document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,651
moet in paragraaf D 28 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,652
Die naam waaronder die aansoeker 'n saak bedryf, moet in paragraaf D 29 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,653
Die registrasienommer van die aansoeker moet in paragraaf D 30 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,654
in paragraaf D 31 ingevul word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,655
Die posadres van die aansoeker moet in paragraaf D 32 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,656
Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 33 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,657
Die straatadres waar die aansoeker 'n saak bedryf, moet in paragraaf D 34 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,658
Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf D 35 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,659
Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 36.1 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,660
Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 36.2 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,661
Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 37 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,662
Die verantwoordelike persoon se volle name en van moet in paragraaf D 39 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,663
Die toepaslike soort burgerskap moet in paragraaf D 40 met 'n X gemerk word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,664
Bewys van permanente verblyfreg moet ingedien word indien 'n aansoeker nie 'n SA-burger is nie.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,665
Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf D 41 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,666
Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf D 42 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,667
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 43 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,668
Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf D 44 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,669
Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf D 45 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,670
Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 46 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,671
Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 47 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,672
Merk die toepaslike antwoord in paragraaf E 1 met 'n X.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,673
Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Sunnyside), moet in paragraaf E 1.1 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,674
Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 79/10/2002) van die oortreding moet in paragraaf E 1.2 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,675
paragraaf E 1.3 verstrek word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,676
Die vonnis wat opgelê is (byvoorbeeld, R200 of 12 maande gevangenisstraf), moet in paragraaf E 1.4 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,677
(byvoorbeeld, Pretoria-Noord), moet in paragraaf E 1.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,678
Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 79/10/2002) van die oortreding moet in paragraaf E 1.6 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,679
n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, roekelose en nalatige bestuur) moet in paragraaf E 1.7 verstrek word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,680
Die vonnis wat opgelê is (byvoorbeeld, betaling van R1 000 skulderkenning), moet in paragraaf E 1.8 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,681
Merk die toepaslike antwoord in paragraaf E 2 met 'n X.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,682
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Hillbrow) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf E 2.1 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,683
Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 60/01/2003) van die hangende saak moet in paragraaf E 2.2 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,684
n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, besit van dagga) in die hangende saak moet in paragraaf E 2.3 verstrek word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,685
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Brooklyn) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf E 2.4 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,686
Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 200/06/2002) van die hangende saak moet in paragraaf E 2.5 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,687
n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, aanranding) in die hangende saak moet in paragraaf E 2.6 verstrek word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,688
Merk die toepaslike antwoord in paragraaf E 3 met 'n X.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,689
vuurwapen as verlore/gesteel aangemeld is, moet in paragraaf E 3.1 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,690
Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld,151/10/2002) van die saak wat geopen is toe die vuurwapen as verlore/gesteel aangemeld is, moet in paragraaf E 3.2 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,691
Die omstandighede waarin die vuurwapen verlore geraak het of gesteel is (byvoorgeeld, diefstal van aktetas), moet in paragraaf E 3.3 verstrek word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,692
in paragraaf E 3.4 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,693
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal) waar die vuurwapen as verlore/gesteel aangemeld is, moet in paragraaf E 3.5 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,694
Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 95/02/1999) van die saak wat geopen is toe die vuurwapen as verlore/gesteel aangemeld is, moet in paragraaf E 3.6 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,695
Die omstandighede waarin die vuurwapen verlore geraak het of gesteel is (byvoorbeeld, diefstal van aktetas), moet in paragraaf E 3.7 verstrek word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,696
Die besonderhede van die verlore/gesteelde vuurwapen (byvoorbeeld, Parabellum 9 mm-pistool, reeks-nr A4671, Astra) moet in paragraaf E 3.8 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,697
Merk die toepaslike antwoord in paragraf E 4 met 'n X.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,698
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf E 4.1 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,699
Die MAS-/saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 44/03/1999) moet in paragraaf E 4.2 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,700
n Beskrywing van die oortreding/ondersoek (byvoorbeeld nalatige verlies van vuurwapen) moet in paragraaf E 4.3 verstrek word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,701
Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, R1 200 of 12 maande gevangenisstraf) moet in paragraaf E 4.4 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,702
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Sunnyside) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf E 4.5 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,703
Die MAS-/saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 180/10/2002) moet in paragraaf E 4.6 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,704
n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, nalatige verlies van vuurwapen) moet in paragraaf E 4.7 verstrek word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,705
Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, nie skuldig) moet in paragraaf E 4.8 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,706
Merk die toepaslike antwoord in paragraaf E 5 met 'n X.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,707
die saak geregistreer is, moet in paragraaf E 5.1 verstrek word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,708
Die MAS-/saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 44/03/1999) moet in paragraaf E 5.2 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,709
n Beskrywing van die oortreding/ondersoek (byvoorbeeld, nalatige verlies van vuurwapen) moet in paragraaf E 5.3 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,710
Die datum (byvoorbeeld, 1999-03-12) waarop die aansoeker onbevoeg verklaar is om 'n vuurwapen te besit, moet in paragraaf E 5.4 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,711
Die tydperk van onbevoegdheid (byvoorbeeld, onbevoeg verklaar vir 'n onbepaalde tydperk deur die hof) moet in paragraaf E 5.5 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,712
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Sunnyside) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf E 5.6 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,713
Die MAS-/saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 4/2003) moet in paragraaf E 5.7 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,714
n Beskrywing van die ondersoek/oortreding (byvoorbeeld, huishoudelike geweld - finale hofbevel) moet in paragraaf E 5.8 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,715
Die datum (byvoorbeeld, 2003-03-12) waarop die aansoeker onbevoeg verklaar is om 'n vuurwapen te besit, moet in paragraaf E 5.9 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,716
Die tydperk van onbevoegdheid (byvoorbeeld, onbevoeg verklaar vir vyf jaar deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens) moet in paragraaf E 5.10 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,717
Merk die toepaslike antwoord in paragraaf E 6 met 'n X.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,718
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Sunnyside) wat die vuurwapen gekonfiskeer het, moet in paragraaf E 6.1 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,719
Die MAS-/saaknommer byvoorbeeld, 179/10/2002 wat toegeken is aan die konfiskering moet in paragraaf E 6.2 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,720
Die omstandighede rondom die konfiskering (byvoorbeeld, aanranding) moet in paragraaf E 6.3 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,721
Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, verbeurd verklaar aan die staat deur die hof) moet in paragraaf E 6.4 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,722
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Brits) wat die vuurwapen gekonfiskeer het, moet in paragraaf E 6.5 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,723
Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 120/07/2001) wat toegeken is aan die konfiskering moet in paragraaf E 6.6 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,724
Die omstandighede rondom die konfiskering (byvoorbeeld, wildstelery) moet in paragraaf E 6.7 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,725
Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, verbeurd verklaar aan die staat deur die hof) moet in paragraaf E 6.8 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,726
n Beskrywing van die tweerigting-kommunikasiestelsel moet in paragraaf E 7 gegee word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,727
n Beskrywing van die veiligheidsmeganismes wat aan voertuie aangebring is, moet in paragraaf E 8 gegee word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,728
n Beskrywing van die voorsorgmaatreëls vir sekuriteit moet in paragraaf E 9 gegee word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,729
n Beskrywing van hoe die voorgeskrewe registers bygehou sal word, moet in paragraaf E 10 gegee word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,730
Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan 'n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,731
n Onlangse kleurfoto van die aansoeker moet in paragraaf F 1 aangebring word. Die foto mag nie die tabel oorskry nie.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,732
Die foto moet in kleur wees en mag nie die tabel oorskry nie.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,733
Die foto moet 'n standaard paspoortfoto wees.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,734
die aansoeker wees.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,735
S Die agtergrond van die foto moet effe kleur wees.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,736
S Die aansoeker mag nie 'n hoed of sonbril ophê met die neem van die foto nie.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,737
S Die aansoeker se naam en identiteitsnommer moet agterop die foto geskryf word voordat dit op die vorm vasgesit word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,738
S Die aansoeker moet in swart ink teken.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,739
Die aansoeker moet sy/haar handtekening in paragraaf F 2 in die teenwoordigheid van die polisiebeampte aanbring. Die handtekening mag nie die tabel oorskry nie.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,740
Die polisiebeampte moet 'n afdruk van die regterwysvinger van die aansoeker in paragraaf F 3 in die teenwoordigheid van 'n getuie neem. Die vingerafdruk mag nie die tabel oorskry nie.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,741
afdruk van die linkerwysvinger geneem word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,742
Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf F 4 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,743
Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf F 5 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,744
Die datum waarop die aansoeker om die permit aansoek doen, moet in paragraaf F 6 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,745
Die dorp/stad waar die aansoeker aansoek doen om die permit moet in paragraaf F 7 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,746
aansoek hanteer, moet in paragraaf F 8.1 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,747
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 8.2 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,748
Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 8.3 aangeteken word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,749
Die handtekening van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 8.4 aangebring word.
4,950
SAPS.I520b.2009-04-14.af.txt
74,750
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 9.1 aangeteken word.