document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,393 | Wat gebeur op die keerdatum? |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,394 | Die respondent het die geleentheid om in die teenwoordigheid van die applikant sy/haar kant van die saak aan die landdros te stel. Die respondent sal 'n bestrede beëdigde verklaring indien of die geleentheid aanvra om 'n bestrede beëdigde verklaring in te dien. Hierdie dokumente sal aan jou beteken word. Jy sal dan die geleentheid gegun word om 'n antwoord in te dien. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,395 | beskadiging van eiendom of ander persoonlike besittings verbale mishandeling enige ander oor-heersende of mishandelende gedrag teenoor jou waar soda-nige optrede jou en jou gesin se veiligheid, gesondheid of welstand skaad of dreigende leed ten opsigte van jou en jou gesin se veiligheid, gesondheid of welstand kan mee-bring. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,396 | Beide mans en vroue kan hulself skuldig maak aan, of slagoffers wees van gesinsgeweld.. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,397 | Wat sal in die tussentydse beskermingsbevel staan? |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,398 | Die tussentydse beskermingsbevel sal versoek dat die respondent (die persoon wat hom/haar skuldig maak aan die mishandeling) jou nie op die spesifieke manier wat jy in jou beëdigde verklaring aanvoer mishandel nie. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,399 | Die respondent kan beveel word om nóg jou nóg jou kinders fisies of verbaal te mis-handel. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,400 | In uiterste gevalle sal die landdros dit goeddink om die respondent uit die gedeelde woning te gelas of om hom/haar tot sekere gebiede van die gedeelde woning te beperk. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,401 | Indien die kinders die slagoffers van mishandeling is, kan die hof gelas dat die respon-dent geen kontak met die kinders het nie, of slegs beperkte kontak het. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,402 | Die hof mag 'n bevel vir geldelike noodbystand gee. Dit beteken dat indien jy mediese koste moet eis of alternatiewe akkommodasiekoste moet betaal wat direk as gevolg van die mishandeling ontstaan het, moet jy bewys lewer van die koste aangegaan en die hof versoek om hierdie aansoek te oorweeg. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,403 | Die hof kan die polisie gelas om op die respondent se vuurwapen beslag te lê indien hy/sy jou lewe bedreig het. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,404 | Om die aard van die spesifieke mishandeling wat jy ondergaan ten volle te begryp, maak die hof staat op die beëdigde verklaring wat jy aflê wanneer jy aansoek doen. In jou beëdigde verklaring moet jy die hof dus voorsien van al die toepaslike inligting, byvoorbeeld besonderhede van die insidente van mishandeling, die datum en plek en die aard van die laaste insident. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,405 | Jy mag nie onderhoudsgeld van die gesinshof eis nie. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,406 | Dit moet deur die onderhoudshof gedoen word. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,407 | Wat moet ek doen? |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,408 | As jy van mening is dat jy 'n slagoffer is van enige vorm van gesinsgeweld soos hierbo uiteengesit, gaan na die naaste landdroshof en vra hulle om jou te help om aansoek te doen om 'n beskermingsbevel. Die klerk van die hof sal jou help met die invul van die nodige vorms en sal jou dan na die landdros neem wat sal besluit of hy die bevel toestaan al dan nie. Die besonderhede van diensverskaffers wat jou raad kan gee en jou in hierdie verband kan help, word aan die begin van hierdie gids verskaf. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,409 | Onthou dat hierdie diens in noodgevalle 24 uur per dag beskikbaar is. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,410 | Wat doen ek met die tussentydse beskermingsbevel? |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,411 | Die tussentydse beskermingsbevel moet so gou moontlik aan die respondent (die per-soon wat skuldig is aan die mishandeling) beteken word. Jy kan nie die bevel persoonlik aan die respondent oorhandig nie, aangesien dit nie behoorlike betekening uitmaak nie. Met ander woorde, die betekening van die tussentydse beskermingsbevel is die verantwoordelikheid van iemand in 'n amptelike hoedanigheid, byvoorbeeld 'n polisie-beampte. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,412 | Jy moet die tussentydse beskermingsbevel na die kantore van die balju neem, of na die polisiestasie wat die naaste aan die respon-dent se woon- of werkadres is. Wanneer jy by die polisiestasie is, onthou asseblief om die naam en/of kentekennommer van die polisiebeampte aan wie jy die bevel oorhandig, neer te skryf. Dit maak dit vir jou makliker om die bevel by 'n latere geleentheid na te speur. Die meeste polisiestasies het 'n aangewese beampte wat sake hanteer wat met gesinsgeweld verband hou. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,413 | Reël met die polisiebeampte om die relaas van betekening (bewys van betekening) af te haal. Dit dien as bewys dat die tussentydse beskermingsbevel aan die respondent beteken is en dat hy/sy dit persoonlik ontvang het. Moet nie met die polisie reël dat hulle die relaas van betekening aflewer of dit direk aan die hof pos nie, aan-gesien dit dikwels te lank neem en nie op die keerdatum by die hof uitkom nie. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,414 | Die klerk van die hof sal jou help met die invul van die nodige vorms en sal jou dan na die landdros neem. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,415 | Na watter hof moet ek gaan? |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,416 | Gaan na die hof wat die naaste aan jou bly of werkplek is. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,417 | Indien jy geforseer was om jou woning te verlaat as gevolg van die geweld en jy woon tydelik op 'n ander plek, kan jy na die hof die naaste aan jou tydelike woon-plek gaan. |
92 | 2008 DV Afrikaans brochure.txt | 4,418 | n Beëdigde verklaring is 'n verklaring wat jy onder eed aflê. Dit beteken dat die persoon wat die verklaring aflê, gesweer het om die waarheid te praat en dat hy/sy bewus is dat hy/sy vervolg sal word as daar bevind word dat die inhoud (of gedeeltes daarvan) van die verklaring onwaar is. Dit is 'n oortreding om 'n valse verklaring in 'n geregshof af te lê. |
93 | 205984_1.txt | 4,420 | Dui vertaalde weergawe van die vraag aan. |
93 | 205984_1.txt | 4,421 | Dui 'n vraag vir mondelinge beantwoording aan. |
93 | 205984_1.txt | 4,422 | Dui 'n skriftelike vraag aan wat vir mondelinge beantwoording oorgeplaas is op versoek van die betrokke lid (Reël 117). |
93 | 205984_1.txt | 4,423 | Dui 'n vraag vir skriftelike beantwoording aan wat nog nie beantwoord is nadat 10 werkdae verstryk het nie. |
93 | 205984_1.txt | 4,424 | President van die Republiek 146, 147, 156, 168 Minister van Arbeid ... 147 Minister van Basiese Onderwys... 149, 157, 165, 170 Minister van Binnelandse Sake... 160, 161, 172, 173 Minister van Ekonomiese Ontwikkeling ... 174 Minister van Energie... 177 Minister van Finansies ... 147, 166, 167, 173, 174, 176 Minister van Gesondheid ... 156, 157, 170, 173, 176 Minister van Hoër Onderwys en Opleiding ... 150 Minister van Handel en Nywerheid ... 150, 152, 153, 174, 175 Minister van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling ... 148, 168, 169 Minister van Kommunikasie ... 157, 162, 175, 178 Minister van Korrektiewe Dienste ... 150, 151, 159, 164, 171 Minister van Kuns en Kultuur ... 152, 169 Minister van Maatskaplike Ontwikkeling ... 173, 177 Minister van Menslike Nedersettings ... 149, 173 Minister van Minerale Hulpbronne... 171, 176 Minister van Openbare Ondernemings ... 155, 156, 166, 175, 176, 177, 178 Minister van Openbare Werke ... 150, 154, 178 Minister van Polisie ... 148, 158, 167 Minister in die Presidensie: Prestasiemonitering en -evaluering asook Administrasie in die Presidensie ... 150, 161, 172, 176 Minister vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake... 150, 169, 174 Minister vir die Staatsdiens en Administrasie ... 151, 165, 166 Minister van Toerisme ... 168 Minister van Verdediging en Militêre Veterane... |
93 | 205984_1.txt | 4,425 | Minister van Vervoer 154, 155, 163, 164, 165 Minister van Waterwese en Omgewingsake... 153, 154, 159, 160, 162, 163, 171, 174 Minister van Wetenskap en Tegnologie... 148, 161, 162, 175 Minister van Vroue, Kinders en Mense met Gestremdhede ... 156 Opsomming van vrae vir skriftelike beantwoording... |
93 | 205984_1.txt | 4,426 | a Wat die belangrike uitkomste van sy samesprekings met die Britse regering en ander rolspelers gedurende sy amptelike besoek aan die Verenigde Koninkryk vanaf 2 tot 6 Maart 2010 was en b hoe dié besoek bilaterale / wedersydse verhoudinge met die Verenigde Koninkryk versterk het? |
93 | 205984_1.txt | 4,427 | Of die hersiening van staatsinstellings wat hy onlangs aangekondig het die impak van die Regering se neiging om slegs persone van. |
93 | 205984_1.txt | 4,428 | of die hersiening. |
93 | 205984_1.txt | 4,429 | waarom die hersiening van alle ondernemings in staatsbesit nie in sy staatsrede aangekondig is nie? |
93 | 205984_1.txt | 4,430 | Of hy versoek het dat ondersoek ingestel word na bewerings dat verskeie munisipaliteite in die Limpopo-provinsie kontrakte ter waarde van meer as R140 miljoen aan. |
93 | 205984_1.txt | 4,431 | of hy die interministeriële komitee oor korrupsie opdrag sal gee om dringende stappe te doen om deursigtigheid van die tenderproses te verseker sodat gemeenskappe kan weet wie vir . tender aansoek gedoen het, wie aangestel is en waarom die tender aan . bepaalde maatskappy toegeken is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
93 | 205984_1.txt | 4,432 | In watter mate die maatreëls wat in 2009 aangekondig is en in die Raamwerkooreenkoms vervat is daarin geslaag het om as . veiligheidsnet te dien vir mense wat nadelig deur die wêreldwye ekonomiese krisis getref is? |
93 | 205984_1.txt | 4,433 | of hy addisionele inligting en/of dokumente versoek het buiten die inligting wat in die aansoeke self vervat word om hom te help om sy mag uit te oefen om kwytskelding toe te staan of te weier; so nie; waarom hy die aanbod van bykomende inligting deur die aansoekers se prokureurs geweier het; so ja, watter inligting en dokumente aan hom voorgelê is om hom in staat te stel om sy mag in elk van die aansoeke uit te oefen? |
93 | 205984_1.txt | 4,434 | Of die nasionale debat oor moraliteit (besonderhede verstrek) wat hy aangevra het die moraliteit van persone in die Regering en persone wat bande met die Regering het en geldelik by tenders baat vind, sal insluit; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
93 | 205984_1.txt | 4,435 | Of sy departement voornemens is om weg te beweeg van ras as maatstaf na sosio-ekonomiese maatstawwe om vir regstellende aksie en swart bemagtigingsvoordele in aanmerking te kom; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
93 | 205984_1.txt | 4,436 | Of die Tesourie. studie gedoen het om die impak en uitwerking van die verhoogde belasting op brandstof vas te stel; so nie, waarom nie; so ja, wat die bevindinge was? |
93 | 205984_1.txt | 4,437 | Of haar departement voornemens is om spesifieke maatreëls in te stel om die vermoë om satelliete teen. |
93 | 205984_1.txt | 4,438 | of sy . verklaring oor die aangeleentheid sal doen? |
93 | 205984_1.txt | 4,439 | of sy . verklaring oor die aangeleentheid sal doen? |
93 | 205984_1.txt | 4,440 | Of hy, in die lig daarvan dat hy die polisiediens van misdadigers gaan suiwer, van plan is om optrede teen . sekere persoon naam verstrek te hersien noudat dié persoon in die hof aan diefstal by. |
93 | 205984_1.txt | 4,441 | of hy . verklaring oor die aangeleentheid sal doen? |
93 | 205984_1.txt | 4,442 | a Hoeveel wetsadviseurs op. |
93 | 205984_1.txt | 4,443 | a watter bedrae in i 2008 en ii 2009 aan dié besondere firma's uitbetaal is en b wat in i 2008 en ii 2009 die totale onkoste van uitgekontrakteerde regsdienste was? |
93 | 205984_1.txt | 4,444 | Of hy . prestasie-ooreenkoms met die President onderteken het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
93 | 205984_1.txt | 4,445 | hoe amptenare a wat bouwerk van . swak standaard aanvaar het, aanspreeklik gehou sal word en b in die koste sal deel wat dit die Regering beloop? |
93 | 205984_1.txt | 4,446 | of sy . verklaring oor die aangeleentheid sal doen? |
93 | 205984_1.txt | 4,447 | Wat (a) die SA Raad vir Opvoeders (SARO) se totale salarisuitgawe vir die (i)(aa) 34 permanente en (bb) 8 tydelike personeel in die boekjaar 2007-08 en (ii)(aa) 39 permanente en (bb) 4 tydelike personeel in die boekjaar 2008-09 was en (b) die besonderhede betreffende die (i) salarisse, (ii) byvoordele en (iii) bonusverhogings in elke geval is? |
93 | 205984_1.txt | 4,448 | Of al die belanghebbende vakbonde in spesifieke besonderhede tot die aankoop van eiendom van R12 100 000 deur die SA Raad vir Opvoeders (SARO) en die verbeterings en/of rekonstruksie van die gebou teen. geraamde koste van R49 281 812 toegestem het; so nie, (a) wie nie ingestem het nie en (b) waarom nie; so ja, wanneer die ooreenkoms (i) aangevra en (ii) gesluit is? |
93 | 205984_1.txt | 4,449 | a Wat die totale begroting vir die Nasionale Vaardigheidsfonds is, b watter bedrag tot 1 November 2009 bestee is, c watter bedrag vir die boekjaar 2009-10 nie teen 1 November 2009 bestee is nie, d watter bedrag vir die boekjaar 2009-10 teen 1 November 2009 nog nie aan . projek toegewys is nie en e wat die bedrag van die NVF se onbestede toewysings is, soos vir elke provinsie uiteengesit? |
93 | 205984_1.txt | 4,450 | Met verwysing na die artikels (besonderhede verstrek), (a) hoeveel die eiendom gekos het wat onlangs gekoop en vir die Hoofregter bestem is, (b) wanneer die eiendom gekoop is, (c) om watter rede die eiendom gekoop is en (d) waarom die departement vyf jaar lank versuim het om die Adjunkhoofregter met. |
93 | 205984_1.txt | 4,451 | of ander opsies oorweeg is voordat dié eiendom gekoop is; so nie, waarom nie; so ja, wie die vorige eienaar van die eiendom was? |
93 | 205984_1.txt | 4,452 | Of hy in kennis gestel is dat daar oor die jaarlikse herregistrasie van beslote korporasies verwarring heers, aangesien hulle in die verlede nie verplig was om weer te registreer nie; so ja, of hy in kennis gestel is (a) oor die kapasiteitsprobleme betreffende die Registrasiekantoor vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom van Suid-Afrika (CIPRO) se webtuiste en (b) dat maatskappye beboet word of gederegistreer word omdat hul versuim om opgawes in te dien nadat hul opgawes wat elektronies ingedien is, afgewys is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, watter maatreëls getref word (i) om toegang tot CIPRO te verseker en (ii) om met maatskappye te kommunikeer ten einde (aa) lig te werp op die situasie en aandag daaraan te skenk, (bb) probleme reg te stel en (cc) onredelike boetes tersyde te stel? |
93 | 205984_1.txt | 4,453 | of enige stappe met betrekking tot die klagtes gedoen is; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe en (b) teen watter datum hy vasgestel het waarteen elke klagte afgehandel moet wees? |
93 | 205984_1.txt | 4,454 | Of enige aangehoudenes straf uitdien as gevolg van die feit dat hulle nie daartoe in staat is om boetes wat deur die howe opgelê is, te betaal nie; so ja, (a) hoeveel en (b) wat die tersaaklike besonderhede is? |
93 | 205984_1.txt | 4,455 | of daar enige verband tussen die verslagdoening oor die gebruik van geweld en voorvalle van aanranding in korrektiewe sentrums is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
93 | 205984_1.txt | 4,456 | Wat die (a) tydlyn vir . besettingsyfer van 100% by die nuwe Korrektiewe Sentrum in Kimberley is, (b) demografiese indeling van die Kimberley-bestuursgebied ooreenkomstig (i) ras en (ii) geslag is en (c) besettingsyfer by die Korrektiewe Sentrum in Kokstad is? |
93 | 205984_1.txt | 4,457 | of enige geld van die amptenare verhaal is wat aan korrupsie en/of diefstal skuldig bevind is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
93 | 205984_1.txt | 4,458 | Of hy enige stappe gedoen het om (a) die vakatures rakende vaardige en hoogs vaardige werknemers in die staatsdiens te vul en (b) die aanstellingsprosedures te versnel ten einde die aanstellingsproses te bespoedig; so nie, waarom in elke geval nie; so ja, watter stappe in elke geval? |
93 | 205984_1.txt | 4,459 | of die suksesvolle bieër van enige subkontraketurs gebruik maak of sal maak; so ja, a watter subkontrakteurs en b vir watter komponente of dienste van die kontrak? |
93 | 205984_1.txt | 4,460 | a Hoeveel entiteite geklassifiseer is tot entiteite wat buitensporige deposito's in die bankrekening van die Companies and Intellectual Property Registration Office Cipro gemaak het, b wat die i gemiddelde en ii grootste bedrae is wat by dié praktyk betrokke is en c watter bedrag in die boekjaar 2009-10 na verwagting aan entiteite terugbetaal sal word? |
93 | 205984_1.txt | 4,461 | Of die Nasionale Argiefadviesraad weer ingestel is; so nie, (a) waarom nie en (b) wanneer dit weer ingestel sal wees; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
93 | 205984_1.txt | 4,462 | Of haar departement oor enige beleid beskik na aanleiding waarvan personeellede by die argiewe toegelaat word sensuur op openbare rekords te beoefen voor dit vir openbare betragting beskikbaar gemaak word; so nie, of personeellede by die argiewe ingelig is dat dit ontoelaatbaar is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
93 | 205984_1.txt | 4,463 | Of (a) die bewaring van dokumentasie op enige manier in gevaar gestel is of (b) gedurende die opknappings van die Argiefbewaarplek in Pietermaritzburg beskadig is; so ja, (i) wat die tersaaklike besonderhede is en (ii) watter stappe gedoen is om te voorkom dat dit gedurende enige ander opknappings plaasvind? |
93 | 205984_1.txt | 4,464 | Of haar department die onttrekking van grondwater beheer; so nie, waarom nie; so ja, wat die besonderhede van die beheer is? |
93 | 205984_1.txt | 4,465 | Of sy ingevolge die National Environmental Management: Waste Act, Wet 59 van 2008,. |
93 | 205984_1.txt | 4,466 | of elke munisipaliteit waarna in artikel 10 van die Wet verwys word, . aangewese afvalbestuursbeampte het; so nie, waarom nie, in elke geval; so ja, wat die tersaaklike besonderhede in elke geval is? |
93 | 205984_1.txt | 4,467 | of stappe gedoen word om die waterverlies vanuit infrastruktuur by skole aan te spreek; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
93 | 205984_1.txt | 4,468 | of die permitte tydens . vergadering met . kworum bestaande uit die meerderheid van die raadslede bekragtig is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
93 | 205984_1.txt | 4,469 | a wat die i naam van die land is en ii beheerde goedere is en b op watter datum permitte onderteken is om i magtiging te verleen, ii opskorting te bewerkstellig of iii te herroep ten einde beheerde goedere aa uit te voer of bb in te voer aaa gedurende die tydperk 1 Januarie 2006 tot 31 Maart 2006, bbb in die boekjare aaaa 2006-07, bbbb 2007-2008 en cccc 2008-2009 en ccc gedurende die tydperk 1 April 2009 tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is? |
93 | 205984_1.txt | 4,470 | Of, met verwysing na die 480 000 werkgeleenthede wat geskep is, . doelwit vir elke provinsie gestel is; so nie, waarom nie; so ja, (a) wat die doelwit vir elke provinsie was en b hoeveel werkgeleenthede in elke provinsie geskep is? |
93 | 205984_1.txt | 4,471 | of sy daarvan in kennis gestel is dat die kontrakteur wat vir die DOW werk sonder. |
93 | 205984_1.txt | 4,472 | of enige amptenaar sedert die projek begin het die terrein besoek het om vordering te kontroleer; so nie, waarom nie; so ja, op watter datums? |
93 | 205984_1.txt | 4,473 | watter ooreenkoms ten opsigte van die voortgesette onderhoud van dié busse aangegaan is? |
93 | 205984_1.txt | 4,474 | Of die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (ACSA) (a) in die boekjare (i) 2004-05, (ii) 2005-06, (iii) 2006-07, (iv) 2007-08 en (v) 2008-09 en (b) gedurende die tydperk van 1 April 2009 tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is enige dividendbetalings aan sy departement gemaak het; so nie, waarom nie; so ja, wat die dividendbedrae vir elk van die vermelde tydperke was? |
93 | 205984_1.txt | 4,475 | a wanneer sy departement beoog om dié stelsel oor te neem en b watter agentskap vir die toekomstige bestuur en onderhoud van die stelsel verantwoordelik sal wees? |
93 | 205984_1.txt | 4,476 | wat elkeen van dié maatskappye se bydrae tot die fiskus en as . persentasie van die bruto binnelandse produk BBP is? |
93 | 205984_1.txt | 4,477 | of die uitvoer van elektrisiteit bo binnelandse verbruik voorrang geniet; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
93 | 205984_1.txt | 4,478 | Of the Staat. |
93 | 205984_1.txt | 4,479 | of . sekere maatskappy naam verstrek enige sakebelange in Hitachi het; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, of sy enige stappe gedoen het om belangebotsings te vermy; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe? |
93 | 205984_1.txt | 4,480 | a Vir hoeveel mense daar in die boekjaar 2010-11 in elke provinsie voorsiening vir die gebruik van antiretrovirale middels gemaak is en b wat die aanvraag in elke provinsie is? |
93 | 205984_1.txt | 4,481 | of enige nuwe beleidsprosesse vir elke bepaalde sektor ten opsigte van a die vernaamste fokusterreine, b beoogde prosesse vir openbare deelname en c moontlike kosteberekening ten opsigte van inwerkingstelling tans aan die gang is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede in elke geval is? |
93 | 205984_1.txt | 4,482 | of enige stappe gedoen word om te verseker dat daar voldoende skole met die nodige strukturele en kommunikatiewe toeganklikheid vir kinders en jongmense met gestremdhede is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
93 | 205984_1.txt | 4,483 | Of enige vordering in verband met die inwerkingstelling van breëbandverbinding gemaak is; so nie, waarom nie; so ja, (a) wat die stand van onderhandelings insake die volgende generasienetwerk (NGN) is en (b) wanneer . uitvoerige plan beskikbaar sal wees? |
93 | 205984_1.txt | 4,484 | Of enige provinsies hul gesondheidsbegrotings vir die boekjaar 2009-10 na raming sal oorbestee en/of reeds oorbestee het; so ja, (a) watter provinsies en (b) watter bedrag hulle na beraming sal oorbestee en/of reeds oorbestee het? |
93 | 205984_1.txt | 4,485 | of enige ander maatreëls oorweeg word om die getal spesialiste en subspesialiste te verhoog wat in Suid-Afrika kwalifiseer; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
93 | 205984_1.txt | 4,486 | a Hoeveel i dokters en ii verpleegkundiges wat in die buiteland gekwalifiseer het in elk van die vyf mees onlangse boekjare waarvoor inligting beskikbaar is aa aansoek gedoen het om of bb gekwalifiseer het vir registrasie by die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika en b van watter lande hulle afkomstig is? |
93 | 205984_1.txt | 4,487 | a wat die jaarlikse koste vir die opleiding van FWL-personeel in i 2007, ii 2008 en iii 2009 was, b wat die gemiddelde opleidingskoste vir elke i tegnikus en ii kategorie van opleidingskursus is, c hoe lank elke opleidingskursus duur en d wat die ontleding van koste vir elke kursus is? |
93 | 205984_1.txt | 4,488 | a Wat die agterstand ten opsigte van i sake en ii monsters by elk van die forensiese wetenskapslaboratoriums FWL by die SA Polisiediens beloop, b wat die gemiddelde vertraging beloop vanaf ontvangs en ondersoek van die monsters by elk van die FWL in elke provinsie in die boekjare i 2007-08, ii in 2008-2009 en iii gedurende die tydperk 1 April 2009 tot op die jongste datum waarvoor inligting beskikbaar is, c wat die totale begroting vir die laboratoriums vir die boekjaar 2009-10 beloop, d wat die totale bedrag beloop wat in dié tydperk bestee is vir die i aankoop van analitiese toerusting en ii instandhouding van infrastruktuur, e wat die gemiddelde koste beloop om elke FWL te bou, f wat die totale koste van die nuwe FWL beloop wat tans onder konstruksie in die Weskaap is, g wanneer dit na raming voltooi sal word en h wanneer konstruksie begin het? |
93 | 205984_1.txt | 4,489 | Of sy voertuie donker-getinte ruite het; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, waarom? |
93 | 205984_1.txt | 4,490 | of . verslag deur . maatskaplike werker saamgestel is voordat elke oortreder ontslaan is waarin daar verklaar word dat die oortreder nie meer. gevaar vir die samelewing is nie; so nie, waarom nie; so ja, (a) watter oortreders nie as . gevaar vir die samelewing beskou is nie en (b) watter maatskaplike werkers die verslag in elke geval geskryf het? |
93 | 205984_1.txt | 4,491 | Of, met verwysing na die Wet op Brandweerdienste, Wet 99 van 1987, sy departement minimum standaarde gestel het met betrekking tot (a) opleiding van brandbestryders, (b) die getal brandbestryders per skof en (c) toerusting wat gedurende elke skof aan brandbestryders beskikbaar is; so nie, waarom nie; so ja, wat die minimum standaarde in elke geval is? |
93 | 205984_1.txt | 4,492 | a wat die huidige oornagtelike besoekersvermoë van die Nasionale Krugerwildtuin is, b watter maksimum- oornagtelike besoekersvermoë die park se bestuur as doenlik beskou en c hoe laasgenoemde syfer vasgestel is? |
93 | 205984_1.txt | 4,493 | of die SA Nasionale Parke (SANparke) deur. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.