document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
85
170000_1.txt
3,786
Of die forensiese ouditverslag van 2008 rakende die Robbeneiland Museum aan die nuwe waarnemende hoofuitvoerende beampte beskikbaar gestel is; so nie, (a) waarom nie en (b) wanneer dit beskikbaar gestel sal word?
85
170000_1.txt
3,787
wat Eskom doen om private deelname aan die onafhanklike produksie van elektrisiteit te bevorder?
85
170000_1.txt
3,788
watter toevlug motoriste kan neem wanneer padtekens nie meer sigbaar is nie?
85
170000_1.txt
3,789
Of hy met sy aanstelling 'n nuwe voertuig gekoop het; so ja, (a) waarom, (b) wat die fabrikaat en die jaartal van die voertuig is, (c) wat die prys van die voertuig was en (d)(i) watter ekstra's by die aankoopprys ingesluit was en (ii) wat sodanige ekstra's gekos het; so nie, of hy 'n bestaande voertuig geërf het; so ja, (a) wat die fabrikaat en die jaartal van die voertuig is en (b) hoe oud die voertuig is?
85
170000_1.txt
3,790
Of (a) hy en (b) die President met hulle aanstelling nuwe voertuie gekoop het; so ja, in elke geval (i) waarom, (ii) wat die fabrikaat en die jaartal van die voertuie is, (iii) wat die prys van die voertuig was en (iv)(aa) watter ekstra's by die aankoopprys ingesluit was en (bb) wat sodanige ekstra's gekos het; so nie, of (a) hy en (b) die President bestaande voertuie geërf het; so ja, in elke geval (i) wat die fabrikaat en die jaartal van die voertuig is en (ii) hoe oud die voertuig is?
85
170000_1.txt
3,791
of die SANDF enigsins hulp gaan verleen met die beskerming van die nasionale grense; so nie, waarom nie; so ja, of daar . strategiese plan vir die ontplooiing van die SANDF is om die nasionale grense te beskerm; so nie, waarom nie; so ja, (a) wat die jongste datum vir die aanvang van die ontplooiing van die SANDF aan die nasionale grense is, (b) teen watter datum sal alle nasionale grense beskerm word deur ontplooide lede van die SANDF en (c) wat die verdere tersaaklike besonderhede is?
85
170000_1.txt
3,792
met verwysing na elk van die 82 internasionale vlugte wat deur die gespesifiseerde vliegtuie in 21 Eskader van die SA Lugmag (besonderhede verstrek) onderneem is, wat die (a) rede vir die vlug en (b) plek van (i) vertrek en (ii) aankoms was?
85
170000_1.txt
3,793
wat die redes is waarom elk van die vliegtuie van 21 Eskader van die SA Lugmag, nie op elk van die sewe geleenthede, beskikbaar was nie?
85
170000_1.txt
3,794
Of, in die lig van die huidige resessie en die gevolglike tekort in staatsinkomste, die Presidensie enige strengheidsmaatreëls ingestel het om sy besteding met betrekking tot (a) amptelike voertuie, b reise, c reise deur amptenare in die Presidensie, d verblyf en huishoudelike bystand of e enige ander aspekte van staatsbesigheid te beperk; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
85
170000_1.txt
3,795
Of, in die lig van die huidige resessie en die gevolglike tekort in staatsinkomste, haar departement enige strengheidsmaatreëls ingestel het om sy besteding met betrekking tot (a) amptelike voertuie, b reise, c reise deur amptenare in haar departement, d verblyf en huishoudelike bystand of e enige ander aspekte van staatsbesigheid te beperk; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
85
170000_1.txt
3,796

3,797

3,798
Of, in die lig van die huidige resessie en die gevolglike tekort in staatsinkomste, sy departement enige strengheidsmaatreëls ingestel het om sy besteding met betrekking tot (a) amptelike voertuie, b reise, c reise deur amptenare in sy departement, d verblyf en huishoudelike bystand of e enige ander aspekte van staatsbesigheid te beperk; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
85
170000_1.txt
3,799

3,800

3,801

3,802

3,803

3,804
Of, in die lig van die huidige resessie en die gevolglike tekort in staatsinkomste, die Nasionale Tesourie enige strengheidsmaatreëls ingestel het om sy besteding met betrekking tot (a) amptelike voertuie, (b) reise, (c) reise deur amptenare in sy departement, (d) verblyf en huishoudelike bystand of (e) enige ander aspekte van staatsbesigheid te beperk; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
85
170000_1.txt
3,805
Of, in die lig van die huidige resessie en die gevolglike tekort in staatsinkomste, sy departement enige strengheidsmaatreëls ingestel het om sy besteding met betrekking tot (a) amptelike voertuie, b reise, c reise deur amptenare in sy departement, d verblyf en huishoudelike bystand of e enige ander aspekte van staatsbesigheid te beperk; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
85
170000_1.txt
3,806

3,807
Of die Nasionale Tesourie riglyne aan alle Ministers en hul departemente, insluitende provinsies, voorsien het om besparing op lopende besteding te bewerkstellig; so nie, waarom nie; so, ja, wat die riglyne is?
85
170000_1.txt
3,808
Of sy ingelig is oor appèlle om die grondeiskwessies in die Nasionale Kruger Wildtuin te heropen; so ja, wat haar departement se beleid oor dié aangeleentheid is?
85
170000_1.txt
3,809
Of, in die lig van die huidige resessie en die gevolglike tekort in staatsinkomste, haar departement enige strengheidsmaatreëls ingestel het om sy besteding met betrekking tot (a) amptelike voertuie, b reise, c reise deur amptenare in haar departement, d verblyf en huishoudelike bystand of e enige ander aspekte van staatsbesigheid te beperk; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
85
170000_1.txt
3,810
Of, in die lig van die huidige resessie en die gevolglike tekort in staatsinkomste, sy departement enige strengheidsmaatreëls ingestel het om sy besteding met betrekking tot (a) amptelike voertuie, b reise, c reise deur amptenare in sy departement, d verblyf en huishoudelike bystand of e enige ander aspekte van staatsbesigheid te beperk; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
85
170000_1.txt
3,811

3,812
Of, in die lig van die huidige resessie en die gevolglike tekort in staatsinkomste, sy departement enige strengheidsmaatreëls ingestel het om sy besteding met betrekking tot (a) amptelike voertuie, b reise, c reise deur amptenare in sy departement, d verblyf en huishoudelike bystand of e enige ander aspekte van staatsbesigheid te beperk; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is NW796A enige ander aspekte van staatsbesigheid te beperk; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
85
170000_1.txt
3,813
Of, in die lig van die huidige resessie en die gevolglike tekort in staatsinkomste, sy departement enige strengheidsmaatreëls ingestel het om sy besteding met betrekking tot (a) amptelike voertuie, (b) reise, (c) reise deur amptenare in sy departement, (d) verblyf en huishoudelike bystand of (e) enige ander aspekte van staatsbesigheid te beperk; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
85
170000_1.txt
3,814
Of, in die lig van die huidige resessie en die gevolglike tekort in staatsinkomste, haar departement enige strengheidsmaatreëls ingestel het om sy besteding met betrekking tot (a) amptelike voertuie, (b) reise, (c) reise deur amptenare in haar departement, (d) verblyf en huishoudelike bystand of (e) enige ander aspekte van staatsbesigheid te beperk; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
85
170000_1.txt
3,815

3,816

3,817

3,818

3,819
Of, in die lig van die huidige resessie en die gevolglike tekort in staatsinkomste, haar departement enige strengheidsmaatreëls ingestel het om sy besteding met betrekking tot (a) amptelike voertuie, b reise, c reise deur amptenare in haar departement, d verblyf en huishoudelike bystand of e enige ander aspekte van staatsbesigheid te beperk; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
85
170000_1.txt
3,820

3,821
Of, in die lig van die huidige resessie en die gevolglike tekort in staatsinkomste, sy departement enige strengheidsmaatreëls ingestel het om sy besteding met betrekking tot (a) amptelike voertuie, b reise, c reise deur amptenare in sy departement, d verblyf en huishoudelike bystand of e enige ander aspekte van staatsbesigheid te beperk; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
85
170000_1.txt
3,822

3,823

3,824

3,825

3,826
Of, in die lig van die huidige resessie en die gevolglike tekort in staatsinkomste, haar departement enige strengheidsmaatreëls ingestel het om sy besteding met betrekking tot (a) amptelike voertuie, b reise, c reise deur amptenare in haar departement, d verblyf en huishoudelike bystand of e enige ander aspekte van staatsbesigheid te beperk; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
85
170000_1.txt
3,827
of dié betalings (a) deur sy departement, (b) deur die plaaslike reëlingskomitee, (c) deur 'n derde party of (d) direk aan operateurs gedoen is?
85
170000_1.txt
3,828
Of sy departement enige vordering gemaak het om (a) toegang tot bekostigbare openbare vervoer te verbeter, (b) die netwerk vir vraglogistiek langs sleutelroetes meer vaartbelyn te maak, (c) bedryfsdoeltreffendheid te verbeter en (d) 'n regulerende stelsel en kapasiteit te ontwikkel om te verseker dat operateurs in die vervoersektor aan die vereiste veiligheid en sekuriteit voldoen; so nie, waarom nie; so ja, (i) wat die prestasies tot op hede ten opsigte van elk van bogemelde is en ii in watter mate sy departement daarin geslaag het om 'n aansienlike afname van die koolstofspoor in die vervoersektor te verseker?
85
170000_1.txt
3,829
Hoeveel diere in die verskillende spesies in die boekjaar 200809 by die Nasionale Kruger Wildtuin en wildreservate onder die beheer van provinsies gesteel is?
85
170000_1.txt
3,830
of dit die bou van HOPhuise sal vertraag en gevolglik langer agterstande op die behuisingswaglys skep; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, of hy voornemens is om enige stappe te doen ten einde dié vertraging so veel as moontlik te beperk; so ja, watter stappe?
85
170000_1.txt
3,831
Of die jaarlikse bedryfskoste van die maatskappy Pebble Bed Modular Reactor (PBMR) R1 miljard is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die ontleding van die uitgawes ten opsigte van die bedrag is?
85
170000_1.txt
3,832
of dié hindernisse spoedig uit die weg geruim sal word; so nie, waarom nie; so ja, wanneer?
85
170000_1.txt
3,833
Of sy departement 'n nuwe tenderdokument vir die verkryging van vroulike kondome uitgereik het; so nie, (a) waarom nie en (b) wanneer dit uitgereik sal word?
85
170000_1.txt
3,834
wanneer hy beoog om die register ten volle in werking te hê?
85
170000_1.txt
3,835
Of haar departement, ingevolge die Wysigingswet op die Strafreg (Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede), Wet 32 van 2007, die besonderhede aangestuur het vir die registrateur van die Nasionale Register vir Seksoortreders van elke gevangene wat tronkstraf uitdien of tronkstraf uitgedien het weens skuldigbevinding op 'n aanklag van 'n seksuele oortreding teen 'n kind; so nie, waarom nie; so ja, wat die totale getal gevangenes is wie se besonderhede aan die registrateur gestuur is?
85
170000_1.txt
3,836
Wat die totale koste in elke provinsie was vir die oorplasing van pasiënte na private hospitale as gevolg van die onlangse staking deur dokters?
85
170000_1.txt
3,837
of dié salarisse ooreenstem met soortgelyke salarisposte in ander munisipaliteite; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
85
170000_1.txt
3,838
wat die stand van die instandhouding van die (a) paaie, (b) geboue en (c) infrastruktuur vir (i) water, (ii) krag en (iii) riolering is?
85
170000_1.txt
3,839
hoeveel poste (a) bestaan en (b) vakant was by Statistieke SA in elk van die afgelope vyf boekjare tot op 31 Maart 2009?
85
170000_1.txt
3,840
of die grondwetlike imperatief van die drie onafhanklike regeringsfere in ag geneem is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
85
170000_1.txt
3,841
of voorsitters vir elke tak aangestel is; so nie, waarom nie; so ja, wie in elke geval aangestel is?
85
170000_1.txt
3,842
Of die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap oor 'n begroting beskik om hul bedryfskoste te dek; so nie, waarom nie; so ja, watter bedrag hiervoor begroot is?
86
184525_1.txt
3,844
Dui vertaalde weergawe van die vraag aan.
86
184525_1.txt
3,845
Dui 'n vraag vir mondelinge beantwoording aan.
86
184525_1.txt
3,846
Dui 'n skriftelike vraag aan wat vir mondelinge beantwoording oorgeplaas is op versoek van die betrokke lid (Reël 117).
86
184525_1.txt
3,847
Dui 'n vraag vir skriftelike beantwoording aan wat nog nie beantwoord is nadat 10 werkdae verstryk het nie.
86
184525_1.txt
3,848
Minister van Arbeid 431, 445Minister van Basiese Onderwys... 430, 433, 444Minister van Binnelandse Sake... 433Minister van Ekonomiese Ontwikkeling... 441, 442Minister van Energie... 438Minister van Finansies ... 431, 437, 438, 442, 447Minister van Gesondheid ... 430, 431, 432, 442, 465Minister van Hoër Onderwys en Opleiding ... 432, 445Minister van Handel en Nywerheid ...432, 435, 439, 441, 443, 447, 449Minister van Kommunikasie... 432, 433Minister van Korrektiewe Dienste ... 433, 434, 437Minister van Kuns en Kultuur... 436Minister van Landbou, Bosbou en Visserye ... 437Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming ... 431, 432, 439, 444, 445Minister van Maatskaplike Ontwikkeling... 433, 434, 442, 447Minister van Mynwese... 440, 446Minister van Openbare Ondernemings ... 441, 444, 448, 449Minister van Openbare Werke ... 439Minister van Polisie ...430, 434, 435, 436, 440, 443, 448Minister in die Presidensie: Prestasiemonitering en -evaluering asookAdministrasie in die Presidensie... 431, 448Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake ... 438Minister van Sport en Ontspanning ... 433, 448Minister vir die Staatsdiens en Administrasie... 434Minister van Vervoer ... 430, 440, 441, 444, 445Minister van Waterwese en Omgewingsake ... 436, 445, 446, 447Opsomming van vrae vir skriftelike beantwoording...
86
184525_1.txt
3,849
Of sy voornemens is om gebaretaal as 'n amptelike skoolvak in te stel; so nie, waarom nie; so ja, (a) wat die tydraamwerk is vir die skep van 'n proses wat erkenning aan gebaretaal as skoolvak gee en (b) wat die verdere tersaaklike besonderhede is?
86
184525_1.txt
3,850
Met verwysing na sy antwoord op Vraag 332 op 24 Julie 2009, (a) watter kwalifikasies van persone vereis word ten einde vir 'n betrekking by die Kantoor vir die Nakoming van Standaarde in aanmerking te kom en (b) waarom die vestiging van die Kantoor vir die Nakoming van Standaarde kragtens die Wet op Nasionale Gesondheid, Wet 61 van 2003, vertraag is?
86
184525_1.txt
3,851
of alle eise van en uitbetalings vir privaatregtelike aanspreeklikheid in die jaarverslag van die SAPD onder die opskrif van Gebeurlikheidslaste vermeld word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
86
184525_1.txt
3,852
of 'n registrateur van die PVOA ingevolge artikel 8 van die gemelde wet aangestel is; so nie, waarom nie; so ja, wie aangestel is?
86
184525_1.txt
3,853
Of sy departement elkeen van die beweerde onreëlmatige niegoedgekeurde aankope en betalings deur die hoof uitvoerende beampte van die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) (besonderhede verstrek) ondersoek het; so nie, waarom nie; so ja, wat die resultate van die ondersoeke was?
86
184525_1.txt
3,854
Of die Nasionale Tesourie 'n ondersoek gedoen het of opdrag vir 'n ondersoek gegee het na die a fiskale, b finansiële en/of ekonomiese gevolge van die voorgenome verbod op tydelike indiensnemingsagentskappe of arbeidsmakelaars; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
86
184525_1.txt
3,855
of dié nuwe formule artikel 25 van die Handves van Regte in die Grondwet in ag gaan neem; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
86
184525_1.txt
3,856
of die riglyne.
86
184525_1.txt
3,857
of hy . verklaring sal doen aangaande die openbare herrie oor die aankoop van amptelike voertuie deur die Ministers en Adjunkministers; so nie, waarom nie; so ja, wanneer?
86
184525_1.txt
3,858
Wat (a) die totale getal vakante poste vir (i) dokters en (ii) verpleegkundiges in die departement in elke provinsie is en (b) watter stappe gedoen word om vir dié tekorte voorsiening te maak?
86
184525_1.txt
3,859
a Wat die totale getal mediese dokters is wat in die afgelope drie jaar gegradueer het en b watter stappe gedoen word om die registrasie van studente vir die mediese beroep te vermeerder?
86
184525_1.txt
3,860
Met verwysing na sy antwoord op vraag 604 op 2 September 2009, (a) wat die gevolg van die spesiale komiteevergadering was wat op 7 Augustus 2009 sou plaasvind, (b) wat die besluit aangaande die bevestigingsverslag was en (c) op watter strafmaatreël besluit is?
86
184525_1.txt
3,861
Hoeveel stelle regulasies (a) die Onafhanklike Kommunikasieowerheid van SA (Okosa) tans kragtens die Wet op Elektroniese Kommunikasies en Transaksies aan werk en (b) deur Okosa in die Staatskoerant geplaas is?
86
184525_1.txt
3,862
of sy departement dié oponthoude sal oplos; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
86
184525_1.txt
3,863
of enige ander departemente oor die ontwikkeling van die opleiding vir mediese studente geraadpleeg is; so nie, waarom nie; so ja, watter departemente?
86
184525_1.txt
3,864
Of sy departement opdrag gegee het dat onafhanklike studies ten opsigte van die doeltreffendheid en volhoubaarheid van programme vir handelaansporingsmaatreëls in die afgelope vyf jaar gedoen word; so nie, waarom nie; so ja, of sodanige studies enige sektore geïdentifiseer het waarin aansporingsmaatreëls meer doeltreffend ten opsigte van die uitwerking daarvan op ekonomiese groei en/of werkskepping sal wees; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
86
184525_1.txt
3,865
Of sy departement in 'n universititeit belê het wat in tale buiten Engels en/of Afrikaans onderrig gee; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
86
184525_1.txt
3,866
Of sy departement programme opstel met inagneming van die verslae en werksaamhede van plaaslike regeringsprogramme soos Projek Konsolideer en die Geïntegreerde Volhoubare Landelike Ontwikkelingsprogram; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
86
184525_1.txt
3,867
of haar departement in November 2008 'n aansoek om fondse vir die huidige boekjaar van die SA Forum vir Ouer Persone ontvang het; so ja, wanneer die aansoek afgehandel sal word?
86
184525_1.txt
3,868
ai Wat die aa identiteitsnommer, bb Persalnommer en cc beroep van elk van die lede is wat vir die boekjaar 200809 tot haar departement se ouditkomitee benoem is en ii in wie se diens elke lid van die ouditkomitee is, b op watter datums in die boekjaar 200809 die ouditkomitee vergader het en c watter rekords van elk van dié vergaderings beskikbaar is?
86
184525_1.txt
3,869
of enige van dié programme uitgesaai sal word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
86
184525_1.txt
3,870
Of 'n sekere persoon (naam verstrek) as gevolg van die kwessie rondom geslagstoetsing bedank het; so nie, wat die rede vir sy bedanking is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
86
184525_1.txt
3,871
Of die amptenaar by haar departement se kantoor in Pinetown wat na bewering die aansoek om . identiteitsdokument van.
86
184525_1.txt
3,872
of sy enige stappe gedoen het om die publiek se beskouing en ervaring van haar departement as onverskillige, onbehulpsame en onvriendelike staatsamptenare te wysig; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
86
184525_1.txt
3,873
of die genoemde persoon ingevolge artikel 2761i van die Strafproseswet, Wet 51 van 1977, in aansoek vir die omrekening van 'n deel van dié vonnis ingedien het; so ja, a by wie dié aansoek ingedien is en b wat die uitslag was?
86
184525_1.txt
3,874
Of haar departement 'n tekort aan (a) sielkundiges en (b) maatskaplike werkers ondervind; so ja, i hoeveel, in elke geval, ii watter uitwerking dié tekort op die rehabilitasie van oortreders het en iii watter stappe sy gedoen het om dié vakante poste te vul?
86
184525_1.txt
3,875
wat die vyf mees vermelde onreëlmatige optredes is wat deur die NACH aangeteken is?
86
184525_1.txt
3,876
Wat (a) die bedrag geld is wat vir die inwerkingstelling van die Children's Act, Wet 38 van 2005, toegewys is en (b)(i) die finansiering na raming sou beloop en (ii) die optimale bedrag geld is wat vir gemelde wet toegewys behoort te word?
86
184525_1.txt
3,877
of enige SAPDlede in die GKSeenhede (a) psigometriese toetsing ondergaan het en b kursusse in speurdiens afgelê het; so nie, i waarom nie en ii wanneer hulle aa getoets sal word en bb op kursusse gestuur sal word; so ja, aaa hoeveel lede in elke geval, bbb wanneer die aaaa toets en bbbb kursus in elke provinsie plaasgevind het, ccc hoeveel lede in elke provinsie in elke geval geslaag het, ddd hoeveel lede steeds in elke provinsie dié toets en kursus moet onderneem en eee wanneer sodanige aaaa toetsing en bbbb kursus deur diegene wat dit nog nie onderneem het nie ondergaan sal word?
86
184525_1.txt
3,878
of enige lede van die SA Polisiediens enige opleiding rakende die vermelde wet ontvang het; so nie, waarom nie; so ja, hoeveel (a) in elke provinsie en (b) van diegene wat opleiding ontvang het steeds aktiewe diens lewer?
86
184525_1.txt
3,879
watter (a) gemiddelde en (b) langste tyd aangeteken is (i) om 'n oproep by elke sentrum te beantwoord, (ii) om 'n eenheid na elke saak by elke inbelsentrum uit te stuur en (iii) vir die eenheid wat uitgestuur is om op die oproep te reageer?
86
184525_1.txt
3,880
a watter bedrag van staatsinkomste in elk van die afgelope vyf boekjare van i tariewe en ii invoerbelasting ontvang is en b wat die verwagte staatsinkomste in die volgende vyf boekjare van dié bron is?
86
184525_1.txt
3,881
Of hy voornemens is om invoertariewe te verwyder; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, watter uitwerking dit moontlikop die ekonomie sal hê?
86
184525_1.txt
3,882
of enige van diegene wat skuldig bevind is, ook voorheen aan pedofilie skuldig bevind is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, hoeveel?
86
184525_1.txt
3,883
Hoeveel (a) persone (i) aangekla is van en (ii) skuldig bevind is aan die verkragting van 'n kind onder die ouderdom van 18 jaar in elke provinsie vir elk van die afgelope vyf jaar tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is en (b) slagoffers (i) manlik en (ii) vroulik is?
86
184525_1.txt
3,884
a Watter oordragte die onderbesteding van meer as R43 miljoen deur haar departement uitmaak, b watter bedrag op elk van die oordragte onderbestee is en c waarom dit nie in elke geval oorgedra is nie?
86
184525_1.txt
3,885
wat die geraamde koste van elk van dié aktiwiteite is?
86
184525_1.txt
3,886
of die verslag se bekendstelling sal saamval met 'n openbare verbintenis tot 'n plan van aksie ter hantering van die tekortkominge wat in die verslag geïdentifiseer word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?