document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
86 | 184525_1.txt | 3,887 | of verbruikers die koste van die verhoging in dikte van die plastiekdrasakke en platsakke sal moet dra; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,888 | of enige stappe gedoen sal word om die herevaluering van sodanige aansoeke te bespoedig wat sedert 2007 verwerp of afgekeur is op grond van SEBriglyne wat nie by die gemelde wet en landbouhandves inskakel nie? |
86 | 184525_1.txt | 3,889 | of 'n ontleding gedoen is van die risiko wat met sodanige verslapping gepaard gaan; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,890 | of enige oordrag van skuld verwag word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,891 | a wat die saakbelading van elke paroolraad is en b wat die agterstand by elke paroolraad is? |
86 | 184525_1.txt | 3,892 | a Wanneer die i artikels van die Wysigingswet op Korrektiewe Dienste, Wet 25 van 2008, wat op die kantoor van die Ondersoekende Regter betrekking het, afgekondig sal word en ii hoofuitvoerende beampte vir die Regterlike Inspektoraat aangestel sal word en b watter werwingsproses gebruik sal word om die hoofuitvoerende beampte aan te stel ten einde die onafhanklikheid van die Regterlike Inspektoraat te verseker? |
86 | 184525_1.txt | 3,893 | of sy 'n verklaring oor die aangeleentheid sal doen rakende die aantygings wat teen die wenner gemaak is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,894 | wat is die stand van alle kriminele ondersoeke na voormalige werknemers van die Landbank? |
86 | 184525_1.txt | 3,895 | of hy voornemens is om stappe te doen ten einde die omstandighede van die inwoners te verbeter; so nie, waarom nie; so ja; watter stappe? |
86 | 184525_1.txt | 3,896 | Of die Afbakeningsraad met betrekking tot die onlangse betoging oor dienslewering 'n toename in die getal raadslede in munisipaliteite voorstel; so nie, waarom nie; so ja, (a) hoeveel bykomende raadslede, (b) wat die kosteimplikasies van dié bykomende poste is en (c) hoe die bykomende koste gefinansier sal word? |
86 | 184525_1.txt | 3,897 | of sy enige stappe gedoen het om toe te sien dat Eskom in ooreenstemming met die strategieë en programme van haar departement gereguleer word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,898 | a Wanneer die volgende Nasionale Kleinsakeadviesraad NSBAC tot stand sal kom, b watter bedrag gedurende die vorige raad se termyn op werksaamhede bestee is, c wat dié raad se impak op die bevordering van kleinsake in SuidAfrika was en d watter stappe hy sal doen om te verseker dat die nuwe raad as 'n outonome instansie van kenners erken sal word? |
86 | 184525_1.txt | 3,899 | of enige meganismes ingestel is om te verseker dat die Uitgebreide Openbare Werkeprogram die armes in dié verband bystaan; so nie, waarom nie; so ja, watter meganismes? |
86 | 184525_1.txt | 3,900 | Of die loodsprojek wat in die dorpie Muyexe in Giyane, Limpopo van stapel gestuur is dieselde basismodel het as dié wat in ander aangewese gebiede in ander provinsies gebruik sal word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,901 | wat die a begroting is wat vir dié inisiatief toegeken is en b werklike bedrag is wat sedert die aanvang daarvan bestee is? |
86 | 184525_1.txt | 3,902 | Of die Onafhanklike Ontwikkelingstrust sy doel om modderen onveilige skole in die boekjaar 200809 uit te wis, bereik het; so nie, waarom nie; so ja, hoeveel (a) skole, (b) klaskamers, (c) wasfasiliteite en (d) nuwe administrasiegeboue in die boekjaar 200809 gebou is? |
86 | 184525_1.txt | 3,903 | of enige stappe gedoen is om die huidige agterstande in die verwerking van sake by die FWL's te hanteer; so nie, waarom nie; so ja, (a) watter stappe en (b) waarom daar steeds lang vertragings in die verwerking van monsters is? |
86 | 184525_1.txt | 3,904 | Wat die (a) optimale en (b) werklike toekennings vir (i) personeel en (ii) sleuteltoerusting is waarvoor inventarisse in die SA Polisiediens se (aa) kriminele rekordsentrum en (bb) forensiese misdaadlaboratorium bewaar word? |
86 | 184525_1.txt | 3,905 | of enige arbeidsverwante sake tans aan . regsprosedure onderwerp word; so ja, (a) hoeveel en (b) waar in die regsprosedure elkeen van dié sake is? |
86 | 184525_1.txt | 3,906 | of sy enige stappe gedoen het om die (a) oorsake aan te pak en (b) ontginning van goud te verhoog; so nie, waarom nie in elke geval; so ja, watter stappe in elke geval? |
86 | 184525_1.txt | 3,907 | hoeveel aansoeke om (a) prospektering, (b) mynbou en (c) ander soorte aansoeke wat by haar departement ingedien is voor 1 September 2009 ingevolge die MineralandPetroleumResourcesDevelopmentAct, Wet 28 van 2002, in elke streekkantoor nog nie afgehandel is nie? |
86 | 184525_1.txt | 3,908 | Of Eskom regstappe en/of eise teen steenkoolverskaffers (besonderhede verstrek) ingestel het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,909 | of omkeerpraktisyns op 'n gebeurlikheidsgrondslag betaal sal word; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,910 | a Wanneer die teenkorrupsieveldtog teen i smokkelary, ii omspringery en die misbruik van aansporingsooreenkomste en iii kwotabedrog en die misbruik van korting op items in die klereen tekstielsektor ingestel is en b watter bedrag geld die SA Inkomstediens in die boekjaar 200809 weens doeanebedrog aan belasting verloor het? |
86 | 184525_1.txt | 3,911 | of sy departement die eiendom vir landboudoeleindes a sal verhuur of b van die hand sal sit; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,912 | Of sy departement . register gehou het van die afgelope drie boekjare met betrekking tot seniorvlak amptenare in sy departement wat finansiële belange het en/of betrokke was by tenders wat toegeken is; so nie, waarom nie; so ja, of hy. |
86 | 184525_1.txt | 3,913 | of sy departement oor enige beleid beskik wat betrekking het op betrokkenheid by die toeken van tenders; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,914 | Of, met verwysing na die deflasie van huispryse deur deurgaans driekwart van 2009 met beperkte tekens van verbetering betreffende eiendomsaanvraag en die gepaardgaande spanningsdrukverkope in die residensiële eindomsmark, die Regering wetgewing sal deurvoer om handelsbanke toe te laat om die leningskriteria te verslap ten einde die eiendomsmark te stimuleer en die huidige behuisingstekort te verlig; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,915 | Of die Regering stappe sal doen om die nodige maatreëls in te stel ten einde meerjarige terugbetalingsooreenkomste aan senior bankiers te reguleer; so nie, waarom nie; so ja, of die Regering van plan is om maatreëls in te stel ten einde die uitbetaling van vergoeding aan senior bankiers te kontroleer; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,916 | wat die uitwerking op die behandeling van bejaardes sal wees, indien die publikasie van dié bepalings in die Staatskoerantvertraag word? |
86 | 184525_1.txt | 3,917 | of enige van dié diensverskaffers kondome vervaardig het wat daarna herroep moes word; so ja, (a) watter diensverskaffer, (b) watter hoeveelheid herroep moes word, (c) wat die totale waarde van die kondome is wat herroep moes word, (d) watter provinsies hierdeur geraak is en (e) wat die rede vir die herroeping was? |
86 | 184525_1.txt | 3,918 | of hy van plan is om die getal verpleegkundiges wat die vergunning het om medisyne uit te reik, te vermeerder; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, watter planne in werking gestel is om dit te bereik? |
86 | 184525_1.txt | 3,919 | of die raadslede prestasieooreenkomste onderteken het; so nie, (a) waarom nie en (b) watter ander maatreëls gebruik word om die tempo waarteen die toewysing van geld goedgekeur word te versnel; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,920 | of daar nog soortgelyke sake is wat deur die georganiseerde midsdaadeenheid ondersoek moet word; so ja, (a) waarom dié sake nie oorhandig is nie en (b) wat die verdere tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,921 | of daar nog soortgelyke sake is wat deur die georganiseerde midsdaadeenheid ondersoek moet word; so ja, (a) waarom dié sake nie oorhandig is nie en (b) wat die verdere tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,922 | a hoeveel wettige perlemoenregtehouers perlemoen in só. |
86 | 184525_1.txt | 3,923 | of enige stappe teen wettige perlemoenregtehouers gedoen is wat perlemoen in só . mate verwyder het dat hulle hul toegewese kwota vir die seisoen 200607 oorskry het; so nie, waarom, nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,924 | of daar nog soortgelyke sake is wat deur die georganiseerde midsdaadeenheid ondersoek moet word; so ja, a waarom dié sake nie oorhandig is nie en b wat die verdere tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,925 | Of hy, aangesien hy die oproep van die Verenigde Nasies (VN) ondersteun om padsterftes teen 2019 (besonderhede verstrek) met die helfte te verminder, enige planne het om te verseker dat die doelwitte van dié onderneming bereik word; so nie, waarom nie; so ja, (a) watter planne, (b) hoe hulle (i) in sy departement en (ii) aan die provinsies oorgedra is en (c) watter begroting in dié verband toegewys is? |
86 | 184525_1.txt | 3,926 | Watter bedrag in die vorm van bonusse deur Eskom aan elke lid van die (a) raad en (b) senior bestuur in die boekjare (i) 200607, (ii) 200708 en (iii) 200809 toegeken is? |
86 | 184525_1.txt | 3,927 | of enige maatreëls bestaan om die probleme te voorkom wat in die NSSE's in 2008 ontstaan het; so nie, waarom nie; so ja, watter planne? |
86 | 184525_1.txt | 3,928 | Of sy enige stappe gedoen het om die uitslae van die antwoordstelle van November 2008 vir die Nasionale Senior Sertifikaat wat hernagesien is, bekend te maak; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe? |
86 | 184525_1.txt | 3,929 | Of, met verwysing na sy antwoord op Vraag 873 op 7 September 2009, enige grondeise afgehandel is sedert die herstelprogram in Limpopo begin het; so nie, waarom nie; so ja, a hoeveel en b wat die huidige stand van die plase is wat gee. |
86 | 184525_1.txt | 3,930 | a wat vir elk van die 983 eise die rede is waarom dit nie afgehandel word nie en b watter bedrag vir elk van dié eise benodig word om dit ten volle af te handel? |
86 | 184525_1.txt | 3,931 | of enige stappe in enige soortgelyke sake gedoen is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die uitslag in elke geval was? |
86 | 184525_1.txt | 3,932 | Of kontrakte vir die verkoop van grond dienooreenkomstig die grondherstelprogram waarvoor nog nie betaal is nie deur sy departement onderteken is; so ja, (a) hoeveel in elke provinsie op betaling wag na sluiting van die verkoopsooreenkoms, (b) op watter datums dié verkoopsooreenkomste gesluit is en (c) wat die tydsraamwerk is waarbinne dié eise afgehandel moet word? |
86 | 184525_1.txt | 3,933 | Of die resultate van die studie oor koshuise wat deur sy department aangevra is, voltooi is; so nie, waarom nie; so ja, (a) wanneer dit bekend gemaak gaan word en (b) wat die verdere tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,934 | Met verwysing na die gekwalifiseerde opinies van die Ouditeurgeneraal oor die MAPPPen CETAsetas, watter stappe deur hom gedoen word om (a) die finansiële toestand van die meerderheid van die setas wat tans 'n gekwalifiseerde oudit ontvang en (b) hul volgehoue verkwistende uitgawes aan te pak? |
86 | 184525_1.txt | 3,935 | Of hy enige stappe gedoen het om die wanfunksionerende ITstelsel te vervang ten einde 'n beter diens aan die publiek te lewer; so nie, waarom nie; so ja, wanneer die nuwe stelsel ten volle in werking sal wees? |
86 | 184525_1.txt | 3,936 | of die aflaaiproses gelei het tot enige omgewingsvoorvalle wat herstelmaatreëls vereis het; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,937 | of dié plan rekening hou met stortings wat dalk kom van vaartuie wat ystererts vervoer kan kom; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,938 | of SA Nasionale Parke (SANParke) vir die koste van dié ontplooiing betaal; so nie, watter entiteit betaal; so ja, wat die koste vir SANParke bedra? |
86 | 184525_1.txt | 3,939 | of enige belanghebbendes in die nywerheid van dié besluit in kennis gestel is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,940 | of enige voorskrifte teen die myn uitgereik is vanweë nienakoming van sake wat met die lisensie verband hou; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is; en a hoeveel keer sedert 1 Januarie 2009 inspekteurs van haar departement om nakoming te bepaal die myn besoek het en b wat die datum van elke besoek was? |
86 | 184525_1.txt | 3,941 | of enige voorskrifte aan die myn uitgereik is sedert werksaamhede daar begin het omdat hulle nie ag slaan op sake wat met die OBPV verband hou nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,942 | wat die tersaaklike artikels is van die Wet op Lewende Mariene Hulpbronne, Wet 18 van 1998, wat die goedkeuring van permitte onder die tussentydse verligting toelaat? |
86 | 184525_1.txt | 3,943 | a om watter redes . aansoeker wat tussentydse permitte vir verligting in 200809 ontvang het, nie. |
86 | 184525_1.txt | 3,944 | a watter enititeit die finale besluit neem wat bepaal watter aansoekers vir die tussentydse verligtingstydperk vir 200910 suksesvol is en b wat die name van alle individue op die paneel is wat dié besluite neem? |
86 | 184525_1.txt | 3,945 | hoeveel sterftes van pensionarisse wat in rye gewag het by elke vermelde uitbetalingspunt in elke maand aangemeld is a in die boekjaar i 200708 en ii 200809 en b gedurende die tydperk 1 April 2009 tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is? |
86 | 184525_1.txt | 3,946 | Of sy departement van arbeidsmakelaars gebruik gemaak het of voornemens is om arbeidsmakelaars te gebruik ten einde hulle permanente personeel aan te vul; so ja, watter getal tydelik aangestelde werknemers in die boekjare (a) 200708 en (b) 200809 gebruik is? |
86 | 184525_1.txt | 3,947 | Hoe ver het die SA Inkomstediens gevorder met die BTW deregistrasieprojek van maatskappye wie se belasbare lewerings minder as R20 000 per jaar was? |
86 | 184525_1.txt | 3,948 | of al die staatsdepartemente meganismes ingestel het om die klagtes wat aangemeld word, te hanteer; so nie, waarom nie; so ja, wat die maatreëls behels? |
86 | 184525_1.txt | 3,949 | of die klag teen bogenoemde maatskappy deur die Valke ondersoek word; so nie, waarom nie; so ja, wanneer hulle die ondersoek sal afhandel? |
86 | 184525_1.txt | 3,950 | Of sy stappe gaan doen om die verhoging en bonus van 'n sekere persoon (besonderhede verstrek) te kanselleer; so nie, waarom hy 'n 26% salarisverhoging ontvang het (a) teenoor die 10,5% wat aan gewone werkers by Eskom toegeken is en (b) ná die R9,7 miljard verlies wat Eskom in die boekjaar 200809 gely het; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
86 | 184525_1.txt | 3,951 | of ASA die InternationalAssociationofAthleticsFederations(IAAF)voor die byeenkoms in Berlyn in Augustus 2009 van dié toetse in kennis gestel het; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is; so nie, of die wyse waarop die voorsitter van die ASA (naam verstrek) die aangeleentheid oor die geslagstoetse gehanteer het, ingevolge sy departement se beleid is; so nie, of hy 'n ondersoek deur (a) sy departement of (b) 'n onafhanklike instelling na die aangeleentheid sal gelas; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede in elke geval is? |
86 | 184525_1.txt | 3,952 | of daar voor die partytjie besluit is om haar kontrak te hernu; so ja, waarom daar met die partytjie voortgegaan is; so nie, of hy die uitgawes vir so 'n partytjie as 'n verkwisting van NOK fondse beskou; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe hy gaan doen om die geld te herwin? |
86 | 184525_1.txt | 3,953 | Of Eskom oor enige planne beskik om aandag te skenk aan die watertekorte (besonderhede verskaf) wat deur hulle geïdentifiseer is; so nie, waarom nie; so ja, watter planne? |
86 | 184525_1.txt | 3,954 | Die Leier van die Opposisie (bl 199)--Minister in die Presidensie. |
86 | 184525_1.txt | 3,955 | Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 261)-- Minister in die Presidensie. Nasionale Beplanningskommissie. |
86 | 184525_1.txt | 3,956 | Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 261)-- President van die Republiek. |
86 | 184525_1.txt | 3,957 | Mnr N J van den Berg (DA) (bl 354)--Minister in die Presidensie. Prestasiemonitering en evaluering asook Administrasie in die Presidensie. |
86 | 184525_1.txt | 3,958 | Beplanningskommissie.+ 1199. Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 398)--Minister in die Presidensie. Prestasiemonitering en evaluering asook Administrasie in die Presidensie.+ 1200. Mnr M Mnqasela (DA) (bl 399)--Minister in die Presidensie. |
86 | 184525_1.txt | 3,959 | of hy enige stappe sal doen om seker te maak dat die fonds oor voldoende middele beskik; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe? |
86 | 184525_1.txt | 3,960 | Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 21)--Minister in die Presidensie. Nasionale Beplanningskommissie. |
87 | 188371_1.txt | 3,962 | Dui vertaalde weergawe van die vraag aan. |
87 | 188371_1.txt | 3,963 | Dui . vraag vir mondelinge beantwoording aan. |
87 | 188371_1.txt | 3,964 | Dui . skriftelike vraag aan wat vir mondelinge beantwoording oorgeplaas is op versoek van die betrokke lid (Reël 117). |
87 | 188371_1.txt | 3,965 | Dui . vraag vir skriftelike beantwoording aan wat nog nie beantwoord is nadat 10 werkdae verstryk het nie. |
87 | 188371_1.txt | 3,966 | InhoudsopgaweMinister van Basiese Onderwys 919, 928, 959, 960 Minister van Binnelandse Sake... 929, 932, 933 Minister van Energie... 921, 922, 939 Minister van Finansies ... 928 Minister van Gesondheid... 919, 920, 929, 936, 937 Minister van Hoër Onderwys en Opleiding ... 932 Minister van Handel en Nywerheid ... 922, 923, 927 Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking ... 933 Minister van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling ... 920, 921, 923, 926, 937, 958 Minister van Kuns en Kultuur ... 927, 958 Minister van Landbou, Bosbou en Visserye... 920, 921, 935, 938 Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming ... 924, 925 Minister van Maatskaplike Ontwikkeling... 937 Minister van Menslike Nedersettings ... 925 Minister van Mynwese... 921, 931 Minister van Openbare Ondernemings... 925, 932 Minister van Openbare Werke ... 932 Minister van Polisie ... 926, 927, 928, 933, 940 Minister in die Presidensie: Prestasiemonitering en -evaluering asook Administrasie in die Presidensie ... 923, 935, 959 Minister vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake... 922, 935, 940 Minister vir die Staatsdiens en Administrasie ... 922 Minister van Toerisme... 930 Minister van Vervoer... 925, 927, 930, 934, 939 Minister van Waterwese en Omgewingsake... 924, 929, 930, 931, 935, 936 Minister van Wetenskap en Tegnologie ... 934 Opsomming van vrae vir skriftelike beantwoording... |
87 | 188371_1.txt | 3,967 | of haar departement enige studie gelas het of enige ander studies uit ander bronne oorweeg het wat dui op die impak van primêre vlak moedertaalonderrig op prestasie in sekondêre onderrig waar onderrig in. |
87 | 188371_1.txt | 3,968 | of die huidige taalbeleid deur dié bevindinge toegelig word; so ja, op watter wyse? |
87 | 188371_1.txt | 3,969 | Hoeveel (a) skole wat nie model C-skole is nie oor sportvelde beskik en (b) hiervan sedert 1994 gebou is? |
87 | 188371_1.txt | 3,970 | Of liggaamlike opvoeding en/of sport in die algemeen deel is van die kurrikulum by staatskole; so nie, (a) waarom nie en (b) wanneer dit . standaarddeel van die kurrikulum sal uitmaak; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 3,971 | of enige ondersoek gedoen sal word om korrupsie in sy departement uit te roei; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 3,972 | of enige ondersoek gedoen sal word om korrupsie in sy departement uit te roei; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 3,973 | of enige ondersoek gedoen sal word om korrupsie in haar departement uit te roei; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 3,974 | of hy sal toelaat dat die privaatsektor mediese studente as dokters oplei; so nie, waarom nie; so ja, op watter tydstip hulle toegelaat sal word om mediese studente op te lei? |
87 | 188371_1.txt | 3,975 | of die maatskappy se werksaamhede in diamantmynbou enige winste toon; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 3,976 | of sy ondersoek gedoen het of voornemens is om ondersoek in te stel na die omstredenheid aangaande die skorsing van die hoof- uitvoerende beampte naam verstrek; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 3,977 | wanneer die proses moontlik gemaak gaan word? |
87 | 188371_1.txt | 3,978 | of dié tariewe op . vergelyking met tariewe in die buiteland gebaseer is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
87 | 188371_1.txt | 3,979 | of hy . verklaring oor die aangeleentheid sal doen? |
87 | 188371_1.txt | 3,980 | Of Eskom . taakspan saamgestel het om seker te maak dat daar aan die vereistes van. |
87 | 188371_1.txt | 3,981 | of sy enige maatreëls in werking gestel het om te seker te maak dat Eskom sal daarin slaag om aan die vereistes van die smelter te voldoen; so nie, waarom nie; so ja, watter maatreëls? |
87 | 188371_1.txt | 3,982 | Of hy . ondersoek na die ineenstorting van. sekere smeltoond (naam verstrek) in Coega gelas het; so nie, waarom nie; so ja, (a) wie in dié ondersoekspan sal dien, (b) wat die span se verwysingsraamwerk is en (c) wanneer die verslag bekend gemaak sal word? |
87 | 188371_1.txt | 3,983 | Of . oudit gedoen is van die totale bedrag geld wat direk en indirek toegewys is om. |
87 | 188371_1.txt | 3,984 | of hy . verklaring oor die aangeleentheid sal doen? |
87 | 188371_1.txt | 3,985 | Of sy departement enige uitstaande of onvoltooide projekte het wat ander departement regstreeks raak; so ja, (a) watter projekte, (b) watter departemente geraak word, (c) waarom hulle (i) uitstaande of (ii) onvoltooid is, (d) watter finansiële koste (i) sy departement en (ii) ander departemente vanweë die uitstaande of onvoltooide projekte aangegaan het, (e) watter ander projekte vanweë die uitstaande of onvoltooide projekte geraak is en (f) wanneer elke uitstaande of onvoltooide projek voltooi sal word? |
87 | 188371_1.txt | 3,986 | Of, met verwysing na. |
87 | 188371_1.txt | 3,987 | of hy die instel van maatreëls ter versekering van verhoogde verantwoordbaarheid van regeringsamptenare in die toekoms beoog; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.