document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
95 | 27683b.txt | 4,796 | Die "interne" transformasie van die tradisionele maatskappye en die toetrede van maatskappye in swart besit en onder swart bestuur sedert 1992 het gelei tot 'n aansienlik verbeterde transformasieprofiel in hierdie vissery. |
95 | 27683b.txt | 4,797 | persent is klein of medium grote ondememings;.. |
95 | 27683b.txt | 4,798 | word deur maatskappye in swart besit gehou (in 1992,was dit nul persent). |
95 | 27683b.txt | 4,799 | Oorkoepelende sektorale doelwitte. |
95 | 27683b.txt | 4,800 | Om die internasionale beeld van die Suid-Afrikaanse diepsee stokvis-treilvissery in stand te hou en te ontwikkel, sal daar ag geslaan word op Suid-Afrika se verpligtinge op nasionale, streeks-en internasionale vlakke wanneer visvangregte toegeken word. |
95 | 27683b.txt | 4,801 | die erkende impakte van treilvisserye op die mariene ekosisteem te bestuur. Dit sluit in maatreels in wat byvangste bestuur, voorkom en verminder. |
95 | 27683b.txt | 4,802 | en Die ekonomiese lewensvatbaarheid en omgewingsvolhoubaarheid van die vissery te ondersteun. |
95 | 27683b.txt | 4,803 | die behoefte om ekonomiese stabiliteit in stand te hou en internasionale mededingingheid van die vissery te verhoog; die feit dat hierdie vissery MSC gesertifiseer is; en die feit dat die diepsee stokvisbron goed bestuur word ingevolge betroubare en huidige data, sal kommersiele visvangregte vir 'n tydperk van 15 jaar toegeken word (1 Januarie 2006 tot 31 Desember 2020). Die Departement sal gereeld regtehouers evalueer teen voorafbepaalde prestasiekriteria (sien paragraaf 12 hier onder). |
95 | 27683b.txt | 4,804 | Die diepsee stokvis-treilvissery is tans oor-onderskryf met 53 deelnemers. Die huidige vangsvlakke is hersien en 'n konserwatiewe bestuursplan is oor die afgelope drie jaar geimplementeer. |
95 | 27683b.txt | 4,805 | is verminder en verdere afnames mag nodig wees in die nabye toekoms. Nuwe inkomelinge kan toegelaat word, maar die totale aantal deelnemers in hierdie vissery sal nie vermeerder word nie. |
95 | 27683b.txt | 4,806 | All aansoeke sal volgens 'n stel "uitsluitingskriteria" gesif word. Nuwe aansoekers en bestaande regtehouers wat aansoek doen sal daarna apart evalueer word in terme van 'n stel gelaaide Vergelykende balanseringskriteria". 'n Afsnypunt of rangorde sal dan bepaal word om die suksesvolle aansoekers te bepaal. |
95 | 27683b.txt | 4,807 | sal dan aan elke suksesvolle aansoeker toegeken word in terme van 'n stel "kwantumkriteria". |
95 | 27683b.txt | 4,808 | Maatskappyewet 61 van 1973 sal in aanmerking kom. Regte sal nie toegeken word aan natuurlike persone d.w.s. |
95 | 27683b.txt | 4,809 | individue of eenmansake nie. Natuurlike persone wat bestaande regtehouers is moet aansoek doen in die vorm van 'n beslote korporasie of maatskappy en sal as medium termyn regtehouers behandel word indien hulle aan die rigiyne uiteengesit in die Algemene Beleid voldoen. |
95 | 27683b.txt | 4,810 | b Wetsnakoming: lndien 'n regtehouer aansoeker of sy lede, direkteure of beherende aandeelhouers skuldig bevind is aan 'n misdryf ingevolge die WLMH nie, sal 'n reg nie aan die aansoeker toegeken word nie. Dit sluit nie die betaling van 'n skulderkenningsboete in nie. Regte sal ook nie toegeken word aan 'n regtehouer-aansoeker indien die aansoeker of sy lede, direkteure of beherende aandeelhouers se visvangregte gekanselleer, opgeskort of ingetrek is ingevolge die WLMH of daar op hul bates beslag gel6 is in terme van die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad 121 van 1998of die WLMH nie. |
95 | 27683b.txt | 4,811 | Besluite kan gereserveer word oor die aansoeke van regte-houers wat ondersoek word vir oottredings van die WLMH. 'n Besluit oor so 'n aansoek sal geneem word na afhandeling van die ondersoek. |
95 | 27683b.txt | 4,812 | Die Departement vereis dat elke regtehouer 'n heffing betaal op die geteikende vis wat geland word. Regte houers wat vangste onder-gerapporteer het ten einde, inter alia, die betaling van heffings te vermy sal uitgesluit word. Regtehouers wat nie heffings betaal het nie sal gepenaliseer word in die vergelykende balanseringsproses soos hieronder uiteengesit. Sou sodanige aansoeker egter nietemin vir 'n reg iwalifiseer, sal h visvangpermit nie uitgereik word nie alvorens die uitstaande gelde aan die Departement betaal is nie. |
95 | 27683b.txt | 4,813 | Papier-kwotas, soos gedefinieer in die Algemene Beleid, sal uitgesluit word. |
95 | 27683b.txt | 4,814 | Toegang tot 'n geskikte vaartuig: Aansoekers sal moet aantoon dat hulle 'n reg van toegang tot 'n geskikte vaartuig het sien verder paragraaf 8 hieronder vir die beskrywing van 'n geskikte vaattuig. |
95 | 27683b.txt | 4,815 | Aansoekers wat regte hou, asook potensiele nuwe inkomelinge, sal evalueer word ingevolge die volgende balanseringskriteria, wat gelaai sal word ten einde die sterkte van elke aansoek te bepaal. Die kriteria hieronder uiteengesit moet saamgelees word met die ooreenstemmende kriteria in die Aigemene beleid vir verdere detail. Dit is in besonder van toepassing op die "transformasie" kriterium. |
95 | 27683b.txt | 4,816 | Een van die doelwitte met die toekenning van langtermyn visvangregte in hierdie vissery is om die huidige transformasievlak te verbeter. |
95 | 27683b.txt | 4,817 | Nakoming van die Wet op Diensbillikheid 55 van 1998 en die verteenwoordigheid van swart persone en vroue op die verskillende diensvlakke. Die gedelegeerde owerheid mag ook die verskil in besoldigingsvlakke tussen die hoogste en laagste betaalde werknemers in ag neem. |
95 | 27683b.txt | 4,818 | Korporatiewe maatskaplike belegging. |
95 | 27683b.txt | 4,819 | Beleggings in geskikte vaartuie en ander vaste bates. Met betrekking tot e vaartuie sal beleggings in die vorm van aandeelhouding ook in aanmerking geneem word. Regtehouer aansoekers sal nie beloon word vir die sluit van vootwaardehke koopooreenkomste nie. |
95 | 27683b.txt | 4,820 | Wat nuwe inkomeling aansoekers betref, sal die gedelegeerde owerheid oorweging gee aan beleggings gemaak in ander sektore in die vorm van vaartuie, vaste bates, prosesserings-en bemarkingsinfrastruktuur. |
95 | 27683b.txt | 4,821 | Daar sal van alle nuwe inkomeling aansoekers vereis word om aan te toon dat hulle die kennis, vaardigheid en kapasiteit het ten einde aan die diepsee stokvistreilvissety deel te neem. |
95 | 27683b.txt | 4,822 | Regtehouers wat sonder goeie rede meer of minder as hul toekennings gevang het met mer as lo/, sal penaliseer word. Finansiele prestasie sal gemeet word soos aangedui in die Algemene Visserybeleid. |
95 | 27683b.txt | 4,823 | Die gedelegeerde owerheid mag oorweging skenk aan ondememingsontwikkeling en aansoekers se vermd om waarde toe te voeg tot stokvis by wyse van prosessering. |
95 | 27683b.txt | 4,824 | Die diepsee stokvis-treilervissery verskaf ongeveer 8 800 werksgeleenthede. |
95 | 27683b.txt | 4,825 | per jaar vir werknemers wat seevarend is. |
95 | 27683b.txt | 4,826 | termyn toekenningsproses sal beoordeel word. |
95 | 27683b.txt | 4,827 | Die volume byvangste wat geland word deur deelnemers in die diepsee stokvistreilvissery bly 'n bron van kommer vir die Departement. |
95 | 27683b.txt | 4,828 | Lophius vomerinus is besonder kommerwekkend orndat opnames daarop dui dat die huidige vangste van beide spesies bo volhoubare vlakke is. Koningklip-talrykheid aan die suidkus is vera1 lag. |
95 | 27683b.txt | 4,829 | ton. Hierdie byvangstoegewings is op de hele stokvisvissery van toepassing. Daar sal vereis word van voomemende aansoekers om aan te toon watter byvangsmitigasie en verminderingsmaat&Is hulk in werking gestel het of in die geval van nwe inkomeling aansoekers, in gaan investeer ten einde te verseker dat aan bogenoemde byvangsbeperkings voldoen word. |
95 | 27683b.txt | 4,830 | ingesta is of waarin investeer sal word ten einde de byvangste van snoek Thyrsites atun te verminder. |
95 | 27683b.txt | 4,831 | Dit word erken dat die gebnrik van treilvangs skade aan die seebed berokken. Tot op datum is daar geen afdoende bewys van die omvang van die skade aandui wat veroorsaak word nie. |
95 | 27683b.txt | 4,832 | skade aan die seebed te verminder; en mer energie en brandstof doeltreffend te wees ook van toepassing op prosesseringsfabrieke. |
95 | 27683b.txt | 4,833 | regte-houers met kleiner toekennings en nuwe inkomeling aansoekers, gekies het om hulle vangste te land en te prosesseer in sentrums buite die groot metropolianse gebiede soos Kaapstad en Port Elizabeth. |
95 | 27683b.txt | 4,834 | Regtehouer aansoekers sal penaliseer word as hul heffings betaalbaar aan die Departement vir h tydperk langer as 60 dae agterstallig is op datum van hulle aansoek. |
95 | 27683b.txt | 4,835 | Wetsnakoming lndien de aansoeker, sy lede of direkteure of beherende aandeelhouers skulderkenningboetes betaal het vir oortredings van die WLMH, die wet se regulasies of perm*Woorwaardes sal die aansoeker penaliseer word. |
95 | 27683b.txt | 4,836 | In hierdie vissery sal die meganisme vir die toekenning van kwantum die onderwetp wees van verdere konsultasie met aansoekers nadat die aansoeke in die vissery ooweeg is en die suksesvolle aansoekers geidentifiseer is. Onderhewig aan die uitkoms van die konsultasie proses, sal die volgende drie beginsels toegepas word met betrekking tot die toekenning van kwantum. |
95 | 27683b.txt | 4,837 | Eerstens, die toekenning van kwantum aan suksesvolle medium-temp regtehouers sal vasgestel word met verwysing na kwantum gehou deur regtehouers in 2005. |
95 | 27683b.txt | 4,838 | Derdens, en bykomend tot die bogenoemde twee beginsels, sal die gedelegeerde owerheid by magte wees om kwantum toe te ken gebaseer op kriteria wat daarop gemik is om die oogmerke van hierdie beleid te bereik, soos transformasie en prestasie. Hierdie kriteria moet ontwerp word op 'n wyse wat mod verseker dat alle suksesvolle aansoekers, afgesien van die grote van hulle vorige toekenning, daarby kan baat vind indien hulle aan die kriieria voldoen. |
95 | 27683b.txt | 4,839 | Toegerus is met 'n werkende vaartuigmoniteringstelsel. |
95 | 27683b.txt | 4,840 | Regtehouers in die diepsee stokvistreilvissery word nie verhinder om regte in enige ander vissery in Groepe A en B vissrye te hou nie. Regtehouers in die diepsee stokvistreilvissery (insluitende hulle lede, beherende aandeelhouers en lede van hulle uitvoerende bestuurspan) sal nie toegelaat word om kommersiele visregte in Groepe C en D te hou nie. Dieselfde geld vir tradisionele lynvis. |
95 | 27683b.txt | 4,841 | Die waarde van die vis wat toegeken word oor die duur van die reg. |
95 | 27683b.txt | 4,842 | Januarie 2006 betaalbaar is, sal hersien word na oorlegpleging met regtehouers. Die heffings betaal sal deur die Departement gebruik word vir die mitigasie van jaarlikse kostes van bestuur, wetsnakoming en navorsing. |
95 | 27683b.txt | 4,843 | Die bestuursmaatreels wat hier onder bespreek word, weerspied sommige van die Departement se hoofvoornemens vir die bestuur van hierdie vissery nadat regte toegeken is. |
95 | 27683b.txt | 4,844 | Hierdie vissery sal bestuur word ooreenkomstig die ekosisteembenadering tot die bestuur van visserye (UEBV). |
95 | 27683b.txt | 4,845 | n Ekosisteembenadering tot visserybestuur is 'n holistiese en geintegreerde benadering wat erken dat visvang en verwante aktiwiteite op land die bree mariene omgewing beinvloed. |
95 | 27683b.txt | 4,846 | EBV in die diepsee stokvistreilvissery nie. Die EBV in die diepsee stokvistreilvissery sal verder uitgestippel word in die Bestuurshandboek vir die Diepsee Stokvistreilvissery. Suid-Afrika bly verbind tot die teikendatum van 2010 vir die inwerkingstelling van 'n EAF in die kommersiele visserye. |
95 | 27683b.txt | 4,847 | Kleiner regtehouers verkies om hul sakebedrywighede te konsolideer. |
95 | 27683b.txt | 4,848 | Die konsolidasie van regtehouers is egter onderworpe aan die Departement se benaderingtot monopoliee (sien paragraaf 11.5). |
95 | 27683b.txt | 4,849 | en suidooskus. lndien die voorgestelde Namakwalandse Mariene Beskermde Gebied verklaar word, sal die oes van stokvis effektiewelik verdeel word in drie bepaalde gebiede aangesien treilvisvangbedrywighede langs die weskus na die noorde en die suide van die MBG verdeel sal word. |
95 | 27683b.txt | 4,850 | en stokvis-langlynvissers te verminder. Artikel 15 van die WLMH maak voorsiening vir die verklaring van visvangbestuursgebiede. Die Departement sal oorweeg om sodanige bestuursgebiede te verklaar in 'n poging om potensiele gebruikerskonflik tussen treilvissers en langlynvissers aan te spreek. |
95 | 27683b.txt | 4,851 | Daar is tans 100 diepsee treilvaartuie in Suid-Afrikaanse waters bedrywig. |
95 | 27683b.txt | 4,852 | Die meerderheid is ouer vaartuie wat vervang moet word, Die opgradering van die vloot mag 'n verhoging in die vangspoging tot gevolg hQ. |
95 | 27683b.txt | 4,853 | Die Departement sal die bykomende vangspoging as gevolg van verdere en nuwe vaartuie wat in die vloot ingebring word, met sorg evalueer. Regtehouers sal nie toegelaat word om vaartuie te gebruik wat in staat is om baie meer vangspoging te ontplooi as wat hulle in term van hulle toekenning kan vang nie. Verder mag die Departement met die Bedryfsligaam van die Visvangsektor oorleg pleeg in verband met aansoeke om verdere of nuwe vaartuie in die sektor te benut. |
95 | 27683b.txt | 4,854 | Tetwyl die Departement konsolidasie van regtehouers in hierdie die vissery sal aanmoedig, is die Departement gekant teen monopoliee wat tot nadeel van die kleiner regtehouers kan werk. |
95 | 27683b.txt | 4,855 | wat enige enkele regtehouer mag hou of beheer instel nie, maar sal moniteer of enige groot regtehouers op h wyse optree wat strydig is met billike mededingingspraktyke. |
95 | 27683b.txt | 4,856 | langlynvissery sal grotendeels behou word. Die verhouding mag-egter -herSien word indien verdere data oor die relatiewe impak van die onderskeie visserye beskikbaar word. |
95 | 27683b.txt | 4,857 | Die Departement sal 'n aantal formele prestasiemetingoefeninge instel vir die duur van de kommerside visvangregte. Daar word beoog om die prestasiemetingoefening na twee jaar uit te voer en dan elke drie jaar daarna. |
95 | 27683b.txt | 4,858 | nakoming van toepaslike wette en regulasies. |
95 | 27683b.txt | 4,859 | Die oogmerk met prestasiemeting sal wees om te verseker dat die doelstellings van die vissery bereik word en dat bestuursmetodologie en prosedures geskik is en op datum bly. |
95 | 27683b.txt | 4,860 | Die Departement se huidige waarnemersprogram sal uitgebrei word om waarneming vir wetstoepassings-doeleindes in te sluit. Die Departement sal verder die dekking van waameming van hierdie vissery progressief uitbrei. Daar sal van regtehouers verwag word om die koste van die waarnemingsproses te dra. |
95 | 27683b.txt | 4,861 | Permitvoorwaardes vir hierdie vissery sal jaarliks uitgereik word. Die permitvootwaardes sal vasgestel word na konsultasie met regtehouers in hierdie vissery en sal onderwope wees aan hersieningsoos en wanneer dit nodig mag wees. |
96 | 29045.txt | 4,863 | (i) van die Wet op Skuldinvorderaars, 1998 (Wet No. |
96 | 29045.txt | 4,864 | Telefoonnommer: 082 801 6071. |
96 | 29045.txt | 4,865 | Telefoonnommer:082 801 6071. |
96 | 29045.txt | 4,866 | waaraan skuldig bevind: Poging tot moord-aanranding etbgebruik van vuurwapen onder invloed van drank. |
96 | 29045.txt | 4,867 | of 600 dae gevangenisstraf en 'n verdere 5 jaar gevangenisstraf wat opgeskort is vir 5 jaar. |
96 | 29045.txt | 4,868 | of 100 dae gevangenisstraf. |
96 | 29045.txt | 4,869 | Ek was tydens die voonral nie werksaam as 'n invorderaar nie. Ek was op 'n sosiaie besoek by 'n danspiek. Ek is buite van agter aangerand waar ek my vuurwapen in selfverdediging gebruik het. |
96 | 29045.txt | 4,870 | Ek verklaar dat die besonderhede deur my verskaf, in alle opsigte volledig en korrek is. Geteken te Philadelphia op hierdie 26ste dag van Oktober 2005. Opmerkings: lngevolge die Regulasies betreffende Skuldinvorderaars, 2003, is dit 'n misdryf om vals of misleidende besonderhede of inligting te verskaf of om 'n vals of misleidende verklaring te maak. |
97 | 51598_1.txt | 4,872 | Dui vertaalde weergawe van die vraag aan. |
97 | 51598_1.txt | 4,873 | Dui 'n vraag vir mondelinge beantwoording aan. |
97 | 51598_1.txt | 4,874 | QDui 'n skriftelike vraag aan wat vir mondelinge beantwoording oorgeplaas is op versoek van die betrokke lid (Reël 117). |
97 | 51598_1.txt | 4,875 | Minister van Gesondheid 97, 99, 100Minister van Handel en Nywerheid... 97, 98, 101Minister vir Justisie en Staatkundige Ontwikkeling. 96, 97, 98, 100Minister van Korrektiewe Dienste ... 96Minister van Minerale en Energie ... 103Minister van Omgewingsake en Toerisme ... 97, 98, 102, 103, 105Minister vir Openbare Ondernemings... 102Minister van Onderwys... 99, 103Minister vir Provinsiale en Plaaslike Regering ... 96, 101Minister van Veiligheid en Sekuriteit... 96, 97, 101, 104Minister van Verdediging... 97, 100, 102, 104Minister van Waterwese en Bosbou ... 103Opsomming van vrae vir skriftelike beantwoording... |
97 | 51598_1.txt | 4,876 | Of daar enige growwe nalatigheid aan die kant van gevangenisbeamptes was wat tot die ontsnapping van 'n sekere gevangene (besonderhede verstrek) uit Pretoria se C-Maks-gevangenis gelei het; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, watter stappe (a) hy of sy departement sal doen om te verseker dat dit nie weer gebeur nie en (b) gedoen sal word teen gevangenisbeamptes wat nalatig bevind word? |
97 | 51598_1.txt | 4,877 | a hoeveel munisipaliteite op 31 Januarie 2006 nog steeds nie hul. |
97 | 51598_1.txt | 4,878 | of die department beoog om enige stappe te doen om die swak. nansiële verslagdoening van munisipaliteite te verbeter; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe? |
97 | 51598_1.txt | 4,879 | a waarom verklarings betreffende die beweerde aanranding van sekere persone name verstrek op 19 November 2006 eers op 18 Januarie 2007 afgeneem is, b wat 'n sekere polisiekantoor naam verstrek omtrent die beweerde mislukte inhegtenisneming van 'n sekere persoon naam verstrek op 18 Januarie 2007 gedoen het en c wat die huidige stand van sake betreffende orde en stabiliteit in die informele nedersetting Thulamntwana is? |
97 | 51598_1.txt | 4,880 | of hy die besonderhede van dié skenkings en toewysings aan die Parlement vermeld het; so nie, (a) waarom nie en (b) hoe die Parlement dié inligting kan bekom; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
97 | 51598_1.txt | 4,881 | of dié beleidsrigtings tans in die Wes-Kaapse-afdeling van die hoë howe toegepas word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
97 | 51598_1.txt | 4,882 | of die bestuur van die Durbanse Metro-polisiediens oor enige vordering betreffende sodanige aanbevelings verslag gedoen het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
97 | 51598_1.txt | 4,883 | of sy departement enige stappe sal doen om die situasie reg te stel; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe? |
97 | 51598_1.txt | 4,884 | Of, in die lig van die aanval op 'n staatsaanklaer in die landdroskantoor in Pretoria en die moord op 'n polisieman in 'n hof in Noordwes, haar department metaalverklikkers in hofgeboue geinstalleer het om iets te doen omtrent die veiligheid en sekuriteit van hofpersoneel; so nie, (a) waarom nie en (b) wanneer iets omtrent die probleem gedoen gaan word; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
97 | 51598_1.txt | 4,885 | of hy 'n verklaring oor die aangeleentheid sal doen? |
97 | 51598_1.txt | 4,886 | Of daar enige ondersoek gedoen word na die uitwerking van Sutherlandia met betrekking tot (a) 'n veiligheidsondersoek by 'n sekere hospitaal (naam verstrek) en b die uitwerking op pasiënte met MIV/Vigs by 'n sekere hospitaal naam verstrek; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, i wie beide ondersoeke doen, ii aan wie die resultate meegedeel word, iii wat die aard van elke ondersoek is, iv deur wie elke ondersoek eties goedgekeur is en vaa wanneer en bb waar die resultate gepubliseer sal word? |
97 | 51598_1.txt | 4,887 | of sy departement enige tydraamwerke vir dié planne het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
97 | 51598_1.txt | 4,888 | Of daar enige inisiatiewe bestaan om nuwe sakeondernemings in Suid-Afrika (a) te bevorder en (b) te ondersteun; so nie, waarom nie; so ja, watter inisiatiewe? |
97 | 51598_1.txt | 4,889 | of daar enige regres vir verbruikers sal wees; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
97 | 51598_1.txt | 4,890 | Of haar departement 'n beleid het ten opsigte van die gebruik van afgetrede landdroste en ander gevestigde prokureurs wat bereid is om hul dienste gratis beskikbaar te stel as voorsittende beamptes in howe na die voltooiing van 'n opleidingskursus wat deur haar departement aangebied word; so ja, wat die beleid behels; so nie, of sy dit sal oorweeg om 'n beleid in dié verband op te stel; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
97 | 51598_1.txt | 4,891 | Of haar departement ingelig is dat pensioenarisse van Zimbabwe wat in Suid-Afrika woonagtig is sedert 2003 nie hulle staatspensioene ontvang nie; so ja, of die Regering enige hulp aan dié pensioenarisse verleen om hul (a) maandelikse en (b) agterstallige pensioene te bekom; so nie, waarom nie; so ja, i wat die aa formaat is en bb omvang van dié hulp is en ii watter probleme die Regering ondervind om die pensioengeld van dié pensioenarisse te laat oorbetaal? |
97 | 51598_1.txt | 4,892 | of die pas van transformasie aangepas sal word by die beskikbaarheid van geskikte kandidate in die Vrystaatse afdeling van die Hooggeregshof om te voorkom dat die regbank negatief getref word; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, watter uitwerking dit op die. nalisering van sake in dié afdeling sal hê? |
97 | 51598_1.txt | 4,893 | of 'n staatstenderproses in die verkoop of verhuring van die eiendom gevolg is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
97 | 51598_1.txt | 4,894 | of enige spesiale maatreëls ingestel is om die prestasie van dié skole in 2007 te verbeter; so nie, waarom nie; so ja, watter maatreëls? |
97 | 51598_1.txt | 4,895 | of enige planne in werking gestel is om die getal skole wat enige spesi.eke tale aanbied te (a) vermeerder of (b) verminder; so nie, waarom nie; so ja, (i) watter tale en (ii) watter planne? |
97 | 51598_1.txt | 4,896 | of die wanbestuur van die program se gelde soos deur dié verslag uitgewys is enige veranderings teweeggebring het ten opsigte van hoe die voedingsprogram tans bestuur word; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
97 | 51598_1.txt | 4,897 | of dié ambulanse aan bepaalde hospitale toegewys is; so nie, op watter grondslag hulle toegewys word aan pasiënte wat hulle benodig; so ja, hoeveel ambulanse aan elke hospitaal in die distrik toegewys word? |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.