document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
81
114724_1.txt
3,382
a Hoeveel lede van die Suid-Afrikaanse Lugdiens-kajuitpersoneel gedurende die afgelope vyf jaar tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is i in hegtenis geneem, ii aangekla is van en iii geskors is vir vermeende dwelmhandel en b wat die tersaaklike besonderhede in elke geval is?
81
114724_1.txt
3,383
wat die redes is dat dié munisipaliteite nie in staat is om elektisiteit aan huishoudings te voorsien nie?
81
114724_1.txt
3,384
Wat die totale bedrag is wat in 2008 ten opsigte van die Munisipale Infrastruktuur Toekenning (MIG) aan munisipaliteite (a) toegewys is en (b)(i) bestee en (ii) nie bestee is nie?
81
114724_1.txt
3,385
Of munisipaliteite toegelaat word om onthale aan die einde van die jaar te hou; so nie, waarom nie; so ja, of enige raadsbesluite vir dié onthale goedgekeur is; so nie, waarom nie; so ja, (a) watter munisipaliteite sodanige besluite goedgekeur het, (b) wat die besonderhede is van elke besluit wat goedgekeur is, (c) watter munisipaliteite onthale aan die einde van die jaar gehou het en (d) hoeveel elke munisipaliteit aan sy onthaal aan die einde van die jaar bestee het?
81
114724_1.txt
3,386
Of haar departement . sekere televisieprogram (naam en besonderhede verstrek) gemagtig het; so nie, wie die program gemagtig het; so ja, (a) wat die doel met die magtiging van die program is, (b) hoeveel (i) elke televisiekanaal betaal is om die reeks uit te saai en (ii)(aa) daarvoor begroot is en (bb) aan die program bestee is, (c) uit watter begroting die bedrag toegeken is en (d) wat die uitsaaitermyn vir die program is?
81
114724_1.txt
3,387
Of enige vordering gemaak is om uitvoering te gee aan die aanbevelings soos uiteengesit in die parlementêre verslag wat op 12 September 2006 (besonderhede verstrek) deur die Portefeuljekomitee oor Openbare Werke ter tafel gelê is; so nie, (a) waarom nie en (b) wanneer stappe gedoen sal word om dié aanbevelings ten uitvoer te bring; so ja, (i) watter (aa) maatskappye genader is om met die projekte te help, (bb) plaaslike maatskappye betrokke is en (cc) departemente lede het wat op die komitee dien en (ii) wat die geraamde koste van die program is?
81
114724_1.txt
3,388
Of, in die lig van die aankondiging deur 'n sekere maatskappy (naam verstrek) dat die myn dit oorweeg om sy werksaamhede in Boksburg te staak, haar departement enige stappe gedoen het om te verseker dat die rehabilitasie van die mynhope, spoorlyn en ander terreine wat operasioneel is (a) voldoende befonds is, (b) aan die gang is en (c) dat dit voortgesit sal word totdat dit afgehandel is; so nie, waarom nie, in elke geval; so ja, wat die tersaaklike besonderhede in elke geval is?
81
114724_1.txt
3,389
Of die riglyne om ongeskiktheid ten opsigte van ongeskiktheidstoelaes te bepaal in die afgelope twaalf maande verander het; so nie, waarom nie; so ja, (a) wanneer dit verander het, b wat die veranderinge is en c op watter wyse die betrokke assessore ingelig is?
81
114724_1.txt
3,390
Of sy departement enige ondersoek ingestel het oor 'n geval van bedrog oor ongeskiktheidstoelae teen 'n sekere persoon (besonderhede verstrek); so ja, (a) wat die bevindings van sodanige ondersoek was; (b) wanneer dit beskikbaar sal wees, (c) watter pogings aangewend word om enige geld te verhaal wat as gevolg van bedrog uitbetaal is en (d) wanneer kriminele klagtes ingedien sal word; so nie, of hy sodanige ondersoek oorweeg; so nie, waarom nie; so ja, wanneer?
81
114724_1.txt
3,391
of die voorspelling van inkomste uit belasting aangepas is; so nie, waarom nie; so ja, hoe?
81
114724_1.txt
3,392
of enige spesifieke stappe gedoen sal word om die noukeurigheid van die tellery in informele nedersettings te verseker; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
81
114724_1.txt
3,393
of enige spesifieke stappe gedoen word om dié fondse waarvan die skemas nie voorgelê is nie, verantwoordelik te hou; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
81
114724_1.txt
3,394
a Wat die totale koste is van die advertensie wat op Maandag 26 Januarie 2008 deur sy departement in . sekere nuusblad naam verstrek geplaas is en b wat die doel met die plasing van die advertensie was?
81
114724_1.txt
3,395
Of enige van die streekkantore probleme ondervind met die verspreiding van identiteitsdokumente wat nie afgehaal is nie; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, ten opsigte van elke streekkantoor, (a) hoeveel steeds nie afgehaal is nie, (b) hoe lank reeds dit nie afgehaal is nie en (c) watter stappe gedoen is of gedoen sal word om te verseker dat aansoekers hul identiteitsdokumente ontvang?
81
114724_1.txt
3,396
Of . sekere maatskappy (naam verstrek).
81
114724_1.txt
3,397
of enige regstellende stappe gedoen is; so nie, waarom nie; so ja, watter stappe?
81
114724_1.txt
3,398
Of enige munisipaliteite teen 31 Desember 2008 nie gekonsolideerde finansiële state ingedien het nie; so ja, (a) hoeveel, (b) watter munisipaliteite en (c) wat hul finansiële prestasie in die boekjaar 2006-07 was?
81
114724_1.txt
3,399
Of daar enige munisipaliteite is wat tans met agterstande te kampe het ten opsigte van die (a) voorsiening van drinkbare water, (b) uitwissing van die emmerstelsel en (c) elektrifisering van huishoudings in gemeenskappe wat onder hulle ressorteer; so ja, (i) watter munisipaliteite, (ii) wat die agterstand in elke geval is en (iii) wanneer sy departement beplan om die bestaande agterstande in te haal?
81
114724_1.txt
3,400
Hoeveel (a) wit, (b) gekleurde, (c) Indiër- en (d) swart leerders in 2008 in elke provinsie (i) hulle matriekeksamen geslaag het en (ii) matriekvrystelling gekry het?
81
114724_1.txt
3,401
Of die Nasionale Navorsingstigting (NNS) die stand van die universiteitsrekenings van studente wat vir meesters- en doktorsgrade geregistreer is, moniteer; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,402
Of daar (a) 'n gedragskode is wat die optrede van amptenare tydens besoeke aan sakeondernemings (besonderhede verstrek) bepaal en (b) 'n stel reëls aangaande die uitreiking van waarskuwings en boetes is; so nie, waarom nie; so ja, of hy in elke geval vir me A M Dreyer, LP, van 'n afskrif sal voorsien; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,403
Of haar departement oor enige inligting beskik rakende hoeveel Suid-Afrikaners tans oorsee (a)(i) werk of (ii) woon; so nie, waarom nie; so ja, hoeveel, in elke geval en (b) wat die ontleding volgens land is van Suid-Afrikaners wat oorsee werk of woon?
81
114724_1.txt
3,404
Of enige kriminele aanklagte teen . bepaalde Divisie-kommissaris vir Beskermings-en Sekerheidsdienste ingedien is met betrekking tot sy beweerde betrokkenheid by.
81
114724_1.txt
3,405
of enige vordering met betrekking tot dié geval gemaak is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,406
Of daar enige beperkings op . beampte van die BBP-beskermingseenheid se regte is om (a) die wettige spoedbeperking te oorskry en (b) waarskuwingsligte en/of sirenes te gebruik; so nie, waarom nie; (i) so ja, (i) wat die tersaaklike besonderhede is en (ii) watter maatstawwe beskikbaar is om te bepaal of beamptes in bepaalde gevalle wettig of onwettig die spoedbeperking oorskry het en/of waarskuwingsligte en sirenes gebruik het?
81
114724_1.txt
3,407
Of, met verwysing na.
81
114724_1.txt
3,408
of met enige van die beeldmateriaal gepeuter is of dit verander is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, volgens watter regsbepaling?
81
114724_1.txt
3,409
Met verwysing na die beskerming wat deur die BBP-beskermingseenheid verskaf word, (a) hoeveel in die afgelope vyf jare tot en met die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is per provinsie aan die verskaffing van beskerming bestee is, (b) wat die aantal voertuie bepaal tot . BBP-konvooi toegewys word, (c) hoeveel elke jaar aan dié voertuie bestee is en (d) hoeveel geloofbare inligting oor die afgelope jare ontvang is dat sommige beskermde persone wel bedreigings van . ernstige aard die hoof moes bied om betekenisvolle beskerming te regverdig?
81
114724_1.txt
3,410
Wat die totale bedrag is wat die Staat tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is ten opsigte van.
81
114724_1.txt
3,411
of dié persoon . verbintenis aangegaan het om die regskoste terug te betaal; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, onder watter omstandighede die koste terugbetaal sal word?
81
114724_1.txt
3,412
of daar enige planne ingestel is betreffende die staatsaanklaers en forensiese ondersoekbeamptes wat deel van die DSO was maar wat nie ná die ontbinding van die DSO na die SAPD oorgeplaas is nie; so nie, waarom nie; so ja, watter planne?
81
114724_1.txt
3,413
of dié maatskappye op.
81
114724_1.txt
3,414
of daar . behoefte in sy departement bestaan om van . private sekuriteitsmaatskappy in plaas van staatssekuriteit gebruik te maak; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,415
of die SAPD enige inspeksie oudit uitgevoer het; so nie, waarom nie; so ja, wat die bevindings van elke oudit was?
81
114724_1.txt
3,416
of (a) die verslag tans behoorlik hersien is en (b) enige van dié aanbevelings uitgevoer is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,417
Of, met betrekking tot.
81
114724_1.txt
3,418
of die Staat steeds van voorneme is om die plaas te koop; so ja, wanneer; so nie, of die eienaar dus die plaas in die ope mark kan verkoop; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, (a) watter magtigingsdokument(e) die Staat aan die eienaar sal voorsien en (b) wat die verdere tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,419
inbetaal is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,420
of 'n permit kragtens die Wet op Voorkoming van Lugbesoedeling, Wet 45 van 1965, aan dié perseel toegestaan is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,421
of sy departement aan die omgewingsprosesse deelgeneem het wat met die moontlike toekenning van mynregte by dié plek verband hou; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,422
of die Departement van Omgewingsake en Toerisme oor dié voorgestelde projek geraadpleeg is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,423
a wanneer hy sy vorige besluit om die perlemoenvisbedryf te sluit, sal hersien en b watter bewyse hy sal oorweeg ten einde tot 'n gevolgtrekking te kom?
81
114724_1.txt
3,424
Of, met verwysing na die feit dat die navorsingsvaartuig "RV Polarstern" vanaf Kaapstad na die suidelike oseaan vertrek het, sy departement.
81
114724_1.txt
3,425
of dié eksperiment in stryd is met die Konferensie van die Partye (COP) Nommer 9 van die Konvensie oor Biologiese Diversiteit, waarvan Suid-Afrika.
81
114724_1.txt
3,426
of sy departement finansieël mariene bemestingseksperimente bygedra het; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,427
of jag toegelaat word in enige van dié (a) provinsiale parke en (b) private reservate waar daar geen grensheining tussen dié gebiede en die nasionale park is nie; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, in watter (i) provinsiale parke en/of (ii) private reservate?
81
114724_1.txt
3,428
of enige van die planne ten opsigte van die bestuur van olifante wat tot dusver van provinsiale owerhede ontvang is die uitdunning van olifante ingesluit het; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,429
a wat die motivering was dat die toelae aan die TMDM uitbetaal is en nie aan ander munisipaliteite nie, b hoe groot die toelae was, c wat die verwagte resultate is en d wie die diensverskaffer is?
81
114724_1.txt
3,430
a wat die bedrag is van die jongste twee bonusse wat aan die hoof- uitvoerende beampte van Theta betaal is en b op watter datums dit betaal is?
81
114724_1.txt
3,431
of sy departement tans enige immuun-voorbehoedingsplanne vir olifante steun; so nie, waarom nie; so ja, watter planne?
81
114724_1.txt
3,432
a watter totale getal projekte deur die diskresionêre fonds van bogenoemde owerheid gefinansier is vir die boekjare aa 2006-07 en bb 2007-08 en ii gedurende die huidige boekjaar tot die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is, b wat die aard van elke sodanige projek was en c wie die diensverskaffer in elke geval was?
81
114724_1.txt
3,433
of enige van dié verhore op enige vorm van dissiplinere optrede uitgeloop het; so nie, waarom nie; so ja, (a) hoeveel, (b) wat die besonderhede van elke optrede was en (c) waaruit dit bestaan het?
81
114724_1.txt
3,434
Of daar georganiseerde werkswyses is waarvolgens Mariene en Kusbestuur met nywerheidsverenigings in die verskillende visserysektore in aanraking kom; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,435
a Wat die huidige stand van die beleid oor die oordrag van visvangregte is, b waarom dit so lank geneem het om dié beleid af te handel en c wanneer die beleid na verwagting afgehandel sal wees?
81
114724_1.txt
3,436
tender betrokke was; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,437
Of sy departement by die ondersteuning van.
81
114724_1.txt
3,438
of dié reservaat onder die beskerming van die Ramsar-konvensie oor Vleilande val; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,439
Of sy beoog om . kommissie van ondersoek aan te stel om die matriekeksamens van 2008 te ondersoek ten opsigte van die (a) vertraging met die bekendmaking van die matriekuitslae, b verlore eksamenuitslae en c bewerings dat dié uitslae verhoog is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,440
Of hy die bevindings van die forensiese oudit na die Robbeneiland-museum wat in 2008 gedoen is, bekend sal maak; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,441
of die bevindinge van dié ondersoeke (a) in die Parlement ter tafel gelê en (b) aan die publiek bekend gemaak sal word; so nie, waarom nie; so ja, wanneer?
81
114724_1.txt
3,442
of enige plaaslike busvervaardigers vir óf produksie óf montering oorweeg is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,443
a Watter prosesse gevolg word wanneer.
81
114724_1.txt
3,444
of daar enige diefstal van dié ou rybewyse plaasgevind het; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, (a) waar en (b) hoeveel rybewyse in elke geval gesteel is?
81
114724_1.txt
3,445
of spesiale beveiliging vir dié diens verskaf sal word, soos inspekteurs en spoorwegpolisieoffisiere om tariefontduikers, misdadige optrede en algemene bandelose gedrag van passasiers wat toegang tot dié treine sou kon verkry te voorkom; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,446
a Wanneer 'n tender sekere besonderhede verstrek rakende die bestuur van veldtogte, bemarking en b kommunikasiebedrywighede vir Vervoermaand in Oktober in die Staats-tenderbulletin geadverteer is, hoeveel aansoeke vir die tender ontvang is, c wie die aansoekers was, d wat die waarde van elk van die tenders was, e wie die suksesvolle aansoeker was en f vir watter tydperk die tender toegeken is?
81
114724_1.txt
3,447
Of hy enige stappe gedoen het teen munisipaliteite wat nie daarin geslaag het om teen die sperdatum emmertoilette finaal uit te faseer nie; so nie, waarom nie; so ja, (a) watter stappe en (b) teen watter munisipaliteite?
81
114724_1.txt
3,448
of enige munispaliteite enige bewyse van cholera in hul watertoevoer gevind het; so ja, a watter munisipaliteite, b wanneer die cholera-besmetting eers ontdek is en c watter stappe in dié verband gedoen is?
81
114724_1.txt
3,449
Hoeveel dokters wat in die buiteland gekwalifiseer het in elk van die afgelope vyf jaar tot op die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is in (a) staatshospitale en (b) staatsklinieke aangestel is?
81
114724_1.txt
3,450
of hy/sy op enige stadium . prestasiebonus gedurende sy/haar tydperk in dié posisie ontvang het; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,451
Of haar departement gedurende die tydperk 1 Januarie 2008 tot die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is.
81
114724_1.txt
3,452
of reklame deur haar departement beperk is of beperk gaan word vanaf die dag waarop die verkiesing aangekondig word tot die dag waarop die uitslae van die verkiesing bepaal word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,453
Of haar departement gedurende die tydperk 1 Januarie 2008 tot die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is.
81
114724_1.txt
3,454
of reklame van haar departement opgeskort is of opgeskort sal word van die dag waarop die verkiesing aangekondig is tot wanneer die uitslae van die verkiesing vasgestel is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,455
Of sy departement gedurende die tydperk 1 Januarie 2008 tot die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is.
81
114724_1.txt
3,456
of advertering van sy departement ingekort is of ingekort sal word vanaf die dag waarop die verkiesing afgekondig word tot die dag waarop die verkiesingsuitslae bepaal is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,457
Of haar departement gedurende die tydperk 1 Januarie 2008 tot die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is.
81
114724_1.txt
3,458
of reklame deur haar departement beperk is of beperk gaan word vanaf die dag waarop die verkiesing aangekondig word tot die dag waarop die uitslae van die verkiesing bepaal word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,459
Of haar departement gedurende die tydperk 1 Januarie 2008 tot die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is.
81
114724_1.txt
3,460
of advertering van haar departement ingekort is of ingekort sal word vanaf die dag waarop die verkiesing afgekondig word tot die dag waarop die verkiesingsuitslae bepaal is; so nie , waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,461
Of haar departement gedurende die tydperk 1 Januarie 2008 tot die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is.
81
114724_1.txt
3,462
of advertensies deur haar departement ingekort is of ingekort sal word vanaf die dag waarop die verkiesing afgekondig tot die dag waarop die verkiesingingsuitslae bekend gemaak word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
81
114724_1.txt
3,463
Of die Verkiesingskommissie onlangs sy webwerf opgegradeer het om dit versoenbaar te maak; so ja, (a) watter bedrag oorspronklik vir dié doel begroot is, (b) watter bedrag in werklikheid bestee is en (c)(i) van wie tenderaansoeke ontvang is om die werk te doen, (ii) wat die bedrag van elk van die tenders was, (iii) aan wie is die tender uiteindelik toegeken is en (iv) wat die hoofoorwegings was waarvolgens die kontrak uiteindelik toegeken is?
81
114724_1.txt
3,464
wat tans die omstandighede in alle ander militêre, voormalige militêre en ander dorpies in staatsbesit is?
81
114724_1.txt
3,465
of haar departement, voordat die tenders aangevra is, enige belanghebbende partye genader het of deur hulle genader is; so ja, wat die (a) rede vir sulke toenaderings was, b aard van sulke besprekings was, c met watter maatskappye die besprekings gevoer is, d waar die maatskappy in elke geval geregistreer is en e wat die BEE-komponent is?
81
114724_1.txt
3,466
Of die probleem van cholera in Limpopo en Mpumalanga met die gehalte van drinkwater verband hou; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
82
141628_1.txt
3,468
+ Dui vertaalde weergawe van die vraag aan.
82
141628_1.txt
3,469
Minister van Binnelandse Sake 46, 47, 48, 52 Minister vir Justisie en Staatkundige Ontwikkeling ... 47 Minister van Kommunikasie ... 51 Minister vir Landbou en Grondsake ... 49, 53 Minister van Onderwys... 46, 47 Minister vir Provinsiale en Plaaslike Regering... 46, 47, 48, 49, 50, 53 Minister van Sport en Ontspanning ... 49, 50, 51 Minister vir die Staatsdiens en Administrasie ... 50 Minister van Veiligheid en Sekuriteit ... 53 Minister van Waterwese en Bosbou ... 49 Minister van Wetenskap en Tegnologie...
82
141628_1.txt
3,470
a hoeveel Afrikaans-dubbelmediumskole sedert 1994 na Engels-mediumskole verander het, b in watter provinsies die skole is en c waarom die Afrikaans-dubbelmediumskole sedert 1994 na Engels-mediumskole verander het?
82
141628_1.txt
3,471
wat die redes is dat dié munisipaliteite nie in staat is om elektrisiteit aan huishoudings te voorsien nie?
82
141628_1.txt
3,472
Wat die totale bedrag is wat in 2008 ten opsigte van die Munisipale Infrastruktuur Toekenning (MIG) aan munisipaliteite (a) toegewys is en (b)(i) bestee en (ii) nie bestee is nie?
82
141628_1.txt
3,473
Of enige van die streekkantore probleme ondervind met die verspreiding van identiteitsdokumente wat nie afgehaal is nie; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, ten opsigte van elke streekkantoor, (a) hoeveel steeds nie afgehaal is nie, b hoe lank reeds dit nie afgehaal is nie en c watter stappe gedoen is of gedoen sal word om te verseker dat aansoekers hul identiteitsdokumente ontvang?
82
141628_1.txt
3,474
Of enige munisipaliteite teen 31 Desember 2008 nie gekonsolideerde finansiële state ingedien het nie; so ja, (a) hoeveel, (b) watter munisipaliteite en (c) wat hul finansiële prestasie in die boekjaar 2006-07 was?
82
141628_1.txt
3,475
Of daar enige munisipaliteite is wat tans met agterstande te kampe het ten opsigte van die (a) voorsiening van drinkbare water, (b) uitwissing van die emmerstelsel en c elektrifisering van huishoudings in gemeenskappe wat onder hulle ressorteer; so ja, i watter munisipaliteite, ii wat die agterstand in elke geval is en iii wanneer sy departement beplan om die bestaande agterstande in te haal?
82
141628_1.txt
3,476
Hoeveel (a) wit, (b) gekleurde, (c) Indiër- en (d) swart leerders in 2008 in elke provinsie (i) hulle matriekeksamen geslaag het en (ii) matriekvrystelling gekry het?
82
141628_1.txt
3,477
Of haar departement oor enige inligting beskik rakende hoeveel Suid-Afrikaners tans oorsee (a)(i) werk of (ii) woon; so nie, waarom nie; so ja, hoeveel, in elke geval en (b) wat die ontleding volgens land is van Suid-Afrikaners wat oorsee werk of woon?
82
141628_1.txt
3,478
of dié maatskappye op.
82
141628_1.txt
3,479
of daar . behoefte in sy departement bestaan om van . private sekuriteitsmaatskappy in plaas van staatssekuriteit gebruik te maak; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?
82
141628_1.txt
3,480
Of hy enige stappe gedoen het teen munisipaliteite wat nie daarin geslaag het om teen die sperdatum emmertoilette finaal uit te faseer nie; so nie, waarom nie; so ja, a watter stappe en b teen watter munisipaliteite?
82
141628_1.txt
3,481
of enige munispaliteite enige bewyse van cholera in hul watertoevoer gevind het; so ja, (a) watter munisipaliteite, (b) wanneer die cholera-besmetting eers ontdek is en (c) watter stappe in dié verband gedoen is?
82
141628_1.txt
3,482
Of sy departement gedurende die tydperk 1 Januarie 2008 tot die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is.