document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,450
Die aansoeker se ambag of beroep (byvoorbeeld, motorwerktuig-kundige) moet in paragraaf E 15 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,451
Indien die aansoeker selfwerksaam is (byvoorbeeld, haarkapper - werk van die huis af), moet dit in paragraaf E 16 aangedui word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,452
Die naam van die aansoeker se werkgewer of maatskappy (byvoorbeeld, The Auto Shop) moet in paragraaf E 17 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,453
Die besigheidsadres van die aansoeker se werkgewer (byvoorbeeld, Weststraat 321, Sandton) moet in paragraaf E 18 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,454
Die poskode van die aansoeker se werkgewer se besigheidsadres moet in paragraaf E 19 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,455
Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf E 20.3 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,456
Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf E 21 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,457
in paragraaf E 22 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,458
in paragraaf 25.1.1 met 'n X aangedui word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,459
Die identiteitsnommer van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf E 25.2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,460
Die paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf E 25.3 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,461
Die naam en van van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf E 25.4 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,462
Die registrasienommer van die aansoeker moet in paragraaf E 29 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,463
Die aansoeker se posadres moet in paragraaf E 30 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,464
Die fisiese adres van die aansoeker moet in paragraaf E 32 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,465
Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in para-graaf E 33 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,466
Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeed, (011) 577 5913), moet in paragraaf E 34.1 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,467
Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoor- beeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf E 34.2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,468
Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf E 37 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,469
Die soort burgerskap moet in paragraaf E 38 met 'n X aangedui word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,470
Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in para-graaf E 39 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,471
Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in para-graaf E 40 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,472
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoorde-like persoon moet in paragraaf E 41 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,473
Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres moet in paragraaf E 43 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,474
Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf E 45 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,475
Die datum waaroop die bestaande bevoegdheidsertifikaat uitgereik is, moet in paragraaf E 47 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,476
Die vervaldatum van die bestaande bevoegdheidsertifikaat moet in paragraaf E 48 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,477
F 2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,478
Die huidige eienaar van die vuurwapen se voorletters moet in para-graaf F 3 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,479
Die huidige eienaar van die vuurwapen se volle name moet in paragraaf F 4 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,480
Die identiteitsnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf F 5 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,481
Die paspoortnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf E 6 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,482
Die fisiese adres waar die huidige eienaar van die vuurwapen woon, moet in paragraaf F 7 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,483
Die poskode van die huidige eienaar van die vuurwapen se woon-dres moet in paragraaf F 8 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,484
Die posadres van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 9 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,485
Die poskode van die huidige eienaar van die vuurwapen se posadres moet in paragraaf F 10 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,486
667 1923, moet in paragraaf F 11.1 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,487
577 5913, moet in paragraaf F 11.2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,488
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 11.3 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,489
Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 12 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,490
Die e-posadres (indien van toepassing) van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 13 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,491
n X in paragraaf F 14 aangedui word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,492
Die geregistreerde naam van die maatskappy van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 16 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,493
Die naam waaronder die huidige eienaar van die vuurwapen besig-heid bedryf, moet in paragraaf F 17 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,494
Die registrasienommer van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 18 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,495
Die posadres van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 19 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,496
Die poskode van die huidige eienaar van die vuurwapen se posadres moet in paragraaf F 20 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,497
Die fisiese adres waar die huidige eienaar van die vuurwapen besigheid bedryf, moet in paragraaf F 21 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,498
Die poskode van die huidige eienaar van die vuurwapen se besig-heidsadres moet in paragraaf F 22 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,499
Werk: Die huidige eienaar van die vuurwapen se werktelefoon-nommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf F 23.1 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,500
Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die huidige eienaar van die vuurwapen (byvoorbeeld, (012) 667 1923) moet in paragraaf F 23.2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,501
Die e-posadres (indien van toepassing) van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 24 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,502
Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf F 26 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,503
Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf F 27 met 'n X gemerk word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,504
Die identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf F 28 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,505
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoorde-like persoon moet in paragraaf F 29 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,506
Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf F 30 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,507
Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres moet in paragraaf F 31 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,508
F 32 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,509
Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf F 33 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,510
Die land waarvandaan die vuurwapens en/of ammunisie ingevoer sal word, moet in paragraaf G 1 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,511
Die land waarheen die vuurwapens en/of ammunisie uitgevoer sal word, moet in paragraaf G 2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,512
Die hawe waar die vuurwapens en/of ammunisie die land sal binne-kom, in die geval van 'n invoerpermit, moet in paragraaf G 3 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,513
Die hawe waar die vuurwapens en/of ammunisie die land sal verlaat, in die geval van 'n uitvoerpermit, moet in paragaraaf G 4 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,514
Die rede vir die aansoek om die invoer-/uitvoer-/deurgangspermit moet in paragraaf G 5 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,515
Die datum waarop die invoer/uitvoer sal geskied, moet in paragraaf G 7 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,516
Die datum vanaf wanneer die permit benodig word, moet in paragraaf G 9.1 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,517
Die datum tot wanneer die permit benodig word, moet in paragraaf G 9.2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,518
Die registrasienommer van die karweier moet in paragraaf H 1 aan-geteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,519
Die karweier se naam en van moet in paragraaf H 2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,520
Die naam waaronder die karweier handel dryf, moet in paragraaf H 3 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,521
Die metode wat gebruiksal word om die vuurwapens/ammunisie te vervoer, moet in paragraaf H 4 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,522
Die naam en van van die die karweier se verantwoordelike persoon moet in paragraaf H 5 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,523
Die soort identifikasie wat van toepassing is op die karweier se verantwoordelike persoon moet in paragraaf H 6 met 'n X gemerk word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,524
In die geval van 'n nie-Suid-Afrikaanse burger moet bewys van permanente verblyf ingehandig word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,525
Die identiteitsnommer van die karweier se verantwoordelike persoon moet in paragraaf H 7 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,526
Die selfoonnommer van die karweier se verantwoordelike persoon moet in paragraaf H 8 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,527
Die geldigheid van die karweier se permit moet in paragraaf H 9 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,528
Die vervoerroete wat die karweier sal gebruik, moet in paragraaf H 10 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,529
Die soort, aksie, kaliber, model, fabrikaat, reeksnommer van die raam of romp, en reeksnommer van die loop van die vuurwapen(s) moet in paragraaf I 1 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,530
Die soort en hoeveelheid ammunisie moet in paragraaf I 2 aange-teken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,531
Hiermee verklaar ek dat die bogenoemde vuurwapen(s) regmatig in my besit is en dat ek van voornemens is om dit aan die aansoeker te verkoop of te voorsien sodra die nodige permit(te) bekom is en dat die besonderhede van die vuurwapen(s) waar en juis is.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,532
Die voorletters en van (in drukskrif) van die persoon wat tans in besit is van die vuurwapen moet in paragraaf I 4.1 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,533
Die datum waarop die persoon wat tans in besit van die vuurwapen is die aansoek teken, moet in paragraaf I 4.2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,534
Die handtekening van die persoon wat tans in besit is van die vuurwapen moet in paragraaf I 4.3 aangebring word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,535
Die plek waar die persoon wat tans in besit is van die vuurwapen die aansoek teken, moet in paragraaf I 4.4 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,536
Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan 'n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,537
Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker wat om die permit aansoek doen, moet in paragraaf J 1 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,538
Die datum waarop die aansoeker om die permit aansoek doen, moet in paragraaf J 2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,539
Die handtekening van die aansoeker moet in die teenwoordigheid van 'n polisiebeampte in paragraaf J 3 aangebring word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,540
Die dorp/stad waar die aansoeker om die permit aansoek doen, moet in paragraaf J 4 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,541
AFDELING K: Voltooi hierdie afdeling slegs as die aansoeker nie kan lees of skryf nie.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,542
moet deur die polisiebeampte in paragraaf K 1 geneem word, in die teen-woordigheid van 'n getuie en moet binne die lyne van die blokkie bly. As die aansoeker nie 'n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,543
Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf K 2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,544
Die datum waarop die aansoeker om die permit aansoek doen, moet in paragraaf K 3 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,545
Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker wat om die permit aansoek doen, moet in paragraaf K 4 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,546
Die dorp/stad waar die aansoeker om die permit aansoek doen, moet in paragraaf K 5 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,547
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf K 6.1 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,548
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf K 6.2 aangeteken word.
4,949
SAPS.I520a.2009-04-14.af.txt
74,549
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf K 6.3 aangeteken word.