document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,952 | Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf F 2 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,953 | Die adres waar die tolk woonagtig is, moet in paragraaf F 3 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,954 | Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf F 4 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,955 | Die tolk se posadres moet in paragraaf F 5 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,956 | Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf F 6 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,957 | 7.1 Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld (012) 667 1923), moet in paragraaf F 7. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,958 | (byvoorbeeld (011) 577 5913), moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,959 | Die tolk se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf F 8 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,960 | Die tolk se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf F 9 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,961 | Die tolk se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf F 10 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,962 | Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf F 12 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,963 | Die tolk wat die aansoeker bystaan, moet sy/haar handtekening in paragraaf F 13 aanbring. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,964 | 14 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,965 | As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy/haar rang in drukskrif in paragraaf F 15 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,966 | As die tolk 'n polisiebeampte is, moet sy haar SAPD Persal-nommer in paragraaf F 16 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,967 | Die naam en van van die aansoeker se ouer/voog wat toestemming gee of weier vir hom/haar om aansoek te doen om 'n permit moet in paragraaf G 2 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,968 | Die identiteits-/paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf G 3 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,969 | Enige opmerkings deur die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf G 4 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,970 | Die datum waarop die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf G 5 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,971 | Die aansoeker se ouer/voog moet sy/haar handtekening in paragraaf G 6 aanbring. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,972 | Die dorp/stad waar die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf G 7 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,973 | n Motivering vir die aanbeveling moet in paragraaf H 2 aangeteken word. Die motivering moet op werklike feite gebaseer wees en nie op blote hoorsê nie. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,974 | Die bykomende voorwaardes met betrekking tot die aansoek moet in paragraaf H 3 verstrek word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,975 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 4 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,976 | Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 6 aangeteken word. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,977 | Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet sy/haar handtekening in paragraaf H 8 aanbring. |
4,951 | SAPS.I520c.2009-04-14.af.txt | 74,978 | Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 9 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,980 | n Aansoek om vergoeding moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,981 | Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,982 | Die polisiestasie wat die aansoek op rekenaar vaslê, moet Afdeling A invul. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,983 | Die polisiestasie wat die aansoek ontvang, moet Afdeling B invul. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,984 | Die Sentrale Vuurwapenregister (SVWR) moet Afdeling C invul. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,985 | Die aansoeker moet Afdelings D, E en F invul. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,986 | Indien 'n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling G invul. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,987 | Die Aangewese Vuurwapenbeampte moet Afdeling H invul. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,988 | 'n Persoon is skuldig aan 'n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,989 | Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgelê is (byvoorbeeld, C12945), moet in paragraaf A 1 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,990 | Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,991 | Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,992 | beeld, Brooklyn, moet in paragraaf B 3 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,993 | Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die polisiebeampte by die SVWR aangevra is, moet in paragraaf C 3 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,994 | Die handtekening van die polisiebeampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 4 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,995 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,996 | Indien die aansoek om vergoeding goedgekeur word, moet die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het paragraaf C 6 met 'n X merk. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,997 | Die vergoedingsbedrag wat betaal sal word, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,998 | Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 74,999 | Die datum waarop die aansoek deur die beampte by die SVWR goedgekeur is, moet in paragraaf C 9 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,000 | Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 10 aangebring word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,001 | Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,002 | Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,003 | Indien die polisiebeampte by die SVWR uitstaande of bykomende inligting van die stasie of aansoeker verlang, moet die verlangde inligting in paragraaf C 1 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,004 | Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,005 | Die beamptekode is 'n kode wat toegeken word aan elke beampte by die SVWR wat aansoeke om vergoeding oorweeg. Die kode van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 11 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,006 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 12 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,007 | Indien die aansoek om vergoeding geweier is, moet die Beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het paragraaf C 13 met 'n X merk. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,008 | Wanneer 'n aansoek geweier is, moet die Beampte by die SVWR die rede(s) vir weiering in paragraaf C 14 aanteken. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,009 | Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 15 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,010 | Die datum waarop die aansoek deur die beampte by die SVWR geweier is, moet in paragraaf C 16 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,011 | Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 17 aangebring word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,012 | Die beamptekode is 'n kode wat toegeken word aan elke beampte by die SVWR wat aansoeke om vergoeding oorweeg. Die kode van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,013 | Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 19 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,014 | Die aansoeker se soort identifikasie moet in paragraaf D 2.1. met 'n X aangedui word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,015 | In geval van 'n nie-SA-burger, moet bewys van permanente verblyf verstrek word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,016 | Die identiteitsnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf D 3 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,017 | Die paspoortnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf D 4 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,018 | Die aansoeker se van moet in paragraaf D 6 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,019 | Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf D 6 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,020 | Die aansoeker se volle name moet in paragraaf D 7 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,021 | Die fisiese adres waar die aansoeker woon, moet in paragraaf D 8 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,022 | Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf D 9 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,023 | Die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 10 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,024 | Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 11 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,025 | Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf D 12.3 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,026 | Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf D 13 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,027 | Die e-posadres (indien van toepassing) van die aansoeker moet in paragraaf D 14 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,028 | Die geregistreerde naam van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf D 16 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,029 | Die naam waaronder die aansoeker handel dryf, moet in paragraaf D 17 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,030 | Die registrasienommer van die aansoeker moet in paragraaf D 18 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,031 | Die posadres van die aansoeker moet in paragraaf D 19 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,032 | Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 20 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,033 | Die fisiese adres van waar die aansoeker besigheid bedryf moet in paragraaf D 21 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,034 | Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf D 22 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,035 | Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die ska-kelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913) moet in paragraaf D 23.1 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,036 | Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf D 23.2 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,037 | Die e-posadres (indien van toepassing) van die aansoeker moet in paragraaf D 24 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,038 | Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf D 26 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,039 | Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf D 27 met 'n X aangedui word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,040 | Die identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 28 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,041 | Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf D 29 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,042 | Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf D 30 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,043 | Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf D 31 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,044 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres moet in paragraaf D 32 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,045 | Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 34 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,046 | Die posadres van die verteenwoordiger moet in paragraaf D 37 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,047 | Die poskode van die verteenwoordiger se posadres moet in paragraaf D 38 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,048 | Huis: Die verteenwoordiger se huistelefoonnommer, insluitend die areakode, (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 39.1 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,049 | Werk: Die verteenwoordiger se werktelefoonnommer, insluitend die areakode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 39.2 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,050 | Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verteen-woordiger moet in paragraaf D 39.3 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,051 | Die e-pos adres (indien van toepassing) van die verteenwoordiger moet in paragraaf D 41 aangeteken word. |
4,952 | SAPS.I520d.2009-04-14.af.txt | 75,052 | Die toepaslike soort lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 43 aangeteken word. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.