document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
84
164773_1.txt
3,585
of gesondheidsondersoeke ten opsigte van leerders se (a) ore, (b) oë, (c) monde en (d) liggaamsgewig uitgevoer word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede in elke geval is?
84
164773_1.txt
3,586
hoeveel (a) aansoeke om toelating tot onderwyseropleidingskolleges in elk van die afgelope drie akademiese jare goedgekeur is en (b) van dié aansoeke op die gebied van (i) wiskunde, (ii) wetenskap, (iii) rekeningkunde en (iv) Engelse taalrigtings was?
84
164773_1.txt
3,587
of enige planne vir die opknapping van enige vermelde vliegtuig in 21 Eskader bestaan; so nie, waarom nie; so ja, ten opsigte van elke vermelde vliegtuig, (a) watter opknapping beoog word, (b) waarom dit beoog word, (c) wanneer dit na verwagting gedoen sal word en (d) wat die totale verwagte koste van die opknapping is?
84
164773_1.txt
3,588
of daar planne bestaan om luukse motorvoertuie aan te koop; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, (a) watter voertuie, (b) hoeveel en (c) wanneer hulle aangekoop sal word?
84
164773_1.txt
3,589
Wat die (a) totale hoeveelheid (i) poste en (ii) werknemers, (b) vakaturekoers en (c) hoeveelheid bykomende poste vir elke kritieke beroep in die SA Lugmag is ten opsigte van (i) vegvlieëniers, (ii) vervoerhelikoptervlieëniers, (iii) vervoervlieëniers, (iv) mariene vlieëniers, (v) BBPvlieëniers, (vi) lugverkeerbeheerders, (vii) tegniese ondersteuningspersoneel en (viii) ingenieurs?
84
164773_1.txt
3,590
Of die Noodreaksiedokument voltooi is; so nie, (a) waarom nie en (b) wanneer dit voltooi sal word; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,591
of die betrokke persoon in dié maande 'n salaris ontvang het; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,592
of dié projekte steeds geblokkeer is; so ja, waarom; so nie, (a) wanneer so 'n projek weer oopgestel is en (b) wanneer dit voltooi is of sal word?
84
164773_1.txt
3,593
of die beweerde oortreders na 'n ander provinsie oorgeplaas is; so ja, (a) na watter provinsie(s), (b) waarom en (c) wat die verdere tersaaklike besonderhede met betrekking tot dié oorplasing is?
84
164773_1.txt
3,594
Hoeveel lede van die SA Polisiediens in elke provinsie kragtens die Wet op Gesinsgeweld, Wet 116 van 1998, aangekla is (a) in die boekjaar 200809 en (b) gedurende die tydperk 1 April 2009 tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is?
84
164773_1.txt
3,595
a Hoeveel verhoorafwagtende gevangenes tans in aahouding by polisiekantore in elke provinsie is en b wat die gemiddelde tydperk is dat sodanige gevangenes by polisiekantore aangehou word?
84
164773_1.txt
3,596
of haar departement enige steun oor luggehaltebestuur aan die plaaslike munisipaliteit verskaf; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,597
of dit aanvaarde praktyk is; so nie, (a) hoe dié praktyk toegelaat word om voort te gaan en (b) waarom dié besondere krematorium toegelaat word om mediese afval te aanvaar; so ja, op watter grondslag dit toegelaat word?
84
164773_1.txt
3,598
of haar departement vanaf 1 Januarie 2008 tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is 'n mening uitgespreek het oor aansoeke aan die Departement van Minerale om op grond in of naby die opvanggebied van die Komatirivier (a) te prospekteer of (b) te myn; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,599
of Eskom oor die nodige vaardighede beskik om die aanlegte buite diens te stel; so nie, hoe Eskom toegang tot dié vaardighede sal verkry; so ja, hoe daar tot dié gevolgtrekking gekom is?
84
164773_1.txt
3,600
of daar enige hofgedinge na aanleiding van dié projek ontstaan het; so ja, wat die (a) regskoste is wat op hede aangegaan is en (b) verdere tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,601
watter voordele en (b) wanneer dié voordele in elke geval uitgebuit kan word?
84
164773_1.txt
3,602
of, met inagneming van die uitwerking op die omgewing, suurmyndreinering 'n negatiewe omgewingsimpak het; so nie, hoe daar tot dié gevolgtrekking gekom is; so ja, waarom fondse wat vir die rehabilitasie van myne bedoel is nie aangewend word om suurmyndreinering te hanteer nie?
84
164773_1.txt
3,603
of al die artikels in die Wet op die SuidAfrikaanse Weerdiens, Wet 8 van 2001, op dieselfde dag in werking getree het; so nie, op watter datums die onderskeidelike artikels in werking getree het; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,604
Of enige funksie gereël is ter viering van die lewering van haar begrotingspos in 2009; so ja, (a) watter totale bedrag aan dié funksie bestee is, (b) uit watter begroting die geld toegewys is, (c) watter bedrag aan (i) voedsel en verversings, (ii) plek, (iii) vermaak, (iv) personeel en (v) vervoer bestee is en (d) hoeveel mense genooi is om die funksie by te woon?
84
164773_1.txt
3,605
waarom dit vir haar departement nodig is om 'n private sekuriteitsfirma in plaas van staatsekuriteit te gebruik?
84
164773_1.txt
3,606
Of enige funksie gereël is ter viering van die lewering van sy begrotingspos in 2009; so ja, (a) watter totale bedrag aan dié funksie bestee is, (b) uit watter begroting die geld toegewys is, (c) watter bedrag aan (i) voedsel en verversings, (ii) plek, (iii) vermaak, (iv) personeel en (v) vervoer bestee is en (d) hoeveel mense genooi is om die funksie by te woon?
84
164773_1.txt
3,607
waarom dit vir sy departement nodig is om 'n private sekuriteitsfirma in plaas van staatsekuriteit te gebruik?
84
164773_1.txt
3,608

3,609

3,610
personeel en (v) vervoer bestee is en (d) hoeveel mense genooi is om die funksie by te woon?
84
164773_1.txt
3,611
waarom dit vir haar departement nodig is om 'n private sekuriteitsfirma in plaas van staatsekuriteit te gebruik?
84
164773_1.txt
3,612
Of enige funksie gereël is ter viering van die lewering van haar begrotingspos in 2009; so ja, (a) watter totale bedrag aan dié funksie bestee is, (b) uit watter begroting die geld toegewys is, (c) watter bedrag aan (i) voedsel en verversings, (ii) plek, (iii) vermaak, (iv) personeel en (v) vervoer bestee is en (d) hoeveel mense genooi is om die funksie by te woon?
84
164773_1.txt
3,613

3,614
Of enige funksie gereël is ter viering van die lewering van sy begrotingspos in 2009; so ja, (a) watter totale bedrag aan dié funksie bestee is, (b) uit watter begroting die geld toegewys is, (c) watter bedrag aan (i) voedsel en verversings, (ii) plek, (iii) vermaak, (iv) personeel en (v) vervoer bestee is en (d) hoeveel mense genooi is om die funksie by te woon?
84
164773_1.txt
3,615

3,616
waarom dit vir haar departement nodig is om 'n private sekuriteitsfirma in plaas van staatsekuriteit te gebruik?
84
164773_1.txt
3,617

3,618

3,619

3,620

3,621

3,622

3,623

3,624

3,625

3,626

3,627

3,628

3,629

3,630

3,631

3,632

3,633

3,634

3,635

3,636

3,637

3,638

3,639

3,640

3,641

3,642
waarom 'n private sekuriteitsfirma in plaas van staatsekuriteit gebruik word?
84
164773_1.txt
3,643
waarom dit vir sy departement nodig is om 'n private sekuriteitsfirma in plaas van staatsekuriteit te gebruik?
84
164773_1.txt
3,644

3,645
waarom dit vir haar departement nodig is om 'n private sekuriteitsfirma in plaas van staatsekuriteit te gebruik?
84
164773_1.txt
3,646

3,647

3,648

3,649

3,650
waarom dit vir haar departement nodig is om 'n private sekuriteitsfirma in plaas van staatsekuriteit te gebruik?
84
164773_1.txt
3,651

3,652

3,653

3,654

3,655
waarom dit vir haar departement nodig is om 'n private sekuriteitsfirma in plaas van staatsekuriteit te gebruik?
84
164773_1.txt
3,656

3,657
waarom dit vir sy departement nodig is om 'n private sekuriteitsfirma in plaas van staatsekuriteit te gebruik?
84
164773_1.txt
3,658

3,659

3,660

3,661

3,662
waarom dit vir haar departement nodig is om 'n private sekuriteitsfirma in plaas van staatsekuriteit te gebruik?
84
164773_1.txt
3,663

3,664
waarom dit vir sy departement nodig is om 'n private sekuriteitsfirma in plaas van staatsekuriteit te gebruik?
84
164773_1.txt
3,665
waarom dit vir haar departement nodig is om 'n private sekuriteitsfirma in plaas van staatsekuriteit te gebruik?
84
164773_1.txt
3,666

3,667
of die sandmynboubedrywighede wat bestuur word deur.
84
164773_1.txt
3,668
of enige riglyne teen die bedrywigheid uitgereik is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,669
of enige voorskrifte vir oortredings wat met koei/kalfiepare verband hou aan lisensiehouers uitgereik is sedert die lisensies die eerste keer toegestaan is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,670
hoe die fondse wat deur die verkope ingesamel is deur Sanparke aangewend sal word?
84
164773_1.txt
3,671
Of, met verwysing na sy kommentaar oor die voorgestelde N2tolpad (besonderhede verstrek), hy ingelig is dat (a) nieomgewingsmagtiging toegestaan is en (b) die voorgestelde pad tans die onderwerp van 'n omgewingsimpakstudie is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, of sy kommentaar in ooreenstemming met 'n beleidsbesluit gemaak is; so nie, waarom die kommentaar gemaak is; so ja, watter beleidsbesluit?
84
164773_1.txt
3,672
a Watter vordering in elke provinsie gemaak is om die mikpunt teen 2014 te bereik om informele nedersettings uit te wis, b wat die i aanvangsdatum van elke projek was, ii die tydperk is waaroor 'n projek sal strek, iii vordering van elke projek tot op datum is, iv bedrag is waarvoor begroot is en v getal beplande eenhede per projek is?
84
164773_1.txt
3,673
a Hoe sal i behuisingbehoeftes geregistreer word, ii behuisingsubsidies toegeken word, ii die databasis bestuur word en iv bedrog en korrupsie ooreenkomstig die "nuwe toekenningstrategie" beperk word en b hoe dit van die waglysstelsel wat tans in werking is, verskil?
84
164773_1.txt
3,674
oor watter maatreëls beskik word om te verseker dat die bewerings deur rehabilitasiesentrums rakende die geneeskundiges wat vir hulle werk, die waarheid is?
84
164773_1.txt
3,675
of veiligheidsmaatreëls om psigiatriese pasiente daarteen te beskerm dat hulle hulself of ander pasiente skade berokken, bestaan; so nie, waarom nie; so ja, watter maatreëls?
84
164773_1.txt
3,676
Of daar enige skole is wat in elk van die afgelope vyf jaar tot met 31 Desember 2008 'n zeromatriekslaagsyfer behaal het; so ja, (a) hoeveel, (b) watter skole, (c) waar die skole geleë is, (d) wat die totale getal (i) opvoeders in diens is en (ii) opvoedersposte beskikbaar is, (e) hoeveel van dié opvoeders (i) bedank, (ii) gesterf, (iii) afgetree, (iv) afgedank en (v) in diens geneem is en (f) hoeveel van dié vakante poste vir (i) wetenskap, (ii) wiskunde, (iii) biologie, (iv) rekeningkunde, (v) Engels eerste taal en (vi) Engels tweede taal is?
84
164773_1.txt
3,677
a Wat die totale getal skole was in i 1995, ii 2000, iii 2005 en iv gedurende die tydperk 1 Januarie 2009 tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is en b hoeveel skole in elk van dié jare i oor lopende water, ii toiletgeriewe, iii elektrisiteit, iv telefone, v sportvelde en iv biblioteke beskik?
84
164773_1.txt
3,678
Wat in elk van die afgelope vyf jaar tot en met 2008 die (a) verwagte en (b) werklike getal gegradueerdes by elke (i) universiteit, (ii) technikon en (iii) kollege vir verdere onderwys en opleiding (VOO) was?
84
164773_1.txt
3,679
of haar departement enige herwinningsingrypingsmaatreëls ingestel het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,680
of voorsitters vir elke tak aangestel is; so nie, waarom nie; so ja, wie in elke geval aangestel is?
84
164773_1.txt
3,681
Of die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap oor 'n begroting beskik om hul bedryfskoste te dek; so nie, waarom nie; so ja, watter bedrag hiervoor begroot is?
84
164773_1.txt
3,682
of Amafa aKwaZuluNatali (KwaZuluNatal Erfenis) die sloping van die geskiedkundige mark goedgekeur het; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,683
Of die Nasionale Kredietreguleerder verslag gelewer het die gehoorgewing van die NAEDOstelsel (Nonauthenticated Early Debit Order System) aan die bepalings van die NationalCreditAct, Wet 34 van 2005; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is; so nie, of 'n verslag oor die gehoorgewing aan die NationalCreditAct, Wet 34 van 2005, voorberei word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,684
Die Leier van die Opposisie (DA) (bl 3)--President van die Republiek.