document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
87 | 188371_1.txt | 3,988 | of sy ministerie stelsels en strukture ingestel het of van voorneme is om stelsels en strukture in te stel om (a) te verseker dat klagtes op. |
87 | 188371_1.txt | 3,989 | of daar vereis word dat die operateurs oor enige vaardighede beskik; so nie, waarom nie; so ja, of enige opleiding aan die blitslynpersoneel voorsien is; so nie, waarom nie; so ja, watter opleiding? |
87 | 188371_1.txt | 3,990 | a Watter koste direk met die beheerfunksies van elk van die rade of beheerstrukture van sy departement se instellings verband hou en b watter persentasie van die totale omset of inkomste die koste vir beheer oor dié instellings was? |
87 | 188371_1.txt | 3,991 | Of enige lede van rade of bestuurstrukture wat deur hom aangestel is minder as 6% van raadsvergaderings in die boekjaar 2008-09 bygewoon het; so ja, (a) watter lede, (b) watter persentasie van vergaderings hulle bygewoon het, (c) op watter raad of rade hulle gedien het en (d) watter stappe gedoen is om hul bywoning van raadsvergaderings te verbeter? |
87 | 188371_1.txt | 3,992 | Of sy departement kragtens die Nasionale Taalbeleidraamwerk . taaleenheid op die been gebring het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 3,993 | of . evaluering oor die projek vir inheemse tale in howe gedoen is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 3,994 | Of (a) water wat vir huishoudelike gebruik voorsien word, (b) grys water wat deur watersuiweringsaanlegte gestort word en (c) rivierwater wat in die algemeen deur gemeenskappe vir huishoudelike doeleindes gebruik word op . gereelde grondslag ontleed word om die aanwesigheid en vlak van Kriptosporidium oösiste te bepaal; so nie, waarom nie, in elke geval; so ja, wat die tersaaklike besonderhede van sodanige ontleding in elke geval is? |
87 | 188371_1.txt | 3,995 | of . proses van oorlegpleging met belanghebbendes deel van die ontwikkeling van die hersiene strategie gaan uitmaak; so nie, waarom nie; so ja, wanneer die oorlegplegingsproses. |
87 | 188371_1.txt | 3,996 | a watter staatsdepartemente by die ontwikkeling van die hersiene strategie betrokke gaan wees en b wat die i grondrede vir en ii besonderhede van die betrokkenheid van elke departement is? |
87 | 188371_1.txt | 3,997 | Of sy enige maatreëls getref het om (a) omgewingsvoetspore aan te moedig wat dié van koolstof, water en rommel insluit en (b) die toenemende afname in omgewingsvoetspore as. meganisme om die selfregulering van die omgewing aan te moedig; so nie, (i) waarom nie en ii wanneer dié benadering aangeneem gaan word; so ja, aa watter sektore aaa tans geteiken word en bbb in die toekoms geteiken gaan word en bb wat die besonderhede van haar departement se betrokkenheid gaan wees? |
87 | 188371_1.txt | 3,998 | of al die eisers ten volle betaal is; so nie, (a) waarom nie, (b) watter bedrag in elke geval uitstaande is en (c) hoeveel eise nog in elke provinsie afgehandel moet word? |
87 | 188371_1.txt | 3,999 | Of sy departement, met verwysing na sy antwoord op Vraag 1382 op 29 Oktober 2009, in die boekjaar 2008-09 die totale bedrag aan huurgeld van die huurders van plase in staatsbesit ontvang het; so nie, (a) waarom nie, (b) watter (i) bedrag en (ii) persentasie van die totale verskuldigde bedrag ontvang is en (c) watter stappe teen huurders gedoen is wat nie hul betalings doen nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is NW2934A Of, met verwysing na sy antwoord op mondelinge Vraag 233 op 4 November 2009, enige van die uitsettings (a) op staatsgrond of (b) as gevolg van grondherstel plaasgevind het; so nie, wat die posisie in elke geval is; so ja, (i) hoeveel uitsettings in elke geval en (ii) watter stappe sy departement in elke geval gedoen het om te verseker dat die plaasbewoners huise ontvang? |
87 | 188371_1.txt | 4,000 | Met verwysing na die R5,2 miljoen wat aan die vestiging van sy Adjunkminister se kantoor bestee is, hoeveel aan (a) kantoormeubels, (b) skryfbehoeftes (c) personeelsalarisse, (d) kantoorhuur en (e) ander vermelde items bestee is? |
87 | 188371_1.txt | 4,001 | a Wat die name van die persone en organisasies is wat aan die einde van die vorige Minister se ampstermyn geskenke ontvang het en b watter geskenke gegee is? |
87 | 188371_1.txt | 4,002 | Watter bedrag van die R7,7 miljoen (besonderhede vertrek) aan die huidige waarnemende hoof- uitvoerende beampte van . sekere maatskappy (naam verstrek) ten opsigte van (a) die beëindiging van kontrakte en (b) afskeidingsuitbetaling toegeken is? |
87 | 188371_1.txt | 4,003 | a Wat die totale getal kilometers is wat in elke provinsie ooreenkomstig roete-afstand i oor die geheel en ii geëlektrifiseerd deur spoorlyne beslaan word en b hoeveel bykomende afstand i in die boekjare aa 2005-06, bb 2006-07, cc 2007-08 en dd 2008-09 en ii gedurende die tydperk 1 April 2009 tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is, beslaan is? |
87 | 188371_1.txt | 4,004 | wat die totale getal treinstasies in elke provinsie is? |
87 | 188371_1.txt | 4,005 | of verpligte sielkundige voorligting vir lede wat in traumatiese voorvalle betrokke was, beskikbaar is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,006 | Hoeveel (a) monsters rakende seksuele misdade teen (i) vroue en (ii) kinders in die afgelope drie boekjare na die Forensiese Wetenskaplaboratorium gestuur is en (b) in elke geval binne i een maand, ii twee maande, iii drie maande, iv ses maande en v een jaar of langer afgehandel is? |
87 | 188371_1.txt | 4,007 | Of . sekere landdros (naam verstrek) verdere uitstelling geweier en. |
87 | 188371_1.txt | 4,008 | of die Direkteur van Openbare Vervolgings in Grahamstad geweier het om die staatsaanklaer vry te laat wat die saak aanvanklik aangevoer het; so ja, waarom? |
87 | 188371_1.txt | 4,009 | of dokters die fooie van deskundige getuies betaal word wat gebaseer word op die tyd wat hul bestee aan wag of die gee van hul deskundige opinie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,010 | Of die Mededingingskommissie met die die Prokureursorde van SA en banke skakel weens . klagte (besonderhede verstrek) ten einde te versoek dat die (a) Prokureursorde by regsfirmas ingryp wat onderneem het om hoegenaamd nie teen. |
87 | 188371_1.txt | 4,011 | of hy . verklaring oor die aangeleentheid sal doen? |
87 | 188371_1.txt | 4,012 | Of hy of sy departement enige stappe doen om te verseker dat. |
87 | 188371_1.txt | 4,013 | of hy enige (a) stappe en (b) opleiding sal bekendstel om te verseker dat meer polisiekantore en lede van die SA Polisiediens aan die Wet op Gesinsgeweld, Wet 116 van 1998, voldoen; so nie, waarom in elke geval nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede in elke geval is? |
87 | 188371_1.txt | 4,014 | of sy beoog om haar departement se beleid in dié verband in die toekoms te verander; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,015 | Of . sekere persoon (naam verstrek) (a) BBP-beskerming of (b) polisie-beskerming ontvang; so ja, (i) wat die omvang van die beskerming is, (ii) hoeveel lyfwagte aan hom toegewys is, iii wat die koste per maand vir dié beskerming beloop, iv wat die totale koste van beskerming vir hom oor die afgelope twaalf maande beloop waarvoor inligting beskikbaar is en v waarom hy beskerming ontvang? |
87 | 188371_1.txt | 4,016 | Of . ondersoek geloods gaan word na die beweerde jaagvoorval van. |
87 | 188371_1.txt | 4,017 | of hy gearresteer is; so nie, waarom nie? |
87 | 188371_1.txt | 4,018 | of die salaris van enige voormalige werknemers van die Skerpioene wat na die Valke oorgeplaas is, verminder is; so ja, (a) hoeveel, (b) watter persentasie van oorgeplaaste werknemers se salarisse verminder is, (c) met watter bedrag dit verminder is en (d) om watter rede? |
87 | 188371_1.txt | 4,019 | of hy beoog om maatreëls in te stel om die doeltreffende administrasie van sodanige belasting te verseker; so nie, waarom nie; so ja, watter maatreëls? |
87 | 188371_1.txt | 4,020 | Of enige planne bestaan om te verseker dat die werkboeke vir graad 1- tot graad 7-leerders a op i die aangewese tyd en ii aangewese plek verskaf word en b se i gehalte geskik is en ii die hoeveelheid voldoende is met spesifieke verwysing na die aa aanskaffings-proses, bb verspreidingsplanne en cc die tersaaklike tydraamwerke ten einde die projek suksesvol af te handel; so nie, waarom nie; so ja, watter planne in elke geval? |
87 | 188371_1.txt | 4,021 | a Wat die bevindings van die studie oor die produksiekapasiteit van opleidingsinstellings is wat sy departement gedoen het, b watter onderwysinstellings in die studie vervat is, c watter vordering sedert die bekendmaking van die verslag gemaak is om die situasie ten opsigte van menslike hulpbronne te verbeter? |
87 | 188371_1.txt | 4,022 | a wat die koste van opleiding vir elke dokter is en b wie vir die opleiding in elke geval betaal? |
87 | 188371_1.txt | 4,023 | of daar enige minimum vereistes vir die toepassing van die Wet bestaan; so nie, waarom nie; so ja, (a) watter vereistes en (b) wat die (i) werklike en (ii) optimale getal inspekteurs is wat metrorade of distriksrade het? |
87 | 188371_1.txt | 4,024 | of die uitkoms van die verhoor aan die (a) publiek en (b) ander personeel by dié kantoor gekommunikeer sal word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,025 | of . beleidsdokument of meningskrif deur die MKB opgestel word waarin betoog gelewer word vir die omskakeling daarvan in. |
87 | 188371_1.txt | 4,026 | of die aangeleentheid op . ander wyse deur Mariene- en Kusbestuur hersien word; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is; so nie, of enige entiteit buite die MKB gekontrakteer is om die beleidsdokument of meningskrif op te stel; so ja, (a) watter entiteit en (b) wat die koste van die projek is? |
87 | 188371_1.txt | 4,027 | of enige van die bogemelde rioolstortingsplekke . kennisgewing van voorneme ontvang het om. |
87 | 188371_1.txt | 4,028 | wat die tersaaklike statistieke rakende nakoming was? |
87 | 188371_1.txt | 4,029 | Of hy van mening is het dat die vlugte wat vir die tydperk van die Fifa-wêreldbekersokkertoernooi in 2010 geskeduleer is, voldoende is; so nie, (a) watter moontlike knelpunte uitgewys is, (b) watter stappe gedoen is om die knelpunte aan te pak en (c) wat die verdere tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,030 | a Watter persentasie van toeriste wat Suid-Afrika besoek het i meer as een keer en ii meer as tien keer hierheen gereis het en b watter persentasies op die toeriste van toepassing is wat meer rande as die gemiddelde toeris bestee? |
87 | 188371_1.txt | 4,031 | wat die (a) name en (b) betiteling van al die persone is wat op die keuringspaneel vir dié poste was? |
87 | 188371_1.txt | 4,032 | In die lig van die getal aansoeke ingevolge die Mineral and Petroleum Resources Development Act (MPRDA), Wet 28 van 2002, vir die verskeie lisensies en permitte soos deur die MPRDA voorsien word, (a) wat die name van die (i) maatskappye, (ii) wettige entiteite en/of (iii) individue is aan wie lisensies en/of permitte vir die tydperk 31 Oktober 2008 tot 1 November 2009 toegestaan is om bedrywighede uit te voer waarvoor . permit en/of lisensie vereis word, (b) wat die aard van die lisensies en/of permitte is wat aan bogenoemde maatskappye, wettige entiteite en/of individue ingevolge die onderskeie afdelings van die MPRDA toegestaan is en (c) op watter datum elk van die aangevraagde lisensies en/of permitte uitgereik is? |
87 | 188371_1.txt | 4,033 | of enige stappe deur haar departement gedoen is om . einde aan dié onwettige bedrywighede te bring; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe? |
87 | 188371_1.txt | 4,034 | Of die Peak-steengroef in Eersterivier. |
87 | 188371_1.txt | 4,035 | wat die OBPV se bepalings aangaande steengroefoperateurs se beheer oor (a) geraas en (b) stof is? |
87 | 188371_1.txt | 4,036 | Hoeveel oproepe deur sy departement se Operation Re Ya Patala-blitslyn se (i) tolvrye en ii faksnommers ontvang is (besonderhede verstrek), (b) aan hoeveel van dié oproepe aandag gegee is, (c) watter bedrag aan diensverskaffers terug betaal is na aanleiding van die oproepe wat deur die blitslyn ontvang is, (d) aan hoeveel diensverskaffers nog geld geskuld word, (e) watter bedrag nog aan diensverskaffers geskuld word teen (i) een maand, (ii) drie maande en iii ses maande en f wanneer dié geld betaal sal word? |
87 | 188371_1.txt | 4,037 | of die sekuriteitspersoneel teenwoordig was toe die vuur begin het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,038 | Wat die (a) besonderhede van elke kontrakbreuk deur. |
87 | 188371_1.txt | 4,039 | of daar enige kontrakte is waarvoor die gemelde maatskappy steeds verantwoordelik is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,040 | a Wie die lede van die oorgangs- en toesighoudingskomitee en die ses tegniese spanne was wat aangestel is om die beweging van die verdere onderwys- en opleidingsinrigtings na sy departement te monitor, b watter begroting vir hul werk toegewys is en c wat die i tydraamwerke en ii spertye vir die indien van die verslae is? |
87 | 188371_1.txt | 4,041 | of enige van dié masjiene nie te alle tye gebruik word soos daar beplan is nie; so ja, watter stappe sy gedoen het? |
87 | 188371_1.txt | 4,042 | Of alle kantore van haar departement vir mense met gestremdhede toeganklik is; so nie, (a) waarom nie en (b) watter stappe gedoen is om dié probleem te herstel; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,043 | of sy . verklaring oor die aangeleentheid sal doen? |
87 | 188371_1.txt | 4,044 | of die moontlikheid bestaan dat enige van hulle hul straftermyn in Suid-Afrika sal uitdien; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, hoeveel? |
87 | 188371_1.txt | 4,045 | In watter mate die ekonomiese venootskapsooreenkomste wat tussen die Europese Unie (EU) en sommige lidlande van die (a) Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) en die (b) Suider-Afrikaanse Doeane-unie (Sadu) onderteken is (i) . uitwerking op streeksintegrasie in die substreek het, (ii) die verdeling van inkomste onder lidlande van Sadu raak en (iii) toekomstige diplomatieke en ekonomiese verhoudinge tussen Suid-Afrika en SAOG en/of lande van Sadu raak? |
87 | 188371_1.txt | 4,046 | of enige stappe oorweeg word om vuurwapeneienaars met gelisensieerde vuurwapens wat nagelaat het om hul vuurwapens te herlisensieer toe te laat om weer vuurwapens kragtens die nuwe Wet te lisensieer; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe? |
87 | 188371_1.txt | 4,047 | a Wie die inwerkingstelling van die strafpunt-bestuurderslisensiestelsel sal bestuur, b wanneer dié stelsel amptelik in werking sal tree, c watter gedeelte van die begrote bedrag tot dusver bestee is en d wat vir die toekoms vir dié stelsel begroot word? |
87 | 188371_1.txt | 4,048 | op daar enige begrotingsimplikasies is om te verseker dat die trein vir die Fifa-sokkerwêreldbekertoernooi in 2010 gereed is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,049 | Of sy voornemens is om die mediese en landbou- navorsingsrade onder die beheer van haar departement te plaas; so nie, waarom nie; so ja, of onderhandelings met die tersaaklike regeringsdepartemente . aanvang geneem het; so nie, waarom nie; so ja, a watter vordering gemaak is en b wat die verdere tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,050 | a Watter inisiatiewe deur haar departement onderneem word om die vervaardiging van entstof aan te dryf ten einde beide i menslike en ii dieresiektes te bekamp, b watter entstowwe voorkeur kry, c watter entiteit vir die vervaardiging van die entstowwe verantwoordelik is en d onder watter departementele begrotings elke geval resorteer? |
87 | 188371_1.txt | 4,051 | a wat die status van die agterstand in nuwe aansoeke om registrasie is, b by watter ondersoekeenheid die agterstand plaasvind, c wat die oorsaak van die agterstand is en d watter stappe ter regstelling van die situasie gedoen word? |
87 | 188371_1.txt | 4,052 | Met verwysing na sy antwoord op Vraag 1425 op 20 Oktober 2009, (a) wat die name van die voormalige politieke hoofde is wat in die boekjaar 2008-09 verlofuitbetalings ontvang het en (b) wat die tersaaklike bedrae in elke geval is? |
87 | 188371_1.txt | 4,053 | Wat die aanvaarbare tydperk is vir . munisipale bestuurderspos om vakant te bly? |
87 | 188371_1.txt | 4,054 | of sy die a name en b liggings sal verskaf van die oorblywende myne wat sonder waterlisensies bedryf word en nie in antwoord op Vraag 60 genoem is nie; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,055 | Wat (a) is die (i) naam, (ii) ligging, (iii) datum van aanvang en (iv) beskrywing van elke projek wat deur. |
87 | 188371_1.txt | 4,056 | of die direkteur-generaal by die seleksieproses vir enige van dié projekte betrokke was; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,057 | of die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye by dié program betrokke is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,058 | of enige kosteberekening gedoen is van die koste verbonde aan die voorsiening van VMVe aan openbare gesondheidsorgpasiënte; so nie, waarom nie; so ja, teen watter bykomende koste? |
87 | 188371_1.txt | 4,059 | Of enige studies om die skadelike effek wat alle dwelms, insluitend alkohol en tabak, op verbruikers het, onderneem is; so nie, (a) waarom nie en (b) wanneer so. |
87 | 188371_1.txt | 4,060 | of sy departement oorweeg om alle dwelms volgens die skadelike effek daarvan op die verbruiker te klassifiseer; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,061 | of sy enige stappe om te verseker dat (a) bedrog hokgeslaan word en (b) geld verhaal word, ingestel het of sal instel; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe? |
87 | 188371_1.txt | 4,062 | Of haar departement in enige van die vermelde provinsies van die tydelike werkverskaffingsdienste en/of arbeidsmakelaars gebruik gemaak het; so ja, (a) waarom, (b) hoeveel poste deur tydelike werkverskaffingsdienste in die boekjaar (i) 2006-07, (ii) 2007-08 en (iii) 2008-09 in elke provinsie gevul is, (c) watter persentasie van die totale personeelsterkte die tydelike werkverskaffingsdienste in elk van dié jare bygedra het en (d) hoeveel geld aan tydelike werksverskaffingsdienste in elke jaar bestee is? |
87 | 188371_1.txt | 4,063 | Of haar departement veiligheidsoorde of beskermingshuise aan slagoffers van gesinsgeweld, veral vroue en kinders, verskaf; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is; so nie, of sy enige stappe gedoen het om sodanige veiligheidsoorde of beskermingshuise te verskaf; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe? |
87 | 188371_1.txt | 4,064 | of daar enige departementele inisiatiewe in werking gestel is om uitgebreide dekking van die program in alle gebiede te verseker; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,065 | of die kontrak na. |
87 | 188371_1.txt | 4,066 | of die organisasie sy kontraktuele verpligtinge nagekom het; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, (a) wanneer die projek (i) . aanvang geneem het en (ii) afgehandel is en (b) wat die uitkoms van die projek is? |
87 | 188371_1.txt | 4,067 | Of geld van die AgriSEB-fonds aan enige organisasie uitbetaal is om. |
87 | 188371_1.txt | 4,068 | of die kontrak ná. |
87 | 188371_1.txt | 4,069 | of. geskrewe kontrak tussen haar departement en . organisasie aangegaan is vóór dié organisasie met die projek begin het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is; en of dié organisasie sy kontraktuele verpligting nagekom het; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, (a) wanneer die projek (i) . aanvang geneem het en (ii) afgehandel is en (b) wat die projek se resultaat is? |
87 | 188371_1.txt | 4,070 | Of geld uit die AgriSEB-fonds aan enige organisasie om. |
87 | 188371_1.txt | 4,071 | of die kontrak ná. |
87 | 188371_1.txt | 4,072 | of die organisasie al sy kontraktuele verpligtinge nagekom het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,073 | wat die a name, b betiteling en c aanstellingsvlak van al die persone is wat opdrag ontvang het om. |
87 | 188371_1.txt | 4,074 | of die plan deur enige groep buiten die opstellers daarvan nagegaan is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,075 | Of enige effekte deur die paaie- of spooragentskap deur middel van . veiling ingesamel is; so nie, waarom nie; so ja, (a) waarom dit gedoen is en (b) wat (i) die waarde in elke geval was en (ii) die verdere tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,076 | of die statistieke van boetes en strafopleggings wat vir oorlaaide voertuie uitgereik word deur sy departement ingesamel, bygehou en opgedateer word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede in dié verband in elke provinsie vir elk van die afgelope drie jaar is? |
87 | 188371_1.txt | 4,077 | a Wat is die geraamde i getal kilometers van onderhoudsagterstande vir aa tolpaaie en bb nie-tolpaaie en ii bedrag wat nodig is om dié agterstande uit die weg te ruim en b watter strategiese planne sy departement ingestel het om dié agterstande uit die weg te ruim? |
87 | 188371_1.txt | 4,078 | Wat (a) die beraamde (i) getal kilometers spoorlyn is waar agterstande rakende instandhoudingswerk bestaan en (ii) bedrag is wat nodig is om dié agterstande uit te wis en (b) strategiese planne sy departement ingestel het om dié agterstande uit te wis? |
87 | 188371_1.txt | 4,079 | Of daar enige planne is om Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika se passasiersgelde te verhoog; so nie, waarom nie; so ja, (a) wanneer en (b) wat die verdere tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 4,080 | Of daar sedert die aanstelling in hul poste vir die (a) President en (b) Adjunkpresident enige nuwe voertuie aangekoop is; so ja, in elke geval, (i) waarom, (ii) wat die (aa) fabrikaat en (bb) model van die voertuig was, (iii) hoeveel elke voertuig gekos het, iv watter toebehore bo die voertuig se aankoopprys ingesluit is en v wat die koste van sulke toebehore beloop het; so nie, of die (a) President en (b) Adjunkpresident enige bestaande voertuie geërf het; so ja, in elke geval, (i) wat die (aa) merk en (bb) model van elk van dié voertuie was en (ii) hoe oud elke voertuig is? |
87 | 188371_1.txt | 4,081 | Of (a) sy departement en (b) die SA Plaaslike Regeringsorganisasie (Sapro) by die kontrolering van die kwalifikasies van huidige ampsbekleërs van munisipaliteite betrokke is; so nie, waarom nie, in elke geval; so ja, hoe? |
87 | 188371_1.txt | 4,082 | Mnr D A Kganare (Cope) (bl 431)--Minister in die Presidensie: Prestasiemonitering- en evaluering asook Administrasie in die Presidensie. |
87 | 188371_1.txt | 4,083 | Me L D Mazibuko (DA) (bl 644)--Minister in die Presidensie: Prestasiemonitering en - evaluering asook Administrasie in die Presidensie. |
87 | 188371_1.txt | 4,084 | Dr L L Bosman (DA) (bl 645)--Minister in die Presidensie: Prestasiemonitering en - evaluering asook Administrasie in die Presidensie. |
87 | 188371_1.txt | 4,085 | Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 840)--Minister in die Presidensie: Prestasiemonitering en -evaluering asook Administrasie in die Presidensie. |
87 | 188371_1.txt | 4,086 | magistrate of (d) enige ander vermelde regsamptenare voorsien; so ja, (i) aan hoeveel amptenare in elke kategorie, (ii)(aa) aan wie dié vervoer voorsien is en (bb) wanneer, (iii) wat die fabrikaat en model van die voertuig is wat aan elke persoon voorsien is, (iv) wat die koste vir (aaa) elk van dié voertuie en (bbb) bykomstighede of toebehore beloop en (v) op watter datum elke voertuig aangeskaf is? |
87 | 188371_1.txt | 4,087 | Of hy of sy departement met tersaaklike aandeelhouers en departement in aanraking is om die toestand van vervalle, toegegroeide en vernielde gewilde toeriste besienswaardighede soos die plek in KwaZulu-Natal waar Nelson Mandela gevange geneem is, die Heldeakker, die Lugmagmonument en die geskiedkundige forte in Gauteng aan te pak; so nie, waarom nie; so ja, (a) wat die aard van sodanige wisselwerking is en (b) wat die tersaaklike besonderhede is? |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.