document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,225
n Arbiter wat ingevolge hierdie artikel optree, kan enige geskil rakende die vertolking of toepassing van 'n kollektiewe ooreenkoms beslis.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,226
enige toekenning by artikel 138 beoog.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,227
Rente op enige bedrag wat 'n persoon verplig is om ingevolge 'n kollektiewe ooreenkoms te betaal, loop op vanaf die datum waarop die bedrag verskuldig en betaalbaar was teen die koers voorgeskryf ingevolge artikel 1 van die Wet op die Voorgeskrewe Rentekoers, 1975 (Wet No. 55 van 1975), tensy die arbitrasietoekenning anders bepaal.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,228
n Toekenning in 'n arbitrasie wat kragtens hierdie artikel gedoen word, is. naal en bindend en kan ingevolge artikel 143 afgedwing word.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,229
Enige verwysing in artikel 138 of 142 na die direkteur moet gelees word as 'n verwysing na die sekretaris van die bedingingsraad.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,230
Indien 'n werkgewer aan wie 'n boete opgelê is kragtens hierdie artikel, 'n aansoek indien om die hersiening en tersydestelling van 'n toekenning wat kragtens subartikel gemaak is, word enige verpligting om 'n boete te betaal, opgeskort hangende die uitslag van die aansoek.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,231
a Die Minister kan, na oorleg met NEOAR, 'n kennisgewing in die Staatskoerant publiseer wat die maksimum boetes uiteensit wat opgelê mag word deur 'n arbiter wat ingevolge hierdie artikel optree.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,232
vir die skending van 'n kollektiewe ooreenkoms-- (aa) wat nie versuim om enige bedrag geld te betaal, behels nie; (bb) wat versuim om enige bedrag geld te betaal, behels; en ii vir herhaalde skendings van die kollektiewe ooreenkoms soos beoog by subparagraaf (i).''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,233
n sektor van die staatsdiens aanwys vir die instelling van 'n bedingingsraad;en bedingingsrade aldus ingestel, amalgameer of afskaf of die aanwysing daarvan verander.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,234
n Bedingingsraad vir 'n sektor wat ingevolge subartikel (a) aangewys is, moet ingestel word ingevolge die konstitusie van die Koördinerende Staatsdiens Bedingingsraad.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,235
Indien die partye in die sektor nie kan ooreenkom oor 'n konstitusie vir die bedingingsraad vir 'n sektor wat ingevolge subartikel (a) aangewys is nie, moet die registrateur sy konstitusie bepaal.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,236
Die betrokke besluit wat ingevolge subartikel geneem is, moet enige aansoek om 'n bedingingsraad te registreer of die registrasie daarvan te verander, of om 'n geamalgameerde bedingingsraad te registreer, vergesel.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,237
n Bedingingsraad wat ingevolge subartikel ingestel is, het uitsluitende jurisdiksie ten opsigte van aangeleenthede wat besonderlik op daardie sektor betrekking het en ten opsigte waarvan die Staat as werkgewer in daardie sektor oor die nodige gesag beskik om kollektiewe ooreenkomste te sluit en arbeidsgeskille te besleg.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,238
As daar 'n geskil oor jurisdiksie ontstaan tussen twee of meer bedingingsrade in die staatsdiens, insluitende die Koördinerende Staatsdiens Bedingingsraad, kan enige party by die geskil die geskil skriftelik na die Kommissie verwys.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,239
Die party wat die geskil na die Kommissie verwys, moet die Kommissie oortuig dat 'n afskrif van die verwysing aan alle ander bedingingsrade wat partye by die geskil is, beteken is.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,240
Die Kommissie moet poog om die geskil so spoedig moontlik deur versoening te besleg.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,241
Indien die geskil onbesleg bly, kan enige party by die geskil versoek dat die geskil deur arbitrasie deur die Kommissie besleg word.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,242
'n Statutêre raad wat nie binne sy geregistreerde bestek voldoende verteenwoordigend is nie, kan 'n kollektiewe ooreenkoms oor enige van die aangeleenthede genoem in artikel 431a, b of c aan die Minister voorlê. Die Minister hanteer voorts die kollektiewe ooreenkoms asof dit 'n aanbeveling is wat deur die [loonraad] Kommissie vir Diensvoorwaardes ingevolge artikel 544 van die [Loonwet] Wet op Basiese Diensvoorwaardes gedoen is.'
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,243
Die Minister kan die statutêre raad se aanbevelings as 'n vasstelling kragtens die [Loonwet] Wet op Basiese Diensvoorwaardes afkondig indien oortuig dat die statutêre raad aan [artikels 7 en 9 van die Loonwet] artikel 543 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, saamgelees met die veranderinge wat in die konteks nodig is, voldoen het. [Vir daardie doel is die bepalings van artikels 7 en 9 tot 12 van die Loonwet, saamgelees met die veranderinge wat in die konteks nodig is, op 'n statutêre raad van toepassing asof dit die loonraad was].''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,244
in diens is van lede van die werkgewersorganisasies wat partye by die ooreenkoms is.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,245
in diens is van lede van die werkgewersorganisasies wat partye by die raad is.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,246
'n Vasstelling van die verteenwoordigendheid van 'n bedingings-raad ingevolge hierdie artikel is afdoende bewys van die verteen-woordigendheid van die raad vir die jaar wat volg op die vasstelling.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,247
Hierdie artikel is nie op die staatsdiens van toepassing nie.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,248
Behoudens hierdie Wet mag 'n raad nie in 'n kollektiewe ooreenkoms voorsiening maak vir die verwysing van geskille na die Kommissie nie sonder oorlegpleging vooraf met die direkteur.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,249
Tensy daar in 'n kollektiewe ooreenkoms anders ooreengekom is, is artikels 142A en 123 tot 146 van toepassing op enige arbitrasie wat onder beskerming van 'n bedingingsraad gedoen word.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,250
n Bedingingsraad kan by kollektiewe ooreenkoms prosedures bepaal om enige geskil by hierdie artikel beoog, te besleg.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,251
'n Raad moet subartikels 1 tot 5 nakom ten opsigte van alle fondse deur hom ingestel, uitgesonderd fondse in artikel 283 bedoel.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,252
die getal klein ondernemings wat lede van die werkgewers-organisasies is wat partye by die raad is; en iv die getal aansoeke vir vrystelling wat van klein ondernemings ontvang is en die getal aansoeke wat toegestaan en die getal wat verwerp is.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,253
n kennisgewing aan die raad a.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,254
n verslag oor die sake van die raad opstel; of die verslag aan die Arbeidshof voorlê ter stawing van enige aansoek ingevolge artikel 59 (b).
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,255
Die registrateur kan die bevoegdhede in subartikel bedoel, aanwend ten opsigte van enige fonds wat deur 'n raad ingestel is, uitgesonderd 'n fonds in artikel 28 bedoel.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,256
kan die registrateur 'n serti.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,257
hoef die registrateur nie die prosedure by artikel 29 voorgeskryf, na te kom nie.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,258
Die registrateur moet die registrasie van 'n bedingingsraad in die staatsdiens intrek deur sy naam uit die register van rade te skrap wanneer die registrateur 'n besluit van die Koördinerende Staatsdiens Bedingingsraad ontvang vir die afskaffing van 'n bedingingsraad wat ingevolge artikel 372 ingestel is.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,259
Die bepalings van subartikels 3 tot 7 is nie op bedingingsrade in die staatsdiens van toepassing nie.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,260
van die duur van die staking of uitsluiting of optrede of gedrag; en iv van onderskeidelik die. nansiële posisie van die werkgewer, vakbond of werknemers.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,261
Die registrateur mag 'n vakbond of 'n werkgewersorganisasie nie registreer nie tensy die registrateur oortuig is dat die aansoeker 'n ware vakbond of 'n ware werkgewersorganisasie is.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,262
Die Minister, in oorleg met NEOAR, kan by kennisgewing in die Staatskoerant riglyne publiseer wat deur die registrateur toegepas moet word om te bepaal of 'n aansoeker 'n ware vakbond of 'n ware werkgewersorganisasie is.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,263
die registrateur [van arbeidsverhoudinge] of enige lid van die vakbond of werkgewersorganisasie om die likwidasie daarvan by die Hof aansoek gedoen het en die Hof oortuig is dat die vakbond of die werkgewersorganisasie weens die een of ander rede wat nie reggestel kan word nie, nie kan voortgaan om te funksioneer nie.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,264
A Indien die registrateur die registrasie van 'n vakbond of werkgewersorganisasie ingevolge artikel 1062A ingetrek het, moet enige persoon wat teen die likwidasie daarvan gekant is, bewys dat die vakbond of werkgewersorganisasie kan voortgaan om te funksioneer.'
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,265
Indien daar, nadat aan al die verpligtinge van die [geregistreerde] vakbond of [geregistreerde] werkgewersorganisasie voldoen is, enige bates oorbly waaroor nie ooreenkomstig die konstitusie van daardie vakbond of werkgewersorganisasie beskik kan word nie, 30 moet die likwidateur daardie bates te gelde maak en die opbrengs aan die Kommissie vir sy eie gebruik oorbetaal.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,266
a Die Arbeidshof kan gelas dat die koste van die registrateur of enige ander persoon wat 'n aansoek ingevolge subartikel 1b 35 ingebring het, betaal word uit die bates van die vakbond of werkgewersorganisasie.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,267
b Enige koste ingevolge paragraaf a staan gelyk in rangorde met die likwidateur se gelde.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,268
Intrekking van registrasie van Verklaring dat 'n vakbond wat nie meer onafhanklik is nie''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,269
ingevolge artikel 103 of 104 gelas het dat 'n geregistreerde vakbond 50 of 'n geregistreerde werkgewersorganisasie gelikwideer word; of kragtens artikel 105 verklaar het dat 'n geregistreerde vakbond nie onafhanklik is nie.'
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,270
oortuig is dat die vakbond of werkgewersorganisasie nie 'n ware vakbond of werkgewersorganisasie is nie of opgehou het om as 'n ware vakbond of werkgewersorganisasie te funksioneer, na gelang van die geval; of n skriftelike kennisgewing uitgereik het waarin die vakbond of werkgewersorganisasie gelas word om artikels 98, 99 en 100 binne 'n tydperk van 60 dae na die kennisgewing na te kom en die vakbond of werkgewersorganisasie ondanks die kennisgewing nie daardie artikels nagekom het nie.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,271
kennis gegee is van die registrateur se voorneme om die registrasie van die vakbond of werkgewersorganisasie in te trek; en die vakbond of werkgewersorganisasie of enige ander belanghebbende partye genooi word om skriftelike vertoë te rig oor waarom die registrasie nie ingetrek moet word nie.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,272
enige tydperk wat nie getel sal word nie vir die doel om tyd of tydperke te bereken vir die a.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,273
die omstandighede waarin die Kommissie gelde kan hef ten opsigte van enige versoenings-of arbitrasieverrigtinge of vir enige dienste wat die Kommissie lewer; en alle ander aangeleenthede wat verband hou met die verrigting van die werksaamhede van die Kommissie.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,274
a 'nReël kragtens subartikel 2cA of 2A uitgevaardig, moet in die Staatskoerant gepubliseer word. Die Kommissie is daarvoor verantwoordelik om te verseker dat publikasie plaasvind.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,275
nReël wat aldus uitgevaardig is, het nie enige regskrag of -gevolg nie tensy dit aldus gepubliseer is.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,276
nReël wat aldus uitgevaardig is, word op die datum van publikasie van krag, tensy 'n later datum bepaal word.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,277
A Die beheerliggaam moet jaarliks 'n lys van geakkrediteerde rade en geakkrediteerde agentskappe publiseer.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,278
'n Geakkrediteerde raad of geakkrediteerde agentskap kan gelde vorder vir die verrigting van enige van die werksaamhede waarvoor hy geakkrediteer is onder omstandighede waar artikel 140 hierdie Wet 'n kommissaris veroorloof om gelde te vorder.'
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,279
a i 'n Geakkrediteerde raad kan aan enige persoon deur hom aangestel om 'n geskil te besleg, die bevoegdhede verleen van 'n kommissaris ingevolge artikel 142, gelees met die veranderinge wat die konteks vereis.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,280
Vir hierdie doel word enige verwysing in daardie artikel na die direkteur gelees as 'n verwysing na die sekretaris van die bedingings-raad.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,281
n Geakkrediteerde private agentskap kan aan enige persoon deur hom aangestel om 'n geskil te besleg, die bevoegdhede verleen van 'n kommissaris ingevolge artikel 142 (a) tot (e), en tot , gelees met die veranderinge wat die konteks vereis.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,282
hierdie Wet vereis dat [daardie] die geskil gearbitreer word en 'n party by die geskil versoek het dat die geskil deur arbitrasie besleg word; of al die partye by die geskil ten opsigte waarvan die Arbeidshof jurisdiksie het, skriftelik instem tot arbitrasie onder beskerming van die Kommissie.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,283
Artikel 135 van die Hoofwet word gewysig deur subartikel te skrap.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,284
enige tersaaklike riglyn deur die Kommissie uitgereik.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,285
Artikel 140 van die Hoofwet word gewysig deur subartikel te skrap.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,286
Indien 'n geskil na versoening steeds onbesleg is, moet die Kommissie die geskil arbitreer indien 'n party by die geskil andersins daarop geregtig sou wees om die geskil vir beregting na die Arbeidshof te verwys, en al die partye, in plaas daarvan, skriftelik ooreenkom op arbitrasie onder beskerming van die Kommissie.'
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,287
Die arbitrasie-ooreenkoms in subartikel 1 beoog, mag slegs met die skriftelike instemming van al die partye by daardie ooreenkoms beëindig word, tensy die ooreenkoms self anders bepaal.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,288
a Die Kommissie moet die voorgeskrewe getuiegelde betaal aan elke persoon wat voor 'n kommissaris verskyn ter voldoening aan 'n getuiedagvaarding deur die kommissaris uitgereik.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,289
Die Kommissie kan by aanvoering van die gegronde redes afsien van die vereiste in paragraaf (b) en die voorgestelde getuiegelde aan die persoon wat voor 'n kommissaris verskyn ter voldoening aan die getuiedagvaarding en teenwoordig bly totdat hy of sy deur die kommissaris verskoon word.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,290
a 'n Kommissaris kan 'n bevinding maak dat 'n party minagting van die Kommissie pleeg om enige van die redes in subartikel 8 uiteengesit.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,291
b Die kommissaris kan die bevinding, tesame met die rekord van verrigtinge, na die Arbeidshof verwys vir sy besluit ingevolge subartikel 11.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,292
kan hy enige bevel maak wat hy gepas ag, insluitende 'n bevel in die geval van 'n persoon wat nie 'n regspraktisyn is nie, dat die persoon se reg om 'n party in die Kommissie en die Arbeidshof te verteenwoordig, opgeskort word.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,293
Die Arbeidshof kan die bevinding van 'n kommissaris bekragtig, wysig of tersyde stel.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,294
Indien enige persoon versuim om voor die Arbeidshof te verskyn na aanleiding van 'n getuiedagvaarding uitgereik kragtens subartikel (a), kan die Hof in die afwesigheid van daardie persoon enige bevel maak wat hy gepas ag.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,295
geskil wat na die Kommissie verwys is, 'n arbitrasietoekenning maak.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,296
'n Arbitrasietoekenning deur 'n kommissaris uitgereik, is.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,297
Arbeidshof is, tensy dit 'n adviserende arbitrasietoekenning is.'
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,298
n Arbitrasietoekenning mag ingevolge subartikel 1 afgedwing word slegs as die direkteur geserti.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,299
n toekenning is soos by subartikel beoog.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,300
Indien 'n party versuim om 'n arbitrasietoekenning na te kom wat gelas dat 'n handeling verrig word, uitgesonderd die betaling van 'n bedrag geld, kan enige ander party by die toekenning dit afdwing deur middel van minagtingsverrigtinge wat in die Arbeidshof ingestel word.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,301
b waarin daar 'n dubbelsinnigheid of 'n klaarblyklike fout of weglating is, maar net in die mate van dié dubbelsinnigheid, fout of weglating; of c wat gemaak is as gevolg van 'n mistasting gemeen aan al die partye by die verrigtinge.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,302
A Die Arbeidshof kan by aanvoering van gegronde redes die laat indiening van 'n aansoek ingevolge subartikel kondoneer.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,303
a 'n serti.kaat ingevolge artikel 1355a uitgereik is wat verklaar dat die geskil onbesleg bly; of b die tydperk beoog by artikel 1352 verstryk het.'';en b deur die volgende subartikel by te voeg: ''3 Die Kommissie kan 'n kommissaris ingevolge subartikel 1 of aanstel indien al die partye by die geskil tot daardie aanstelling instem.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,304
A Vir die doeleindes van subartikel 1c is 'n skikkings-ooreenkoms 'n skriftelike ooreenkoms ter skikking van 'n geskil wat 'n party geregtig is om na arbitrasie of na die Arbeidshof te verwys, uitgesonderd 'n geskil wat 'n party geregtig is om na arbitrasie te verwys slegs ingevolge artikel 224, 744 of 757.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,305
Artikel 161 van die Hoofwet word gewysig deur paragraaf (d) deur die volgende paragraaf te vervang: ''(d) 'n aangewese agent of beampte van 'n raad;of''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,306
Artikel 173 van die Hoofwet word gewysig deur subartikel te skrap.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,307
Die opskrif van Hoofstuk VIII van die Hoofwet word deur die volgende opskrif vervang: ''ONBILLIKE ONTSLAG EN ONBILLIKE ARBEIDSPRAKTYKE''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,308
om nie onbillik ontslaan te word nie; en om nie aan onbillike arbeidspraktyke onderwerp te word nie.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,309
f 'n werknemer 'n dienskontrak beëindig het met of sonder kennis-gewing omdat die nuwe werkgewer na 'n oordrag ingevolge artikel 197 of 197A die werknemer voorsien het van toestande of omstandighede by die werk wat wesenlik minder gunstig vir die werknemer is as dié wat deur die ou werkgewer verskaf is.'
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,310
Beskermde Bekendmakings, 2000 (Wet No. 26 van 2000), omrede die werknemer 'n beskermde bekendmaking soos in daardie Wet omskryf, gedoen het.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,311
subartikel te voeg: ''(g) 'n oordrag, of 'n rede rakende 'n oordrag, beoog by artikel 197 of 197A; of h 'n oortreding van die Wet op Beskermde Bekendmakings, 2000 Wet No. 26 van 2000, deur die werkgewer omrede die werknemer 'n beskermde bekendmaking soos in daardie Wet omskryf, gedoen het.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,312
A. Met die instemming van die werknemer kan 'n werkgewer 'n raad, 'n geakkrediteerde agentskap of die Kommissie versoek om arbitrasie te doen oor bewerings oor die gedrag of bekwaamheid van daardie werknemer.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,313
Die versoek moet in die voorgeskrewe vorm wees.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,314
betaling deur die werkgewer van die voorgeskrewe gelde; en die werknemer se skriftelike instemming tot die ondersoek.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,315
a 'n Werknemer mag instem tot 'n arbitrasie voor ontslag slegs nadat die werknemer in kennis gestel is van die bewering in subartikel 1 bedoel en ten opsigte van 'n bepaalde arbitrasie.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,316
Ondanks paragraaf (a) kan 'n werknemer wat meer verdien as die bedrag deur die Minister ingevolge artikel 6 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal, in 'n dienskontrak instem tot die hou van 'n arbitrasie voor ontslag.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,317
enige lid, ampsdraer of beampte van daardie party se geregistreerde vakbond of geregistreerde werkgewersorganisasie;of by ooreenkoms tussen die partye, 'n regspraktisyn.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,318
Artikel 138, gelees met die veranderinge wat die konteks vereis, is van toepassing op enige arbitrasie ingevolge hierdie artikel.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,319
die direkteur van die geakkrediteerde agentskap, indien die arbitrasie onder beskerming van 'n geakkrediteerde agentskap gedoen word.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,320
Die bepalings van artikels 143 tot 146 is van toepassing op enige toekenning wat ingevolge hierdie artikel deur 'n arbiter gedoen word.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,321
n Arbiter wat 'n arbitrasie ingevolge hierdie artikel doen, moet in die lig van die getuienis aangebied en met verwysing na die maatstawwe van billikheid in die Wet, gelas watter stappe, indien wel, teen die werknemer gedoen moet word.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,322
a 'n Private agentskap mag 'n arbitrasie ingevolge hierdie artikel doen slegs indien hy vir die doel by die Kommissie geakkrediteer is.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,323
n Raad mag 'n arbitrasie ingevolge hierdie artikel ten opsigte waarvan die werkgewer of die werknemer nie 'n party by die raad is nie, doen slegs indien die raad vir die doel by die Kommissie geakkrediteer is.''.
124
Amendment - Labour Relations Act - 2002 - Afrikaans.txt
6,324
indien daar nie 'n werkplekforum is in die werkplek waarin die werknemers wat waarskynlik deur die beoogde ontslag geraak sal word, in diens is nie, met enige geregistreerde vakbond wie se lede waarskynlik deur die beoogde ontslag geraak sal word; of indien daar nie so 'n vakbond is nie, met die werknemers wat waarskynlik deur die beoogde ontslag geraak sal word of met hulle verteenwoordigers wat vir daardie doel benoem is.