document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
93
205984_1.txt
4,494
of daar . plan is om die bou van nuwe hotelondernemings in die Nasionale Krugerwildtuin te bestuur; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonder-hede is?
93
205984_1.txt
4,495
Of, met verwysing na haar antwoord op vraag 124 op 22 Februarie 2010, die oorlegplegings oor die toeken van . waterlisensie aan . bepaalde steenkoolmyn (naam verstrek), al dan nie, rekening gehou het met (a) doeltreffende en voordelige watergebruik in die openbare belang, (b) die sosio-ekonomiese uitwerking van watergebruik deur die myne, (c) die waarskynlike gevolg dat die watergebruik gemagtig gaan word ten opsigte van die (i) waterhulpbron en (ii) ander watergebruikers, (d)(i) klas en (ii) gehalte-oogmerke van die waterhulpbron en (e) die gehalte van die waterhulpbron wat nodig mag wees vir (i) die reservaat en (ii) die nakom van internasionale verpligtinge; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede in elke geval is?
93
205984_1.txt
4,496
Met verwysing na elke vermelde (a) bataljon, (b) regiment en (c) eskadron van die SA Weermag, wat die (i) totale getal poste (aa) wat beplan word, (bb) gevul is, (cc) vakant/oortollig is en (ii) persentasie vakante/oortollige poste met betrekking tot elke vermelde beroep in die SA Weermag is?
93
205984_1.txt
4,497
Wat die (a) totale koste en (b) ontleding van die koste is (i) om haar departement se BBP-sitkamer by die O R Tambo-lughawe daar te stel, (ii) sedert 1 April en (iii) waarvoor in die finansiële jaar 2009-10 begroot is?
93
205984_1.txt
4,498
of sy maatreëls ingestel het om te voorkom dat dit weer gebeur; so nie, waarom nie; so ja, wat die maatreëls is?
93
205984_1.txt
4,499
of daar stappe gedoen is om die situasie in die toekoms a op te los en b te vermy; so nie, waarom nie, so ja, wat die stappe is?
93
205984_1.txt
4,500
of enige van dié PBSU's teruggevind is; so nie, waarom nie; so ja, in elke geval, (a) watter skandeerders teruggevind is, (b) op watter datum en (c) waar?
93
205984_1.txt
4,501
Of, met verwysing na sy antwoord op vraag 99 op 18 Februarie 2010, die verlofuitbetalings aan (a) voormalige adjunkpresident P G Mlambo-Ngcuka en (b) minister E G Pahad betaal is ooreenkomstig.
93
205984_1.txt
4,502
of die voormalige president Thabo Mbeki enige soortgelyke betalings ontvang het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,503
of die Regering enige geldelike inkomste en/of gelykwaardige inkomste van die internasionale vennote vir hul gebruik van Salt sal ontvang; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,504
of die inisiatief vir ander netwerkdiensverskaffers behalwe Sentech oopgestel sal word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,505
a Hoe gereeld die berekening van i 100-jaar en ii 50-jaar vloedlyne hersien word en b wat die implikasies is ten opsigte van i permanente strukture en ii verwante riool-infrastrukture wat onder gevestigde vloedlyne gebou word?
93
205984_1.txt
4,506
Of stappe met die oog op die (a) deursigtige, (b) regverdige en (c) doeltreffende toekenning van permitte om walvisse vanaf.
93
205984_1.txt
4,507
of, met verwysing na . insetsel wat tydens . sekere televisieprogram (besonderhede vertrek) uitgesaai is, haar departement.
93
205984_1.txt
4,508
of daar stappe teen enige persoon gedoen is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,509
of enige stappe om in elke geval die situasie reg te stel, gedoen word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,510
of dié uitgawes vrugteloos bevind is; so nie, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,511
a hoeveel van die geïnspekteerde paaie in elke provinsie as in.
93
205984_1.txt
4,512
of enige van die provinsiale paaieagentskappe in samewerking met (a) sy departement en/of (b) die SA Nasionale Padagentskap Bpk (SANPAB) maatreëls aangeneem het waarvolgens . eenvormige stel riglyne vir die klassifisering van die toestand van die paaie in elke provinsie geskep kan word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,513
Of, in die lig van die SA Padfederasie se voorleggings oor die toestand van die padnetwerk en met verwysing na die aanbevelings deur die Finansiële- en Fiskale Kommissie ten opsigte van padbestuur en -infrastruktuur, sy departement 'n beleidsrigting geformuleer het om die geraamde jaarlikse surplus in padgebruikerskoste van R20 miljard te verminder; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,514
Of, met verwysing na die Aksieplan van die Nywerheidsbeleid se uitkenning van bosbou as.
93
205984_1.txt
4,515
wat elke bosbouonderneming waaraan.
93
205984_1.txt
4,516
soos teen die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is, (a) hoeveel aansoeke om waterlisensies van bosbouondernemings in elke provinsie wag om afgehandel te word en (b) in die geval van elkeen van dié aansoeke, op watter datum dit vir die eerste keer by die departement ingedien is?
93
205984_1.txt
4,517
Of opvoeders in diens van of verbonde aan haar departement betaling ooreenkomstig die beroepspesifieke bedeling (BSB) ontvang het; so nie, (a) waarom nie en (b) wanneer hulle betaling sal ontvang; so ja, (i) wanneer hulle dit ontvang het en (ii) hoeveel opvoeders sodanige betaling ontvang het?
93
205984_1.txt
4,518
a Watter bedrag tussen 1 Januarie tot 31 Desember 2009 deur haar departement bestee is aan die werwing van nuwe werknemers ingevolge i reklame, ii tenders vir werwingsagentskappe en iiiaa huisvesting en bb reisuitgawes vir aansoekers wat gekortlys is en b hoeveel poste i geadverteer is, ii gevries is weens. moratorium op werwing en iii gevul is, of enige poste gevul is nadat die moratorium ingestel is; so ja, (a) watter poste, (b) hoeveel posisies, (c) om watter redes dié poste gevul is en (d) wat die jaarlikse salarisimplikasies vir elk van dié poste is?
93
205984_1.txt
4,519
Of daar oortreders vrygelaat is sonder dat hulle aan die voorvrylatingsprogram deelgeneem het; so nie, waarom nie; so ja, (a) hoeveel gevangenes per korrektiewe sentrum vir die afgelope drie jaar en (b) wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,520
of enige bilaterale ooreenkomste tans van krag is vir (a) Oliver Tambo-Internasionale Lughawe, (b) Kaapstadse Internasionale Lughawe en (c) Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe; so nie, waarom nie; so ja, (i) hoeveel, (ii) met watter lugrederye en (iii) wat die verdere tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,521
Of hy ingelig is oor voorstelle deur Transnet om die terrein by die Durbanse Internasionale Lughawe vir die doel van.
93
205984_1.txt
4,522
hoe dié terrein verkoop sal word en die markwaarde bepaal sal word?
93
205984_1.txt
4,523
of dié lughawens ten opsigte van (a)(i) beligting en (ii) navigasiemiddele en (b) hul herstel- en instandhoudingsprogramme aan die vereistes voldoen; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, of enige van dié lughawens se sertifisering (a) onttrek is of (b) onder termyn geplaas is; so ja, (i) watter lughawens en (ii) aan watter vereistes daar nie voldoen is nie?
93
205984_1.txt
4,524
Of alle (a) primêre en (b) sekondêre skole in elk van die provinsies (i) biblioteke en (ii) media-/rekenaarsentrums het; so nie, (aa) waarom nie, (bb) watter skole is dit, (cc) hoeveel leerders daar by elke skool is en (dd) wanneer hulle dié fasiliteite sal bekom; so ja, hoeveel onderwysers in elke provinsie gekwalifiseerd is om leerders oor die rekenaar te onderrig?
93
205984_1.txt
4,525
Of die staatsdiensamptenare enige rol tydens die Fifa-sokkerwêreldbekertoernooi in 2010 gaan speel om doeltreffende en geskikte dienslewering te verseker; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,526
Of . nasionale skool-eed ingestel is waarvolgens skoolkinders . eed moet aflê wat uitdrukking gee aan hul verbintenis tot respek teenoor en die beskerming van andere, en om die regte en waardes voor te staan wat in die Grondwet vervat is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,527
Wat die totale (a) getal poste is waarvoor beplan is, (b) getal poste is wat gevul is, (c) getal vakante/oortollige poste is en (d) persentasie vakante/oortollige poste ten opsigte van elke vermelde rang in die (i) SA Weermag, (ii) SA Lugmag, (iii) SA Vloot en (iv) SA Militêre Gesondheidsdienste is?
93
205984_1.txt
4,528
Ten opsigte van elke vermelde eskader van die SA Lugmag wat die totale (a) getal poste is waarvoor beplan is, (b) getal poste is wat gevul is, (c) getal vakante/oortollige poste is en (d) persentasie vakante/oortollige poste vir elke vermelde beroep is?
93
205984_1.txt
4,529
Ten opsigte van elke vermelde seevarende dek van die SA Vloot, wat vir elke vermelde beroep die totale getal (a) beplande, (b) gevulde, (c) vakante/oortollige en (d) persentasie vakante/oortollige poste is?
93
205984_1.txt
4,530
of die kantoor op versoek van die gemeenskap heropen sal word; so nie, waarom nie; so ja, wanneer?
93
205984_1.txt
4,531
of tussentydse stappe gedoen sal word om besteding aan a besoldiging vir uitvoerende amptenare en b nuttelose en spandabelrige besteding te beperk; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,532
of die Nasionale Tesourie riglyne sal opstel oor hoe die tersaaklike data ten opsigte van finansies en prestasie beklemtoon sal word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,533
of daar . spesialiseenheid bestaan wat skelmstreke betreffende die internet en kortboodskapdiens hanteer; so nie, a waarom nie en b waar dié misdade aangemeld moet word; so ja, hoe so . misdaad aangemeld word?
93
205984_1.txt
4,534
of daar 'n kontrak vir die instandhouding bestaan; so nie a waarom nie, b hoe die instandhouding hanteer word, c aan watter maatskappy die tender vir die installering toegeken is en d wat die koste van die eenheid beloop het; so ja, i met wie en ii wat die voorwaardes is?
93
205984_1.txt
4,535
of daar planne beraam word om hulle in die toekoms te installeer; so nie, waarom nie; so ja, hoe lank die filmmateriaal gehou word, b watter maatreëls getref word om in geval van sekuriteitskending die filmmateriaal te beveilig en c watter ondersteuning van geslotekringtelevisie-filmmateriaal bestaan?
93
205984_1.txt
4,536
Hoeveel belastinginkomste die SA Inkomstediens (SAID) van belanghebbendes in die toeristebedryf ingevorder het vir elke rand wat ontvang is?
93
205984_1.txt
4,537
of 'n raming van die bykomende inkomste gemaak is wat Sars van die toerisme-bedryf sal ontvang in die tien jaar na afloop van die Fifa-sokkerwêreld-bekertoernooi in 2010; so nie, waarom nie, so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,538
Of sy departement.
93
205984_1.txt
4,539
of enige verteenwoordigers die vergaderings bygewoon het; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,540
of die misdaadrekordsentrum van die SA Polisiediens rekord hou van (a) presidensiële kwytskeldings en (b) die skrapping van rekords ingevolge die Strafproseswet voor die skrapping van . rekord teweeggebring word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,541
Of (a) . graad of . driejaar-diploma of (b) twee jaar ervaring by howe geadverteer is as maatstawwe vir die aanstelling van poste in landdroskantore in die Vrystaat; so ja, of persone wat by (a) Jakobsdal, (b) Petrusburg en (c) Phillipolis aangestel is, aan die vereistes voldoen het; so nie, waarom nie; so ja, oor watter grade, diplomas of hofervaring hulle beskik?
93
205984_1.txt
4,542
of dié situasie die uitstel van sake voor die hof tot gevolg het; so ja, hoeveel sake in (a) Kroonstad en (b) die Vrystaat?
93
205984_1.txt
4,543
Of enige Speakers en/of burgemeesters of munisipaliteite die uitnodiging aanvaar het om.
93
205984_1.txt
4,544
of daar enige agterstande oor basiese dienslewering by enige van dié munisipaliteite is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede in elke geval is?
93
205984_1.txt
4,545
of enige provinsie voornemens is om vakature-lyste in 2010 te publiseer; so nie, waarom nie; so ja, wanneer?
93
205984_1.txt
4,546
met verwysing na haar antwoord op vraag 113 op 12 Junie 2009, wat die tersaaklike vakkundige gebied van elk van die lede is wat tot die raad aangestel is?
93
205984_1.txt
4,547
of enige monsters wat sedert 1 Januarie 2008 deur die SA Polisiediens na die forensiese chemie-laboratoriums gestuur is, afgekeur is omdat daar nie aan vasgestelde maatstawwe voldoen is nie; so ja, a hoeveel monsters van watter polisiekantore, b wat die belangrikste probleme rakende van nie-nakoming was en c watter stappe gedoen is om met die forensiese chemie-laboratoriums saam te werk om die proses van die indien van monsters te verbeter?
93
205984_1.txt
4,548
in elk van dié jare, wat die gemiddelde tydsduur vir die registrasie van . nuwe mesisyne was?
93
205984_1.txt
4,549
a Watter vordering gemaak is om veranderinge aan die tendervereistes vir die verkryging van antiretrovirale middels in werking te stel, b watter veranderinge aan die vereistes oorweeg word en c wanneer dié veranderinge afgehandel sal word?
93
205984_1.txt
4,550
of enige van dié skole.
93
205984_1.txt
4,551
wat die gemiddelde tydsduur in elke provinsie is wat poste vir skoolhoofde a vakant was en b nie . permanente aanstelling gehad het nie?
93
205984_1.txt
4,552
of . ondersoek na die omstandighede betreffende die ontsnapping ingestel is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,553
a Wanneer die beoordelingsproses van bieërs vir die bou van die voorgestelde viersterhotel by Malelane in die Nasionale Krugerwildtuin afgehandel is, b wanneer die tender aan die suksesvolle bieër toegestaan is en c wat die name van alle organisasies wat.
93
205984_1.txt
4,554
of van die afsonderlike persone op die beoordelingspaneel.
93
205984_1.txt
4,555
of al die regulasies wat die toekenning van tenders deur die SA Nasionale Parke beheer, nagekom is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,556
of, aangesien die proses wat uitloop op die oordra van volmagte van myne aan die Minister van Waterwese en Omgewingsake afhanklik is van die verordening van bogenoemde Wet, sy dié aangeleentheid met die Minister van Waterwese en Omgewingsake bespreek het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,557
of daar enige gevolge vir Ministers sal wees wat nie hul prestasiekontrakte nakom nie; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,558
of elke gade en kind (a) BBP-beskerming, (b) staatsvoertuie en (c) kredietkaarte van die Regering ontvang; so ja, wat die (i)(aa) fabrikaat en model, (bb) aankoopprys en cc aankoopdatum van elke voertuig is en ii wat die aa rede is dat.
93
205984_1.txt
4,559
of elk van die President se gades . (a) kantoor en (b) administratiewe ondersteuningsstruktuur het; so nie, waarom nie; so ja, (i) wat die (aa) operasionele koste en (bb) personeeltal vir elk van dié kantore is en (ii) waarvoor die kantore gebruik word?
93
205984_1.txt
4,560
Of enige kantoor van haar departement se krag as gevolg van die wanbetaling of laat betaling van rekeninge afgesny is (a) in (i) 2008 en (ii) 2009 en (b) gedurende 1 Januarie 2010 tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is; so ja, (i) watter kantore, (ii) op watter datums en (iii)(aa) hoe lank die krag gesny is, (bb) wat die bedrag verskuldig in elke geval is, (cc) watter stappe gedoen is om die situasie te verbeter en (dd) wat die beraamde verlies aan inkomste vir haar departement as gevolg daarvan is?
93
205984_1.txt
4,561
Wat die (a) bedryfskoste per maand van die Lindela-repatriasiesentrum gedurende die tydperk 1 Januarie 2005 tot 28 Februarie 2010 beloop het en (b) aantal persone is wat per maand gedurende dié tydperk gehuisves is?
93
205984_1.txt
4,562
Of daar enige agterstand met die verwerking van aansoeke om permanente verblyf vir elk van die maande vanaf 1 Junie 2009 tot 28 Februarie 2010 is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, (a) wat die omvang van die agterstand in elke geval is en (b) hoeveel aansoeke van buitelandse gades van Suid-Afrikaanse burgers ontvang is?
93
205984_1.txt
4,563
Met verwysing na die 923 staatsamptenare wat volgens . ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) na die vorige Departement van Behuising by ongerymdhede betrokke was, (a) hoeveel van die betrokke amptenare (i) in die hof verskyn het, (ii) sake het wat op beregting wag en (iii) se dienskontrakte bee.ndig is en (b) hoeveel sake afgehandel is?
93
205984_1.txt
4,564
Vir elk van die vyf mees onlangse vermelde jare waarvoor inligting beskikbaar is, a hoeveel i sertifikate wat vir voordeelbetalings kwalifiseer deur die Kommissaris vir Beroepsbeserings en -Siektes ontvang is en ii hiervan verwerk is en b wat die gemiddelde tydsduur vir die verwerking van.
93
205984_1.txt
4,565
of die pos vir die Kommissaris van Vergoeding geadverteer is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, a wanneer, b hoeveel aansoeke ontvang is en c watter besluit ten opsigte van. aanstelling gemaak is?
93
205984_1.txt
4,566
of die verslag deur die Openbare Beskermer rakende die beweerde onreëlmatige transaksies waarby die gemelde persoon betrokke is, aan die publiek beskikbaar gestel sal word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,567
Of, met verwysing na sy antwoord op vraag 43 op 11 Februarie 2010, die Gauteng-provinsie enige vakatures vir elke vermelde gesondheidsberoep het; so nie, wat die situasie is?
93
205984_1.txt
4,568
Of hy voornemens is om aanstaande jaar verpligte besparing vir belastingbetalers in te stel; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,569
Of enige voorsiening in die nuwe nywerheidsbeleid-aksieplan (IPAP) gemaak word vir groen nywerhede wat die opwekking van volhoubare energie sal insluit, spesifiek vir die vervaardiging van huishoudelike sonwaterverwarmers; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,570
of enige van hul kredietgraderings die afgelope twee jaar verlaag is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,571
Of die omgewingsimpakstudie oor die kruising oor die Limpopo-rivier wat Zimbabwe en Mosambiek met Suid-Afrika in die Groot Limpopo-oorgrenspark verbind, voltooi is; so nie, waarom nie; so ja, wanneer die kruising oopgestel sal word?
93
205984_1.txt
4,572
Of die tussen-ministeriële komitee wat deur die regering tot stand gebring is om die veldtog teen korrupsie te koördineer reeds programme onderneem om korrupsie uit te roei; so nie, a wat die hindernis is en b waar dit na verwagting aan die gang sal kom; so ja, i wanneer die program 'n aanvang geneem het, ii hoe die program sal werk, iii hoe prosedurevertragings oorkom sal word, iv watter maatreëls bestaan ten opsigte van oortreders en v hoe daar verseker sal word dat die verkrygingsproses 100% deursigtig is?
93
205984_1.txt
4,573
Of die aksieplan ten opsigte van die nywerheidsbeleid beoog om die ekonomie in sy geheel tot . volhoubare, groen ekonomie te verander; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe gedoen sal word om die land aan die spits van die groen rewolusie te plaas?
93
205984_1.txt
4,574
Of daar enige inter-ministeriële besluite geneem is om die nuwe groeiplan te steun ten einde die probleem van . onbetroubare en duur spoor- en hawestelsel aan te pak; so nie, waarom nie; so ja, watter (a) ooreenkomste ingestel word om . gewenste uitkoms te bereik, (b) tydraamwerke ooreengekom is en (c) struikelblokke steeds bestaan?
93
205984_1.txt
4,575
Of sy departement enige aangesig-tot-aangesig interaksie met bepaalde oortreders gehad het om te help om die probleem op te los van (a) monopolistese prysvasstelling van deurslaggewende bydraes en (b) die aankoop van uitsette; so nie, waarom nie; so ja, (i) watter interaksie, (ii) met wie en (iii) wat die gevolge was?
93
205984_1.txt
4,576
of sy a ministerie en b departement van tyd tot tyd regsdienste van privaat- regsfirmas of praktisyns bekom; so ja, of.
93
205984_1.txt
4,577
a watter bedrae aan die onderskeie firmas uitbetaal is in i 2008 en ii 2009 en b wat die totale koste van uitgekontrakteerde regsdienste in i 2008 en ii 2009 beloop het?
93
205984_1.txt
4,578
Of haar departement sedert Mei 2009 enige welslae behaal het op die terrein waar kennis gegenereer word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,579
Of haar departement oor die afgelope tien maande deur middel van die programme van instellings onder sy beheer tot die ekonomiese groei en sosioekonomiese ontwikkeling bygedra het so nie, waarom nie; so ja, wat die (a) aard en (b) omvang van dié bydrae tot die sosio-ekonomiese ontwikkeling is?
93
205984_1.txt
4,580
Of tegnologiese nuwighede sedert Mei 2009 vir die bespoediging van die groei en transfor-masie van die ekonomie toegepas is om werk en . volhoubare lewensbestaan te skep; so nie, waarom nie; so ja, (a) hoeveel werkgeleenthede geskep is, (b) in watter sektore dié werkge-leenthede geskep is en (c) watter kwalifikasies vir dié werkgeleenthede vereis word?
93
205984_1.txt
4,581
Wat die (a) totale ontginning van onverwerkte diamante in (i) karaat en (ii) rand was in (aa) 2008 en (bb) 2009, (b) omvang van handel in onverwerkte diamante deur die Staats-diamanthandelaar was in (i) 2008 en (ii) 2009 en (c) rede vir die Staatsdiamanthandelaar se lae diamanthandelsvlakke teenoor die bedryfsvolumes in dié tydperk is?
93
205984_1.txt
4,582
Of die Regering enige maatreëls sal tref om die strategiese vennootskap van SA Express en SA Airlink met die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) te bevorder om so ander lugrederye in te sluit ten einde (a) te help om regverdigheid te bewerkstellig, (b) mededingendheid te bevorder en (c) die bedryf te laat groei; so nie, waarom nie; so ja, watter maatreëls haar departement sal tref om die samestelling van so . strategiese vennootskap te bevorder?
93
205984_1.txt
4,583
Of sy 'n verklaring betreffende die hegte strategiese vennootskap wat tussen 'n private maatskappy (naam verstrek) en SA Lugdiens (SAL) aangegaan is, sal doen?
93
205984_1.txt
4,584
Of die nuwe eenheid by Groote Schuur-hospitaal wat opgedra word aan vroue-sokkerondersteuners behandeling aan alle vroue wat slagoffers van mishandeling is, ongeag of hulle sokkerondersteuners is of nie, sal verskaf; so nie, waarom nie; so ja, of dié eenhede ná die Fifa-sokkerwêreldbekertoernooi in 2010 hul werksaamhede sal voortsit; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,585
of hy 'n verklaring oor die aangeleentheid sal doen?
93
205984_1.txt
4,586
of hy . verklaring oor die aangeleentheid sal doen?
93
205984_1.txt
4,587
of hy . verklaring oor die aangeleentheid sal doen?
93
205984_1.txt
4,588
Hoeveel deur (a) die nasionale Regering en (b) elkeen van die nege provinsiale regerings in die 12 maande voor die nasionale/provinsiale verkiesings van 2009 op voedselpakkette uitgegee is?
93
205984_1.txt
4,589
Of sy bevind het dat die tendens betreffende die nasionale elektrifiseringprogram van 1 Januarie 2002 tot op hede 'n bestendige afname toon in die getal aansluitings wat jaarliks plaasvind; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
93
205984_1.txt
4,590
a Hoeveel elektrisiteit vir Eskom en/of munisipaliteite as gevolg van diefstal verlore gaan, b wat die waarde van dié verlies in rand is en c wat die omvang van dié geldelike verlies vir Eskom en die munisipaliteite is?
93
205984_1.txt
4,591
of sy ook.
93
205984_1.txt
4,592
of sy . verklaring oor die aangeleentheid sal doen?
93
205984_1.txt
4,593
of sy enige stappe gedoen het om faktore teen te werk soos a hoë lugreisgeld, b duur kaartjies vir die wêreldbekersokkerwedstryde, c die winterseisoen waartydens die wedstryde aangebied word en d . sterk rand wat toeriste ontmoedig om na Suid-Afrika te kom ten einde groot genoeg getalle te lok om die uitgawes te regverdig wat die aanbieding van die toernooi beloop; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?