document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
98
51698_1.txt
4,999
Of Denel enige kontrakte vir die verkoop van wapens en ammunisie oor die afgelope drie jaar gesluit het; so ja, wat die (a) beskrywing van die verkoopte wapens en ammunisie, (b) waarde van elke transaksie en (c) gekombineerde waarde van alle verkope in dié tydperk behels?
98
51698_1.txt
5,000
of die SA Poskantoor enige planne het om die getal posbusse in dié gebied te vermeerder; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
98
51698_1.txt
5,001
Of elke gevangene wat by die korrektiewe sentrum by Pollsmoor opgeneem word, 'n liggaamlike ondersoek ondergaan, soos bepaal deur artikel 6 (b) van die Wet op Korrektiewe Dienste, Wet No 111 van 1998; so nie, (a) waarom nie, (b) by watter sentrum(s) sodanige ondersoeke nie gedoen word nie en (c) sedert watter datum dit nie gedoen is nie?
98
51698_1.txt
5,002
Of enige planne bestaan om dié dele van die grond waarop die Goodwood Korrektiewe Sentrum en die Streekkantoor van die Departement van Korrektiewe Dienste geleë is en nie deur die Departement van Korrektiewe Dienste beset word nie, te benut; so ja, (a) wat dié planne behels en (b) wanneer dit uitgevoer gaan word?
98
51698_1.txt
5,003
Wat die besonderhede is met betrekking tot die aanskaffing, verkryging en verskaffing van projekbestuursdienste vir (a) die SA Vloot ten opsigte van die (i) aanskaf van twee tenders vir veeldoelige hawens, (ii) aanskaf van 'n onderwater-spesialiteitsmeetstelsel, (iii) hal.eeftydopgradering van die SAS Drakensberg, (iv) aanskaf van mynteenmaatreëls-toerusting (MTT), (v) lewensverlenging van die Warrior-klas aanvalsvliegtuig, (iv) aanskaf van tipe 351-mynveërs, (vii) aanskaffing van mynteenmaatreëlprosesseringstelle en (viii) aanskaf van ses algemene werkbote en (b) die SA Spesiale Magte met betrekking tot langafstandsnelbote?
98
51698_1.txt
5,004
Wat die uiteensetting is van die kompensasie wat van al die ondernemings betrokke by die wapenverkrygingsproses ontvang is met betrekking tot watter kompensasie (a) afgehandel en (b) steeds uitstaande is?
98
51698_1.txt
5,005
of die gemelde maatstawwe vir alle lande, insluitend Suid-Afrika, geld; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
98
51698_1.txt
5,006
of hy 'n verklaring oor die aangeleentheid sal doen?
98
51698_1.txt
5,007
of die robkolonies enige bedreiging vir die voëllewe op enige van dié eilande inhou; so ja, (a) watter eilande en (b) wat gedoen word om sodanige bedreigings te beheer?
98
51698_1.txt
5,008
of hy 'n verklaring oor die aangeleentheid sal doen?
98
51698_1.txt
5,009
Of enige van die grondeise (besonderhede verstrek) afgehandel is; so nie, (a) wat die afhandeling vertraag het en (b) wanneer die eise na verwagting afgehandel sal word; so ja, (i) op watter datums en (ii) wat die voorwaardes vir elke eis-afhandeling is?
98
51698_1.txt
5,010
Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 15)--President van die Republiek.
98
51698_1.txt
5,011
Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 15)--President van die Republiek.
98
51698_1.txt
5,012
of enige stappe gedoen is of beoog word om uitbetaling deur die POF aan die staatshospitale te bespoedig; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
99
51709_1.txt
5,014
Dui vertaalde weergawe van die vraag aan.
99
51709_1.txt
5,015
Dui 'n vraag vir mondelinge beantwoording aan.
99
51709_1.txt
5,016
QDui 'n skriftelike vraag aan wat vir mondelinge beantwoording oorgeplaas is op versoek van die betrokke lid (Reël 117).
99
51709_1.txt
5,017
Adjunkpresident 245Minister van Behuising ... 244Minister van Finansies ... 239, 241Minister van Gesondheid ... 243, 244Minister van Handel en Nywerheid ... 244Minister vir Justisie en Staatkundige Ontwikkeling . 240, 241, 244Minister van Korrektiewe Dienste...
99
51709_1.txt
5,018
Minister vir Openbare Ondernemings 240, 242, 243Minister vir Provinsiale en Plaaslike Regering ... 241Minister vir die Staatsdiens en Administrasie ... 239, 241Minister van Veiligheid en Sekuriteit ... 240, 242, 244, 245Minister van Vervoer ... 242, 245Minister van Waterwese en Bosbou ... 244, 245Opsomming van vrae vir skriftelike beantwoording...
99
51709_1.txt
5,019
Of 'n sekere persoon (naam verstrek) al die voorwaardes van sy vonnis nagekom het wat die Randburgse Landdroshof op of ongeveer 16 April 2003 hom opgelê het (besonderhede verstrek); so nie, watter stappe sy departement in dié verband gedoen het?
99
51709_1.txt
5,020
of die wyse waarop die borgskappe bekom word ingevolge die Tesourie-regulasies toegelaat word; so nie, watter stappe hy doen om toe te sien dat die regulasies nagekom word; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
99
51709_1.txt
5,021
Hoeveel (a) Suid-Afrikaners in elke jaar sedert 1994 in die buiteland gestudeer het en b buitelandse studente in elke jaar sedert 1994 in Suid-Afrika gestudeer het?
99
51709_1.txt
5,022
Of die nuwe belastingopgawevorm wat pas vrygestel is ook in Afrikaans en die ander nege inheemse landstale beskikbaar sal wees; so nie, waarom nie; so ja, wat die totale koste vir die druk van die vorms in al die landstale is?
99
51709_1.txt
5,023
a op watter gebied en b ingevolge watter wetgewing en/of regulasies onafhank-like akademiese instellings meer vryheid as openbare instellings geniet?
99
51709_1.txt
5,024
of hy geskors is; so ja, (a) wanneer en (b) waarom?
99
51709_1.txt
5,025
Of enige nie-Suid-Afrikaanse burgers gedurende die tydperk (a) 2002-03 en (b) 2004-05 opleiding van die SA Instituut vir Bestuursontwikkeling (Samdi) ontvang het; so ja, (i) hoeveel persone sodanige opleiding ontvang het, (ii) wat die duur van elke opleidingsprogram was, (iii)(aa) wat die koste van die opleiding was en (bb) wie die koste van sodanige opleiding gedra het en (iv)(aa) hoeveel persone verteenwoordigers van buitelandse regerings was en (bb) watter regerings hulle verteenwoordig het?
99
51709_1.txt
5,026
of enige maatreëls getref is om die bewerings te ondersoek; so nie, waarom nie; so ja, a watter maatreëls en b wat die uitslag van die ondersoek was?
99
51709_1.txt
5,027
of dieselfde pos weer geadverteer is; so ja, (a) waarom en (b) wie die lede van die onderhoudspaneel was?
99
51709_1.txt
5,028
Of die privatisering van die SA Lugdiens oorweeg word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
99
51709_1.txt
5,029
watter gedeelte van die reis-en verblyfuitgawes in die boekjaar 2006-07 toegewys is aan uitgawes wat deur die Direkteur-generaal van die departement aangegaan is?
99
51709_1.txt
5,030
Of daar onlangs 'n omsendbrief oor veiligheid op vliegtuie van die SA Lugdiens (SAL) ten opsigte van langafstandvlugte aan SAL-vlugkapteins gestuur is; so ja, of daar in dié omsendbrief beweer word dat (a) vlugpersoneel waarskuwings-ligte op vliegtuie saboteer deur die drade van waarskuwingsligte uit te trek, wat 'n kortsluiting kan veroorsaak, (b) 'n kombers op 'n sekere vlug gebruik is om waarskuwingsligte te bedek en (c) dié sabotasie 'n tweede ''Helderberg-ramp'' kan veroorsaak; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
99
51709_1.txt
5,031
Of, met betrekking tot die verslag van die Ouditeur-generaal oor die Rekening vir die Verhaling van Kriminele Bates (Cara) vir die tydperk 1 April 1999 tot 31 Maart 2005, haar department diegene geïdenti.seer het wat verantwoordelik was vir die (a) laat indiening van.
99
51709_1.txt
5,032
of 'n moniteringstelsel ingestel is om die deponering van geld en die lewering van eiendom deur die curator bonis te moniteer; so nie, waarom nie; so ja, met betrekking tot die boekjare (a) 2005-06 en (b) 2006-07, (i) wat die totale waarde beloop van (aa) geld, (bb) eiendom wat uit die nakoming van beslagleggingsbevele verkry is en (c) eiendom wat deur Cara toegewys is en ii watter aa wetstoepassingsagentskappe en bb instellings dié toewysings ontvang het?
99
51709_1.txt
5,033
of die interne ouditfunksie van haar departement sedert 31 Maart 2005 'n a interne oudit van Cara en b formele risiko-evaluering gedoen het; so nie, waarom nie; so ja, wat die resultate is?
99
51709_1.txt
5,034
of sy department in kennis gestel is dat (a) 'n kriminele klag van bedrog teen genoemde maatskappy vir bedrog ten opsigte van 'n soortgelyke kontrak by die Ekurhuleni metropolitaanse munisipaliteit aanhangig gemaak is en (b) daar gevind is dat die maatskappy die Stad Tswhane ten opsigte van 'n sekere tender (besonderhede verstrek) probeer mislei het; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, (i) op watter gronde bogenoemde tender aan die vermelde maatskappy toegestaan is en (ii) wat die redes is waarom sy department geen stappe teen die maatskappy ten opsigte van bogenoemde oortredings gedoen het nie?
99
51709_1.txt
5,035
of die Nasionale Tesourie oorweeg het om met dié vakante poste weg te doen; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
99
51709_1.txt
5,036
of sy departement ten spyte van dié vakatures sy doelwitte bereik het soos uiteengesit in in sy begrotingsprogram vir (a) 2004, (b) 2005 en (c) 2006 tot 1 April 2007; so nie, waarom nie; so ja, of sy departement oorweeg het om met dié vakante poste weg te doen; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
99
51709_1.txt
5,037
a wat die gemiddelde wagtydperk vir die uitreiking van 'n serti.kaat van aanstelling is en b wat die agterstand in verband met die uitreiking van dié serti.kate in elk van die afgelope drie jaar is?
99
51709_1.txt
5,038
of 'n sekere kontrak (naam verstrek) op bekwame wyse met betrekking tot die a bodproses, b ontwikkelingsproses, c projekbestuursproses, d toepas-singsproses en e. nansieringsproses bestuur is; so nie, of hy 'n onafhanklike oudit van die kontrak sal instel; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
99
51709_1.txt
5,039
a hoe die gelde om deel te neem, vasgestel word en b wat die gelde per deelnemer is?
99
51709_1.txt
5,040
of Suid-Afrika vir dié ooreenkoms betaal word; so nie, waarom nie; so ja, wat die betrokke vergoeding is?
99
51709_1.txt
5,041
of enige studies gedoen is om die getal mense vas te stel wat weens diabetes a blind geword het en b ledemate verloor het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
99
51709_1.txt
5,042
of sy departement van mening is dat daar genoeg mediese personeel is vir die voorsiening van toereikende mediese gesondheidsorg soos ingevolge artikel 12 van die Wet op Korrektiewe Dienste, Wet 111 van 1998, vereis word; so nie, of sy departement enige stappe doen om die aantal personeellede aan te vul; so nie, waarom nie; so ja, wanneer dié stappe in werking gestel gaan word?
99
51709_1.txt
5,043
of dié persoon enige medikasie vir sy toestand ontvang het; so nie, waarom nie; so ja, (a) watter medikasie en (b) vir hoe lank voor sy dood?
99
51709_1.txt
5,044
of die departement in enige van die afgelope drie jaar 'n veldtog oor diabetesbewustheid ge.
99
51709_1.txt
5,045
of die departement beplan om 'n bewustheidsveldtog vir Wêreld-diabetesdag op 14 November 2007 te organiseer en te. nansier; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
99
51709_1.txt
5,046
of die departement enige gebeurlikheidsplanne uitgewerk het om die onwrigting van pasiëntesorg as gevolg van stakings te minimaliseer; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
99
51709_1.txt
5,047
Mnr L K Joubert Ontwikkeling:+ (DA) vra die Minister vir Justisie en Staatkundige a Wat die getal i poste en ii vakatures vir aanklaers in die aanklaersdiens is en b hoeveel nuwe aanklaers deur dié diens i in 2006 en ii gedurende die tydperk 1 Januarie 2007 tot die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is in diens geneem is?
99
51709_1.txt
5,048
of sy enige stappe gaan doen om werk te maak van dié tekort; so nie, waarom nie; so ja, a watter stappe en b wanneer dié tekort uitgewis gaan wees?
99
51709_1.txt
5,049
of sy enige stappe gaan doen om werk te maak van dié tekort; so nie, waarom nie; so ja, a watter stappe en b wanneer dié tekort uitgewis gaan wees?
99
51709_1.txt
5,050
of hy enige stappe gaan doen om werk te maak van dié tekort; so nie, waarom nie; so ja, a watter stappe en b wanneer dié tekort uitgewis gaan wees?
99
51709_1.txt
5,051
Of enige proses aan die gang is om die behandelings te omskryf wat mediese fondse ooreenkomstig voorgeskrewe minimum voordele moet betaal ten einde sekerheid omtrent dié voordele te skep; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
99
51709_1.txt
5,052
a hoeveel van die oortreders meer as twee keer skuldig bevind is en b vir watter misdade hulle in elke geval skuldig bevind is?
99
51709_1.txt
5,053
Of enige vordering gemaak is met die inhegtenisneming van verdagtes vir die moord op 'n sekere polisiebeampte (naam verstrek); so nie, waarom nie; so ja, (a) hoeveel persone in hegtenis geneem is en (b) wanneer hulle in die hof sal verskyn?
99
51709_1.txt
5,054
Gedurende die tydperk 1 Januarie 2004 tot 31 Desember 2006, (a) hoeveel misdade gepleeg is deur persone wat op borgtog was toe die oortreding begaan is, (b) ten opsigte van dié misdade, wat was die (i) aard van die misdaad, (ii) geslag en ouderdom van die slagoffer en (iii) geslag en ouderdom van die oortreder en (c) wat die aard van elk van die vorige oortredings is wat deur die oortreder begaan is?
99
51709_1.txt
5,055
Met verwysing na die SA Polisiediens se getaldoelwitte soos voorgeskryf deur die Employment Equity Act, Wet 55 van 1998, watter a.
99
51709_1.txt
5,056
of mense toegelaat word om hul rasseklassi.kasie te verander indien hulle as blank geklassi.seer is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
99
51709_1.txt
5,057
Of alle departemente hul (a) mini-dwelmmeesterplan aan die Sentrale Dwelm-owerheid teen 1 April 2007 ingedien het en (b) verslae oor hoe operasionele planne toegepas is teen 31 Maart 2007 ingedien het; so nie, (i) watter departemente versuim het om dit te doen, (ii) wat die redes vir die oponthoud was, (iii) wanneer hulle dit uiteindelik ingedien het in elke geval en (iv) watter stappe hy van voorneme is om te doen om nie-nakomende departemente te verplig om gehoor te gee?
99
51709_1.txt
5,058
Of sy verwag dat Kabinetministers skriftelike vrae binne 'n redelike tydraam-werk sal beantwoord; so nie, waarom nie; so ja, of sy a enige stappe sal doen teen Kabinetsministers wat versuim om dit te doen en b sal verseker dat hulle parlementêre vrae beantwoord; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
99
51709_1.txt
5,059
of enige nuwe aanlegte deur haar departement beplan word; so nie, waarom nie; so ja, a waar, b wat die geraamde koste is en c wanneer hulle voltooi sal word?
99
51709_1.txt
5,060
Of enige stappe gedoen sal word om te voorkom dat onbehandelde riool die Kamfersdam in Kimberley in die Noord-Kaap besoedel; so nie, waarom nie; so ja, (a) watter stappe en (b) wanneer dit gedoen sal word?
99
51709_1.txt
5,061
Of. uoried by die drinkwater in Suid-Afrika gevoeg word; so nie, waarom nie; so ja, a in watter gebiede, b waarom dié gebiede gekies is en c wat die voordele is om.
99
51709_1.txt
5,062
of daar enige planne is om in die toekoms ander gebiede in te sluit; so nie, waarom nie; so ja, a watter gebiede en b wanneer dit sal plaasvind?
99
51709_1.txt
5,063
of oorweging daaraan geskenk is om dié gelde regdeur die land te standaardi-seer; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
99
51709_1.txt
5,064
Of die Landbank 'n moratorium geplaas het op die beslaglegging en verkoop van bates waar uitspraak gelewer is teen voorheen benadeelde individue of groepe wat kliënte van die Landbank is; so ja, (a) op wie se gesag dié moratorium ingestel is, b wat die besonderhede van die moratorium is en c wat die. nansiële uitwerking van dié moratorium op die Landbank is?
99
51709_1.txt
5,065
Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 15)--President van die Republiek.
99
51709_1.txt
5,066
Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 15)--President van die Republiek.
100
51808_1.txt
5,068
Dui vertaalde weergawe van die vraag aan.
100
51808_1.txt
5,069
Dui 'n vraag vir mondelinge beantwoording aan.
100
51808_1.txt
5,070
QDui 'n skriftelike vraag aan wat vir mondelinge beantwoording oorgeplaas is op versoek van die betrokke lid (Reël 117).
100
51808_1.txt
5,071
MinistervanArbeid 140Minister van Behuising ... 131, 135, 139Minister van Binnelandse Sake ... 131, 134Minister van Buitelandse Sake ... 131, 134, 140Minister van Finansies ... 134, 140Minister van Gesondheid... 132, 135, 136, 138Minister van Handel en Nywerheid... 131, 139Minister vir Justisie en Staatkundige Ontwikkeling.
100
51808_1.txt
5,072
141Minister van Kommunikasie 133, 137Minister van Korrektiewe Dienste... 138, 140Minister van Kuns en Kultuur ... 141Minister vir Landbou en Grondsake ... 132, 133, 137, 141Minister van Maatskaplike Ontwikkeling... 139Minister van Minerale en Energie ... 134Minister van Omgewingsake en Toerisme ... 137, 141Minister van Onderwys... 132, 134, 136, 138, 141Minister vir Openbare Ondernemings ... 133, 135, 136, 137, 138Minister van Openbare Werke... 138, 140Minister in die Presidensie ... 140Minister vir Provinsiale en Plaaslike Regering ... 132, 134, 140Minister van Sport en Ontspanning... 139Minister vir die Staatsdiens en Administrasie ... 140, 141Minister van Veiligheid en Sekuriteit... 131, 132, 137, 139Minister van Verdediging... 138, 141Minister van Vervoer... 139Minister van Waterwese en Bosbou ... 138, 139Minister van Wetenskap en Tegnologie ... 139Opsomming van vrae vir skriftelike beantwoording...
100
51808_1.txt
5,073
Met verwysing na elke tipe kapitaaltoerusting wat haar departement, of enige van die entiteite waarvoor sy verantwoordelik is, moet voorsien, (a) wat die agterstand is ten opsigte van die voorsiening van nuwe kapitaaltoerusting in terme van (i) die getal toerustingeenhede en (ii) randwaarde en (b) wat die agterstand is ten opsigte van die instandhouding van kapitaaltoerusting in terme van (i) die soort instandhouding wat nodig is en (ii) randwaarde?
100
51808_1.txt
5,074
of enige stappe gedoen is betreffende die aanvalle op en inbrake by buitelandse ambassadeurs wat in Suid-Afrika woon; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
100
51808_1.txt
5,075
Of swart buitelandse burgers aan wie Suid-Afrikaanse burgerskap toegestaan word voordeel trek uit die indiensnemingsregulasies van die Employment Equity Act, Wet No 55 van 1998; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
100
51808_1.txt
5,076
of die verslag aan die publiek beskikbaar gestel sal word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
100
51808_1.txt
5,077
of daar enige maatreëls ingestel is om.
100
51808_1.txt
5,078
of sy 'n begroting om. nansiële bystand aan arm gemeenskappe te verleen om hulle te help om toegang tot vermelde howe te verkry, sal oorweeg; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
100
51808_1.txt
5,079
Of sy, met verwysing na 'n sekere koerantartikel (besonderhede verstrek) op 18 Maart 2007, die bewerings dat 'n sekere persoon (naam verstrek) meer as een paspoort het, gaan laat ondersoek; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
100
51808_1.txt
5,080
watter begrote bedrag in die boekjaar 2006-07 aan die SAPD se miniplan teen dwelms toegeken is?
100
51808_1.txt
5,081
watter begrote bedrag in die boekjaar 2006-07 aan sy departement se miniplan teen dwelms toegeken is?
100
51808_1.txt
5,082
watter begrote bedrag in die boekjaar 2006-07 aan haar departement se miniplan teen dwelms toegeken is?
100
51808_1.txt
5,083
of enige stappe teen sodanige munisipale bestuurders gedoen is; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
100
51808_1.txt
5,084
of enige stappe gedoen is om dié poste te vul; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
100
51808_1.txt
5,085
hoe dié voorstelle in net een sektor van 'n vryemarkekonomie ingevolge 'n liberale grondwet toegepas sal word?
100
51808_1.txt
5,086
of hy enige stappe gaan doen om werk te maak van dié tekort; so nie, waarom nie; so ja, a watter stappe en b wanneer dié tekort uitgewis gaan word?
100
51808_1.txt
5,087
of hy enige stappe gaan doen om werk te maak van dié tekort; so nie, waarom nie; so ja, (a) watter stappe en (b) wanneer dié tekort uitgewis gaan word?
100
51808_1.txt
5,088
of sy enige stappe gaan doen om werk te maak van dié tekort; so nie, waarom nie; so ja, (a) watter stappe en (b) wanneer dié tekort uitgewis gaan word?
100
51808_1.txt
5,089
of enige ander stappe gedoen is om 'n oplossing vir dié problem te vind; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
100
51808_1.txt
5,090
of (a) vastelyndienste opgeskort word wanneer die rekeningperk voor die einde van die tersaaklike rekeningtydperk oorskry word en (b) intekenare daarvan in kennis gestel word voor hulle die rekeningperk oorskry waarvoor hulle 'n betaling moet doen; so nie, waarom nie; so ja, (i) watter tipe voorafkennis gegee word, (ii) hoe die intekenaar in kennis gestel word, (iii) hoeveel intekenare se diens in dié verband opgeskort is, (iv) hoeveel van die intekenare wie se diens opgeskort is hul rekeninge betaal het en (v) hoeveel klagtes ingedien is?
100
51808_1.txt
5,091
a Hoeveel Telkom begroot het om in die boekjaar 2007-08 aan advertensies te bestee i in randwaarde en ii as persentasie van sy totale begrote aa uitgawe en bb inkomste en b wat die redes vir dié besteding is?
100
51808_1.txt
5,092
of haar departement enige meganismes ingestel het om die effektiwiteit van dié spesiale verslag te bepaal; so nie, waarom nie; so ja, watter meganismes?
100
51808_1.txt
5,093
watter stappe gedoen gaan word voortspruitend uit die ondersoeke wat reeds plaasgevind het?
100
51808_1.txt
5,094
Met betrekking tot elk van die twee projekte van die Versnelde en Gedeelde Groei-inisiatiewe vir Suid-Afrika (Asgisa) wat vir die Ooskaap uitgewys is (besonderhede verstrek), (a) wat die verwagte uitgawes vir (i) die boekjaar 2007-08 en (ii) elk van die twee daaropvolgende boekjare is, (b) vir watter doel die geld in elke geval aangewend gaan word en (c) wat die verdere tersaaklike besonderhede is?
100
51808_1.txt
5,095
Of enige stappe gedoen word of gedoen is ten opsigte van die herstel van Suid-Afrika se posisie as 'n aanloklike bestemming vir beleggings in mynbou onder die wereld se hulpbron-ekonomieë; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
100
51808_1.txt
5,096
Of daar enige gevalle van. nansiële wangedrag in haar departement in die boekjaar 2004-05 was; so ja, (a) wat die tersaaklike besonderhede is en (b) waarom 'n verslag in dié verband nie aan die Staatsdienskommissie soos vereis deur die Wet op Openbare Finansiële Bestuur (PMFA), Wet 1 van 1999, saamgelees met Tesourieregulasies, voorgelê is nie?
100
51808_1.txt
5,097
Of die Regering bystand sal verleen aan skole wat verplig is om dubbelmediumklasse in te stel deur meer onderwysers of. nansiering te voorsien; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
100
51808_1.txt
5,098
of prestasiebonusse aan amptenare sonder pretasie-evaluerings betaal is; so ja, a waarom en b watter bedrae in elke geval betaal is?
100
51808_1.txt
5,099
of dié verhogings ingestel is; so nie, waarom nie; so ja, wanneer?
100
51808_1.txt
5,100
of dít enige uitwerking op ontwikkeling in die twee munisipaliteite sal hê; so ja, watter uitwerking?