document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
93
205984_1.txt
4,594
Of sy van sy korrespondensie na haar kantoor in kennis gestel is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, waarom sy versuim het om te reageer?
93
205984_1.txt
4,595
Met verwysing na die mediaberig oor die staat wat.
93
205984_1.txt
4,596
of die eiendom wat deur die vorige kommissaris gebruik is, onvoldoende is om die nuwe kommissaris te huisves; so ja, waarom?
93
205984_1.txt
4,597
Wat die totale bedrag is wat sedert sy bestaan aan die lede van die ministeriële taakspan oor Sentech en die SABC betaal is?
93
205984_1.txt
4,598
Of die SABC voornemens is om onderskrifte te gebruik om meer as een miljoen dowe persone te help om sy televisieprogramme te kyk; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,599
Of sy departement.
93
205984_1.txt
4,600
a op watter datum in Augustus 2008 hy die Ouditeur-generaal ontmoet het toe hy oor die nie-nakoming ingelig is en b watter maatreëls hy ter regstelling van die probleem getref het?
93
205984_1.txt
4,601
Evaluering sowel as Administrasie in die Presidensie.
93
205984_1.txt
4,602
Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 99)--Minister in die Presidensie. Prestasiemonitering en- evaluering asook Administrasie in die Presidensie.
93
205984_1.txt
4,603
Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 99)--Minister in die Presidensie. Prestasiemonitering en -evaluering asook Administrasie in die Presidensie.
93
205984_1.txt
4,604
Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 99)--Minister in die Presidensie. Prestasiemonitering en -evaluering asook Administrasie in die Presidensie.
93
205984_1.txt
4,605
Of hy die Regering se standpunt oorgedra het oor die wenslikheid van die regsgeding wat in die Verenigde State van Amerika aanhanging gemaak is deur Khulumani en.
93
205984_1.txt
4,606
of dié standpunt wat hy oorgedra het deur die (a) President van die Republiek, (b) Kabinet en (c) Ministers in die Ekonomiese Groep goedgekeur is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,607
of . koste-analise in dié verband gedoen is; so nie, waarom nie; so ja, wat was (a) die uitslag en (b) die nuwe maatreëls wat in dié verband ingestel is?
93
205984_1.txt
4,608
Of die saak teen . bepaalde persoon (naam verstrek) vir oortreding van wette wat met medisynebeheer verband hou, soos ingedien by die SA Polisiediens in Pinetown op 8 Maart 2006, afgehandel is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die resultaat was?
93
205984_1.txt
4,609
Of enige steenkool (a) uitgevoer is uit en (b) ingevoer is van enige hawe in elk van die afgelope vyf boekjare tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is; so nie, wat die posisie in dié verband is, in elke geval; so ja, in elke geval, (i) van watter hawe, (ii) deur watter maatskappy, (iii) na watter land, (iv) wat die (aa) gewig, (bb) kwaliteit en (cc) waarde in geld van die steenkool is, in elke geval en (v) waarvoor die ingevoerde steenkool gebruik is?
94
233785_1.txt
4,611
Dui vertaalde weergawe van die vraag aan.
94
233785_1.txt
4,612
Dui 'n vraag vir mondelinge beantwoording aan.
94
233785_1.txt
4,613
Dui 'n skriftelike vraag aan wat vir mondelinge beantwoording oorgeplaas is op versoek van die betrokke lid (Reël 117).
94
233785_1.txt
4,614
Dui 'n vraag vir skriftelike beantwoording aan wat nog nie beantwoord is nadat 10 werkdae verstryk het nie.
94
233785_1.txt
4,615
Minister van Arbeid 627, 633Minister van Basiese Onderwys ... 608, 611, 614, 621, 623, 631Minister van Binnelandse Sake ... 626, 633, 636Minister van Ekonomiese Ontwikkeling ... 625, 632, 636Minister van Energie ... 625, 632Minister van Finansies... 616, 617, 618, 625, 632, 636Minister van Gesondheid... 611, 612, 622, 623, 625, 632Minister van Handel en Nywerheid... 610, 616, 630, 635Minister van Hoër Onderwys en Opleiding... 626, 632Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking ... 611, 626, 633Minister van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling... 615, 627, 633, 635Minister van Kommunikasie ... 624, 631Minister van Korrektiewe Dienste... 610, 617, 618, 624, 632, 637Minister van Kuns en Kultuur ... 623, 631Minister van Landbou, Bosbou en Visserye ... 612, 621, 623, 631Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming ... 609, 628, 634Minister van Maatskaplike Ontwikkeling ... 614, 629, 634Minister van Menslike Nedersettings ... 609, 626, 633, 637Minister van Minerale Hulpbronne ... 615, 627, 633Minister van Openbare Ondernemings... 628, 633Minister van Openbare Werke... 628, 634, 638Minister van Polisie ... 614, 619, 627, 633, 638Minister in die Presidensie: Prestasiemonitering en -evaluering asook Administrasie in die Presidensie ... 613, 617, 630, 634Minister vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake... 612, 615, 624, 632, 635, 636Minister van Sport en Ontspanning... 629, 634, 637Minister vir die Staatsdiens en Administrasie ... 628, 634, 636Minister van Staatsveiligheid ... 629, 634Minister van Toerisme ... 616, 630, 635Minister van Verdediging en Militêre Veterane...
94
233785_1.txt
4,616
Minister van Vervoer 613, 622, 630, 635, 638Minister vir Vroue, Kinders en Mense met Gestremdhede ... 608, 615, 631, 635Minister van Waterwese en Omgewingsake... 609, 619, 620, 621, 631, 635Minister van Wetenskap en Tegnologie ... 616, 617, 629, 634Opsomming van vrae vir skriftelike beantwoording...
94
233785_1.txt
4,617
Of sy, in die lig daarvan dat haar departement steun op nie-regeringsorganisasies met min inkomste in KwaZulu-Natal om ondersteuningsdienste aan kinders met gestremdhede te lewer, . ondersoek daarna sal instel; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,618
of daar bevind is dat die GTA ondoeltreffend is om . stelselmatige maatstaf vir leer op graad 9-vlak te bied; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,619
of sy . verklaring oor die aangeleentheid sal doen?
94
233785_1.txt
4,620
a Watter tipe opleiding die lede van.
94
233785_1.txt
4,621
of sy . verklaring oor die aangeleentheid sal doen?
94
233785_1.txt
4,622
of hy oor die verslegtende toestand van die strukture op die eiendom ingelig is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,623
Of 26 huise wat in Mthatha geleë is aan . bepaalde ontbinde entiteit (naam verstrek) oorgedra is en later in 2008 deur die Oos-Kaapse LUR vir Plaaslike Regering by.
94
233785_1.txt
4,624
waarom die inwoners van die huise nie voorkeur gekry het toe die eiendomme verkoop is nie?
94
233785_1.txt
4,625
of enige van dié finansiering voorwaardelik ter ondersteuning van die in situ-opgradering van die informele Hillview-informele nedersetting was; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is; so nie, of enige ander finansiering vir dié projek voorsien is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,626
of sy enige stappe gedoen het om verdere besoedeling van die gebied te voorkom; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,627
a Wanneer die bou van die vier nuwe-generasie tronke.
94
233785_1.txt
4,628
of sy beoog om die huidige argitektoniese modelle te hersien ten einde bendebedrywighede in tronke te beperk; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,629
of daar enige planne bestaan om meer of ander sodanige helikopters aan te skaf; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,630
Of daar tans enige (a) vroue, (b) kinders en (c) mense met gestremdhede by enige korrektiewe dienssentrum is; so ja, (i) hoeveel in elke geval, (ii) by watter korrektiewe dienssentrum hulle in elke geval gehuisves word en (iii) watter geriewe aan (aa) kinders en (bb) mense met gestremdhede by elke korrektiewe dienssentrum gebied word?
94
233785_1.txt
4,631
wat die uiteensetting van loteryfondse in elk van dié jare ten opsigte van (a) administrasie, (b) pryse, (c) fondse aan instellings en (d) ander gespesifiseerde uitgawes is?
94
233785_1.txt
4,632
Of die Regering van voorneme is om . diplomatieke sending in Bangladesh tot stand te bring; so nie, waarom nie; so ja, (a) wanneer en (b) wat die verdere tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,633
of sy beoog om die MIV/Vigs-inligtingsveldtog na ander skole en grade uit te brei; so nie, waarom nie; so ja, (a) wanneer, (b) na watter skole, (c) watter grade en (d) wat die geraamde begroting is?
94
233785_1.txt
4,634
of daar enige ander inligtingstelsels vir provinsiale hospitale is wat provinsies in staat gestel het om pasiëntinligting suksesvol te deel onderwyl hulle van elektroniese boodskapstandaarde gebruik maak, met inbegrip van dié wat in die onderskeie dokumente van die Nasionale Gesondheidsinligtingstelsel van Suid-Afrika (NHIS/SA) vermeld word; so nie, waarom nie; so ja, of dié deel van pasiëntinligting in . lewende hospitaalomgewing bereik is; so ja, watter bepaalde aspekte van data-elemente soos naam, ID-nommer, hartklop en bloeddruk op . elektroniese wyse tussen die stelsels gedeel is; so nie, of dié deel van pasiëntinligting bereik is in.
94
233785_1.txt
4,635
of elke bovermelde provinsie steeds voortgaan om die data-elemente te deel; so nie, (a) waarom nie, (b) watter provinsies geraak word en (c) wat die redes is dat die inligting nie gedeel word nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,636
of hy (a) sy departement, (b) die RGBSA of (c) die PRNDW opdrag gaan gee om alle gedingvoering in dié verband te staak; so nie, waarom nie; so ja, wanneer?
94
233785_1.txt
4,637
a Hoeveel i diepsee-en ii kusvaartuie tans in haar departement se besit is en b met betrekking tot elke vaartuig, wat i die aa doel, bb rol, cc diepgang en dd aankoopprys is, ii die aa onderhoudskoste, bb bedryfskoste, cc totale seemyl afgelê en dd totale getal ure aaa in die hawe en bbb op see was in elke boekjaar sedert die aankoop daarvan en iii die spesifikasies en verdere tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,638
Of haar departement.
94
233785_1.txt
4,639
of haar departement . evaluering gedoen het om vas te stel of daar genoeg veeartse is om dié diere te behandel en te moniteer; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,640
Of enige van die burgemeesters en/of lede van die burgemeesterskomitee van enige van die munisipaliteite onder administrasie hul volle salaris ontvang het; so nie, (a) wat die posisie in dié verband is en (b) wat elkeen van hulle tans verdien; so ja, wat elke persoon tans in elke vermelde munisipaliteit verdien?
94
233785_1.txt
4,641
of enige van dié amptenare en/of ampsdraers tans regeringsposisies beklee; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,642
Of enige (a) personeel en/of (b) dokumente van die Nasionale Jeugkommissie aan die Nasionale Jeugontwikkelingagentskap oorgedra is; so nie, waarom nie; so ja, (i) wat die besonderhede van die oordragproses is en (ii) wat die verdere tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,643
a Hoe die Alumnivereniging wat deel uitmaak van die Nasionale Jeugontwikkelings-agentskap saamgestel is, b wat sy i visie, ii missie en iii aksieplan is, c wat die koste vir die i vestigting en ii onderhoud van dié vereniging is en d hoeveel personeellede die vereniging in diens sal neem?
94
233785_1.txt
4,644
of bestaande stelsels in Autopax, soos rekenaar- en loonlysstelsels, deur die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) oorgeneem is; so nie, (a) waarom nie en (b) wat in dié verband in werking gestel word; so ja, of dit by bestaande stelsels geïntegreer is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,645
Of, ten opsigte van.
94
233785_1.txt
4,646
a watter prosesse, prosedures en meganismes in dié verband gevolg is en b hoe die finale skikking onderhandel is?
94
233785_1.txt
4,647
Of sy of haar departement oor enige plan beskik om.
94
233785_1.txt
4,648
of haar departement . beleidsdokument het wat riglyne aan opvoeders voorsien oor hoe om afknouery in skole te hanteer; so nie, (a) waarom nie, (b) wanneer sodanige dokument na verwagting saamgestel sal word en (c) watter riglyne in die afwesigheid van sodanige dokument gebruik word; so ja, (i) wat die tersaaklike besonderhede is en ii waar.
94
233785_1.txt
4,649
of die kurrikulum voorsiening maak vir optrede soos om (a) leerders te ontmoedig om . deel aan afknouery te hê, (b) leerders oor die gevaar van sodanige kultuur in te lig, c leerders leiding te gee om hanteringstrategieë te ontwikkel en d leerders te straf wat oortredings begaan; so nie, waarom nie, in elke geval; so ja, wat die tersaaklike besonderhede in elke geval is?
94
233785_1.txt
4,650
of enige SAAMS-amptenaar skuldig bevind is aan bedrog by die agentskap (a) in die boekjare (i) 2007-08, (ii) 2008-09 en (iii) 2009-10 en (b) gedurende die tydperk 1 April 2010 tot die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede in elke geval is?
94
233785_1.txt
4,651
Of enige vliegtuie van die SA Lugdiens na haar begrotingstoespraak in Mei 2010 gebruik is; so nie, waarom nie; so ja, (a) watter soort vliegtuie gebruik is, (b) wat die rede in elke geval was, (c) wat die koste in elke geval was en (d) wat die besonderhede ten opsigte van die plek van (i) vertrek en (ii) aankoms in elke geval is?
94
233785_1.txt
4,652
of enige sake van die hofrol verwyder is weens onakkurate inligting wat deur beamptes van die SA Polisiediens neergeskryf is wat nie in staat was om in Afrikaans in die Noord-Kaap te kommunikeer nie; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, (a) hoeveel in die boekjare (i) 2005-06, (ii) 2006-07, (iii) 2007-08, (iv) 2008-09 en (v) 2009-10 en (b) wat die verdere tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,653
Of hy voor die verhoging van die toelaes van wykkomiteelede met enige munisipaliteit oorleg gepleeg het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,654
of elk van dié persone sonder betaling geskors is; so nie, waarom nie, in elke geval; so ja, (a) wat die redes is en (b) watter stappe in elke geval gedoen word om die situasie reg te stel?
94
233785_1.txt
4,655
of dié projekte in die (a) landelike en (b) stedelike gebiede bevorder is; so nie, waarom nie; so ja, (i) hoe, (ii) wat die (aa) name en (bb) liggings van die gebiede is waar dié projekte bevorder is, (iii) wanneer die bevordering van elke projek binne elke gebied (aaa). aanvang geneem het en (bbb) tot . einde gekom het en (iv) watter koste aangegaan is om die KVG se projekte binne elk van dié gebiede te bevorder?
94
233785_1.txt
4,656
Of, in die lig van die aanbeveling deur die Ouditeur-generaal, (a) . volledige bateregister saamgestel is, (b) alle huurkontrakte opgespoor is en (c). aangewese persoon toegewys is om die bateregister te administreer; so nie, (i) waarom nie en (ii) wanneer dit na verwagting gedoen sal word; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,657
of enige van die onbenutte myne om.
94
233785_1.txt
4,658
hoeveel sluitingssertifikate aan myne uitgereik is (a) in die boekjare (i) 2005-06, (ii) 2006-07, (iii) 2007-08, (v) 2008-09 en (v) 2009-10 en (b) gedurende die tydperk 1 April 2010 tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is?
94
233785_1.txt
4,659
Of enige sektore van die Suid-Afrikaanse ekonomie wat na die Euro-gebied uitvoer, negatief geraak is deur die (a) betreklik sterker rand en (b) Euro-skuldkrisis; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,660
Of die Regering dit oorweeg om die Australiese voorbeeld te volg en . superbelasting op hulpbronwinste in te stel; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,661
watter tydraamwerk die KMMO's het om die handves na te kom?
94
233785_1.txt
4,662
a Wat die i totaal en ii uiteensetting van die bedrag is wat op 4 Mei 2010 bestee is aan die prysuitdelingsplegtigheid van die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum wat in Johannesburg plaasgevind het, b hoeveel persone i na die geleentheid uitgenooi is en ii die geleentheid bygewoon het en c hoe die totale bedrag wat bestee is en die totaal wat uitgenooi is en die geleentheid bygewoon het, met die vorige jaar vergelyk?
94
233785_1.txt
4,663
of daar enige ander lynitems in haar departement se administrasiebegroting is wat aan begrotingsbesnoeiings onderworpe is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,664
Of, met betrekking tot artikel 3.6(b) van die etiese kode vir lede van die uitvoerende gesag, Proklamasie No. 41 van 28 Julie 2 000, Staatskoerant No 21399, enige lid van die uitvoerede gesag die administrasie van . sekere belang onder die beheer van.
94
233785_1.txt
4,665
of enige proses ingestel is om te verseker dat die lid nie . kontrak met die onafhanklike en professionele persoon of agentskap aangaan nie; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,666
of die gebruik van Suid-Afrikaanse rande deur Zimbabwe . uitwerking sal hê op die a waarde van die rand en b geldvoorraadgroei van die rand; so nie, waarom nie, in elke geval; so ja, wat die tersaaklike besonderhede in elke geval is?
94
233785_1.txt
4,667
of haar bevindings . afname in dié getalle sedert die inwerkingstelling van die Child Justice Act, Wet 75 van 2008, aantoon; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,668
of haar departement beplan om meer van gevangeniswerkers vir sulke infrastruktuurontwikkeling gebruik te maak; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,669
Watter riglyne hy aan nasionale departemente uitgereik het met betrekking tot die inwerkingstelling van die nuwe Geïntegreerde Finansiële Bestuurstelsel ten opsigte van die handhawing van data-integriteit, (ii) toegangsekuriteit vir werknemers in die bepaalde departement en (iii) herwinning en herstel van data ná . ernstige ramp en (b) watter maatreëls hy ingestel het om die nakoming van dié riglyne te verseker?
94
233785_1.txt
4,670
of enige stappe teen die verskaffer gedoen is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,671
of enige bykomende koste as.
94
233785_1.txt
4,672
of enige stappe teen die diensverskaffer gedoen is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,673
of daar enige styging in koste ten opsigte van elk van die polisiekantore is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,674
hoeveel klas-klagtes deur die OKD van elke provinsie in die boekjaar 2009-10 ontvang is?
94
233785_1.txt
4,675
of vermiste polisiedossiere ondersoek word, in elke geval; so nie, waarom nie; so ja, hoeveel van die ondersoeke tot (a) tugstappe en (b) afdanking gelei het?
94
233785_1.txt
4,676
Of enige steenkoolmynmaatskappye wat in Mpumalanga sake bedryf, vervolg is vanweë nie-nakoming kragtens artikel 9, wat verband hou met die tydelike of permanente beëindiging van . myn of mynbedrywigheid, van die regulasies betreffende gebruik van water vir mynbou- en verwante aktiwiteite gerig op die beskerming van waterhulpbronne, GkR.704, wat gepubliseer is in die Staatskoerant Vol.
94
233785_1.txt
4,677
of enige stappe gedoen sal word om te verseker dat die eienaars van verlate steenkoolmyne in Mpumalanga die bovermelde voorskrifte nakom; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,678
of sy, in die afwesigheid van. assessering, sal voortgaan om watergebruiklisensies vir steenkoolmynbedrywe in die bogenoemde opvanggebiede uit te reik; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is; so nie, of sy.
94
233785_1.txt
4,679
of . beperking op die getal lisensies geplaas is wat in die gebied uitgereik mag word; so nie, waarom nie; so ja, (a) wat die besonderhede van dié beperking is en (b) watter maatreëls gebruik word om aansoeke om sodanige watergebruiklisensies te keur?
94
233785_1.txt
4,680
of haar departement (a) klagtes of besorgdhede oor die werk of integriteit van praktisyns ondersoek en (b).
94
233785_1.txt
4,681
of dié rekord aan die publiek beskikbaar is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,682
Of, met verwysing na die antwoord op vraag 539 op 9 Junie 2008, die Waternavorsingskommissie sy studie oor reinigingsmiddels met.
94
233785_1.txt
4,683
of haar departement voornemens is om die gebruik van fosfaat in reinigingsmiddels te verbied; so nie, waarom nie; so ja, (i) wat die tersaaklike besonderhede is en (ii) watter stappe haar departement in dié verband gaan doen?
94
233785_1.txt
4,684
of die entiteit wat die bedrag aan regtehouers uit die bykomende R6 miljoen gaan betaal.
94
233785_1.txt
4,685
of sy . datum vir die heropening van die perlemoenvissery vasgestel het; so ja, wat die datum is?
94
233785_1.txt
4,686
of die eienaars van huisbote wat geraak word deur Sanparke geraadpleeg is voor hulle gelas is om weg te trek; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,687
of haar departement die koste van . opvoeder vir die meer as vyftig leerders wat tans by die skool ingeskryf is, sal betaal; so nie, waarom nie; so ja, wat die maatstawwe is wat haar departement toepas wanneer bystand aan . skool van dié aard oorweeg word?
94
233785_1.txt
4,688
of die bakterie wat blousiekte veroorsaak as.
94
233785_1.txt
4,689
of enige (a) kennisgewings van voorneme om . lasgewing uit te reik, (b) lasgewings of (c) kriminele klagte teen besoedelaars van die water hoër op uitgereik is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
94
233785_1.txt
4,690
of daar . maksimum tydperk is waarbinne.
94
233785_1.txt
4,691
hoeveel ondersoeke wat tans vir die RGBSA hangende is langer as (a) 3-6 maande, (b) 6-9 maande, (c) 9-12 maande, (d) 12-18 en (e) 18-24 maande geneem het om af te handel?
94
233785_1.txt
4,692
a hoeveel i babas doodgebore is en ii suigelinge voor hul eerste verjaardag by elke bepaalde hospitaal aa in aaa 2007, bbb 2008 en ccc 2009 en bb sedert 1 Januarie 2010 gesterf het, b in watter provinsie elke vermelde hospitaal geleë is en c wat die oorsaak van die dood in elke geval was?
94
233785_1.txt
4,693
of sy departement op dreef is om die tersaaklike MOD'e te bereik; so nie, (a) waarom nie en (b) watter stappe gedoen word om te verseker dat die MOD'e bereik word?
94
233785_1.txt
4,694
Of haar (a) departement of (b) enige van sy instellings enige kontraktuele ooreenkomste met sekere maatskappye (name verstrek) of enige van hul filiaalmaatskappye onderteken het (i) in die boekjare (aa) 2008-09 en (bb) 2009-10 en (ii) gedurende die tydperk 1 April 2010 tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is; so ja, (aaa) wat die aard van elke kontrak is, (bbb) wat die (aaaa) begin- en (bbbb) einddatum van elke kontrak is, ccc wat die geldwaarde van elke kontrak is, ddd wat die besonderhede van die ondertekeningsproses van elke kontrak is, eee wie anders getender het vir elke kontrak wat toegeken is en fff wat die getenderde bedrag in elke geval was?