek geweier het paragraaf C 12 met 'n X merk.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,431
Indien die aansoek geweier is, moet die beslissende beampte die redes vir die weiering in paragraaf C 13 aanteken.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,432
Die SAPD Persal-nommer van die beslissende beampte wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 14 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,433
Die datum waarop die aansoek deur die beslissende beampte geweier is, moet in paragraaf C 15 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,434
Die handtekening van die beslissende beampte wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 16 aangebring word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,435
Die beamptekode is 'n kode wat toegeken word aan elke beslis-sende beampte wat aansoeke om permitte oorweeg. Die kode van die beslissende beampte wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 17 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,436
Die voorletters en van (in drukskrif) van die beslissende beampte wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 18 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,437
Die aansoeker se soort identifikasie moet in paragraaf E 2.1 met 'n X gemerk word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,438
Die identiteitsnommer van die aansoeker moet in paragraaf E 3 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,439
Die paspoortnommer van die aansoeker moet in paragraaf E 4 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,440
Die aansoeker se van moet in paragraaf E 5 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,441
Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf E 6 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,442
Die aansoeker se volle name moet in paragraaf E 7 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,443
in paragraaf E 8 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,444
Die aansoeker se ouderdom moet in paragraaf E 9 aangedui word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,445
Die aansoeker se geslag moet in paragraaf E 10 met 'n X aangedui word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,446
Die fisiese adres waar die aansoeker woon, moet in paragraaf E 11 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,447
Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf E 12 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,448
Die aansoeker se posadres moet in paragraaf E 13 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,449
Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf E 14 aangeteken word.