document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
82
141628_1.txt
3,483
of advertering van sy departement ingekort is of ingekort sal word vanaf die dag waarop die verkiesing afgekondig word tot die dag waarop die verkiesingsuitslae bepaal is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
82
141628_1.txt
3,484
Of haar departement gedurende die tydperk 1 Januarie 2008 tot die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is.
82
141628_1.txt
3,485
of advertensies deur haar departement ingekort is of ingekort sal word vanaf die dag waarop die verkiesing afgekondig tot die dag waarop die verkiesingingsuitslae bekend gemaak word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
82
141628_1.txt
3,486
Of die Verkiesingskommissie onlangs sy webwerf opgegradeer het om dit versoenbaar te maak; so ja, (a) watter bedrag oorspronklik vir dié doel begroot is, (b) watter bedrag in werklikheid bestee is en (c)(i) van wie tenderaansoeke ontvang is om die werk te doen, (ii) wat die bedrag van elk van die tenders was, (iii) aan wie is die tender uiteindelik toegeken is en (iv) wat die hoofoorwegings was waarvolgens die kontrak uiteindelik toegeken is?
82
141628_1.txt
3,487
of haar departement, voordat die tenders aangevra is, enige belanghebbende partye genader het of deur hulle genader is; so ja, wat die (a) rede vir sulke toenaderings was, (b) aard van sulke besprekings was, (c) met watter maatskappye die besprekings gevoer is, (d) waar die maatskappy in elke geval geregistreer is en (e) wat die BEE-komponent is?
82
141628_1.txt
3,488
Ten opsigte van elke stadion wat (a) opgegradeer of (b) gebou is as gevolg van die toeken van die bod aan Suid-Afrika om die 2010-sokkerwêreldbekertoernooi aan te bied, (i) wat die oorspronklike geraamde koste was, (ii) wat die finale geraamde koste is en (iii) watter bydrae die (aa) nasionale en (bb) provinsiale regering tot die finale koste van elke stadion sal lewer?
82
141628_1.txt
3,489
of haar departement ander vorme van reklame gebruik het of gebruik om hulself te bemark; so nie, waarom nie; so ja, (a) watter ander vorm van reklame haar departement gebruik het, (b) hoeveel keer haar departement ander vorme van reklame gebruik het en (c) hoeveel haar departement oor die afgelope vyf jaar sedert 9 Februarie 2009 aan reklame bestee het?
82
141628_1.txt
3,490
a Hoeveel fasiliteerders van rekeningdienslewering teen 31 Desember 2008 uitgeplaas is, b by watter munisipaliteite hulle geplaas is en c watter kernveranderinge hulle teweeg gebring het?
82
141628_1.txt
3,491
a Wat die departement in elke geval gedurende en ná die oproer gedoen het om steun te verleen aan munisipaliteite wat weens 'n gebrek aan dienslewering aan openbare oproer onderworpe was, b watter munisipaliteite dit was en c in watter provinsie elkeen geleë is?
82
141628_1.txt
3,492
of dié prestasiebonus ooreenkomstig (a) die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, Wet 1 van 1999, (b) Tesourie-regulasies en (c) die goedkeuring van die Boksvereniging van SA betaal is; so nie, waarom nie?
82
141628_1.txt
3,493
Of sy departement gedurende die tydperk 1 Januarie 2008 tot die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is.
82
141628_1.txt
3,494
of reklame deur sy departement opgeskort gaan word vanaf die dag waarop die verkiesing aangekondig word tot die dag waarop die uitslae van die verkiesing vasgestel is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
82
141628_1.txt
3,495
Of sy departement gedurende die tydperk 1 Januarie 2008 tot die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is.
82
141628_1.txt
3,496
of reklame deur sy departement opgeskort gaan word vanaf die dag waarop die verkiesing aangekondig word tot die dag waarop die uitslae van die verkiesing vasgestel is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
82
141628_1.txt
3,497
Of sy departement gedurende die tydperk 1 Januarie 2008 tot die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is.
82
141628_1.txt
3,498
of reklame deur sy departement opgeskort gaan word vanaf die dag waarop die verkiesing aangekondig word tot die dag waarop die uitslae van die verkiesing vasgestel is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
82
141628_1.txt
3,499
of enige familielede of vriende van SABC-amptenare en -raadslede saam op die vlug was; so ja, (a) watter (i) familielede en (ii) vriende van amptenare en raadslede saam na Beijing gereis het, (b) wat die totale koste vir vervoer en verblyf van die (i) amptenare, (ii) raadslede, (iii) vriende, (iv) familielede en v kliënte van die SABC was en c in watter deel van die SABC se begroting daar volgens die SABC se verklaring daarvoor voorsiening gemaak is?
82
141628_1.txt
3,500
Of die SA Broadcasting Corporation (SABC).
82
141628_1.txt
3,501
of die SABC self ondersoek ingestel het na die probleme in sy Seepunt-kantoor; so nie, waarom nie; so ja, (a) wanneer, (b) wanneer die ondersoek afgehandel is en (c) wanneer die verslag met aanbevelings (i) bekend gemaak is en (ii) in die Parlement ter tafel gelê is?
82
141628_1.txt
3,502
wat dit kos om (a) amptenare van haar departement wat by die vervalsing, steel en onwettige verkoop van SA reisdokumente en paspoorte betrokke is, te vervolg en (b) nuwe personeel op te lei om hulle te vervang?
82
141628_1.txt
3,503
Wat die koste per kieser vir die Staat was vir (a) kiesers wat (i) plaaslik en (ii) in die buiteland en (b) staatsamptenare wat in die buiteland aan die nasionale en provinsiale verkiesing van 2004 deelgeneem het?
82
141628_1.txt
3,504
of die Regering enige vervolgings ingestel het teen dié persone wat in besit van Suid-Afrikaanse paspoorte en ander reisdokumente betrap is; so nie, waarom nie, so ja, hoeveel vervolgings tot skuldigbevindings gelei het?
82
141628_1.txt
3,505
Of 'n sekere grondeis (besonderhede verstrek) in die Wes-Kaap ingedien en afgehandel is; so nie, (a) waarom nie en (b) wanneer dit afgehandel sal wees; so ja, (i) wanneer dit afgehandel is en (ii) wat die verdere tersaaklike besonderhede is?
82
141628_1.txt
3,506
Of hy . verdere stel regulasies oor die Local Government: Municipal Property Rates Act, Wet 6 van 2004, geproklameer het om die verhoging van eiendoms-belasting deur munisipaliteite en die verhouding tussen verskillende eiendoms-kategorieë te reël; so nie, waarom nie; so ja, (a) wanneer en (b) wat die verdere tersaaklike besonderhede is?
82
141628_1.txt
3,507
Wat die bewyse is ter stawing van sy verklaring op ongeveer 9 Februarie dat.
82
141628_1.txt
3,508
of hy dié bewyse aan die Ouditeur-generaal verskaf het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
83
146612_1.txt
3,510
Mev D VAN DER WALT (DA): Agb Speaker, die DA vra dat die kriteria vir alle studiebeurse hersien moet word om gelyke toegang tot studiegeleenthede vir alle voornemende onderwysstudente te verseker.
83
146612_1.txt
3,511
Die opstel van studiebeurskriteria, sodat voornemende studente uit sekere taalgroepe nie meer aan die beursvereistes voldoen nie, is verregaande. In hierdie tydvak waarin die skaarste aan gekwalifiseerde onderwysers een van die grootste krisisse is wat die onderwys in die gesig staar, kan nie een voornemende onderwysstudent 'n studiegeleentheid geweier word op grond van moedertaaldiskriminasie nie.
83
146612_1.txt
3,512
Dit is veral skokkend om te let op die bepaling van die Fundza Lushaka-program, dat slegs studente wat Engels en isiXhosa saam met Wiskunde en Wetenskap neem vir onderwysbeurse kwalifiseer. Dit sal daartoe lei dat arm Afrikaanssprekende studente in die Wes-Kaap nie toegang tot leergeleenthede kan kry nie. Ons praat hier van sogenaamde bruin studente wat in arm, bruin gemeenskappe wil gaan skoolhou, waar die voertaal oorwegend Afrikaans is.
83
146612_1.txt
3,513
Ek praat dan nog nie eers van die voornemende onderwysstudente wat graag ons ander agt landstale deur die onderwys wil laat voortleef en uitbou nie. Hierdie beursprogramme is veronderstel om die onderwys 'n aantreklike beroep te maak, nie om ons Grondwet te ondermyn deur bloot net nog deel te wees van die ANC se ras- en etniesgebaseerde nasionalisme nie.
83
146612_1.txt
3,514
Minister, ons is nou 14 jaar in 'n nuwe demokratriese bestel. Ons kan nie bekostig om dieselfde foute van die verlede te herhaal deur mense op grond van hul taal uit te sluit nie. Translation of Afrikaans member's statement follows.
84
164773_1.txt
3,516
Dui vertaalde weergawe van die vraag aan.
84
164773_1.txt
3,517
Dui 'n vraag vir mondelinge beantwoording aan.
84
164773_1.txt
3,518
Dui 'n skriftelike vraag aan wat vir mondelinge beantwoording oorgeplaas is op versoek van die betrokke lid (Reël 117).
84
164773_1.txt
3,519
Dui 'n vraag vir skriftelike beantwoording aan wat nog nie beantwoord is nadat 10 werkdae verstryk het nie.
84
164773_1.txt
3,520
President van die Republiek 127Minister van Arbeid ...129, 134, 146, 150Minister van Basiese Onderwys ...132, 138, 142, 156Minister van Binnelandse Sake ...132, 145, 149Minister van Ekonomiese Ontwikkeling ... 144Minister van Energie ... 132, 144Minister van Finansies...130, 131, 137, 145, 148Minister van Gesondheid...127, 128, 135, 145, 148, 155, 156Minister van Handel en Nywerheid...135, 148, 152, 157Minister van Hoër Onderwys en Opleiding...129, 130, 134, 145, 149, 156Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking ... 146, 149Minister van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling... 146, 150Minister van Kommunikasie... 127, 143Minister van Korrektiewe Dienste...133, 143, 144Minister van Kuns en Kultuur ...130, 145, 154Minister van Landbou, Bosbou en Visserye...132, 136, 145, 154Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming...129, 147, 151Minister van Maatskaplike Ontwikkeling... 147, 151Minister van Menslike Nedersettings ...129, 140, 146, 149, 155Minister van Mynwese ...136, 142, 146, 150, 154Minister van Openbare Ondernemings ...129, 133, 137, 141, 146, 151, 161Minister van Openbare Werke ...133, 134, 147, 151Minister van Polisie...128, 139, 140, 146, 150Minister van Samewerkende Regering en Trad. Sake ...128, 130, 131, 137, 143, 155, 157Minister van Sport en Ontspanning ... 147, 152Minister vir die Staatsdiens en Administrasie ...135, 147, 153Minister van Staatsveiligheid ... 147, 152Minister van Toerisme ... 148, 152Minister van Verdediging en Militêre Veterane ...130, 134, 139, 141, 142, 144Minister van Vervoer...135, 137, 138, 148, 153Minister vir Vroue, die Jeug, Kinders en Mense met Gestremdhede ...148, 153, 157Minister van Wateren Omgewingsake .129, 130, 136, 140, 141, 142, 148, 153, 154, 155Minister van Wetenskap en Tegnologie ...130, 147, 151Opsomming van vrae vir skriftelike beantwoording...
84
164773_1.txt
3,521
of enige van dié hospitale se begrotings vir radioterapie die afgelope drie boekjare besnoei is; so ja, a watter hospitale en b met watter bedrag in elke geval?
84
164773_1.txt
3,522
Of al die gelde wat verskuldig is aan private hospitale wat na staatspasiënte omgesien het gedurende die staking van verpleegkundigesin 2008 betaal is; so nie, (a) waarom nie, (b) watter hospitale nog betaal moet word en (c) watter bedrag in elke geval uitstaande is; so ja, watter bedrag aan elke hospitaal betaal is?
84
164773_1.txt
3,523
Of hy van voorneme is om 'n regterlike kommissie van ondersoek na sekere bewerings (besonderhede verstrek) rondom die ontbinde raad van die SA Uitsaaikorporasie (SAUK) en die SAUK in te stel; so nie, waarom nie; so ja, (a) wanneer en (b) wat die opdrag sal wees?
84
164773_1.txt
3,524
Of die SuidAfrikaanse Uitsaaikorporasie SABC of enige lid van sy uitvoerende bestuur enige Themde of geld geskenk het om Themde vir.
84
164773_1.txt
3,525
of hy . verklaring oor die aangeleentheid gaan doen?
84
164773_1.txt
3,526
Watter persentasie van die sang wat in 2008 op die SABC se radiostasie Radio Sonder Grense (RSG) aangebied is in (a) Afrikaans, (b) Engels en (c) ander tale was?
84
164773_1.txt
3,527
Of hy, ooreenkomstig die bevindings van die Nasionale Tesourie (besonderhede verstrek), beoog om stappe te doen teen.
84
164773_1.txt
3,528
wat die huidige en toekomstige status van sodanige munisipaliteite is?
84
164773_1.txt
3,529
of munisipaliteite ten volle vergoed sal word vir die hoër elektrisiteitspryse; so nie, waarom nie; so ja, (a) wat die tersaaklike besonderhede is en (b) wanneer die aangepaste bedrae aan die munisipaliteite toegewys sal word?
84
164773_1.txt
3,530
Wat die persentasie klagtes van wangedrag teen lede van die SA Polisiediens is wat aanleiding gegee het tot aansoeke om vrystelling van dissiplinêre stappe ingevolge die Wet op Gesinsgeweld, Wet 116 van 1998, (b) watter persentasie van sodanige aansoeke daartoe gelei het dat die Onafhanklike Klagtesdirektoraat vryskelding toegestaan het en watter maatstawwe gebruik word om te bepaal of vrystelling toegestaan moet word?
84
164773_1.txt
3,531
of enige maatreëls ingestel sal word om te verhoed dat die herstrukturering van die klagteverwerkings, moniteringsen ondersoekprogram en die inligtingbestuursen navorsingsprogram sal inmeng met ondersoekers wat klagtes direk ontvang en besluit watter verdere stappe gedoen sal word; so nie, waarom nie; so ja, watter maatreëls?
84
164773_1.txt
3,532
of hy beoog om enige ingrypingsmaatreëls te tref om die getal sterftes by inlywingskole te verminder; so nie, waarom nie; so ja, watter ingrypingsmaatreëls?
84
164773_1.txt
3,533
Aan hoeveel persone wat afgesit is, regshulp deur die Land Rights Management Facility (LRMF) verleen is van die totstandkoming daarvan tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is?
84
164773_1.txt
3,534
of hy ander aspekte van die NFSAS sal heroorweeg; so ja, watter aspekte?
84
164773_1.txt
3,535
Of hy die uitgawes en geografiese verspreiding volgens die belangrikste prestasiegebiede van die Rural Housing Loan Fund (FHLF) (besonderhede verstrek) sal aanpas; so ja, watter veranderinge hy in werking sal stel; so nie, waarom 0% aan die NoordKaap, 3% aan die Vrystaat en 8% aan die OosKaap toegewys is?
84
164773_1.txt
3,536
of sy departement 'n verslag oor die aangeleentheid saamgestel het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,537
of die regering die gebruik van sonen windkrag sal oorweeg; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,538
Of die Regering die herbenutting van (a) water, (b) papier, (c) metaal, (d) plastiek, (e) bioafbreekbare stowwe en (f) ander verbruiksgoedere sal bevorder met die doel om werkgeleenthede, volhoubare ontwikkeling en 'n meer lewensvatbare omgewing te skep; so nie, waarom nie; so ja, (i) wanneer en (ii) hoe dit gedoen sal word?
84
164773_1.txt
3,539
of enige stappe gedoen sal word teen maatskappye wat steeds nie aan die bepalings voldoen nie; so nie, waarom nie; so ja, (a) teen watter maatskappye en b watter stappe?
84
164773_1.txt
3,540
of sy 'n verklaring oor die aangeleentheid sal doen?
84
164773_1.txt
3,541
Of die geraamde 30 aansoeke om patente voortspruitend uit navorsing wat deur die staat gefinansier is in die boekjaar 200809 bereik is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is; so nie, of sy voornemens is om verdere stappe in dié verband te doen; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
84
164773_1.txt
3,542
Of die SA Nasionale Weermag (SANW) die Departement van Binnelandse Sake of enige ander staatsdepartement ten opsigte van grensbeveiliging steun; so nie, wat die SANW verhoed om in dié verband 'n rol tot in die grootste mate moontlik te speel; so ja, (a) wat die omvang van die medewerking is en (b) wat die uitkomstes was?
84
164773_1.txt
3,543
a Watter suksesse met die stedelike hernuwingsprogram behaal is in die stede wat vir hernuwing geteiken is en b watter geldelike steun aan elke goedgekeurde terrein verleen is?
84
164773_1.txt
3,544
Of die beginsel van gemeenskaplikheid wat moes geld alvorens verskillende instellings van hoëronderwys kon saamsmelt, wel gehandhaaf is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,545
of enige van die nuwe eienaars aan die voorheen benadeelde gemeenskappe behoort; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,546
of enige gevalle wat voor 1 Januarie 2008 aangemeld is, ondersoek word; so nie, waarom nie; so ja, waarom dit so lank duur om dié gevalle af te handel?
84
164773_1.txt
3,547
wat die totale bedrag is wat die Staat tot op die jongste datum waarvoor inligting beskikbaar is aan dié munisipaliteite bestee het?
84
164773_1.txt
3,548
by watter van die munisipaliteite waar insidente van oproerigheid, demonstrasies en protesaksies weens geen of swak dienslewering voorgekom het (a) dienslewering verbeter is of (b) dienste gelewer is waaroor daar protesaksies was ten einde nuwe insidente te voorkom?
84
164773_1.txt
3,549
wat die totale finansiële verlies is wat die Regering gely het as gevolg van die produktiewe landbougrond wat in onbruik verval het?
84
164773_1.txt
3,550
hoeveel (a) enkelmediumskole daar in April 1994 was wat (i) een van die 10 inheemse tale en (ii) Engels as onderrigtaal gebruik het en (b) dubbelmediumskole daar in April 1994 was wat'n inheemse taal en Engels as onderrigtaal gebruik het?
84
164773_1.txt
3,551
hoeveel van die poste (a) vakant is en (b) sedert die inwerkingtreding van die EmploymentEquityAct, Wet 55 van 1998, met persone uit die aangewese groepe gevul is?
84
164773_1.txt
3,552
van die maatreëls en/of projekte is en (b) geraamde koste is wat aan die maatreëls en/of projekte verbonde is?
84
164773_1.txt
3,553
Of toekomstige kapitaalbeleggingsprojekte deur tariefverhogings gefinansier sal word as geen ander geld beskikbaar is nie; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,554
Of die Regering 'n beleid vir die finansiering van nuwe kapitaalbeleggings vir staatsmaatskappye soos Transnet en Eskom oorweeg; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,555
Watter deel van die Regering se infrastruktuurprogram aan kleiner kontrakteurs, wat nie op die Johannesburgse Sekuriteitebeurs (JSE) gelys is nie, toegeken is?
84
164773_1.txt
3,556
of haar departement enige stappe doen om die voorkoms van verkragting in korrektiewe sentrums te verminder of uit te roei; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, watter stappe?
84
164773_1.txt
3,557
of haar departement advertensies in die naweekkoerante besonderhede verstrek geplaas het; so ja, a watter koerante, b teen watter koste en c om watter rede?
84
164773_1.txt
3,558
of daar op die voltooide werk sonder enige verdere verlies vir die staat gebou kanword; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,559
In elk van die afgelope drie jaar tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is, hoeveel ingenieurs (a) afgestudeer het en (b) geregistreer het by die Ingenieursraad van SuidAfrika om die verkryging van voorkeurvaardighede te verhoog soos deur Gesamentlike Inisiatief oor die Verkryging van Voorkeurvaardighede (Jipsa) vereis word?
84
164773_1.txt
3,560
Hoeveel ingenieurs het in elk van die afgelope drie jaar tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is grade behaal in die (a) lugvaartkundige, (b) landboukundige, (c) chemiese, (d) burgerlike, (e) rekenaar, (f) elektriese, (g) omgewings, (h) nywerheids, (i) materiaal, (j) meganiese, (k) metallurgiese en (l) mynbouvakrigtings om die verkryging van voorkeurvaardighede te vermeerder soos deur die Gesamentlike Inisiatief oor die Verkryging van Voorkeurvaardighede (Jipsa) vereis?
84
164773_1.txt
3,561
In elk van die afgelope drie jaar waarvoor inligting beskikbaar is, hoeveel mense (a) opleiding as ambagsmanne gekry het deur middel van diensvlakooreenkomste met sektorale onderwysen opleidingsowerhede (Setas), (b) die vaktoets afgelê en geslaag het, (c) handelsverwante leerprogramme by die Nasionale Kwalifikasieraamwerk se vlakke 3 en 4 (i) afgehandel (ii) en die vaktoets geslaag het, ooreenkomstig die Gesamentlike Inisiatief oor Vaardigheidsontwikkeling (Jipsa) se mikpunt om 50 000 vakmanne teen 2010 op te lei?
84
164773_1.txt
3,562
of sy enige samesprekings met enige ander sfeer of staatsdepartement gevoer het om weg te doen met dié fasiliteit; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,563
Hoeveel persone (a) onder die Uitgebreide Openbare Werkeprogram elke jaar sedert sy aanvang tot op 30 April 2009 deur (i) sy departement en (ii) elke provinsiale departement in diens geneem is en (b) nog steeds by (i) sy departement en (ii) elke provinsiale departement in diens is?
84
164773_1.txt
3,564
of enige meganismes bestaan om te verseker dat oopvlekkers anoniem bly; so nie, waarom nie; so ja, watter meganismes?
84
164773_1.txt
3,565
Of daar enige afgehandelde uitvoeringsplanne bestaan om die Snel Vervoervoerdiens vir Sakelui in te stel wat in Johannesburg, Durban en Kaapstad beplan is; so nie, waarom nie; so ja, hoeveel daar vir die (a) vestiging daarvan en (b) voorsiening van dié dienste vir elke stad voor begroot is?
84
164773_1.txt
3,566
Of daar enige (a) planne, (b) tydraamwerke en (c) spertye vasgestel is om voorsiening te maak vir passasiers met spesiale behoeftes wat van die spoorweë gebruik maak; so nie, waarom nie; so ja, hoeveel begroot is vir die (i) oprigting en (ii) voorsiening van diens aan passasiers met spesiale behoeftes?
84
164773_1.txt
3,567
Of die Regering in die lig van die trae ekonomiese groei van voorneme is om kredietverleningsmaatstawwe vir verbruikers te verslap; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,568
of enige stappe gedoen is om die situasie reg te stel en om departemente te verplig om hul rekeninge te vereffen; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
84
164773_1.txt
3,569
of hy'n verklaring oor die aangeleentheid sal doen?
84
164773_1.txt
3,570
of haar departement (a) enige stappe gedoen het buiten die inwerkingstelling van die Wet op Gesondheid en Veiligheid in Myne, Wet 29 van 1996, (b) enige bykomende maatreëls gaan instel om die (i) onwettige mynboubedrywighede en ii noodlottige mynbouongelukke aan diens te keer of te verminder; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
84
164773_1.txt
3,571
of enige van die plase wat privaat bedryf word die eiendom van voorheen benadeelde persone is; so nie, waarom nie; so ja, (a) hoeveel, (b) waar hulle geleë is, (c) watter produkte by elke plaas gekweek word en (d) wat die totale nasionale opbrengs ten opsigte van elke produk was in elk van die afgelope vyf jaar tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is?
84
164773_1.txt
3,572
of enige planne in werking gestel is om die bydrae wat akwakultuurboerdery tot die nasionale mariene produksie lewer, te verhoog; so nie, waarom nie; so ja, a watter planne, b wat die geteikende persentasie is en c wat die tydraamwerke vir die verhoogde bydrae is?
84
164773_1.txt
3,573
Of enige persele geïdentifiseer is vir bykomende mariene akwakultuurplase; so nie, waarom nie; so ja, (a) hoeveel persele, (b) waar hulle geleë is, (c) watter produkte in elke geval gekweek sal word en (d) wie die plase sal bedryf?
84
164773_1.txt
3,574
Of enige bestuurstelsels ingestel is om te sorg vir die nodige instandhouding en opgradering van damme en ander infrastruktuur vir grootmaatwater wat deur haar departement aan die waterrade oorgedra is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,575
Wat die bevindings van die ondersoek van die Inspektoraat vir Omgewingsbestuur na die werksaamhede van die mangaanertsbehandelingsaanleg by hawe in die Port Elizabeth is?
84
164773_1.txt
3,576
maatreëls te tref om die probleem van wateren grondbesoedeling aan te pak en/of te voorkom; so nie, waarom nie; so ja, (a) wat die besonderhede van haar departement se nakomingsvereistes is en (b) watter stappe deur haar departement gedoen sal word in gevalle waar daar nie aan dié vereistes voldoen word nie?
84
164773_1.txt
3,577
Of hy of die Nasionale Tesourie die staatsdepartemente instruksies gegee het oor verpligte uitgawebesnoeiings met betrekking tot die proses om die aansuiwering van begrotings vir nasionale besteding in 200910 te bepaal; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is; so nie, of hy sodanige instruksies sal uitreik; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,578
op hoeveel direksies ondernemings dien?
84
164773_1.txt
3,579
Mnr W P Doman Tradisionele Sake:+ (DA) vra die Minister van Samewerkende Regering en a Hoeveel beroepslui en deskundiges soos teen 31 Maart 2009 onder sy departement se programme by munisipaliteite ontplooi is en b wat die totale getal munisipaliteite in elke provinsie is waarin hulle ontplooi is?
84
164773_1.txt
3,580
Mnr W P Doman Tradisionele Sake:+ (DA) vra die Minister van Samewerkende Regering en a Hoeveel in die boekjaar 200809 deur sy departement aan konsultante bestee is en b wat die opdrag van elke konsultant se kontrak was?
84
164773_1.txt
3,581
of die tender deur die Raad van Direkteure van die RTMC goedgekeur is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,582
of dié kontrak deur die PVBKraad goedgekeur is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
84
164773_1.txt
3,583
of die besluit om die tender toe te ken deur die Direksieraad van die RMTC goedgekeur is; so nie, waarom nie; so ja, wanneer?
84
164773_1.txt
3,584
of alle provinsies aan die studie deelgeneem het; so nie, (a) watter provinsies nie deelgeneem het nie en (b) watter regstellende maatreëls ingestel is om met hul niedeelname rekening te hou?