document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
100
51808_1.txt
5,101
of enige samesprekings met die gemeenskap gevoer word of gevoer gaan word om 'n skikkingsooreenkoms met die eisers te bereik; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
100
51808_1.txt
5,102
In die lig van haar departement se inisiatief om werkloosheid te verminder deur die subsidieskemaprojekte wat deel van die Uitgebreide Openbare Werkeprogram uitmaak, (a) hoeveel projekte in elke provinsie deel van die inisiatief uitgemaak het in die boekjaar (i) 2005-06 en (ii) 2006-07, (b) wat die (i) totale waarde en (ii) huidige stand van elke projek is, (c) wat die geraamde getal werkgeleenthede is wat deur elke projek geskep is, (d) hoe dié getalle bepaal is en (e) wat die geraamde gemiddelde tydperk van indiensneming was?
100
51808_1.txt
5,103
of dié ambulanse aan enige bepaalde hospitale toegewys is; so nie, op watter grondslag dit toegewys word aan pasiënte wat dit benodig; so ja, hoeveel ambulanse aan elke hospitaal toegewys is?
100
51808_1.txt
5,104
In elk van die drie jongste vermelde boekjare waarvoor inligting beskikbaar is, (a) hoeveel (i) lewer-, (ii) hart-, (iii) nier-en (iv) kornea-oorplantings uitgevoer is by elke vermelde (aa) akademiese en (bb) private hospitaal, (b) wat die geraamde huidige waglys met betrekking tot dié organe by elke sodanige hospitaal is en (c) watter maatstawwe vir pasiënte geld wat sodanige organe nodig het?
100
51808_1.txt
5,105
Of die Medisynebeheerraad enige ondersoek geloods het na die moontlikheid om die beskikbaarheid van medisyne te beperk wat pseudoe.drien en e.
100
51808_1.txt
5,106
of sodanige ondersoek afgehandel is; so nie, waarom nie; so ja, (a) wanneer, (b) wat die bevindings was en (c) watter stappe tot dusver in dié verband gedoen is?
100
51808_1.txt
5,107
of gesondheidspersoneel enige opleiding in die hantering van pasiënte met XDR TB aangebied is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
100
51808_1.txt
5,108
Of die pos van Direkteur vir Geestesgesondheid en Dwelmmisbruik tans gevul is; so nie, (a) wanneer dié pos vakant geraak het, (b) wie die vorige bekleder was en (c) watter stappe tot dusver gedoen is om dié pos te vul; so ja, (i) wie die pos beklee, (ii) wanneer die aanstelling gedoen is, (iii) wie die pos beklee het vóór die aanstelling gedoen is en (iv) wanneer dié persoon dié pos verlaat het?
100
51808_1.txt
5,109
of 'n afskrif van die verslag ten opsigte van dié ondersoek beskikbaar gestel sal word; so nie, waarom nie; so ja, wanneer?
100
51808_1.txt
5,110
Of, in elk van die drie jongste vermelde jare waarvoor inligting beskikbaar is, enige onderwysers getugtig is oor enige kwessies wat met hul prestasie in die klaskamer verband hou, met inbegrip van wegblyery, alkoholisme, misbruik of enige ander verwante probleme; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, in elke geval, (a) wat die naam van die betrokke (i) skool en (ii) opvoeder is, (b) wat die aard van elke aanklag was en (c) watter stappe teen die betrokke onderwyser gedoen is?
100
51808_1.txt
5,111
of die bedoeling is dat dié stelsel onbepaald van toepassing moet wees; so nie, wanneer dit na verwagting beëindig gaan word; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
100
51808_1.txt
5,112
aOor watter akademiese kwali.kasies van geakkrediteerde opleidings-instansies die i hoof-uitvoerende beampte en ii hoof-.nansiële beampte van die SA Lugdiens beskik en bi wie die laaste vier voorsitters van die SAL was en ii wat hul.
100
51808_1.txt
5,113
wat die personeelomset in elke jaar gedurende bovermelde tydperk was ten opsigte van personeel wat (a) die SAL se diens verlaat het en (b) by die SAL aangestel is?
100
51808_1.txt
5,114
of die SAL in enige van bogenoemde gevalle noodbestuurmaatreëls moes toepas deur van ander lugrederye gebruik te maak om SAL-passasiers te vervoer; so ja, a in hoeveel gevalle en b wat die redes daarvoor was?
100
51808_1.txt
5,115
a Wat die ooreenkoms tussen die SA Lugdiens en Mango ten opsigte van die verhuring van vliegtuie aan Mango behels, b aan wie die verhuurde vliegtuie behoort, c wie die.
100
51808_1.txt
5,116
a wat die SAL se lening van R100 miljoen aan Mango behels en b vir watter gebruik dit aan Mango beskikbaar gestel is?
100
51808_1.txt
5,117
Wat die (a) totale getal diere is wat deur SANparke gedokumenteer is as deur wildstropers in die Nasionale Kruger-wildtuin in die boekjaar 2006-07 doodgemaak is en (b) uiteensetting volgens spesies is?
100
51808_1.txt
5,118
of enige vordering in die formulering van 'n konsepbeleid gemaak is om dié probleem te hanteer; so nie, waarom nie; so ja, watter vordering?
100
51808_1.txt
5,119
Met verwysing na elke tipe infrastruktuur wat haar departement of enige van die entiteite waaroor sy toesig het (a) verantwoordelik is om te voorsien, wat die agterstand is ten opsigte van die voorsiening van nuwe infrastruktuur ten opsigte van (i) die getal infrastruktuureenhede en (ii) randwaarde en (b) verantwoordelik is om te onderhou of op te gradeer, wat die agterstand ten opsigte van (i) die soort instandhouding wat nodig is en (ii) randwaarde is?
100
51808_1.txt
5,120
Met verwysing na elke tipe infrastruktuur wat haar departemente of enige van die entiteite waaroor sy toesig het (a) verantwoordelik is om te voorsien, wat die agterstand is ten opsigte van die voorsiening van nuwe infrastruktuur ten opsigte van (i) die getal infrastruktuureenhede en (ii) randwaarde en (b) verantwoordelik is om te onderhou of op te gradeer, wat die agterstand ten opsigte van (i) die soort instandhouding wat nodig is en (ii) randwaarde is?
100
51808_1.txt
5,121
Met verwysing na elke tipe infrastruktuur wat die SA Polisiediens of enige van die entiteite waaroor hy toesig het (a) verantwoordelik is om te voorsien, wat die agterstand is ten opsigte van die voorsiening van nuwe infrastruktuur ten opsigte van (i) die getal infrastruktuureenhede en (ii) randwaarde en (b) verantwoordelik is om te onderhou of op te gradeer, wat die agterstand ten opsigte van (i) die soort instandhouding wat nodig is en (ii) randwaarde is?
100
51808_1.txt
5,122
Met verwysing na elke tipe infrastruktuur wat haar departement of enige van die entiteite waaroor sy toesig het (a) verantwoordelik is om te voorsien, wat die agterstand is ten opsigte van die voorsiening van nuwe infrastruktuur ten opsigte van (i) die getal infrastruktuureenhede en (ii) randwaarde en (b) verantwoordelik is om te onderhou of op te gradeer, wat die agterstand ten opsigte van (i) die soort instandhouding wat nodig is en (ii) randwaarde is?
100
51808_1.txt
5,123
Met verwysing na elke tipe infrastruktuur wat die SA Nasionale Weermag of enige van die entiteite waaroor hy toesig het (a) verantwoordelik is om te voorsien, wat die agterstand is ten opsigte van die voorsiening van nuwe infrastruktuur ten opsigte van (i) die getal infrastruktuureenhede en (ii) randwaarde en (b) verantwoordelik is om te onderhou of op te gradeer, wat die agterstand ten opsigte van (i) die soort instandhouding wat nodig is en (ii) randwaarde is?
100
51808_1.txt
5,124
Met verwysing na elke tipe infrastruktuur wat sy departement of enige van die entiteite waaroor hy toesig het (a) verantwoordelik is om te voorsien, wat die agterstand is ten opsigte van die voorsiening van nuwe infrastruktuur ten opsigte van (i) die getal infrastruktuureenhede en (ii) randwaarde en (b) verantwoordelik is om te onderhou of op te gradeer, wat die agterstand ten opsigte van (i) die soort instandhouding wat nodig is en (ii) randwaarde is?
100
51808_1.txt
5,125

5,126
Met verwysing na elke tipe infrastruktuur wat haar departement of enige van die entiteite waaroor sy toesig het (a) verantwoordelik is om te voorsien, wat die agterstand is ten opsigte van die voorsiening van nuwe infrastruktuur ten opsigte van (i) die getal infrastruktuureenhede en (ii) randwaarde en (b) verantwoordelik is om te onderhou of op te gradeer, wat die agterstand ten opsigte van (i) die soort instandhouding wat nodig is en (ii) randwaarde is?
100
51808_1.txt
5,127

5,128

5,129
i die getal infrastruktuureenhede en ii randwaarde en b verantwoordelik is om te onderhou of op te gradeer, wat die agterstand ten opsigte van i die soort instandhouding wat nodig is en ii randwaarde is?
100
51808_1.txt
5,130
Met verwysing na elke tipe infrastruktuur wat haar departement of enige van die entiteite waaroor sy toesig het (a) verantwoordelik is om te voorsien, wat die agterstand is ten opsigte van die voorsiening van nuwe infrastruktuur ten opsigte van (i) die getal infrastruktuureenhede en (ii) randwaarde en (b) verantwoordelik is om te onderhou of op te gradeer, wat die agterstand ten opsigte van (i) die soort instandhouding wat nodig is en (ii) randwaarde is?
100
51808_1.txt
5,131
Met betrekking tot (a) elke persoon wat in die raad dien en (b) elke lid van die uitvoerende bestuurspan van elk van die entiteite ten opsigte waarvan sy die uitvoerende gesag is, (i) hoeveel direkteurskappe en/of lidmaatskap van rade elke sodanige persoon by ander entiteite beklee en (ii) by watter van dié entiteite die persoon sodanige direkteurskappe beklee en/of lidmaatskap van rade het?
100
51808_1.txt
5,132
Met betrekking tot (a) elke persoon wat in die raad dien en (b) elke lid van die uitvoerende bestuurspan van elk van die entiteite ten opsigte waarvan hy die uitvoerende gesag is, (i) hoeveel direkteurskappe en/of lidmaatskap van rade elke sodanige persoon by ander entiteite beklee en (ii) by watter van dié entiteite die persoon sodanige direkteurskappe beklee en/of lidmaatskap van rade het?
100
51808_1.txt
5,133

5,134

5,135

5,136

5,137

5,138

5,139

5,140

5,141

5,142

5,143

5,144

5,145

5,146

5,147

5,148

5,149

5,150

5,151

5,152
Of daar enige navorsing gedoen is na die gevolge van die beleid oor regstellende aksie op die staatsdiens; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
100
51808_1.txt
5,153
Of haar departement die Regering se huidige riglyne vir die behoud van personeel gemoniteer en geëvalueer het om sodoende die bestaande beperkings te identi.seer ten einde die bestaande uitdagings aan te pak om professionele skaars vaardighede te bekom en te behou; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
100
51808_1.txt
5,154
Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 15)--President van die Republiek.
100
51808_1.txt
5,155
Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 15)--President van die Republiek.
101
51833_1.txt
5,157
Dui vertaalde weergawe van die vraag aan.
101
51833_1.txt
5,158
Dui 'n vraag vir mondelinge beantwoording aan.
101
51833_1.txt
5,159
QDui 'n skriftelike vraag aan wat vir mondelinge beantwoording oorgeplaas is op versoek van die betrokke lid (Reël 117).
101
51833_1.txt
5,160
Minister van Gesondheid 432, 433, 434Minister van Handel en Nywerheid ... 431, 437Minister vir Justisie en Staatkundige Ontwikkeling ... 437Minister van Korrektiewe Dienste ... 431, 436Minister vir Landbou en Grondsake ... 433Minister van Maatskaplike Ontwikkeling ... 436Minister van Minerale en Energie ... 435, 436Minister van Omgewingsake en Toerisme ... 435, 436Minister vir Openbare Ondernemings ... 432, 434Minister van Veiligheid en Sekuriteit ... 431, 434, 435, 436Minister van Verdediging ... 434Minister van Waterwese en Bosbou ... 437Opsomming van vrae vir skriftelike beantwoording...
101
51833_1.txt
5,161
of die Regering beoog om enige bykomende programme en instellings te skep om die ontwikkeling van vroue te versnel; so nie; waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
101
51833_1.txt
5,162
Of die Regering enige stappe doen om aandag te skenk aan die sake van belang wat tydens 'n aantal diensleweringsprotesaksies regdeur die land na vore gekom het; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
101
51833_1.txt
5,163
Of die Kantoor van die President dit sal oorweeg om 'n Ministerie vir Vroue en Landelike Ontwikkeling in te stel om die stryd teen landelike armoede, werkloosheid en onderontwikkeling te verskerp en die algemene opheffing van vroue te versterk; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
101
51833_1.txt
5,164
Of, na aanleiding van die Kabinet se halfjaarlikse lekgotla in Julie, die vooruitgang met die inwerkingstelling van die Regering se program van aksie bevredigend is; so nie, (a) waarom nie en (b) watter ingrypmaatreëls die lekgotla geïdenti.seer het om vooruitgang in dié verband te versnel?
101
51833_1.txt
5,165
of Suid-Afrika enige verdere stappe gaan doen om oplossings te vind vir die a krisis in Zimbabwe en b onlangse toename in die getal onwettige immigrante wat Suid-Afrika binnekom; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
101
51833_1.txt
5,166
Of hy, in die lig van sy verwysing na maatskaplike samehorigheid in sy staatsrede vanjaar, homself en die Regering daartoe sal verbind om wen-wen-oplossings te vind deur erkenning te gee aan alle gemeenskappe se agtergrond, geskiedenis en helde soos dit uitdrukking vind in die benaming van dorpe, stede en plekke waardeur suksesvolle maatskaplike samehorigheid bevorder kan word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
101
51833_1.txt
5,167
of hy ingelig is dat dié kategorie 'n groot getal mense byvoeg van wie daar vroeër nie rekenskap gegee kon word nie; so ja, of die insluiting van dié kategorie beteken dat die proses van insameling en ontleding van dié statistiek nie in die vorige jare na behore geoudit is nie, aangesien dié weglating nie aangeteken is nie; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
101
51833_1.txt
5,168
of enige maatreëls getref is om die verspeiding van MIV/vigs onder ander gevangenes te voorkom; so nie, waarom nie; so ja, watter maatreëls?
101
51833_1.txt
5,169
of enige uittredingsonderhoude in elke geval gevoer is; so nie, waarom nie; so ja, hoeveel?
101
51833_1.txt
5,170
Of Suid-Afrika enige rol speel om die kon.ik in Sri Lanka te probeer oplos; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
101
51833_1.txt
5,171
Of daar enige planne is om die probleme wat die klere-en tekstielbedryf in die gesig staar en tot werksverliese lei, in te kort; so nie, waarom nie; so ja, watter planne?
101
51833_1.txt
5,172
Of daar, met verwysing na 'n sekere mediaberig (besonderhede verstrek) oor vertragings by sy departement, enige planne bestaan om (a) die situasie te verbeter en b dienslewering te bevorder ten einde holistiese groei in Suid-Afrika te bewerkstellig; so nie, waarom nie; so ja, watter planne?
101
51833_1.txt
5,173
of, ingevolge bestaande wetgewing en voorskrifte, dié koste buitensporig is en 'n belemmering van besigheidsgroei word; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, watter uitweg daar is vir kwali.
101
51833_1.txt
5,174
of 'n reeks billike tariewe bekend gestel kan word vir kontrole oor die nakoming van voorwaardes van SEB op grond van die waarde wat hulle tot ondernemings toevoeg; so nie, waarom nie; so ja, wat 'n reeks billike tariewe sal behels?
101
51833_1.txt
5,175
Wat die geldwaarde van goedere is wat die afgelope drie boekjare (i) gesteel is, ii verdwyn het of (iii) weggeraak het tydens Spoornet se landwye vervoer van goedere, (b) wat dit Spoornet aan skadevergoeding gekos het en (c) welke maatreëls ingestel is om sulke skade te voorkom?
101
51833_1.txt
5,176
Wat die geldwaarde van goedere is wat die afgelope drie boekjare (i) gesteel is, ii verdwyn het of (iii) weggeraak het by al die hawens in Suid-Afrika waar goedere deur Transnet vir in-en uitvoer en/of verskeping gehanteer word, (b) wat dit Transnet aan skadevergoeding gekos het en (c) welke maatreëls ingestel is om sulke voorvalle te voorkom?
101
51833_1.txt
5,177
a Watdie redes is vir Transnet se kapasiteitprobleme ten opsigte van vertragings en opeenhopings van goedere tydens die op-en a.
101
51833_1.txt
5,178
of operateurs van (a) hyskrane en (b) sommige ander hawedienste net een skof per 24 uur werk; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, waarom langer skofte nie ingestel word nie?
101
51833_1.txt
5,179
hoeveel verpleegkundestudente in elke provinsie na verwagting teen die einde van 2007 sal gradueer?
101
51833_1.txt
5,180
of sy dit sal oorweeg om ondersoek deur middel van onaangekondigde besoeke in plaas van aangekondigde besoeke te doen; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
101
51833_1.txt
5,181
ten opsigte van elke aansoek om 'n oorsese reis wat sedert 1 Januarie 2005 deur amptenare van die Department van Gesondheid vir. nale goedkeuring voorgelê is, wat (a) die doel van die reis was, (b) die totale begrote onkoste van die reis was en (c) haar.
101
51833_1.txt
5,182
of dit algemene praktyk is dat reëlings vir oorsese reise bevestig word voordat amptelike goedkeuring ontvang word; so nie, watter omstandighede daartoe gelei het dat reëlings bevestig is voordat amptelike goedkeuring in hierdie geval ontvang is; so ja, (a) waarom en (b) vir watter ander reise sedert 2005 reëlings bevestig is voordat amptelike goedkeuring ontvang is?
101
51833_1.txt
5,183
a wat die naam van die huidige hoof-uitvoerende beampte by die hospitaal is, b wat sy/haar kwali.
101
51833_1.txt
5,184
of die hospitaal toereikende fasiliteite het om in die behoefte rakende sy dienste te voorsien; so nie, wat die posisie in dié verband is?
101
51833_1.txt
5,185
Of, in die lig van die bevindings voortspruitend uit die taakspan se ondersoek na die Frere-hospitaal in Julie 2007 dat die hospitaal se instandhoudingsbegroting nie voldoende was nie, haar departement landwyd ondersoek ingestel het na instandhoudingsbesteding by staatshospitale om vas te stel of daar 'n patroon van onderbesteding aan instandhouding is; so nie, waarom nie; so ja, (a) wanneer, b watter vorm dit aangeneem het, c wat die bevindings is en d watter stappe op grond van dié ondersoek gedoen is?
101
51833_1.txt
5,186
a wat die koste van elke projek vir die Staat beloop het as i toelaes en ii banklenings, (b) wat die tydperk van terugbetaling vir elke lening was, hoeveel konsultante deur die (i) Staat en (ii) begunstigdes gebruik is en hoe hulle deur die (i) Staat en (ii) begunstigdes betaal is?
101
51833_1.txt
5,187
of 'n individu ook as 'n SEB-verskaffer kan registreer; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
101
51833_1.txt
5,188
Of sy in kennis gestel is van die feit dat antiretrovirale middels wat aan die gemeenskap van Graaff-Reinet en omstreke belowe is, nie voorsien is nie (besonderhede verstrek); so ja, of sy enige stappe gedoen het om die probleem aan te pak; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
101
51833_1.txt
5,189
Of die herstruktureringsplan van die SA Lugdiens, soos onlangs berig in 'n koerantartikel (besonderhede verstrek), aan die gang is; so nie, waarom nie; so ja, a wat dié plan behels, b wat die tydraamwerke is en c wie vir die projek verantwoordelik is?
101
51833_1.txt
5,190
of die wet vereis dat almal wat wettige aborsies aanvra deur 'n toepaslik gekwali.seerde praktisyn van raad bedien word; so nie, waarom nie; so ja, of alle vroue wat aborsies wil hê berading ontvang; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
101
51833_1.txt
5,191
of daar 'n uitvoerige vergelykende koste-ontleding gedoen is om die koste van 'n Suid-Afrikaans-vervaardigde voertuig met dié van die Finse voertuig te vergelyk; so nie, waarom nie; so ja, (a) wat die tersaaklike besonderhede is, b watter bewyse daar is om aan te toon dat die goedkoper opsie om die voertuie op te gradeer, oorweeg is en c op watter grondslag die besluit geneem is om slegs seswiel-gepantserde voertuie te koop, terwyl die landmagte voertuie met rusperbande nodig het wat by tenks kan byhou asook voertuie wat deur digte plantegroei kan beweeg ten einde hul verantwoordelikhede rakende vredesmagoperasies na te kom?
101
51833_1.txt
5,192
of die betrokke verslag deur die adjunkkommissaris van polisie in die provinsie goedgekeur is; so ja, of enige stappe teen hom gedoen is; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
101
51833_1.txt
5,193
of die SAPD of enige munisipaliteite enige inspeksie-oudit gedoen het; so nie, waarom nie; so ja, (a) wanneer en (b) wat die uitslag van elke oudit was?
101
51833_1.txt
5,194
a Watter Ministers lede van die Interministeriële Komitee oor Klimaatverandering is en b wat die i datums en ii belangrikste items op die agenda van elk van die komiteevergaderings sedert sy stigting was?
101
51833_1.txt
5,195
of sy 'n verklaring oor die aangeleentheid gaan doen?
101
51833_1.txt
5,196
of daar 'n (a) openbare proses ten opsigte van benoeming vir die komitee is en b dokument beskikbaar is wat die doel, funksies en werk van dié komitee uiteensit; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
101
51833_1.txt
5,197
Watter beheermaatreëls daar bestaan om seker te maak dat (i) alle funksionele lede van die SA Polisiediens ten volle rekenskap kan gee van alle ammunisie wat op 'n gereelde grondslag aan hulle uitgereik word en (ii) alle polisiekantore ten volle rekenskap kan gee van alle ammunisie wat aan hulle uitgereik is en op die perseel gehou word, (b) hoe dikwels 'n volledige oudit by elke kantoor uitgevoer word en watter stappe gedoen word wanneer daar nie rekenskap van ammunisie gegee kan word nie?
101
51833_1.txt
5,198
Of enige oorweging geskenk gaan word aan die wysiging van die Wet op Finansiële Advies-en Tussengangerdienste, Wet 37 van 2002; so nie, waarom nie; so ja, in watter opsig (a) skiet die Wet te kort of (b) vereis dit wysiging?
101
51833_1.txt
5,199
Of hy enige stappe gaan doen om toe te sien dat die Registrateur van Banke mense vervolg wat voorgee om banke te bedryf, maar nie geregistreer is nie; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
101
51833_1.txt
5,200
a Wat die totale koste vir die Staat was van raadgewers wat deur sy departement in die boekjaar i 2005-06 en ii 2006-07 gebruik is, b wat hul name is, c vir watter doel hulle gebruik is en d waarom voorkeur aan raadgewers gegee is in plaas daarvan dat persone met die nodige vaardighede benut is?
101
51833_1.txt
5,201
wanneer daar verwag word dat die inventaris met betrekking tot dié projek afgehandel sal wees?