document_id
int64
0
5.02k
document_filename
stringlengths
9
106
line_id
int64
1
81.3k
text
stringlengths
7
3.62k
1,490
GOV-ZA.4800.pubs.public_info.2010-03-24.af.txt
23,291
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,491
GOV-ZA.4800.pubs.public_info.J.2010-03-24.af.txt
23,293
Algemene publikasies is alfabeties gelys.
1,491
GOV-ZA.4800.pubs.public_info.J.2010-03-24.af.txt
23,294
Hierdie dokumente is ook onder die toepaslike lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes geplaas.
1,491
GOV-ZA.4800.pubs.public_info.J.2010-03-24.af.txt
23,295
Dié brosjure gee inligting oor 'n kind se reg tot onderhoud en hoe 'n ouer die reg kan afdwing.
1,491
GOV-ZA.4800.pubs.public_info.J.2010-03-24.af.txt
23,296
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,492
GOV-ZA.4800.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt
23,298
Algemene publikasies is alfabeties gelys.
1,492
GOV-ZA.4800.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt
23,299
Hierdie dokumente is ook onder die toepaslike lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes geplaas.
1,492
GOV-ZA.4800.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt
23,300
Die brosjure ontleed die algemeenste mites oor balju's en verduidelik presies wie die balju's is en wat hulle magte is.
1,492
GOV-ZA.4800.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt
23,301
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,493
GOV-ZA.4800.pubs.regulations.2010-03-24.af.txt
23,303
Regulasies bepaal hoe wette in werking gestel moet word. Die Wes-Kaapse en Nasionale Regulasies word hier volgens die spesifieke jaar gelys.
1,493
GOV-ZA.4800.pubs.regulations.2010-03-24.af.txt
23,304
Nota: Hierdie is nie 'n volledige lys van alle regulasies nie.
1,493
GOV-ZA.4800.pubs.regulations.2010-03-24.af.txt
23,305
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,493
GOV-ZA.4800.pubs.regulations.2010-03-24.af.txt
23,306
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,494
GOV-ZA.4804.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt
23,308
Die verskaffing van opleiding en praktiese ervaring aan jongmense met matige intellektuele gestremdhede.
1,494
GOV-ZA.4804.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt
23,309
Maak jongmense met intellektuele gestremdhede betrokke by gemeenskapsdiens.
1,494
GOV-ZA.4804.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt
23,310
Die Siyanceda-projek is 'n inisiatief van die Kaapse Geestesgesondheidsvereniging as deel van die Opleidingslypskole Onbeperk-programme. Met die program word jongmense met matige intellektuele gestremdhede opgelei om sekere tipes werk te doen. Hulle word dat geplaas in organisasies binne die gemeenskap waar hulle praktiese ervaring opdoen in die werksomgewing. Regdeur die opleidings- en plasingstydperk (18 maande) kry die jongmense ook opleiding in lewensvaardighede en steun van 'n werksopleier om hulle voor te berei vir indiensneming in die ope mark.
1,494
GOV-ZA.4804.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt
23,311
Jongmense wat aan die program deelneem word opleiding gegee wat hulle in staat stel om krediete te verdien in die Nasionale Kwalifikasieraamwerk.
1,494
GOV-ZA.4804.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt
23,312
In die eerste fase van die program kry deelnemers vaardighede, werkservaring en uiteindelik werksplasings in die tuinbou-, wassery-, skoonmaak-, kindersorg- en bejaardesorgsektore.
1,494
GOV-ZA.4804.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt
23,313
Vir Fase 2 is 40 jongmense gekeur uit al die Opleidingslypskole Onbeperk-opleidingsentrums. Elke gekeurde deelnemer ondergaan volledige opleiding in Higiëne en Skoonmaakdienste en verwante lewensvaardighede.
1,494
GOV-ZA.4804.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt
23,314
Deelnemers word dan geplaas in poste in die Athlone-, Retreat-, Mitchellsplein- en Khayelitsha-gemeenskappe, waar hulle vrywillige werk doen. Werksopleiers besoek die deelnemers by die gemeenskapsplasings om hulle voortgesette steun te gee en hulle vordering te monitor.
1,494
GOV-ZA.4804.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt
23,315
Jongmense met intellektuele gestremdhede kan aansoek doen om aan te sluit by die Opleidingslypskole Onbeperk-program. Deelnemers aan die Siyanceda-projek word gekies uit diegene wat betrokke is by die slypskole.
1,494
GOV-ZA.4804.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt
23,316
Om hulle vir toekomstige indiensneming voor te berei, moet die Siyanceda-deelnemers ervaar hoe dit is om in 'n ware werksomgewing te werk. Plasings binne organisasies in uitgesoekte gemeenskappe verskaf ware ondervinding in die werkplek en verskaf 'n waardevolle, gratis diens aan die gemeenskap.
1,494
GOV-ZA.4804.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt
23,317
Daar word net van die organisasie verwag om vir skoonmaakmateriaal te betaal.
1,494
GOV-ZA.4804.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt
23,318
Organisasies en maatskappye wat daarin belangstel om aansoek te doen om plek te maak vir Siyanceda-deelnemers en gebruik te maak van die skoonmaakdienste wat op 'n vrywillige basis aangebied word kan enige van die Werksopleiers in kantoorure skakel of die Siyanceda-projekbestuurder skakel by 021 638 3143 of e-pos stuur aan [email protected].
1,494
GOV-ZA.4804.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt
23,319
Die projek word ingestel deur die Kaapse Geestesgesondheidsvereniging met geld van die Umsobomvu-jeugfonds.
1,494
GOV-ZA.4804.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt
23,320
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,495
GOV-ZA.4810.2010-03-02.af.txt
23,322
Die Departement is verantwoordelik vir die koördinering van vaardigheidsontwikkeling en -opleiding deur die onderskeie Sektor Onderwys- en Opleidingsowerhede.
1,495
GOV-ZA.4810.2010-03-02.af.txt
23,323
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,496
GOV-ZA.4810.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt
23,325
Algemene publikasies is alfabeties gelys.
1,496
GOV-ZA.4810.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt
23,326
Hierdie dokumente is ook onder die toepaslike lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes geplaas.
1,496
GOV-ZA.4810.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt
23,327
Aftree-ouderdom: Wat is jou regte?
1,496
GOV-ZA.4810.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt
23,328
Almal moet uiteindelik ophou werk. Party mense verkies om op 'n vroeë ouderdom af te tree terwyl ander verkies om solank as moontlik te werk. Wat jou voorkeur ookal is moet jy weet wat jou regte en opsies is.
1,496
GOV-ZA.4810.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt
23,329
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,497
GOV-ZA.4828.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt
23,331
Algemene publikasies is alfabeties gelys.
1,497
GOV-ZA.4828.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt
23,332
Hierdie dokumente is ook onder die toepaslike lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes geplaas.
1,497
GOV-ZA.4828.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt
23,333
Bestuur Slim - Bespaar Brandstof - Bespaar Geld n Groot persentasie motoriste bestuur voertuie met enjins wat swak ingestel is, wat beteken dat geld letterlik by die uitlaatpyp uitgeblaas word! Die Departement van Minerale en Energie spoor motoriste aan om dié verbruik-bewuste bestuurstegnieke te gebruik om elke liter petrol te rek.
1,497
GOV-ZA.4828.pubs.public_info.public_info.2010-03-24.af.txt
23,334
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,498
GOV-ZA.4832.2010-03-02.af.txt
23,336
Die Ministerie is verantwoordelik vir die ontwikkeling van beleid en wetgewing met betrekking tot fiskale sake.
1,498
GOV-ZA.4832.2010-03-02.af.txt
23,337
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,499
GOV-ZA.4845.2010-03-02.af.txt
23,339
sekere ander spesialisfunksies, insluitend die verskaffingsprosesbeleid, logistieke norme en standaarde en die Staat se tenderraad.
1,499
GOV-ZA.4845.2010-03-02.af.txt
23,340
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,500
GOV-ZA.4845.pubs.plans.2010-03-24.af.txt
23,342
Die Regering se strategiese en besigheidsplanne volgens jaar gelys.
1,500
GOV-ZA.4845.pubs.plans.2010-03-24.af.txt
23,343
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,500
GOV-ZA.4845.pubs.plans.2010-03-24.af.txt
23,344
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,501
GOV-ZA.4845.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt
23,346
Nasionale, provinsiale en plaaslike regeringsliggame steun baie private ondernemings deur kontrakte toe te ken vir enigiets van die verskaffing van skryfbehoeftes tot padbou. Om 'n regeringskontrak te kry, sal jy 'n bod moet indien in antwoord op 'n tender.
1,501
GOV-ZA.4845.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt
23,347
Jy sal eers moet uitvind watter tenders tans oop is, of geadverteer word.
1,501
GOV-ZA.4845.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt
23,348
Vir inligting oor nasionale regeringstenders, laai die weeklikse Tenderbulletin af. Dit bevat besonderhede van alle tenders, waaronder sluitingsdatums, wie gekontak moet word met vrae en waar aansoeke ingedien moet.
1,501
GOV-ZA.4845.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt
23,349
Wes-Kaapse Provinsiale Regeringstenders is beskikbaar op die tenderafdeling van die werf , wat elke week opgedateer word. Jy kan deur die insette soek deur of die kategorie te kies (bv. medies of rekenaartoerusting) of deur enige ander sleutelwoord wat jy kies.
1,501
GOV-ZA.4845.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt
23,350
Hoe om 'n tender in te dien.
1,501
GOV-ZA.4845.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt
23,351
Die Stad Kaapstad publiseer al hulle oop tenders op die Stad Kaapstad se webwerf.
1,501
GOV-ZA.4845.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt
23,352
Enigeen kan tenders indien vir regeringskontrakte - maar om 'n kontrak af te handel met die Provinsiale Regering of die Stad Kaapstad, sal jy jou moet laat registreer op die Wes-Kaapse Verskaffersdatabasis. Registrasie is gratis, en beide die provinsie en die stad gebruik dieselfde databasis, so jy sal jou net een keer hoef te laat registreer.
1,501
GOV-ZA.4845.services.17519.68196.2010-03-24.af.txt
23,353
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,355
Die Suid-Afrikaanse regering het in Mei 2004 die nuwe Kleinhandel-effekte van stapel gestuur. Dit vorm deel van die regering se veldtog om mense aan te moedig om te spaar. RSA Kleinhandel-effekte is 'n belegging by die Regering van Suid-Afrika teen 'n vate rentekoers vir die tydperk van die belegging. Jy kan enige bedrag tussen R1 000 en R1-miljoen vir 'n tydperk van twee, drie of vyf jaar belê.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,356
Rente en kapitaal word elektronies in jou bankrekening inbetaal, wat 'n baie veilige manier is om te belê.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,357
Dit is 'n papierlose belegging wat in jou naam geregistreer is. Daar is geen fisiese sertifikaat nie.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,358
Jy verdien 'n mark-verwante rentekoers.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,359
Die rentekoers is vir die hele beleggingstydperk vas. Jy sal presies weet wat jou kontantvloei sal wees.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,360
Jy kan kies om die rente wat jy verdien teen dieselfde koers te herbelê en daardeur seker te maak dat jou kapitaal groei.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,361
Jy mag nie die RSA Kleinhandel-effekte as kollateraal vir enige lening gebruik nie, wat verseker dat jou belegging veilig is.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,362
Jy kan nie die RSA Kleinhandel-effekte in die mark verkoop nie, wat verseker dat jy nie aan markrisiko's blootgestel word nie.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,363
As jy kies om jou rente te herbelê, is daar geen herbeleggingsrisiko nie.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,364
Jy kan RSA Kleinhandel-effekte elektronies op die RSA Kleinhandel-effekte-webblad koop, of direk van die Nasionale Tesourie, of by enige tak van die Poskantoor, wat dit maklik maak om te belê.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,365
Rente en kapitaal word direk op die rentebetalingsdatum in jou bankrekening inbetaal, wat verseker dat daar geen vertragings is nie.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,366
Die RSA Kleinhandel-effekte is spesifiek ontwerp om jou te help om beheer oor jou beleggingsbesluite te neem.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,367
As jy kontant dringend nodig het, kan jy na 12 maande 'n vroeë onttrekking maak, maar jy sal moet inboet as daar minder as R1 000 in die rekening oorbly.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,368
Jy kan een of meer begunstigdes vir jou RSA Kleinhandel-effekte Portefeulje benoem. Dit beteken as jy sou sterf, sal jou RSA Kleinhandel-effekte nie in die administrasie van die boedel vasgevang wees nie.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,369
As jy nie 'n begunstgide benoem nie, sal die Kleinhandel-effekte deel van jou boedel vorm.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,370
Of jy 'n begunstigde benoem of nie, sal die Effekte in ag geneem word wanneer die boedelbelasting bereken word.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,371
Daar is geen koste, kommissie of heffings wanneer jy in RSA Kleinhandel-effekte belê nie.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,372
Ouer as 18 wees.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,373
n Bankrekening by 'n bank in Suid-Afrika hê.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,374
n Minimum van R1 000 en 'n maksimum van R1-miljoen belê.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,375
Wanneer jy belê, sal 'n rentekoers kwoteer word wat vir die beleggingstydperk wat jy kies, vas sal wees. Jy kan kies om vir 'n tydperk van twee, drie of vyf jaar te belê.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,376
Die rentekoers vir nuwe beleggings word elke maand bepaal en op die RSA Kleinhandel-effekte-webbladadverteer. Die koers wat van toepassing is wanneer jy die belegging maak, geld vir die hele beleggingstydperk.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,377
Rente word elke ses maande, op 31 Maart en 30 September, direk in jou bankrekening inbetaal. Jy kan kies of jy die rente by jou belegging wil voeg (oftewel wil herbelê).
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,378
die Effekte as kollateraal vir 'n lening gebruik nie die Effekte op die mark verkoop nie.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,379
jou ID-nommer jou bankrekeningbesonderhede die voltooide aansoekvorm betaling.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,380
een van jou ouers se handtekening op die aansoekvorm jou huweliksertifikaat n bewys dat meerderjarigheidstatus aan jou toegestaan is kragtens die Wet op die Ouderdom van Meerderjarigheid van 1972.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,381
Jy kan ook die webtuiste verken of by jou plaaslike poskantoor nog inligting kry.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,382
Die webtuiste bevat besonderhede oor die lening, sowel as die heersende rentekoerse. Daar is ook 'n aanlynrekenaar om jou te help uitwerk wat die waarde van jou belegging aan die einde van die beleggingstydperk sal wees.
1,502
GOV-ZA.4845.services.7299.76210.2010-03-24.af.txt
23,383
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,503
GOV-ZA.4855.2010-03-24.af.txt
23,385
Die doel van die Departement van Provinsiale en Plaaslike Regering is om 'n nasionale stelsel van geïntegreerde en koöperatiewe staatsbestuur te ontwikkel en te bevorder en om provinsiale en plaaslike regering te ondersteun.
1,503
GOV-ZA.4855.2010-03-24.af.txt
23,386
om nasionale beleid en wetgewing wat strewe om regeringsowerhede te transformeer en te versterk sodat hulle hul rolle kan vervul, te ontwikkel en te moniteer om meganismes, stelsels en strukture wat geïntegreerde dienslewering binne die regering moontlik maak, te ontwikkel, bevorder en te moniteer om volhoubare ontwikkeling te bevorder deur ondersteuning aan provinsiale en plaaslike regering te bied.
1,503
GOV-ZA.4855.2010-03-24.af.txt
23,387
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,504
GOV-ZA.4862.2010-03-02.af.txt
23,389
Die doel van die Departement van Openbare Ondernemings is om die versnelde herstrukturering van ondernemings in staatsbesit te lei en te bestuur om die waarde vir aandeelhouers te optimaliseer.
1,504
GOV-ZA.4862.2010-03-02.af.txt
23,390
Hierdie program is verantwoordelik vir die oorkoepelende leiding en bestuur van die Departement en die Ministerie. Dit omvat die Ministerie, die Kantoor van die Direkteur-Generaal, Kommunikasie, die Interne Ouditeenheid, Finansiële Bestuur en die Hoofdirektoraat Korporatiewe Dienste.
1,504
GOV-ZA.4862.2010-03-02.af.txt
23,391
Die program ontwikkel en implementeer die herstruktureringsprogram om die Regering se ekonomiese en maatskaplike doelwitte te bereik. Dit bevat die eenhede Energie en Telekommunikasie, Vervoer, Finansiële Modellering en Risiko-analise, Verdediging en Regsdienste.
1,504
GOV-ZA.4862.2010-03-02.af.txt
23,392
Die kantoor van die Aanvanklike Openbare Aanbod is verantwoordelik vir die formulering en bestuur van die implementering en uitvoer van regeringsbesluite betreffende die notering van ondernemings in staatsbesit op die binnelandse en internasionale aandelebeurse.
1,504
GOV-ZA.4862.2010-03-02.af.txt
23,393
Hierdie program is verantwoordelik vir die monitering en evaluering van die finansiële, sosio-ekonomiese en nie-finansiële prestasie van ondernemings in staatsbesit, sowel as vir die bevordering van die beste prestasiebestuurspraktyke om die aandeelhouer se waarde deur verbeterde korporatiewe staatsbestuurstrukture te verhoog.
1,504
GOV-ZA.4862.2010-03-02.af.txt
23,394
Die doel van hierdie program is om strategiese beleidsraamwerke te ontwikkel en sektorstrategieë en ekonomiese kwessies te analiseer ten einde versnelde herstrukturering van ondernemings in staatsbesit moontlik te maak.
1,504
GOV-ZA.4862.2010-03-02.af.txt
23,395
Die doel van hierdie program is om die dienslewering in die versnelde herstrukturering van ondernemings in staatsbesit deur alternatiewe diensleweringstrategieë te optimaliseer.
1,504
GOV-ZA.4862.2010-03-02.af.txt
23,396
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,505
GOV-ZA.4862.public_entities.4197.5721.2010-03-24.af.txt
23,398
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,505
GOV-ZA.4862.public_entities.4197.5721.2010-03-24.af.txt
23,399
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,506
GOV-ZA.4862.public_entities.4197.5723.2010-03-24.af.txt
23,401
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,506
GOV-ZA.4862.public_entities.4197.5723.2010-03-24.af.txt
23,402
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,507
GOV-ZA.4862.public_entities.4197.5741.2010-03-24.af.txt
23,404
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,507
GOV-ZA.4862.public_entities.4197.5741.2010-03-24.af.txt
23,405
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?
1,508
GOV-ZA.4862.public_entities.4197.5751.2010-03-24.af.txt
23,407
Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS?
1,508
GOV-ZA.4862.public_entities.4197.5751.2010-03-24.af.txt
23,408
| VRAE Vra vir ons: [email protected]?