document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,441 | o Die provinsiale wet-hervormingsproses wat daarop gemik is om omgewingsbeplanning en erfenis-wetgewing te integreer, sal poog om groter duidelikheid oor rolle en funksies van die onderskeie regeringsfere en die vaartbelyning van besluitnemingsprosesse, te verseker. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,442 | Die beperkte kapasiteit van munisipaliteite kan lei tot oningeligte besluitneming en ondoeltreffende implementering van beplannings- en omgewingswetgewing. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,443 | o Die voorsiening van progressiewe norme, standaarde, riglyne, beleid, ens. om omgewings- en beplanningspraktyke van munisipaliteite ten beste te bevorder. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,444 | o Die implementering van bemagtigingsprogramme om effektiewe omgewings- en beplanningsbeheer, norme, standaarde, riglyne, beleide, ens. te verseker. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,445 | o Die vorming van vennootskappe met munisipaliteite om doeltreffende omgewings- en beplanningsbestuur en besluitneming te vergemaklik. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,446 | Die vertraging van prosesse wat innoverende projekte, bevorder en ten doel het om die doelwitte en mikpunte van die Program te bereik. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,447 | o Versterk verhoudings met munisipaliteite en ander maatskaplike vennote deur relevante riglyne te verskaf, samewerkingsooreenkomste aan te gaan, die oordrag van kennis te bevorder en kollektief instrumente en meganismes wat gesonde regering bevorder, te ontwikkel. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,448 | o Onbeheer de en onvolhoubare ontwikkeling wat die aftakeling en ondoeltreffende gebruik van die natuurlike en beboude omgewing tot gevolg sal hê, en negatief sal inwerk op die maatskaplike en ekonomiese raamwerk van die samelewing. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,449 | o Verlies aan vertroue en 'n tekort aan reëlingsekerheid binne die beplannings- en omgewingstelsel, lei tot ontwikkeling met 'n hoë konflikpotensiaal en 'n verlies aan beleggingsvertroue. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,450 | o Nie-nakoming en toepassing van wetgewing sal 'n toename in onwettige aktiwiteite en oortredings van die algemene sorgsaamheidsreël, tot gevolg hê. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,451 | Die implementering van 'n veranderingsbestuursprogram om personeel te rugsteun in hul aanpassing by 'n veranderende omgewing, ten einde die beste praktyk te verseker. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,452 | Die implementering van 'n doeltreffende personeelprestasie-bestuurstelsel wat in lyn is met die Departement se strategiese doelwitte en mikpunte. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,453 | Deurlopende oorsig van wetsraamwerke en duidelik-omskrewe mandate en afvaardigings ten einde funksies en verantwoordelikhede doeltreffend na te kom. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,454 | Verseker konsekwente besluitneming deur die implementering van administratiewe bestuurstelsels en maatreëls. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,455 | Doeltreffende interne en eksterne kommunikasie. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,456 | o As gevolg van die onlangse herstrukturering van die Program het nuwe poste ontstaan, wat gevul is in ooreenstemming met die gelykheidsplan van die Departement. Die ongelykhede in vergoeding en aansporing tussen die Provinsie, munisipaliteite en die private sektor, kniehalter egter die werwing en behoud van personeel. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,457 | o Die onervarenheid van die nuwe personeel moet aangespreek word deur middel van volgehoue en toereikende opleiding en programme wat vermoëns opbou. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,458 | o 'n Toereikende en doeltreffende aansporingskema (insluitende die ontwikkeling van 'n Kode van Vergoeding (KV) vir beroepsklasse wat dit nog nie het nie), om bekwame personeel te lok en te behou, behoort ondersoek te word. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,459 | o Die inlynstelling van vergoeding tussen munisipaliteite en ander regeringsfere, behoort aandag te kry. (Nasionale bevoegdheid). |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,460 | o 'n Doeltreffende personeel- en ondersteuningsdiens. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,461 | o Om te verseker dat 'n hoë vlak van doeltreffendheid gehandhaaf word, moet personeel van toepaslike toerusting voorsien word ten einde hulle funksies suksesvol te vervul. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,462 | o Die voorsiening van voldoende kantoorakkommodasie vir personeel in die Program. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,463 | o Handhaaf en verbeter kommunikasie-infrastruktuur en ondersteuningsdienste (telekommunikasie; inligtingstegnologie). |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,464 | o 'n Doeltreffende Registrasie is 'n voorvereiste vir die haal van die strategiese doelwitte. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,465 | o Begrotingsbeperkinge kan die doeltreffende bereiking van hierdie Program se strategiese doelwitte en mikpunte, kortwiek. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,466 | Die oogmerk van die Program is om volhoubare ontwikkeling deur middel van geïntegreerde beplanning, besoedelings- en afvalbestuur, biodiversiteit en kusbestuur, en dwarsleggend omgewings- en beplanningskoördinasie, te verseker, ten einde die Wes-Kaap 'n 'Tuiste vir Almal' te maak. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,467 | Die Program word sterk gelei deur die beginsels, doelwitte en mikpunte van die Nasionale en die Provinsiale Kabinet se mandaat. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,468 | VRAAG NA DIENSTE: Die vraag na die dienste van die Program spruit voort uit die verpligting wat op die Staat rus om die omgewingsreg, soos uiteengesit in 'n reeks wette, beleide en strategieë, ten uit te voer. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,469 | Die Program hanteer die pro-aktiewe beplanning van grond ten gunste van ordelike en harmonieuse ontwikkeling van die Provinsie, geïntegreerde dwarsleggende bestuur, moniteringstelsels en maatreëls om koöperatiewe regering en volhoubare ontwikkeling te ondersteun. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,470 | o Provinsiale Beplanning in terme van die Nasionale Grondwet is 'n ekslusief-Provinsiale Bevoegdheid (Bylae 5 Deel A). Dit hou verband met ruimtelike beplanning. Biodiversiteitsbestuur, kusbestuur en besoedelings- en afvalbestuur, vorm gelyklopende grondwetlike bevoegdhede. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,471 | o Die Wet op Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000) vereis dat Provinsiale Departemente die Geïntegreerde Ontwikkelingsplanne (GOP'e), insluitende die Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerke (ROR'e), van munisipaliteite evalueer. Die geïntegreerde afvalbestuursplanne is een van vier sektorale planne wat met die GOP'e verbind is, wat oorsig deur hierdie program vereis. Bystand word aan munisipaliteite verleen met betrekking tot bogenoemde. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,472 | o Die Program is verantwoordelik vir een van die Huidige Strategieë wat deur die Regering van die Wes-Kaap geïdentifiseer is, naamlik die Provinsiale Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk. Hierdie Raamwerk sal aan die regeringsdepartemente en munisipaliteite leiding gee ten opsigte van die toekomstige ruimtelike ontwikkeling in die Provinsie en dit sal omvattend aan regeringsdepartemente en munisipaliteite gekommunikeer en pro-aktief deur hulle geïmplementeer word. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,473 | o Die vraag na geïntegreerde menslike nedersettings vereis 'n nuwe beplannings-paradigma. Die ontwikkeling en implementering van nuwe beleid, riglyne en aansporings sal benodig word en die Program sal, deur onder andere die Provinsiale Ruimtelike Ontwikkelings-raamwerk, hierdie kwessies aanspreek. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,474 | o Die Wetsontwerp op Lugkwaliteit sal 'n nuwe luggehaltebestuurstelsel vir Suid-Afrika inlei, wat 'n wetgewende mandaat aan ons Departement sal gee. Die toewys van funksies aan provinsies met betrekking tot luggehaltebestuur, sal 'n onmiddellike vraag skep na nuwe dienste, wat gelewer sal moet word op provinsiale vlak, wat 'n direkte invloed op hierdie Program sal hê. Die impak sal wees in die vorm van addisionele menslike hulpbronne kapasiteit, ten einde die addisionele verpligtinge na te kom. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,475 | o Die vraag na beter geformuleerde provinsiale beleid en wetgewende rigting, sal die wetshervorming wat met hierdie Program se verantwoordelikhede gepaard gaan, dryf. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,476 | o Die Program is in 'n posisie om die inwerkingstelling van die politieke imperatiewe van werkskepping en armoedeverligting (volhoubare lewensonderhoud), veral in afgeleë plattelandse gebiede, te ondersteun. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,477 | o Groei in die die toerismebedryf, bevolkingsgroei, migrasie, ekonomiese ontwikkeling en vraag na behuising, sowel as verhoogde druk op hulpbronne, vereis dat duidelike riglyne, beleide en ruimtelike planne ontwikkel en ingestel word. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,478 | o Die verantwoordelike gebruik van al ons hulpbronne vereis doeltreffende biodiversiteitsbestuur, kusbestuur en besoedelings- en afvalbestuur. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,479 | o Die vraag na geïntegreerde voorkomingstrategieë wat besoedelings- en afvalbestuur aanspreek, is kritiek tot die gelyke en volhoubare aanwending van ons natuurlike hulpbronne. Die Skoner Produksie program fokus op besighede en die bedryf se aanwending van ons natuurlike hulpbronne, ten einde hierdie vraag aan te spreek. Hierdie program ondersteun voorts die ontwikkelingsdoelwit van die Wes-Kaapse Groei en Ontwikkelingstategie, deurdat dit geleenthede daarstel om ekonomiese potensiaal te ontsluit, terwyl dit omgewingsprestasie verbeter. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,480 | o Nakomingsmonitering en die toepassing van die programme se statutêre verpligtinge met betrekking tot die Wet op Omgewingsbewaring en die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur, staan integraal in die progressiewe realisering van die omgewingsreg. Die monitering van nakoming van en die toepassing van die tersake omgewingswetgewing, is van betekenis met betrekking daartoe dat daar verseker word dat die omgewingsreg wat in die Grondwet verskans is, uitdrukking kry. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,481 | o Die behoefte om die belanghebbendes van die Departement te bemagtig en die progressiewe realisering van omgewingsreg, vereis voorspraak, die opbou van vermoë en omgewingsopvoeding, en bewusmakingsaksies deur hierdie Program. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,482 | o Die voorsiening van ruimtelike inligting, omgewingsinligting en demografiese data dienste aan munisipaliteite en ander belanghebbendes. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,483 | o Daar is 'n behoefte aan die integrasie van die Johannesburgse Implementeringsplan se doelwitte en die volhoubare ontwikkelingsdoelwitte in terme van Mediumtermyn Strategiese Raamwerk, tot 'n provinsiale implementeringstrategie. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,484 | o Die koördinasie en bestuur van dwarsleggende verslae in terme van nasionale verpligtinge. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,485 | BEOORDELING VAN BESTAANDE DIENSTE: Verbeterde samewerking met die Nasionale Regering het gelei tot 'n omgewing wat meer geleenthede verskaf vir die beplanning en bestuur van volhoubare ontwikkelingsinisiatiewe deur die Program. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,486 | o Die Departementele herstrukturering het aansienlik hoër vlakke van professionele sinergie tussen die beplannings- en omgewingsprofessies binne die Departement tot gevolg gehad. 'n Doelbewuste inisiatief is tans aan die gang binne die Program, om vakatures te vul en dienslewering te verbeter, wat sal bydra om die visie van die Provinsie as 'n 'Tuiste vir Almal' te vervul. Die Program sal spesifiek aandag gee aan die vul van vakatures met persone met innoverende denke om die ervare persone wat tans in die program is, tot hulp te wees. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,487 | o Die tekort aan alternatiewe beroepsgeleenthede vir amptenare wat verkies om in die diens te bly as lynfunksie omgewings- en beplanningspesialiste, eerder as om by die bestuurskader aan te sluit, sal innoverende ingryping vereis. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,488 | o Die behoefte daaraan om meer vennootskappe te vorm en ons bestaande vennootskappe te versterk, is belangrik in die vrystel van die hulpbronne en die verryking van ons prosesse om die dienste te lewer wat die Program se strategiese doelwitte en mikpunte ondersteun. Nuwe vennootskappe en die versterking van bestaande vennootskappe, deur instrumente soos die Memoranda van Ooreenkomste (MVO's), sal bydra tot die skep van die vereiste foutlose diensleweringsmeganismes. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,489 | o Die Suid-Afrikaanse, en in besonder die Wes-Kaapse, navorsingsgemeenskap is aan die voorpunt van biodiversiteits- en biostreeksbeplanning en implementering. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,490 | n Aantal geleenthede wat beskikbaar is vir die Program, is geïdentifiseer. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,491 | o Die huidige vlaag van nuwe omgewingswetgewings en konsepwetgewings, sowel as Nasionale Strategie en Aksieplanne, voorsien die Program van duidelike rigting. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,492 | o Die aantal vakatures in die Program bied die geleentheid om toepaslike persone in hierdie posisies aan te stel. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,493 | o Die rykdom en aanskoulikheid van die Provinsie se natuurlike hulpbronne en algemene kusomgewing leen dit tot die bystaan van die provinsiale regering se onontbeerlike in die aanspreek van die sleutel- verpligting t.o.v. werkskepping en armoedeverligting. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,494 | Die grootste uitdagings vir die Program is die implementering van 'n nuwe paradigma met betrekking tot die regstel van die ongelykhede in menslike nedersettings en ruimtelike beplanning, om by te dra tot werkskepping en om armoedeverligting aan te spreek deur die regverdige toegang tot, en voulhoubare gebruik van, ons natuurlike hulpbronne. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,495 | o Doeltreffende bydrae tot die Departementele omgewingsbeplanning en erfeniswethervormingsprogram, ten einde te verseker dat die provinsiale beplanning, biodiversiteit, kusbestuur en besoedeling- en afvalbestuur aspekte alles in die wetgewing opgeneem word. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,496 | BELEIDE, PRIORITEITE EN STRATEGIESE DOELWITTE Die doelwitte en prioriteite van die Program, soos hieronder gestel, bly getrou aan en onderskryf die provinsiale en nasionale beleid en riglyne en spesifiek die visie van die Wes-Kaapse Regering om 'n 'Tuiste vir Almal' te skep, en word gerugsteun deur die strategie van iKapa Elihlumayo, soos uiteengesit in die Provinsiale Groei en Ontwikkelingstrategie. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,497 | Die Provinsiale Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk voorsien 'n ruimtelike dimensie aan die beleid en strategieë van die Program en die subprogramme en is in ooreenstemming met die Nasionale Ruimtelike Ontwikkelingsperspektief. Dit neem voorts ook kennis van en is in ooreenstemming met die Nasionale Mediumtermyn Omgewingsektorplan. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,498 | Om baanbreker-leierskap en vernuwende benadering tot volhoubare omgewingsbestuur en geïntegreerde ontwikkelingsbeplanning daar te stel. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,499 | Om 'n paradigma-skuif te bewerkstellig in die beplannings- en omgewingsbestuur vir die ontwikkeling van mens-gesentreerde stelsels, maatstawwe en prosesse. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,500 | Om omgewingsintegriteit en progressiewe vervulling van omgewingsregte te verseker. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,501 | Om die lewensgehalte van alle mense te verbeter deur die daarstelling van lewendige, geïntegreerde en volhoubare menslike nedersettings. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,502 | Om ruimtelike beplanning te onderneem wat die volhoubare toekomstige ontwikkeling in die Provinsie sal bevorder en lei, en ruimtelike ongelykhede sal aanspreek. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,503 | Om geïntegreerde en holistiese omgewings- en grondbestuur te voorsien om hernuwing in ons menslike nedersettings aan te wakker. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,504 | Om die Provinsiale Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk te ontwikkel en ondersteuning en riglyne vir die implementering daarvan te voorsien. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,505 | Om programme wat gemik is op skoon, gesonde en verbeterde menslike nedersettings, te ontwikkel. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,506 | Die fasilitering van regverdige toegang tot en volgehoue gebruik van ons natuurlike hulpbronne. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,507 | Om ingrypingstrategieë te ontwikkel ten einde gelyke toegang tot en gebruik van ons natuurlike hulpbronne te bewerkstellig. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,508 | Die traagheid van sommige munisipaliteite om omgewingsbestuur en volhoubare ontwikkelingsbeginsels en -praktyk aan te neem en toe te pas ten einde die gehalte van die lewens van hulle inwoners te verbeter. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,509 | Die impak van armoede en tekort aan werksgeleenthede in die Wes-Kaap. Ontwikkeling, wat werk en inkomste sal skep, is dikwels in konflik met die beginsel van volhoubare ontwikkeling en dit is 'n beduidende uitdaging om te verseker dat ontwikkeling so onderneem word dat dit nie die omgewing onnodig aftakel nie. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,510 | Groot getalle amptenare wat die Program verlaat vir ander, beter-besoldigde posisies in ander regeringsdepartemente, munisipaliteite en die privaat-sektor. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,511 | Gefragmenteerde omgewingswetgewing, grootliks te wyte daaraan dat die regsgeldige mandate toegewys is aan 'n aantal departemente en openbare entiteite binne al drie die regeringsfere. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,512 | Die onvoldoende toepassing van omgewingswetgewing deur die owerhede is 'n beduidende beperking op die bereik van die beplanning, omgewingsbestuur en volhoubare ontwikkelingsdoelwitte en mikpunte van die Program. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,513 | Swak-gedefinieerde rolle en verantwoordelikhede vir die verskillende regeringsfere. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,514 | Die tekort aan betroubare data-stelle wat beskikbaar is vir beplanning op 'n toepaslik-uitvoerige vlak. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,515 | BESKRYWING VAN BEPLANDE MAATREëLS T.O.V. GEHALTEVERBETERING Ordelike, pro-aktiewe langtermynbeplanning is noodsaaklik om volhoubare ontwikkeling om 'n vreedsame samelewing te bevorder, geïntegreerde gemeenskappe, beter lewensruimtes en verbeterde lewensgehalte van al die burgers van die Provinsie te verseker. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,516 | Die Program sal werkskepping en armoedeverligtingsinisiatiewe ondersteun in 'n poging om te verseker dat die 'Tuiste vir Almal' binne 'n hoë gehalte omgewing bestaan, waar die omgewing volhoubaar bestuur word om aan die burgers van die Provinsie doeltreffende en doelmatige dienste te lewer. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,517 | Goed bestuurde vennootskappe met staatsorganisasies, insluitende munisipaliteite, sowel as omgewings- NRO's en GGO's, sodat omgewingsbestuurskwessies tot diep in die provinsiale gemeenskappe in kan strek. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,518 | Memoranda van Ooreenkoms met die belangrikste rolspelers, om funksies en dienslewering duidelik te maak. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,519 | o As gevolg van die onlangse herstrukturering van die Program het nuwe poste ontstaan, wat gevul is in ooreenstemming met die billikheids van die Departement. Die ongelykhede in vergoeding en aansporing tussen die Provinsie, munisipaliteite en die private sektor, kniehalter egter die werwing en behoud van personeel. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,520 | o Die onervarenheid van die nuwe personeel moet aangespreek word deur middel van volgehoue en toereikende opleiding en programme wat vermoëns opbou. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,521 | o 'n Toereikende en doeltreffende aansporingskema (insluitende die ontwikkeling van 'n Kode van Vergoeding (KV) vir beroepsklasse wat dit nog nie het nie), om bekwame personeel te lok en te behou, behoort ondersoek te word. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,522 | o Die aanpassing van vergoeding tussen munisipaliteite en ander regeringsfere, behoort aandag te kry. (Nasionale bevoegdheid). |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,523 | o 'n Doeltreffende personeel- en ondersteuningsdiens. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,524 | o Om te verseker dat 'n hoë vlak van doeltreffendheid gehandhaaf word, moet personeel van toepaslike toerusting voorsien word, ten einde hulle funksies suksesvol te vervul. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,525 | o Die voorsiening van voldoende kantoorakkommodasie vir personeel in die Program. |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,526 | o Handhaaf en verbeter kommunikasie-infrastruktuur en ondersteuningsdienste (telekommunikasie; inligtingstegnologie). |
1,740 | GOV-ZA.5yr_srtat05.2010-03-25.af.txt | 25,527 | o 'n Doeltreffende Registrasie is 'n voorvereiste vir die haal van die strategiese doelwitte. |
1,741 | GOV-ZA.6034.2010-03-24.af.txt | 25,529 | Die Direktoraat Toerismeontwikkeling voorsien elke jaar finansiële steun en programbystand aan talle projekte. |
1,741 | GOV-ZA.6034.2010-03-24.af.txt | 25,530 | Skakel asseblief die Direktoraat Toerismeontwikkeling vir meer besonderhede oor die bogenoemde projekte. |
1,741 | GOV-ZA.6034.2010-03-24.af.txt | 25,531 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,742 | GOV-ZA.60426.2010-03-24.af.txt | 25,533 | Deel A: Strategiese Oorsig File type: pdf; size: 1. |
1,742 | GOV-ZA.60426.2010-03-24.af.txt | 25,534 | Deel B: Begrotingsprogram en Subprogramplanne File type: pdf; size: 6. |
1,742 | GOV-ZA.60426.2010-03-24.af.txt | 25,535 | Deel C: Agtergrondinligting File type: pdf; size: 1. |
1,742 | GOV-ZA.60426.2010-03-24.af.txt | 25,536 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,742 | GOV-ZA.60426.2010-03-24.af.txt | 25,537 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,743 | GOV-ZA.6051.2010-03-24.af.txt | 25,539 | psigiatriese en geestesgesondheidsdienste, en administratiewe ondersteuning vir die geassosieerde psigiatriese streekkantoor. |
1,743 | GOV-ZA.6051.2010-03-24.af.txt | 25,540 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,744 | GOV-ZA.6059.2010-03-02.af.txt | 25,542 | Die Hoofdirektoraat Distriksgesondheidsdienste se rol is om distriksgesondheidsdiente te lewer. |
1,744 | GOV-ZA.6059.2010-03-02.af.txt | 25,543 | vir die vestiging van openbare gesondheidsorgdienste, Vlak 1-hospitaaldienste en gesondheidsdiensondersteuning binne die Metropool, en om doeltreffende en omvattende gesondheidsdienste binne die Wes-Kaap-Wynland-, Suid-Kaap-Karoo- en die Boland-Overberg-streek te verseker. |
1,744 | GOV-ZA.6059.2010-03-02.af.txt | 25,544 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.