document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,509 | GOV-ZA.4913.2010-03-24.af.txt | 23,410 | Die doel van die Departement van Staatsdiens en Administrasie is om die modernisering van die Staatsdiens te lei deur regeringsdepartemente te ondersteun met die implementering van hulle bestuursbeleid, -stelsels en strukturele oplossings binne 'n algemeen toepaslike raamwerk van norme en standaarde met die doel om dienslewering te verbeter. |
1,509 | GOV-ZA.4913.2010-03-24.af.txt | 23,411 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,510 | GOV-ZA.4913.public_entities.401.5812.2010-03-24.af.txt | 23,413 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,510 | GOV-ZA.4913.public_entities.401.5812.2010-03-24.af.txt | 23,414 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,511 | GOV-ZA.4922.2010-03-24.af.txt | 23,416 | Die Departement van Openbare Werke is verantwoordelik daarvoor dat die nasionale departemente 'n beboude omgewing het wat voldoen aan hul finansiële, tegniese en maatskaplike vereistes. Die Departement voldoen hieraan deur die verskaffing, ontwikkeling en instandhouding van akkommodasie vir dié departemente. Ook word staatsgrond verkry en vervreem en die Staat se eiendomsportefeulje word bestuur en in stand gehou. |
1,511 | GOV-ZA.4922.2010-03-24.af.txt | 23,417 | skep bates deur die Gemeenskapsgebaseerde Openbarewerke-program beïnvloed en stabiliseer die konstruksie- en eiendomsbedrywe verseker dat infrastruktuur voorsien word op 'n wyse wat werksgeleenthede skep, gemeenskappe bemagtig en menslike hulpbronne ontwikkel. |
1,511 | GOV-ZA.4922.2010-03-24.af.txt | 23,418 | Deur die Gemeenskapsgebaseerde Openbarewerke-program bevorder die Departement eienaarskap van vaste eiendomme vir voorheen benadeelde persone en bevorder opkomende kontrakteurs deur voorheen benadeelde kontrakteurs geleenthede te bied om te tender vir instandhoudingskontrakte. |
1,511 | GOV-ZA.4922.2010-03-24.af.txt | 23,419 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,512 | GOV-ZA.4925.2010-03-24.af.txt | 23,421 | Die Departement van Wetenskap en Tegnologie beoog om die ontwikkeling van wetenskap en tegnologie te bevorder deur die bemagtigingsmeganisme van die Nasionale Stelsel van Innovering (NSI). Dit is 'n poging om maatreëIs in te stel wat wetenskap en tegnologie in werking sal stel ten einde 'n impak te hê op volhoubare groei en ontwikkeling op gebiede wat vir al die mense van Suid-Afrika belangrik is. |
1,512 | GOV-ZA.4925.2010-03-24.af.txt | 23,422 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,513 | GOV-ZA.4925.public_entities.1065.2010-03-24.af.txt | 23,424 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,513 | GOV-ZA.4925.public_entities.1065.2010-03-24.af.txt | 23,425 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,514 | GOV-ZA.4925.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 23,427 | Die Regering se strategiese en besigheidsplanne volgens jaar gelys. |
1,514 | GOV-ZA.4925.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 23,428 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,514 | GOV-ZA.4925.pubs.plans.2010-03-24.af.txt | 23,429 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,515 | GOV-ZA.4955.2010-03-24.af.txt | 23,431 | Die Ministerie is verantwoordelik vir die ontwikkeling van beleid en wetgewing met betrekking tot sport en ontspanning. |
1,515 | GOV-ZA.4955.2010-03-24.af.txt | 23,432 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,516 | GOV-ZA.4974.2010-03-24.af.txt | 23,434 | Die Adjunkministerie is verantwoordelik vir die ondersteuning van die Ministerie by die ontwikkeling van beleid en wetgewing met betrekking tot handel en nywerheid. |
1,516 | GOV-ZA.4974.2010-03-24.af.txt | 23,435 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,517 | GOV-ZA.4977.2010-03-02.af.txt | 23,437 | om toegang tot volhoubare ekonomiese aktiwiteit en werksgeleenthede vir alle Suid-Afrikaners te lei en te fasiliteer deur middel van hoër beleggingsvlakke en verhoogde toegang vir Suid-Afrikaanse produkte tot internasionale markte om 'n regverdige, mededingende en doelgerigte markplek vir binnelandse en buitelandse besighede sowel as vir verbruikers te skep. |
1,517 | GOV-ZA.4977.2010-03-02.af.txt | 23,438 | Op hierdie wyse dra die dti by tot die plasing van die Suid-Afrikaanse ekonomie op 'n versnelde en gedeelde groeikoers. |
1,517 | GOV-ZA.4977.2010-03-02.af.txt | 23,439 | investering die vestiging van 'n besigheid die groei van 'n besigheid uitvoer groot besighede swart ekonomiese bemagtiging verbruikersbeskerming. |
1,517 | GOV-ZA.4977.2010-03-02.af.txt | 23,440 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,518 | GOV-ZA.4977.news.2006.apr.2010-03-24.af.txt | 23,442 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,518 | GOV-ZA.4977.news.2006.apr.2010-03-24.af.txt | 23,443 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,519 | GOV-ZA.4977.services.11442.10151.2010-03-24.af.txt | 23,445 | Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling bied ondersteuning aan opkomende vervaardigers deur die Vervaardigingsadviessentrum. Die Sentrum kan u klein, middelslag- of mikro-onderneming (KMMO) help om sy mededingendheid en groei op die plaaslike, nasionale en internasionale mark te verbeter. |
1,519 | GOV-ZA.4977.services.11442.10151.2010-03-24.af.txt | 23,446 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,520 | GOV-ZA.4977.services.11442.6680.2010-03-24.af.txt | 23,448 | U kan inligting oor provinsiale en nasionale besigheids- en nywerheidsektore deur n verskeidenheid staatsdepartemente en openbare entiteite verkry. |
1,520 | GOV-ZA.4977.services.11442.6680.2010-03-24.af.txt | 23,449 | Wesgro het gedetailleerde agtergrondstudies oor talle sektore in die Wes-Kaap onderneem en het ook maklik leesbare feiteblaaie gebaseer op hierdie verslae opgestel. |
1,520 | GOV-ZA.4977.services.11442.6680.2010-03-24.af.txt | 23,450 | bemagtiging entrepreneursmynbou en juwele internasionale finansies metale, vervoer en masjinerie die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap tegno-nywerhede tekstiele, klere, leer en skoene toerisme groothandelfinansies hout, papier en ander media en rolprente. |
1,520 | GOV-ZA.4977.services.11442.6680.2010-03-24.af.txt | 23,451 | Handel en Belegging Suid-Afrika verskaf inligting oor die agro-verwerkingsektor, die motornywerheid, die inligting- en kommunikasietegnologiesektor en die tekstiel- en kleresektor. |
1,520 | GOV-ZA.4977.services.11442.6680.2010-03-24.af.txt | 23,452 | As deel van sy besigheidsteundienste verskaf die Sakeverwysings- en Inligtingsnetwerk (BRAIN) inligting oor n groot getal sektore. |
1,520 | GOV-ZA.4977.services.11442.6680.2010-03-24.af.txt | 23,453 | Kontak die Direktoraat van Nywerheidsontwikkeling oor nadere inligting. |
1,520 | GOV-ZA.4977.services.11442.6680.2010-03-24.af.txt | 23,454 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,521 | GOV-ZA.4977.services.11444.10181.2010-03-24.af.txt | 23,456 | n Uitvoersentrum is in die Suid-Kaap in die lewe geroep om uitvoere in die streek n hupstoot te gee. Die Uitvoersentrum is in die Suid-Kaapse Sakesentrum in George geleë en verskaf waardevolle advies en handelsinligting aan opkomende en bestaande uitvoerders. |
1,521 | GOV-ZA.4977.services.11444.10181.2010-03-24.af.txt | 23,457 | opleiding inligting advies handelsmissies (besoekend en uitwaarts). |
1,521 | GOV-ZA.4977.services.11444.10181.2010-03-24.af.txt | 23,458 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,522 | GOV-ZA.4977.services.11444.10420.2010-03-24.af.txt | 23,460 | Wanneer die nasionale regering oor n nuwe handelsooreenkoms onderhandel, verbrei die Direktoraat van Nywerheidsontwikkeling inligting oor die ooreenkoms aan uitvoerders en ander belanghebbendes. Benewens die verskaffing van skriftelike materiaal oor die handelsooreenkoms bied die Direktoraat ook werksessies aan. |
1,522 | GOV-ZA.4977.services.11444.10420.2010-03-24.af.txt | 23,461 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,523 | GOV-ZA.4977.services.11588.11094.2010-03-24.af.txt | 23,463 | Die KMOOP is 'n skema wat kontanttoekennings as aansporing bied en bystand aan toerisme-verwante ondernemings in Suid-Afrika verleen. Bystand word verleen met nuwe of uitbreidingsprojekte. |
1,523 | GOV-ZA.4977.services.11588.11094.2010-03-24.af.txt | 23,464 | Besighede wat as verskaffers van korttermynverblyf geklassifiseer is bv. hotelle, bed-en-ontbytplekke, herberge ("lodges") en chalets. |
1,523 | GOV-ZA.4977.services.11588.11094.2010-03-24.af.txt | 23,465 | Toeroperateurs wat alleenlik toeriste bedien. |
1,523 | GOV-ZA.4977.services.11588.11094.2010-03-24.af.txt | 23,466 | Besighede met 'n kabelspoor of privaatspoor, sweefspoor, watervervoermiddele op damme, mere en ander. |
1,523 | GOV-ZA.4977.services.11588.11094.2010-03-24.af.txt | 23,467 | n Belastingvrye kontanttoekenning vir twee jaar gegrond op die koste van die belegging in geboue, meubels, toerusting en voertuie. |
1,523 | GOV-ZA.4977.services.11588.11094.2010-03-24.af.txt | 23,468 | n Addisionele kontanttoekenning vir die derde jaar aan ondernemings op voorwaarde dat die verhouding van menslikehulpbronvergoeding, uitgedruk in bedryfskoste, 'n minimum van 30% beloop. |
1,523 | GOV-ZA.4977.services.11588.11094.2010-03-24.af.txt | 23,469 | n Maksimum aansporing van R3 050 000 per jaar vir ondernemings met 'n belegging in geboue, meubels, toerusting en voertuie. |
1,523 | GOV-ZA.4977.services.11588.11094.2010-03-24.af.txt | 23,470 | n Inligtingsbrosjure en aansoekvorm is beskikbaar by die Departement van Handel en Nywerheid en moet aan hulle vir evaluering voorgelê word. |
1,523 | GOV-ZA.4977.services.11588.11094.2010-03-24.af.txt | 23,471 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,524 | GOV-ZA.4977.services.16834.17499.2010-03-24.af.txt | 23,473 | tariefwysigings en -kortings teen-storting en uitbalansering invoer- en uitvoerbeheer. |
1,524 | GOV-ZA.4977.services.16834.17499.2010-03-24.af.txt | 23,474 | Tel. 0861 843 384 of +27 254 9405 vir internasionale oproepe. |
1,524 | GOV-ZA.4977.services.16834.17499.2010-03-24.af.txt | 23,475 | Faks 0861 843 888 of +27 254 9406 vir internasionale oproepe. |
1,524 | GOV-ZA.4977.services.16834.17499.2010-03-24.af.txt | 23,476 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,525 | GOV-ZA.4977.services.17519.80795.2010-03-24.af.txt | 23,478 | Die Tegnologie vir Vroue in Sake-ondernemings Program is in 1998 deur 'n vennootskap tussen die Departement van Handel en Nywerheid, die Departement van Minerale en Energie en die WNNR gestig om vroue in die sakewêreld te help vorder. Die program lê besondere klem op die gebruik van wetenskap en tegnologie om groei in ondernemings - veral klein-, medium- en mikro-ondernemings (KMMO's) - waar vroue aan die stuur staan, te bevorder. |
1,525 | GOV-ZA.4977.services.17519.80795.2010-03-24.af.txt | 23,479 | die uitken van die tegnologiese behoeftes van vroue in aangewese marksektore in die sakewêreld die aanspreek van die uitgekende behoeftes deur tegnologiese ingrypings wat by 'n spesifieke projek pas om vroue in die sakewêreld en tegnologie diensverskaffers by mekaar uit te bring die uitken en skep van mark- en sakegeleenthede vir die mense wat voordeel uit die TVIS-program trek erkenning en viering van die sukses van vroue in die onderskeie sakesektore die uitken en voorsiening van steun aan leerders in die Wetenskap- en Tegnologie-velde die skep en opdatering van 'n databasis wat die nodige inligting oor TVIS se bedrywighede bevat die daarstel en opdatering van 'n TVIS-webblad om Suid-Afrikaanse vroue bloot te stel aan internasionale tendense in Wetenskap en Tegnologie demonstrasie en verspreiding van tegnologie ontwikkeling van aanvangsondernemings. |
1,525 | GOV-ZA.4977.services.17519.80795.2010-03-24.af.txt | 23,480 | TVIS bied ook opleidingkursusse in spesifieke velde aan. |
1,525 | GOV-ZA.4977.services.17519.80795.2010-03-24.af.txt | 23,481 | TVIS bied jaarliks 'n toekenningsplegtigheid aan om erkenning te gee aan vroue entrepreneurs wat toepaslike tegnologië doeltreffend gebruik om hulle ondernemings se prestasie te verbeter. Die 2004 TVIS-toekenningplegtigheid word op 9 Augustus 2004 gehou. |
1,525 | GOV-ZA.4977.services.17519.80795.2010-03-24.af.txt | 23,482 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,526 | GOV-ZA.4977.services.42570.21517.2010-03-24.af.txt | 23,484 | Wanneer 'n onderneming waarde skep op grond van 'n idee, proses, handelsmerk of produk, kan dié waarde beskerm word en kan voorkom word dat ander mense geldelik daaruit voordeel kan trek, deur die intellektuele eiendomsreg daaroor te laat registreer. |
1,526 | GOV-ZA.4977.services.42570.21517.2010-03-24.af.txt | 23,485 | handelsmerkregistrasie ontwerpregistrasie patentregistrasie kopiereg. |
1,526 | GOV-ZA.4977.services.42570.21517.2010-03-24.af.txt | 23,486 | Handelsmerkregistrasie word gebruik om jou handelsmerk, byvoorbeeld jou logo, te beskerm. Nadat jy jou handelsmerk laat registreer het, mag niemand dit of 'n merk wat baie daarna lyk gebruik nie. |
1,526 | GOV-ZA.4977.services.42570.21517.2010-03-24.af.txt | 23,487 | Opposisie teen 'n handelsmerkregistrasie. |
1,526 | GOV-ZA.4977.services.42570.21517.2010-03-24.af.txt | 23,488 | Jy kan die ontwerp laat registreer van iets wat jy geskep het om te keer dat ander mense die vorm, styl, voorkoms, patroon, versiering of struktuur van die item na-aap. |
1,526 | GOV-ZA.4977.services.42570.21517.2010-03-24.af.txt | 23,489 | Inligting oor wat geregistreer kan word en hoe om 'n ontwerp te laat registreer is beskikbaar op die CIPRO-werf. |
1,526 | GOV-ZA.4977.services.42570.21517.2010-03-24.af.txt | 23,490 | Jy kan 'n patent laat registreer om te keer dat ander mense jou uitvinding naboots. Dit kan 'n vernuwende produk, 'n nuwe proses of 'n nuwe tegnologiese oplossing vir 'n probleem wees. Patentbeskerming beteken dat die uitvinding nie kommersieël gemaak, gebruik, versprei of verkoop kan word sonder die eienaar se toestemming nie. |
1,526 | GOV-ZA.4977.services.42570.21517.2010-03-24.af.txt | 23,491 | Volledige inligting oor hoe om 'n patent te laat registreer en hoe om hulp met die registrasie te kry is beskikbaar op die CIPRO-werf. |
1,526 | GOV-ZA.4977.services.42570.21517.2010-03-24.af.txt | 23,492 | Wanneer jy 'n boek skryf, 'n skildery maak, 'n stuk musiek komponeer, 'n rekenaarprogram skryf of 'n film- of digitale opname maak, het jy outomaties kopiereg op jou werk. |
1,526 | GOV-ZA.4977.services.42570.21517.2010-03-24.af.txt | 23,493 | Die kopiereg bestaan op die manier waarop die werk op skrif gestel of opgeneem is. Kopiereg bestaan nie op die idees nie. |
1,526 | GOV-ZA.4977.services.42570.21517.2010-03-24.af.txt | 23,494 | Kry nog inligting oor kopiereg en kopieregskending op die CIPRO-webwerf. |
1,526 | GOV-ZA.4977.services.42570.21517.2010-03-24.af.txt | 23,495 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,527 | GOV-ZA.4986.projects.15178.16765.2010-03-02.af.txt | 23,497 | om die bedryf en gebruik van roetes en inkomste daaruit te moniteer, en om kritieke parameters in voertuie te moniteer en afwykings te rapporteer. |
1,527 | GOV-ZA.4986.projects.15178.16765.2010-03-02.af.txt | 23,498 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,528 | GOV-ZA.4986.projects.15178.16765.2010-03-24.af.txt | 23,500 | om kritieke parameters in voertuie te moniteer en afwykings te rapporteer. |
1,528 | GOV-ZA.4986.projects.15178.16765.2010-03-24.af.txt | 23,501 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,528 | GOV-ZA.4986.projects.15178.16765.2010-03-24.af.txt | 23,502 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,529 | GOV-ZA.4986.projects.15178.2010-03-24.af.txt | 23,504 | Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede. |
1,529 | GOV-ZA.4986.projects.15178.2010-03-24.af.txt | 23,505 | Statistiek Suid-Afrika het van 25 Mei tot 20 Junie 2003 'n Nasionale Reisopname namens die nasionale Departement van Vervoer gedoen. |
1,529 | GOV-ZA.4986.projects.15178.2010-03-24.af.txt | 23,506 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,529 | GOV-ZA.4986.projects.15178.2010-03-24.af.txt | 23,507 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,530 | GOV-ZA.4995.2010-03-24.af.txt | 23,509 | Die Departement van Waterwese en Bosbou is die bewaarder van Suid-Afrika se water- en bosboubronne. |
1,530 | GOV-ZA.4995.2010-03-24.af.txt | 23,510 | Die Departement is verantwoordelik vir die formulering en implementering van beleid wat hierdie sektore beheer. |
1,530 | GOV-ZA.4995.2010-03-24.af.txt | 23,511 | Tesame met die strewe om aan alle Suid-Afrikaners toegang tot skoon water en veilige sanitasie te verseker, bevorder die watersektor ook effektiewe en doeltreffende bestuur van waterbronne om volhoubare ekonomiese en maatskaplike ontwikkeling te verseker. |
1,530 | GOV-ZA.4995.2010-03-24.af.txt | 23,512 | Die bosbouprogram bevorder die volhoubare bestuur van die land se natuurlike bosbronne en kommersiële bosbou vir die blywende voordeel van die bevolking. |
1,530 | GOV-ZA.4995.2010-03-24.af.txt | 23,513 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,531 | GOV-ZA.4995.public_entities.1067.2010-03-24.af.txt | 23,515 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,531 | GOV-ZA.4995.public_entities.1067.2010-03-24.af.txt | 23,516 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,532 | GOV-ZA.4995.public_entities.261.2010-03-24.af.txt | 23,518 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,532 | GOV-ZA.4995.public_entities.261.2010-03-24.af.txt | 23,519 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,533 | GOV-ZA.4995.public_entities.261.5817.2010-03-24.af.txt | 23,521 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,533 | GOV-ZA.4995.public_entities.261.5817.2010-03-24.af.txt | 23,522 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,534 | GOV-ZA.4995.public_entities.4197.2010-03-24.af.txt | 23,524 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,534 | GOV-ZA.4995.public_entities.4197.2010-03-24.af.txt | 23,525 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,535 | GOV-ZA.4995.pubs.mags.2010-03-24.af.txt | 23,527 | Regeringsnuusbriewe en tydskrifte alfabeties gelys. |
1,535 | GOV-ZA.4995.pubs.mags.2010-03-24.af.txt | 23,528 | File type: pdf; size: 1. |
1,535 | GOV-ZA.4995.pubs.mags.2010-03-24.af.txt | 23,529 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,535 | GOV-ZA.4995.pubs.mags.2010-03-24.af.txt | 23,530 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,536 | GOV-ZA.5001.services.11452.80814.2010-03-24.af.txt | 23,532 | SAVEN is 'n netwerkforum vir indiwidue en organisasies wat toegewy is aan die bevordering en ontwikkeling van vroue-entrepreneurs. Dit is 'n Departement van Handel en Nywerheidprojek wat daarop gemik is om die aspirasies van alle vroue-entrepreneurs (bestaande en potensiële) te verteenwoordig en te artikuleer in die KMMO-sektor. |
1,536 | GOV-ZA.5001.services.11452.80814.2010-03-24.af.txt | 23,533 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,537 | GOV-ZA.5004.2010-03-02.af.txt | 23,535 | beheer en algemene toesig oor die intelligensiedienste formulering van beleid leiding en rigtinggewing in die transformasieproses en in die algemene werkwyse ten opsigte van intelligensie. |
1,537 | GOV-ZA.5004.2010-03-02.af.txt | 23,536 | Die Wysigingswet op Nasionale Strategiese Intelligensie van 1998 is in Augustus 1998deur die Nasionale Raad van Provinsies goedgekeur. Die Wet verseker dat die Minister en die intelligensiedienste waar nodig voldoende op brandpunte fokus. |
1,537 | GOV-ZA.5004.2010-03-02.af.txt | 23,537 | Die Minister moet ook verseker dat daar effektiewe samewerking tussen die burgerlike intelligensiedienste, die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) en die Suid-Afrikaanse Polisiedienste (SAPD), in oorlegpleging met die betrokke ministers, is. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.