document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,325
die metode vir die selektering van die werknemers wat ontslaan sal word; en die uittreeloon vir die ontslane werknemers.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,326
die getal werknemers in diens van die werkgewer; en die getal werknemers wat die werkgewer in die voorafgaande 12 maande ontslaan het om redes gegrond op sy bedryfsvereistes.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,327
a Die bepalings van artikel 16, saamgelees met die veranderinge wat in die konteks nodig is, is van toepassing op die openbaarmaking van inligting ingevolge subartikel 3.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,328
In enige geskil waarin 'n arbiter of die Arbeidshof moet besluit of enige inligting tersaaklik is al dan nie, rus die onus op die werkgewer om te bewys dat enige inligting wat hy geweier het om openbaar te maak, nie tersaaklik is nie vir die doel waarvoor dit verlang word.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,329
Die werkgewer moet gedurende die oorlegpleging die ander oorlegplegende party 'n geleentheid bied om vertoë te rig oor enige aangeleentheid [waaroor oorleg gepleeg word] wat in subartikels , en behandel word, asook enige ander aangeleentheid rakende die voorgestelde ontslag.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,330
a Die werkgewer moet die vertoë wat deur die ander oorlegplegende party gerig is, oorweeg en daarop reageer, en indien die werkgewer nie daarmee eens is nie, moet die werkgewer redes daarvoor verstrek.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,331
Indien enige vertoë skriftelik gerig is, moet die werkgewer skriftelik reageer.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,332
waaroor die oorlegplegende partye ooreengekom het; of wat, indien daar nie oor maatstawwe ooreengekom is nie, billik en objektief is.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,333
werknemers, as die werkgewer meer as 500 werknemers in diens het; of die aantal werknemers wat die werkgewer beoog om te ontslaan, saam met die getal werknemers wat in die 12 maande voor die uitreiking deur die werkgewer van 'n kennisgewing ingevolge artikel 189 op grond van die werkgewer se bedryfsvereistes ontslaan is, gelyk is aan of meer is as die tersaaklike getal in paragraaf (a) vermeld.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,334
kan die oorlegplegende partye ooreenkom om die tydperke vir fasilitering of oorlegpleging te verander.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,335
die werkgewer in sy kennisgewing ingevolge artikel 189 fasilitering versoek het; of oorlegplegende partye wat die meerderheid werknemers verteenwoordig wat die werkgewer oorweeg om te ontslaan, fasilitering versoek het en die Kommissie binne 15 dae na die kennisgewing in kennis gestel het.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,336
Hierdie artikel belet nie 'n ooreenkoms om 'n fasiliteerder aan te stel in omstandighede wat nie deur subartikel beoog word nie.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,337
Indien 'n fasiliteerder ingevolge subartikel of aangestel word, moet die fasilitering geskied ingevolge enige regulasies wat die Minister ingevolge subartikel uitgevaardig het vir die doen van sodanige fasilitering.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,338
die omstandighede waarin die Kommissie gelde kan hef vir die aanstelling van 'n fasiliteerder en die bedrag van die gelde; en enige ander aangeleentheid wat nodig is vir die doen van fasilitering.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,339
kennis gee van 'n staking ingevolge artikel 64 (b) of (d);of ii n geskil oor die vraag of daar 'n billike rede vir die ontslag is, ingevolge artikel 191 na die Arbeidshof verwys.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,340
of (bb) 'n geskil oor die vraag of daar 'n billike rede vir die ontslag is, ingevolge artikel 191 na die Arbeidshof verwys.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,341
Kennis van die begin van 'n staking kan gegee word indien die werkgewer ontslaan of kennis van ontslag gee voor verstryking van die tydperke in subartikel (a) of (b)(i) bedoel.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,342
n geskil oor die vraag of daar 'n billike rede vir 'n ontslag is, na die Arbeidshof verwys nie indien hy kennis gegee het van 'n staking ingevolge hierdie artikel ten opsigte van daardie ontslag.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,343
word enige verwysing na die Arbeidshof beoog by subparagraaf (i), geag teruggetrek te wees.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,344
artikels 67, 68, 69 en 76.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,345
a Gedurende die tydperk van 14 dae in subartikel 11c bedoel, moet die direkteur, op versoek van 'n werkgewer wat kennis van enige voorgenome sekondêre staking gekry het, 'n kommissaris aanstel om te poog om enige geskil tussen die werkgewer en die party wat die kennis gegee het, deur versoening te besleg.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,346
Nóg 'n versoek om 'n kommissaris aan te stel nóg die aanstelling van 'n kommissaris ingevolge paragraaf (a) raak die reg van werknemers om te staak by verstryking van die tydperk van 14 dae.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,347
die werkgewer gelas om 'n werknemer in diens te herstel totdat hy 'n billike prosedure nagekom het.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,348
n vergoedingstoekenning doen, indien 'n bevel ingevolge paragrawe a tot c nie gepas is nie.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,349
Behoudens hierdie artikel kan die Arbeidshof 'n gepaste bevel in artikel 158 (a) bedoel, uitreik.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,350
Enige toekenning van vergoeding aan 'n werknemer ingevolge subartikel (b) moet aan artikel 194 voldoen.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,351
Die Arbeidshof mag nie 'n bevel uitreik nie ten opsigte van enige aangeleentheid rakende die openbaarmaking van inligting ingevolge artikel 189 wat die onderwerp van 'n arbitrasietoekenning ingevolge artikel 16 is.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,352
a 'n Aansoek ingevolge subartikel 13 moet gedoen word hoogstens 30 dae nadat die werkgewer kennis gegee het van die beëindiging van die werknemers se dienste of, as daar nie kennis gegee is nie, die datum waarop die werknemers ontslaan word.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,353
Die Arbeidshof kan versuim om die tydsbeperking van 30 dae in paragraaf (a) na te kom, kondoneer by aanvoering van gegronde redes.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,354
Die Arbeidshof mag nie 'n geskil oor die prosedurele billikheid van 'n ontslag gegrond op die werkgewer se bedryfsvereistes in enige geskil wat ingevolge artikel 191 (b)(ii) na hom verwys is, bereg nie.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,355
daar 'n behoorlike oorweging van alternatiewe was; en seleksiemaatstawwe billik en objektief was.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,356
Vir doeleindes van hierdie artikel is 'n 'werkgewer' in die staatsdiens die uitvoeringsgesag van 'n nasionale departement, provinsiale administrasie, provinsiale departement of organisasiekomponent bedoel in artikel 7 van die Staatsdienswet, 1994 (afgekondig by Proklamasie No. 103 van 1994).''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,357
n raad, indien die partye by die geskil binne die geregistreerde bestek van die raad val; of ii die Kommissie, indien daar nie 'n raad is wat jurisdiksie het nie.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,358
dae na die datum van 'n ontslag of, as dit 'n later datum is, binne 30 dae nadat die werkgewer 'n.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,359
dae na die datum van die handeling of versuim wat na bewering die onbillike arbeidspraktyk uitmaak of, as dit 'n later datum is, binne 90 dae na die datum waarop die werknemer van die handeling of gebeurtenis bewus geword het.'
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,360
Indien die werknemer te eniger tyd gegronde redes aanvoer, kan die raad of die Kommissie die werknemer toelaat om die geskil te verwys nadat die [30-dae] tersaaklike tydsbeperking in subartikel 1 verstryk het.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,361
A Behoudens subartikels 1 en 2 kan 'n werknemer wie se dienskontrak met kennisgewing beëindig word, die geskil na die raad of die Kommissie verwys nadat die werknemer kennis gekry het.'
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,362
A Ondanks enige ander bepaling in hierdie Wet moet die raad of die Kommissie met die arbitrasie begin onmiddellik na serti.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,363
enige ander geskil by subartikel (a) beoog ten opsigte waarvan geen party 'n beswaar het dat die aangeleentheid ingevolge hierdie subartikel behandel word nie.'
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,364
van die openbare belang.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,365
Indien 'n werknemer ontslaan word omrede die werkgewer se bedryfsvereistes na 'n proses van oorlegpleging ingevolge artikel 189 wat slegs op daardie werknemer van toepassing was, kan die werknemer verkies om die geskil na arbitrasie of na die Arbeidshof te verwys.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,366
a 'n Werknemer kan 'n geskil oor 'n beweerde onbillike arbeidspraktyk na die Arbeidshof verwys vir beregting indien die werknemer beweer dat die werknemer onderwerp is aan 'n beroepsnadeel deur die werkgewer in stryd met artikel 3 van die Wet op Beskermde Bekendmakings, 2000, vanweë'n beskermde bekendmaking soos in daardie Wet omskryf.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,367
b 'nVerwysing ingevolge paragraaf a word geag ingevolge subartikel (b) gedoen te wees.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,368
'n Arbiter wat ingevolge hierdie Wet aangestel is, het die bevoegdheid om enige geskil oor onbillike arbeidspraktyke wat na dié arbiter verwys is, te beslis op bepalings wat die arbiter redelik ag, insluitende 'n bevel om in diens te herstel, weer in diens te neem of vergoeding te betaal.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,369
Die vergoeding wat toegeken word aan 'n werknemer wie se ontslag onbillik bevind is hetsy omdat die werkgewer nie bewys het dat die rede vir ontslag 'n billike rede was nie rakende die werknemer se gedrag of bekwaamheid of die werkgewer se bedryfsvereistes of omdat die werkgewer nie 'n billike prosedure gevolg het nie, of albei, moet in alle omstandighede regverdig en billik wees, maar mag hoogstens die ekwivalent van 12 maande se besoldiging wees, bereken teen die werknemer se koers van besoldiging op die datum van ontslag.'
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,370
Die vergoeding wat aan 'n werknemer toegeken word ten opsigte van 'n onbillike arbeidspraktyk, moet in alle omstandighede regverdig en billik wees, maar hoogstens die ekwivalent van 12 maande se besoldiging.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,371
beteken ''oordrag'' die oordrag van 'n besigheid deur een werkgewer ('die ou werkgewer') aan 'n ander werkgewer ('die nuwe werkgewer')as 'n lopende onderneming.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,372
word enigiets wat voor die oordrag deur of met betrekking tot die ou werkgewer gedoen is, insluitende die ontslag van 'n werknemer of die pleeg van 'n onbillike arbeidspraktyk of handeling van onbillike diskriminasie, geag deur of met betrekking tot die nuwe werkgewer gedoen te wees; en onderbreek die oordrag nie 'n werknemer se aaneenlopendheid van diens nie, en gaan 'n werknemer se dienskontrak by die nuwe werkgewer voort asof dit by die ou werkgewer is.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,373
a Die nuwe werkgewer kom subartikel 2 na as daardie werkgewer werknemers wat oorgedra is, in diens neem op bepalings en voorwaardes wat in die geheel nie minder gunstig vir die werknemers is nie as die waarop hulle by die ou werkgewer in diens was.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,374
Paragraaf (a) is nie op werknemers van toepassing nie indien enige van hulle diensvoorwaardes deur 'n kollektiewe ooreenkoms bepaal word.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,375
Subartikel verhinder nie dat 'n werknemer na 'n ander pensioen-, voorsorg-, aftree-of soortgelyke fonds as die fonds waaraan die werknemer voor die oordrag behoort het, oorgedra word nie indien die maatstawwe in artikel 14 (c) van die Wet op Pensioenfondse, 1956 (Wet No. 24 van 1956), nagekom word.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,376
a Vir die doeleindes van hierdie subartikel is die bedoelde kollektiewe ooreenkomste en arbitrasietoekennings in paragraaf b bedoel, ooreenkomste en toekennings wat die ou werkgewer onmiddellik voor die datum van oordrag gebind het ten opsigte van die werknemers wat oorgedra word.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,377
enige kollektiewe ooreenkoms wat ingevolge artikel 23 bindend is; en iii enige kollektiewe ooreenkoms wat ingevolge artikel 32 bindend is, tensy 'n kommissaris wat kragtens artikel 62 optree, anders besluit.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,378
die ou werkgewer, die nuwe werkgewer, of die ou en die nuwe werkgewer wat gesamentlik optree, aan die een kant; en ii die gepaste persoon of liggaam in artikel 189 bedoel, aan die ander kant.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,379
In enige onderhandelings om 'n ooreenkoms aan te gaan wat by paragraaf (a) bedoel word, moet die werkgewer of werkgewers in subparagraaf (i) bedoel, aan die person of liggaam in subparagraaf (ii) bedoel, alle tersaaklike inligting bekend maak wat hom in staat sal stel om doeltreffend aan die onderhandelings deel te neem.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,380
Artikel 16 tot , gelees met die veranderinge wat in die konteks nodig is, is van toepassing op die openbaarmaking van inligting ingevolge paragraaf (b).
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,381
die bepalings van die ooreenkoms in paragraaf (b) bedoel, bekend maak aan elke werknemer wat na die oordrag deur die nuwe werkgewer in diens geneem word; en enige ander maatreël tref wat in die omstandighede redelik is om te verseker dat daar voldoende voorsiening gemaak word vir enige verpligting vir die nuwe werkgewer wat ingevolge paragraaf (a) kan ontstaan.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,382
Vir 'n tydperk van 12 maande na die datum van die oordrag is die ou werkgewer gesamentlik en afsonderlik met die nuwe werkgewer aanspreeklik vir elke werknemer wat daarop geregtig raak om 'n betaling in subartikel (a) beoog, te ontvang as gevolg van die werknemer se ontslag om 'n rede wat verband hou met die werkgewer se bedryfsvereistes of die werkgewer se likwidasie of sekwestrasie, tensy die ou werkgewer kan aantoon dat hy die bepalings van hierdie artikel nagekom het.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,383
Die ou en die nuwe werkgewer is gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik ten opsigte van enige eis rakende enige diensvoorwaarde of -beding wat voor die oordrag ontstaan het.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,384
Hierdie artikel raak nie die aanspreeklikheid van enige persoon wat vir enige misdryf vervolg, skuldig bevind en gevonnis gaan word nie.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,385
indien die ou werkgewer insolvent is; of indien 'nreëlingskema of kompromis aangegaan word om likwidasie of sekwestrasie omrede insolvensie te voorkom.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,386
Ondanks die Insolvensiewet, 1936 Wet No.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,387
onderbreek die oordrag nie die werknemer se aaneenlopendheid van diens nie, en gaan die werknemer se dienskontrak by die nuwe werkgewer voort asof dit by die ou werkgewer is.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,388
Artikel 197 , , en is van toepassing op 'n oordrag ingevolge hierdie artikel, en enige verwysing na 'n ooreenkoms in daardie artikel moet gelees word as 'n verwysing na 'n ooreenkoms by artikel 197 beoog.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,389
Artikel 197 is van toepassing op 'n kollektiewe ooreenkoms of arbitrasie wat bindend was vir die werkgewer onmiddellik voor die werkgewer se voorlopige likwidasie of sekwestrasie.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,390
Artikel 197 , en is nie op 'n oordrag ooreenkomstig hierdie artikel van toepassing nie.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,391
B. 'n Werkgewer wat. nansiële probleme ondervind wat redelikerwys tot die werkgewer se likwidasie of sekwestrasie kan lei, moet n oorlegplegende party in artikel 189 beoog, in kennis stel.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,392
a 'n Werkgewer wat aansoek doen om gelikwideer of gesekwestreer te word, hetsy ingevolge die Insolvensiewet, 1936, of enige ander wet, moet ten tyde van die aansoek 'n afskrif van die aansoek verskaf aan 'n oorlegplegende party in artikel 1891 beoog.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,393
n Werkgewer wat 'n aansoek vir sy likwidasie of sekwestrasie ontvang, moet 'n afskrif van die aansoek binne twee dae na ontvangs of, as die verrigtinge dringend is, binne 12 uur verskaf aan 'n oorlegplegende party in artikel 189 beoog.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,394
die persoon word deur die ander persoon van bedryfsgereedskap of werktoerusting voorsien; of die persooon werk vir of lewer dienste aan net een persoon.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,395
Subartikel is nie van toepassing nie op enige persoon wat meer verdien as die bedrag wat die Minister ingevolge artikel 6 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,396
Indien 'n voorgestelde of bestaande werkreëling persone raak wat bedrae verdien gelyk aan of minder as die bedrae wat die Minister ingevolge artikel 6 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal, kan enige van die kontrakterende partye die Kommissie nader vir 'n adviserende toekenning oor die vraag of die persone wat by die reëling betrokke is, werknemers is.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,397
NEOAR moet 'n Goeie Praktykkode opstel en uitreik wat riglyne uiteensit om te bepaal of persone, insluitende die wat meer verdien as die bedrag in subartikel bepaal, werknemers is.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,398
'n Goeie Praktykkode wat ingevolge hierdie artikel uitgereik word, kan bepaal dat die kode in aanmerking geneem moet word by die toepassing of interpretasie van enige dienswet.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,399
voorafgaan, deur die volgende woorde te vervang: ''Tensy 'n kollektiewe ooreenkoms, arbitrasietoekenning of vasstelling wat ingevolge die [Loonwet] Wet op Basiese Diensvoorwaardes gemaak is, anders bepaal, moet elke werkgewer op wie die kollektiewe ooreenkoms, arbitrasietoekenning of vasstelling bindend is--''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,400
die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 Wet No.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,401
c deur die omskrywing van ''staatsdiens'' deur die volgende omskrywing te vervang: '' 'staatsdiens' [die staatsdiens bedoel in artikel 11 van die Staatsdienswet, 1994 afgekondig by Proklamasie No. 103 van 1994, en ook enige organisasiekomponent beoog in artikel 74 van daardie Wet en vermeld in die eerste kolom van Bylae 2 by daardie Wet,] die nasionale departemente, provinsiale administrasies, provinsiale departemente en organisasiekomponente bedoel in artikel 72 van die Staatsdienswet, 1994 afgekondig by Proklamasie No.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,402
die Nasionale Intelligensie-agentskap; en die Suid-Afrikaanse Geheimediens.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,403
afgekondig by Proklamasie No.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,404
Wysigingswet' die Wysigingswet op Arbeidsverhoudinge, 2002.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,405
artikel 138 van die Wet vir geskille oor 'n onbillike arbeidspraktyk.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,406
Ondanks subitem (a) is artikel 138 van die Wet nie van toepassing nie op 'n arbitrasie ingevolge artikel 188A van die Wet.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,407
Artikel 138 van die Wet voor wysiging deur die Wysigingswet bly van krag asof dit nie gewysig is nie tot tyd en wyl die reëls wat die Kommissie kragtens artikel 115(2A)(j) van die Wet uitgevaardig het, van krag word.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,408
Tot tyd en wyl die Minister 'n kennisgewing ingevolge artikel 33A van hierdie Wet afkondig, kan 'n arbiter wat 'n arbitrasie ingevolge artikel 33A van hierdie Wet doen, 'n boete ingevolge artikel 33A (b) van hierdie Wet oplê behoudens die maksimum boetes uiteengesit in Tabel Een en Tabel Twee van hierdie item.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,409
vir versuim om 'n verskuldigde bedrag ingevolge 'n kollektiewe ooreenkoms te betaal, is die grootste van die bedrae wat ingevolge Tabel Een en Tabel Twee bepaal word.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,410
Enige geskil oor 'n onbillike arbeidspraktyk wat ooreenkomstig item 3 en van hierdie Bylae na 'n raad of Kommissie verwys is voor die inwerkingtreding van die Wysigingswet, moet behandel word asof items 2, 3 en 4 van hierdie Bylae nie herroep is nie.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,411
a 'n Geskil oor enige handeling of versuim wat 'n beweerde onbillike arbeidspraktyk uitmaak wat plaasgevind het voor die inwerkingtreding van die Wysigingswet en wat nie ingevolge item 31 en voor die inwerkingtreding van die Wysigingswet na 'n raad of Kommissie verwys is nie, moet ingevolge artikel 191 van die Wet behandel word.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,412
Indien 'n geskil in paragraaf (a) beoog, nie binne 90 dae na die inwerkingtreding van die Wysigingswet ingevolge artikel 191 (a) van die Wet na versoening verwys is nie, moet die werknemer wat die onbillike arbeidspraktyk beweer, aansoek doen om kondonering ingevolge artikel 191 van die Wet.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,413
Subitem (a) is nie op 'n onbillike arbeidspraktyk met betrekking tot proef van toepassing nie.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,414
Enige bedingingsraad wat ingevolge artikel 37 van die Wet ingestel is of geag word ingestel te wees voor die inwerkingtreding van die Wysigingswet, word geag ingevolge artikel 37 van die Wet ingestel te wees.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,415
mag die Arbeidshof nie 'n bevel ingevolge artikel 189A of van die Wet toestaan nie tensy die aansoeker minstens vier dae kennis aan die respondent gegee het van 'n aansoek om 'n bevel ingevolge subartikel.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,416
moet 'n aansoek ingevolge artikel 189A op 'n versnelde grondslag deur die Arbeidshof ter rolle geplaas word.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,417
Proef a'n Werkgewer kan van 'n nuut aangestelde werknemer vereis om 'n proeftydperk te dien voordat die aanstelling van die werknemer bekragtig word.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,418
Die doel van die proef is om die werkgewer 'n geleentheid te gee om die werknemer se prestasie te evalueer voordat hy die aanstelling bekragtig.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,419
Proef moet nie vir doeleindes wat nie by hierdie Kode beoog word, gebruik word om werknemers die status van permanente diens te ontneem nie. Byvoorbeeld, 'n praktyk om werknemers wat hulle proeftydperke voltooi het, te ontslaan en hulle deur nuut aangestelde werknemers te vervang, is nie in ooreenstemming met die doel van proef nie en sal 'n onbillike arbeidspraktyk uitmaak.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,420
Die proeftydperk moet vooruit bepaal word en moet van redelike duur wees. Die lengte van die proeftydperk moet bepaal word met verwysing na die aard van die werk en die tyd wat dit neem om die werknemer se geskiktheid vir voortgesette diens te bepaal.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,421
Tydens die proeftydperk moet die werknemer se prestasie beoordeel word. 'n Werkgewer moet aan 'n werknemer redelike evaluering, onderrig, opleiding, leiding of berading gee ten einde die werknemer in staat te stel om bevredigende diens te lewer.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,422
Indien die werkgewer bepaal dat die werknemer se prestasie onder standaard is, moet die werkgewer die werknemer in kennis stel van enige aspekte waarin die werkgewer reken die werknemer nie aan die vereiste prestasiestandaarde voldoen nie. Indien die werkgewer reken die werknemer is onbevoeg, moet die werkgewer die werknemer in kennis stel van die aspekte waarin die werknemer nie bevoeg is nie. Die werkgewer kan die proeftydperk verleng of die werknemer ontslaan na nakoming van subitem (g) of (h), na gelang van die geval.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,423
Die proeftydperk mag verleng word slegs om 'n rede wat met die doel van proef verband hou. Die tydperk van verlenging mag nie buite verhouding wees met die billike doel wat die werkgewer poog om te bereik nie.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,424
n Werkgewer kan besluit om 'n werknemer te ontslaan of om die proeftydperk te verleng slegs nadat die werkgewer die werknemer genooi het om vertoë te rig en die vertoë wat gerig is, oorweeg het. 'n Vakbondverteenwoordiger of medewerknemer kan die vertoë namens die werknemer rig.