document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
97
51598_1.txt
4,898
of dié ambulanse aan bepaalde hospitale toegewys word; so nie, op watter grondslag hulle aan pasiënte toegewys word wat dit benodig; so ja, hoeveel ambulanse aan elke hospitaal in die distrik toegewys word?
97
51598_1.txt
4,899
Watter bedrag in elk van die drie jongste boekjare waarvoor inligting beskikbaar is aan BTW op die verkoop van medisyne ingesamel is?
97
51598_1.txt
4,900
of enige aansoeke om nuwe apteeklisensies oor dié tydperk afgekeur is; so ja, in elke geval, (a) wie aansoek gedoen het en (b) waarom die aansoek afgekeur is?
97
51598_1.txt
4,901
of enige redes aangevoer is vir die verskille in die studieresultate van verskillende toetsterreine; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, (a) wat die redes is en (b) watter stappe na aanleiding van dié studie gedoen gaan word?
97
51598_1.txt
4,902
Of sy die hersiene voorkomings,-behandeling-en versorgingsplan vir MIV/vigs aangepas het om die uiters weerstandige (XDR) TB-epidemie te beheer; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, (a) watter bedreigings wat die XDR TB vir die Vigsprogram inhou deur dié dokument identi.seer word en (b) watter maatreëls voorgestel word om dié bedreigings te verlig?
97
51598_1.txt
4,903
Of sy departement voornemens is om openbare-privaatvennootskappe ten opsigte van die gebruik van militêre lughawes aan te gaan; so nie, waarom nie; so ja, ten opsigte van watter lughawe(ns), wanneer sodanige vennootskappe aangegaan sal word en (c) wat die verdere tersaaklike besonderhede is?
97
51598_1.txt
4,904
Of haar departement se nuwe bestuursvloeistelsel vir howe by die Hat.eld-landdroshof toegepas word; so nie, waarom nie; so ja, hoeveel sake kwali.
97
51598_1.txt
4,905
of 'n sekere saak (besonderhede verstrek) kwali.seer?
97
51598_1.txt
4,906
Wat die omvang van die ophoping van sake by Hof A en Hof B by die Hat.
97
51598_1.txt
4,907
of haar departement se strategie vir die vermindering van die ophoping van sake, soos uiteengesit deur adv Simon Jiyane by die Parlement op 30 Januarie 2007, by die Hat.
97
51598_1.txt
4,908
of 'n bepaalde saak (besonderhede verstrek), wat met 'n botsing op 12 Mei 2005 verband hou, by die strategie vir die vermindering van die ophoping van sake ingesluit is; so nie, (a) by hoeveel geleenthede dié saak uitgestel is, (b) om watter rede dit in elke geval uitgestel is en (c) wat die huidige stand van dié saak is?
97
51598_1.txt
4,909
Hoeveel SA Polisiediens-dossiere wat verband hou met hofstukke van die Hat.
97
51598_1.txt
4,910
of haar departement voornemens is om. nansiële hulp te verleen aan boere wat as gevolg van veediefstal skade gely het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
97
51598_1.txt
4,911
hoeveel (i) verrigtinge in dié sake vertraag is teruggetrek is?
97
51598_1.txt
4,912
of tydelike infrastruktuur daar ingestel is om basiese dienste soos water, elektrisiteit en sanitasie te verskaf; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
97
51598_1.txt
4,913
Of Khula Ondernemings Beperk aan sy strategiese oogmerke voldoen het met betrekking tot die uitsette en uitkomste van die (a) Khula-kredietskema, (b) Khula-bemagtigingsfasiliteit vir grondhervorming, (c) Khula-mentorprogram en (d) aanvangsfonds vir Khula-sakevennote; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
97
51598_1.txt
4,914
of die Geslags-en Bemagtigingseenheid van sy departement die departement se doelwitte in die boekjaar 2005-06 behaal het soos in sy departement se strategiese plan uiteengesit is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is; so nie, of enige stappe gedoen is teen diegene wat in dié verband gefaal het; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
97
51598_1.txt
4,915
Watter provinsies teen 28 Februarie 2007 (a) 'n rampbestuursentrum tot stand gebring het, (b) dié sentrums ten volle operasioneel gemaak het, (c) 'n voltydse hoof vir elke sentrum aangestel het, (d) 'n provinsiale rampbestuuradviesforum tot stand gebring het en (e) 'n. nale provinsiale rampbestuurplan opgestel het?
97
51598_1.txt
4,916
Of enige provinsies versuim het om 'n bygewerkte onroerende bateregister soos op 28 Februarie 2007 saam te stel; so ja, (a) watter provinsies en (b) wat die redes vir dié versuim is?
97
51598_1.txt
4,917
Of (a) sy departement en/of (b) die betrokke provinsies enige bystand gaan verleen aan die munisipaliteite in (i) KwaZulu-Natal en (ii) die Noord-Kaap wat nie 'n vaardigheidsplan vir die werkplek in 2006 opgestel en ingedien het nie; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
97
51598_1.txt
4,918
wat Eskom se beleid is teenoor elektrisiteitsbesparing deur sy personeel in hul daaglikse werksomstandighede?
97
51598_1.txt
4,919
Of enige proses in sy departement, in die besonder in die Gauteng-en Pretoria-gebied, aan die gang is wat daarop gemik is om die rassepro.
97
51598_1.txt
4,920
of daar enige plan is om die aantal personeellede wat in Pretoria werk, te verminder; so ja, (a) met hoeveel mense en (b) wat die rasse-indeling van sodanige persone is?
97
51598_1.txt
4,921
a Wat die totale getal werkgewers is wat tans namens hul huiswerkers tot die Werkloosheidversekeringsfonds bydra en b ten opsigte van elke boekjaar sedert die inwerkingstelling van wetgewing wat werkgewers van huiswerkers magtiging gee om tot die Werkloosheidversekeringsfonds by te dra, wat die totale i bedrag geld in rand is vir bydraes wat van sodanige werkgewers ontvang is, ii getal eise is wat deur huiswerkers teen die fonds ingestel is, iii waarde in rand van eise is wat deur huiswerkers teen die fonds ingestel is en iv waarde in rand van eise is wat deur die fonds aan huiswerkers uitbetaal is?
97
51598_1.txt
4,922
of dit die bedoeling is om die Waterkloof-lugmagbasis weer tot volle opersasionele status te herstel; so ja, (a) wat gedoen moet word en (b) wanneer dit gedoen sal word?
97
51598_1.txt
4,923
Hoeveel ambassadeurs en ander buitelandse missiehoofde (a) gedurende die tydperk 1 Januarie tot 30 Desember 2006 'n afspraak met haar adjunkministers aangevra het, b wel 'n afspraak met haar adjunkministers gehad het en c steeds op bevestiging van 'n afspraak met haar adjunkministers wag?
97
51598_1.txt
4,924
Of sy departement 'n omgewingsoudit uitgevoer het om onder andere sake wat verband hou met private vervoer en behuising te ondersoek; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
97
51598_1.txt
4,925
Watter vordering met die implementering van staatsbeleid ten opsigte van hernubare en energiedoeltreffende tegnologie gemaak is?
97
51598_1.txt
4,926
Of sy departement enige strategieë beplan het om (a) herwinning en (b) die praktyk van energie-doeltreffendheid te bevorder; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
97
51598_1.txt
4,927
Of daar, met verwysing na haar antwoord op Vraag 344 op 9 November 2006, enige bepalings en voorwaardes aan die belegging van R20 miljoen deur Silulumanzi in infrastruktuur vir die munisipaliteit Mbombela verbonde was; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, (a) wat die bepalings en voorwaardes is en (b) hoe die belegging terugbetaal gaan word?
97
51598_1.txt
4,928
Of kriptosporidium in enige waterbronne in die land gevind word; so ja, a in watter waterbronne en b wat gedoen word om i die situasie onder beheer te kry en ii die publiek te waarsku oor die moontlike gevare verbonde aan die drink van sodanig besmette water; so nie, of sy tevrede is dat toetse op waterbronne voldoende uitgevoer word; so ja, waarop haar gevolgtrekking gebaseer is?
97
51598_1.txt
4,929
Of hy dit sal oorweeg om belastingverligting te verskaf aan ondernemings wat sekuriteitverwante toerusting voorsien of wat sekuriteitverwante infrastruktuur bou; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
97
51598_1.txt
4,930
of sy enige stappe gaan doen om werk te maak van dié tekort; so nie, waarom nie; so ja, a watter stappe en b wanneer dié tekort uitgewis gaan wees?
97
51598_1.txt
4,931
of hy ingelig is dat pasiënte onnodig ten duurste in hospitale gehou word teen groot onkoste vir sy departement, aangesien hulpmiddels nie voorsien word nie; so ja, of hy enige stappe gedoen het om dié situasie te hanteer; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
97
51598_1.txt
4,932
of hy enige stappe sal doen om dié tekort aan te pak; so nie, waarom nie; so ja, a watter stappe en b wanneer dit gedoen gaan word?
97
51598_1.txt
4,933
Of sy as die voorsitter van die Nasionale Vigstrust verantwoordelikheid ingevolge die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, Wet 1 van 1999, vir die verkwistende besteding gaan aanvaar; so nie, (a) waarom nie, (b) wie vir dié verkwistende besteding verantwoordelik is en (c) watter stappe gedoen is teen die persoon/persone wat verantwoordelik is vir die wanbestuur van die trust se. nansies; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
97
51598_1.txt
4,934
Of hy oor die Ouditeur-generaal se spesiale verslag R.P 40/2005 oor die beweerde onreëlmatighede by die Krygstuigkorporasie van Suid-Afrika Edms Bpk ingelig is; so ja, of hy enige stappe gedoen het ten opsigte van die aanbevelings wat in dié verband deur die Ouditeur-generaal gemaak is; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
97
51598_1.txt
4,935
of hy enige stappe gedoen het om te verseker dat dié betalings gedoen sal word; so nie, waarom nie; so ja, a watter stappe en b teen wanneer dié uitstaande betalings gedoen sal word?
97
51598_1.txt
4,936
Of daar enige gebiede in die land is wat die SA Polisiediens as niemandsland beskou; so nie, waarom die Sydenham-polisiekantoor die afgelope maand versuim het om 'n inperkingsbevel in die Quarry Road-informele nedersetting te bestel; so ja, watter gebiede?
97
51598_1.txt
4,937
Hoeveel polisiebeamptes in elk van die afgelope drie jaar tot en met inbegrip van 2006 in elke provinsie (a) aangekla en (b) skuldig bevind is aan (i) aanranding, (ii) verkragting en (iii) moord?
97
51598_1.txt
4,938
of enige koste aangegaan is vanweë die opdrag van die NHBRR; so ja, a wat die totale koste beloop en b hoe dié koste uiteengesit word?
97
51598_1.txt
4,939
a Wat die i.
97
51598_1.txt
4,940
a aan watter maatskappye kontrakte vir die bou van die N2 Gateway-behuisingsontwikkeling toegeken is, b wat die waarde van die kontrak in elke geval was en c watter bedrag op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is aan elk van dié maatskappye betaal is?
97
51598_1.txt
4,941
a Hoeveel eenhede in fase 1 van die N2 Gateway-behuisingsontwikkeling wat beset is, toegewys is aan i persone op Kaapstad se behuisingslys, ii slagoffers van die brand in Joe Slovo in 2000 en 2004 en iii ander vermelde aansoekers, b wat die i inkomste-en ii ander vermelde maatstawwe was vir die toewysing van so 'n eenheid in fase 1 en c wat die i inkomste-en ii ander vermelde maatstawwe vir fase 2 van die ontwikkeling gaan wees?
97
51598_1.txt
4,942
of daar met dié projek begin is; so nie, (a) waarom nie en (b) wanneer dit 'n aanvang gaan neem?
97
51598_1.txt
4,943
Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 15)--President van die Republiek.
97
51598_1.txt
4,944
Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 15)--President van die Republiek.
98
51698_1.txt
4,946
Dui vertaalde weergawe van die vraag aan.
98
51698_1.txt
4,947
Dui 'n vraag vir mondelinge beantwoording aan.
98
51698_1.txt
4,948
QDui 'n skriftelike vraag aan wat vir mondelinge beantwoording oorgeplaas is op versoek van die betrokke lid (Reël 117).
98
51698_1.txt
4,949
Minister vir Justisie en Staatkundige Ontwikkeling 221, 222, 223,227Minister van Kommunikasie 227Minister van Korrektiewe Dienste... 227Minister van Kuns en Kultuur ... 222Minister vir Landbou en Grondsake... 220, 229Minister van Minerale en Energie ... 223, 226Minister van Omgewingsake en Toerisme ... 223, 225, 228Minister van Onderwys... 220Minister vir Openbare Ondernemings ... 220, 221, 226, 227Minister van Openbare Werke ... 227Minister in die Presidensie ... 220Minister vir Provinsiale en Plaaslike Regering... 225Minister vir die Staatsdiens en Administrasie ... 224Minister van Veiligheid en Sekuriteit 220, 221, 224, 225, 226, 227,229Minister van Verdediging ... 224, 227, 228Minister van Vervoer... 225, 236Opsomming van vrae vir skriftelike beantwoording...
98
51698_1.txt
4,950
Of, in die lig van die onlangse oproep deur 'n Lid van die Uitvoerende Gesag om die getal provinsies te hersien, die Regering dit oorweeg om die getal provinsies te rasionaliseer; so nie, waarom nie; so ja, (a) op watter grondslag so 'n besluit geneem is, (b) wanneer die proses na verwagting sal begin en (c) watter uitwerking dit op staatsbestuur sal hê?
98
51698_1.txt
4,951
Watter vordering gemaak is om die Suider-Afrikastreek te integreer ter nastrewing van die bevordering van 'n gemeenskaplike politieke en ekonomiese agenda vir die Afrika-kontinent?
98
51698_1.txt
4,952
Of (a) die verandering van plekname of (b) die oorskryf van geskiedenis om 'n oorheersende politieke standpunt te weerspieël enige geleentheid sal bied vir versoening en nasiebou; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
98
51698_1.txt
4,953
a Watter vordering in die Regering se stryd teen armoede en die skep van bevorderlike toestande vir die ekonomiese ontwikkeling van die meerderheid van ons mense gemaak is en b watter deurslaggewende suksesse behaal is in die i bestryding van armoede en ii vermindering van werkloosheid?
98
51698_1.txt
4,954
of die Afrika-portuuroorsigmeganisme nog enige noemenswaardige rol te speel het in die beoordeling van staatsbestuur in (a) Suid-Afrika en (b) die Afrika-kontinent; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
98
51698_1.txt
4,955
a Wat die sleutelresultate was van die Internasionale Beleggingsraad IIC se vergadering wat vanaf 11 tot 13 Mei 2007 gehou is en waarvan die Regering die gasheer was en b hoe dié resultate die Regering se ontwikkelingsagenda en vertroue in die Suid-Afrikaanse ekonomie bevorder?
98
51698_1.txt
4,956
a Hoeveel gevalle van verkragting van kinders onder die ouderdom van 12 jaar aangemeld is tydens die jongste vermelde tydperk van twee jaar waarvoor inligting beskikbaar is, b hoeveel skuldigbevindings verkry is weens sodanige gevalle wat aangemeld is en c hoeveel sodanige gevalle wat aangemeld is op skoolgronde plaasgevind het?
98
51698_1.txt
4,957
of die RKIS of die Presidensie sekere radiostasies (name verstrek) vir die onderhoud genader het; so ja, (a) watter persone hulle genader het en (b) op watter grondslag hulle tot die onderhoud ingestem het?
98
51698_1.txt
4,958
a Wat die huidige. nansiële posisie van die Transnet Tweede Vastevoordeelfonds is en b watter persentasieverhoging in die komende termyn aan pensioenarisse betaal gaan word?
98
51698_1.txt
4,959
Hoeveel studente in elke jaar vanaf 1997 tot 2007 by die Universiteit van die Vrystaat vir die vakkursus SeSotho op (a) eerstejaar-, (b) tweedejaar-, (c) derdejaar-, (d) honneurs-, (e) magister-en (f) doktorale vlak ingeskryf was?
98
51698_1.txt
4,960
Of enige marknavorsing al onderneem is om vas te stel of daar 'n aanvraag na die nuusbrief SARS Practitioners Newsletter in Afrikaans en die ander amptelike landstale bestaan; so ja, (a) wanneer die navorsing gedoen is en (b) watter terugvoer ontvang is; so nie, of hy dit sal oorweeg om die SARS Practitioners Newsletter in ander landstale beskikbaar te stel; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
98
51698_1.txt
4,961
of sy 'n verklaring oor die aangeleentheid sal doen?
98
51698_1.txt
4,962
of hy 'n verklaring oor die aangeleentheid sal doen?
98
51698_1.txt
4,963
of elke eis uitbetaal is; so nie, waarom nie?
98
51698_1.txt
4,964
Wat die huidige (a) rasse-en (b) geslagsamestelling van die regbank is?
98
51698_1.txt
4,965
Of 'n saak van roekelose en nalatige bestuur teen die veiligheidskonvooi van 'n sekere persoon naam verstrek in KwaZulu-Natal geopen is; so ja, of enige stappe in dié verband gedoen is teen lede van dié konvooi; so nie, waarom nie; so ja, a watter stappe en b teen wie?
98
51698_1.txt
4,966
of enige van die beamptes wat van verkragting aangekla is, steeds hul pos beklee; so ja, waarom hulle nie geskors is nie?
98
51698_1.txt
4,967
of enige geld uit die. skus hiervoor aangewend is of word; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
98
51698_1.txt
4,968
of enige verdagtes reeds a geïdenti.
98
51698_1.txt
4,969
of daar prioriteit aan die ondersoek gegee word; so nie, waarom nie; so ja; wat die tersaaklike besonderhede is?
98
51698_1.txt
4,970
Met verwysing na die bepalings in Hoofstuk 1 van die Grondwet van Suid-Afrika, Wet 108 van 1996, met betrekking tot die vestiging van 'n Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad, watter stappe sedert die instelling daarvan gedoen is om respek vir alle (a) tale wat in die algemeen deur gemeenskappe in Suid-Afrika gebruik word en (b) ander tale wat vir godsdienstige doeleindes in Suid-Afrika gebruik word, te bevorder en te verseker?
98
51698_1.txt
4,971
watter stappe hy gaan doen om toe te sien dat gedenkstene van alle gemeenskappe bewaar word?
98
51698_1.txt
4,972
Of haar department 'n beleid ten opsigte van die gebruik van tale in ons howe voltooi het; so nie, waarom nie; so ja, wat die beleid is?
98
51698_1.txt
4,973
of (a) die bestuur van die Regshulpraad enige verdere geding met betrekking tot dié verhoor verbied het en (b) enige hofsake sedert dié verbod deur lede van die Regshulpraad ingestel is; so ja, of enige stappe in dié verband deur die raad gedoen is; so nie, waarom nie; so ja, a watter stappe en b teen wie?
98
51698_1.txt
4,974
of die Regshulpraad enige beleid het aangaande die bedryf van private praktyke deur sy lede; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
98
51698_1.txt
4,975
In elk van die afgelope drie jaar tot en met 2006, (a) hoeveel senior uitvoerende lede van die Regshulpraad wat op kontrak werk, vas aangestel is, (b) wat die (i) name en ii posbenaming van elk van dié lede is, c wat elkeen se salaris was toe hulle op kontrak aangestel is, d wat elkeen se salaris sedert vaste aanstelling is en e om watter redes elk van dié lede vas aangestel is?
98
51698_1.txt
4,976
of sy ondersoek na dié aangeleentheid gaan instel; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
98
51698_1.txt
4,977
of die Suid-Afrikaanse jaarverslag aan Cites beskikbaar is; so nie, waarom nie; so ja, waar 'n afskrif verkry kan word?
98
51698_1.txt
4,978
hoeveel permitte vir jag per spesie gedurende (a) 2006 en (b) 2007 ingevolge die Konvensie oor Internasionale Handel in Bedreigde Wilde Fauna-en Flora-spesies (Cites) in elke provinsie uitgereik is?
98
51698_1.txt
4,979
of haar departement ten spyte van dié vakatures sy doelwitte bereik het soos uiteengesit in in sy begrotingsprogram vir (a) 2004, (b) 2005 en (c) 2006; so nie, waarom nie; so ja, of haar departement oorweeg het om met dié vakante poste weg te doen; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
98
51698_1.txt
4,980
of haar departement ten spyte van dié vakatures sy doelwitte bereik het soos uiteengesit in in sy begrotingsprogram vir (a) 2004, (b) 2005 en (c) 2006; so nie, waarom nie; so ja, of haar departement oorweeg het om met dié vakante poste weg te doen; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
98
51698_1.txt
4,981
of sy departement ten spyte van dié vakatures sy doelwitte bereik het soos uiteengesit in in sy begrotingsprogram vir (a) 2004, (b) 2005 en (c) 2006; so nie, waarom nie; so ja, of sy departement oorweeg het om met dié vakante poste weg te doen; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
98
51698_1.txt
4,982
of daar enige riglyne is met betrekking tot die (a) vergoedingspakkette en (b) prestasiebonusvereistes en persentasies waarop daar tydens die aanstel van rekenpligtige beamptes ooreengekom word?
98
51698_1.txt
4,983
of enige vervangingstoerusting en masjienonderdele vir die nuwe patrolliebote plaaslik beskikbaar sal wees; so nie, (a) waar dié toerusting en masjienonderdele verkry sal word en (b) teen watter koste; so ja, by wie?
98
51698_1.txt
4,984
of sy departement ander moontlike alternatiewe vir die verkryging van dié. nansiering ondersoek het; so nie, waarom nie; so ja, (a) watter alternatiewe, (b) om watter rede dié alternatiewe nie gebruik word nie, (c) wie die stelsel in stand gaan hou en (d) teen watter koste?
98
51698_1.txt
4,985
of die bestaande 94 bote steeds benut sal word; so nie, (a) waarom nie en (b) wat met hulle gedoen sal word?
98
51698_1.txt
4,986
wat die huidige posisie betreffende die billike aandeel vergeleke met die koste van gratis basiese dienste by munisipaliteite is?
98
51698_1.txt
4,987
Of die (a) lidmaatskapsgelde wat die SA Vereniging vir Plaaslike Regering (SAVPR) van munisipaliteite vra redelik is en (b) munisipaliteite dié gelde kan bekostig; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is; so nie, of hy die aangeleentheid sal ondersoek en die SAVPR en munisipaliteite in dié verband van raad sal bedien; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
98
51698_1.txt
4,988
of enige lid van die wetenskaplike personeel wat verantwoordelik vir die MPA's is, na aanleiding van dié besluit bedank het of sy/haar voorneme om te bedank, verklaar het; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
98
51698_1.txt
4,989
of enige wetgewing bestaan wat daarvoor voorsiening maak dat die publiek eise kan indien vir verliese en skade wat gely is weens Eskom se nalatigheid deurdat hy nie die vermelde hoofkabel herstel het nie; so nie, waarom nie; so ja, in watter a Wet en b artikels sodanige bepaling voorkom?
98
51698_1.txt
4,990
hoeveel (a) vlieëniers, volgens geslag en ras, tans opleiding in dieselfde lugdienste ontvang, (b) poste vir (i) vlieëniers en (ii) medevlieëniers tans in elke lugredery vakant is en (c) poste die afgelope twee jaar as gevolg van (i) uittrede, ii bedanking en iii ontslag vakant geword het?
98
51698_1.txt
4,991
in die lig van die tekort aan wetgewing met betrekking tot mensehandel, watter aanklagtes ingebring word teen 'n persoon wat weens mensehandel gearresteer is?
98
51698_1.txt
4,992
of enige voorstelle ontvang is van bepaalde kategorieë gesondheidswerkers wat ontevrede met die pas van die onderhandelinge is; so ja, (a) wat die tersaaklike besonderhede is en (b) wat sy reaksie was?
98
51698_1.txt
4,993
of daar enige stappe gedoen word om dié kategorieë in te sluit; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
98
51698_1.txt
4,994
In elk van die vyf mees onlangs vermelde jare waarvoor inligting beskikbaar is, a watter bedrag die departement aan navorsing oor TB toegewys het, b aan watter instellings dié geld toegewys is en c wat die spesi.
98
51698_1.txt
4,995
of enige stappe na aanleiding van dié bevindings gedoen is; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
98
51698_1.txt
4,996
of die departement enige geld ontvang het vir die uitsluitlike doel om navorsing oor TB te doen; so ja, a watter bedrag en b van wie?
98
51698_1.txt
4,997
Of enige eise vir vergoeding gedurende die afgelope drie jaar ontvang is van gesondheidsberoepslui wat in die loop van hul werk met enige siektes besmet is; so ja, in elke geval, (a) wanneer die besmetting plaasgevind het, (b) wat die betrokke gesondheidsinstelling was, (c) watter siekte opgedoen is en (d) wat die resultaat in elke geval was?
98
51698_1.txt
4,998
Hoeveel persone sedert 1 Januarie 2000 in elke provinsie (a) aangekla is weens die (i) besit, (ii) vervaardiging en (iii) verkoop van tik en (b) ten opsigte van dié klagtes skuldig bevind is?