document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,537 | GOV-ZA.5004.2010-03-02.af.txt | 23,538 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,538 | GOV-ZA.5022.2010-03-24.af.txt | 23,540 | Statistiek SA beoog om sosio-ekonomiese ontwikkeling te bedien met toeganklike gehalte-inligting deur middel van beter statistiek, beter toegang tot inligting en beter bestuur. |
1,538 | GOV-ZA.5022.2010-03-24.af.txt | 23,541 | om amptelike demografiese, ekonomiese, en maatskaplike sensusse en opnames te onderneem om administratiewe statistieke te versamel en te verwerk om statistiese verslae en vrystellings te publiseer en te versprei om nasionale en regeringsrekeninge saam te stel om statistiese advies aan die regering en ander instellings te voorsien om statistiese opnames en steekproewe te analiseer om akkuraatheid en konsekwentheid te verseker. |
1,538 | GOV-ZA.5022.2010-03-24.af.txt | 23,542 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,544 | Die publikasie gee verbruikers wenke oor hoe om krag en energie te bespaar. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,545 | Verlaag die temperatuur van jou warmwatertoestel tot ongeveer 55 grade sodat jy nie te veel koue water hoef by te voeg wanneer jy stort of skottelgoed was nie. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,546 | Onthou om die deksel op die pot te sit wanneer jy kook om hitte en energie te bespaar. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,547 | Die grootte van die pot behoort ooreen te stem met die grootte van die stoofplaat - dit kan jou tot 25% bespaar op die elektrisiteit wat jy gebruik terwyl jy kook. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,548 | Maak die vensters en deure toe wanneer die verwarmer aan is en spaar geld! |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,549 | Maak die deur toe elke keer wanneer jy iets uit die yskas haal en maak ook seker dat dit behoorlik verseël is. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,550 | Week bone, stampmielies en ander soortgelyke droë kos oornag. Dit sal tyd, geld en ure se kookwerk bespaar. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,551 | Probeer net die water kook wat jy nodig het, in plaas daarvan om elke keer 'n vol pot of ketel te kook. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,552 | Isoleer jou warmwatertoestel deur koerante, ou komberse of ander isoleermateriaal om dit en die warmwaterpype te draai. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,553 | Skakel ligte, waaiers, rekenaars en ander kragtoestelle af wanneer jy die kamer verlaat. Dit sal jou geld spaar. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,554 | Probeer altyd die gepaste kombuisgoed gebruik wanneer jy kook, byvoorbeeld potte en panne met plat bodems, hulle gebruik tot 50% minder krag. Wees bewus daarvan dat elektriese stowe baie krag verbruik en gebruik dus die plate en oond so min as moontlik. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,555 | Gebruik die regte energie vir die regte doel, byvoorbeeld verwarmers om 'n ruimte te verhit eerder as warmplate, gebruik 'n elektriese ketel om water te kook eerder as 'n gewone pot op die stoof. Jy sal omtrent 50% minder krag gebruik. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,556 | Nota: Elektrisiteit is goed vir elektroniese toestelle maar gas is meer doeltreffend vir verwarming en kook. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,557 | Geniet in die somer en winter 'n gemaklike klimaat binnenshuis deur jou kamer daagliks behoorlik lug te gee. Onthou om jou verwarmer, waaier of lugversorger af te skakel terwyl jy die kamer lug gee. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,558 | Verminder jou kragrekening deur die wasmasjien se voor-was siklus oor te slaan as jou klere nie baie vuil is nie. Dit sal tot 20% minder elektrisiteit gebruik. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,559 | Bespaar water en krag deur jou lakens teen 60 grade, in plaas van 90 grade te was. Dit sal nog skoon wees! |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,560 | Verlaag die temperatuur van die verwarmer van volle hitte tot 'n gemaklike vlak. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,561 | Skakel alle bystandsmodusse af elke keer wat jy die huis verlaat of voor jy bed toe gaan. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,562 | Gebruik kragbesparingsgloeilampe. Hulle hou baie langer en gebruik minder krag en spaar oor die lang termyn geld. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,563 | Verminder jou kragrekening deur al jou strykwerk op een slag te doen. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,564 | Gaan jou elektrisiteits- en gasmeter gereeld na en stel aktief belang in jou energieverbruikvlak. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,565 | Deel jou energieverbruikinligting met jou bure - bespreek julle elektrisiteitsrekenings! |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,566 | Stig indien moontlik saamryklubs. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,567 | Skakel oor na straalbande omdat hulle minder rollende weerstand bied en langer hou as die kruislaag soort. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,568 | Moenie ry met bande wat nie styf genoeg gepomp is nie, want banddruk wat te laag is vermeerder nie net verbruik nie, dit laat die band ook aansienlik gouer verweer. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,569 | Moenie jaag nie. Hoe vinniger jy ry, hoe meer brandstof gebruik jy. |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,570 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,539 | GOV-ZA.50381.2010-03-02.af.txt | 23,571 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,573 | Die publikasie gee verbruikers wenke oor hoe om krag en energie te bespaar. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,574 | Verlaag die temperatuur van jou warmwatertoestel tot ongeveer 55 grade sodat jy nie te veel koue water hoef by te voeg wanneer jy stort of skottelgoed was nie. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,575 | Onthou om die deksel op die pot te sit wanneer jy kook om hitte en energie te bespaar. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,576 | Die grootte van die pot behoort ooreen te stem met die grootte van die stoofplaat - dit kan jou tot 25% bespaar op die elektrisiteit wat jy gebruik terwyl jy kook. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,577 | Maak die vensters en deure toe wanneer die verwarmer aan is en spaar geld! |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,578 | Maak die deur toe elke keer wanneer jy iets uit die yskas haal en maak ook seker dat dit behoorlik verseël is. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,579 | Week bone, stampmielies en ander soortgelyke droë kos oornag. Dit sal tyd, geld en ure se kookwerk bespaar. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,580 | Probeer net die water kook wat jy nodig het, in plaas daarvan om elke keer 'n vol pot of ketel te kook. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,581 | Isoleer jou warmwatertoestel deur koerante, ou komberse of ander isoleermateriaal om dit en die warmwaterpype te draai. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,582 | Skakel ligte, waaiers, rekenaars en ander kragtoestelle af wanneer jy die kamer verlaat. Dit sal jou geld spaar. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,583 | Probeer altyd die gepaste kombuisgoed gebruik wanneer jy kook, byvoorbeeld potte en panne met plat bodems, hulle gebruik tot 50% minder krag. Wees bewus daarvan dat elektriese stowe baie krag verbruik en gebruik dus die plate en oond so min as moontlik. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,584 | Gebruik die regte energie vir die regte doel, byvoorbeeld verwarmers om 'n ruimte te verhit eerder as warmplate, gebruik 'n elektriese ketel om water te kook eerder as 'n gewone pot op die stoof. Jy sal omtrent 50% minder krag gebruik. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,585 | Nota: Elektrisiteit is goed vir elektroniese toestelle maar gas is meer doeltreffend vir verwarming en kook. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,586 | Geniet in die somer en winter 'n gemaklike klimaat binnenshuis deur jou kamer daagliks behoorlik lug te gee. Onthou om jou verwarmer, waaier of lugversorger af te skakel terwyl jy die kamer lug gee. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,587 | Verminder jou kragrekening deur die wasmasjien se voor-was siklus oor te slaan as jou klere nie baie vuil is nie. Dit sal tot 20% minder elektrisiteit gebruik. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,588 | Bespaar water en krag deur jou lakens teen 60 grade, in plaas van 90 grade te was. Dit sal nog skoon wees! |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,589 | Verlaag die temperatuur van die verwarmer van volle hitte tot 'n gemaklike vlak. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,590 | Skakel alle bystandsmodusse af elke keer wat jy die huis verlaat of voor jy bed toe gaan. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,591 | Gebruik kragbesparingsgloeilampe. Hulle hou baie langer en gebruik minder krag en spaar oor die lang termyn geld. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,592 | Verminder jou kragrekening deur al jou strykwerk op een slag te doen. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,593 | Gaan jou elektrisiteits- en gasmeter gereeld na en stel aktief belang in jou energieverbruikvlak. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,594 | Deel jou energieverbruikinligting met jou bure - bespreek julle elektrisiteitsrekenings! |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,595 | Stig indien moontlik saamryklubs. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,596 | Skakel oor na straalbande omdat hulle minder rollende weerstand bied en langer hou as die kruislaag soort. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,597 | Moenie ry met bande wat nie styf genoeg gepomp is nie, want banddruk wat te laag is vermeerder nie net verbruik nie, dit laat die band ook aansienlik gouer verweer. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,598 | Moenie jaag nie. Hoe vinniger jy ry, hoe meer brandstof gebruik jy. |
1,540 | GOV-ZA.50381.2010-03-24.af.txt | 23,599 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,541 | GOV-ZA.52755.2010-03-24.af.txt | 23,601 | Opvolgend op verskeie berigte, menings en briewe in dagkoerante oor dramatiese prysverhogings in die Kaapse toerisme bedryf, het Joyce Witbooi, Wes-Kaapse Minister van Toerisme en Dobbelary, gesê dat die Wes-Kaapse toerisme departement tans besprekings fasiliteer waar die bedryf en ander toerisme vennote hierdie aangeleentheid debatteer. "Dit is nie die rol van regering om pryse te reguleer nie, maar ons kan 'n fasiliteringsrol speel en die situasie moniteer." |
1,541 | GOV-ZA.52755.2010-03-24.af.txt | 23,602 | n Vergadering is vandeesweek met sleutel rolspelers in die bedryf gehou, insluitend die Kaapse Kamer van Koophandel en die drie Wes-Kaapse afdelings van die drie grootste handelsliggame in die Suid-Afrikaanse toerisme bedryf - ASATA wat die kleinhandel bedien, Fedhasa wat die verblyf en restaurant sektore bedien, en SATSA, wat die inkomende sektor bedien (toer operateurs, lugrederye, bestemmings, ens.). |
1,541 | GOV-ZA.52755.2010-03-24.af.txt | 23,603 | Minister Witbooi het gesê "Dit is debateerbaar of pryse op toerisme getalle impakteer. Ons het so pas statistiek van Kaapstad Internasionale Lughawe ontvang wat dui op 'n toename in passassiersvloei. Internasionale aankomste in Desember is met 5% op, terwyl plaaslike aankomste met 6-7% verhoog het teenoor dieselfde tyd verlede jaar." |
1,541 | GOV-ZA.52755.2010-03-24.af.txt | 23,604 | "Wat wel waar is, is dat daar geïsoleerde gevalle van dramatiese prysstygings was, maar hierdie is die uitsondering eerder as die reël. Die sterkte van ons wisselkoers op die hoogtepunt van die seisoen het ook die pryssituasie vererger. In vergelyking met verlede jaar hierdie tyd, het die wisselkoers beduidend versterk." |
1,541 | GOV-ZA.52755.2010-03-24.af.txt | 23,605 | Minister Witbooi het gesê dit is belangrik dat die bedryf verstaan dat lang termyn toerisme groei die sleutel is tot die skep van werksgeleenthede en armoede verligting in ons provinsie. Indien toerisme 'n volhoubare komponent van die Suid-Afrikaanse ekonomie gaan wees, moet die bedryf groei en transformeer. Om dit te vermag, moet die Wes-Kaap 'n waarde-vir-geld bestemming wees en ook bekend wees as een. |
1,541 | GOV-ZA.52755.2010-03-24.af.txt | 23,606 | "Ek wil graag 'n beroep op ons bedryf doen om hierdie provinsie se naam as 'n waarde-vir-geld bestemming te handhaaf. Die toerisme bedryf kan net tot 'n volhoubare bedryf ontwikkel as ons deurlopend goeie diens lewer. Wanneer hulle vertrek, moet hulle voel die besoek was goeie waarde vir geld, dat hulle weer sal wil kom en dat hulle die Kaap aan familie en vriende sal aanbeveel. So sal die bedryf volhoubaar ontwikkel. In die lang termyn sal die bedryf nie groei as ons oordrewe pryse vir ons dienste vra nie." |
1,541 | GOV-ZA.52755.2010-03-24.af.txt | 23,607 | Verteenwoordigers van die besigheidsektor het by die vergadering sekere probeem gebiede geïdentifiseer en onderneem om binne die sakesektor daarmee te handel. |
1,541 | GOV-ZA.52755.2010-03-24.af.txt | 23,608 | Minister Witbooi het bygevoeg, "Ek dink dit is in die beste belang van die Wes-Kaap dat die aangeleentheid rondom kompeterende pryse nou na vore gekom het. Ons toerisme bedryf is relatief jonk, en hierdie uitdagings bied aan bestaande strukture die geleentheid om die aangeleentheid in vennootskap aan te spreek." |
1,541 | GOV-ZA.52755.2010-03-24.af.txt | 23,609 | | IMIBUZO Sibuze nje wena: [email protected]? |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,611 | Die dokument lê ook klem op die Provinsiale Tesourie se belangriksteprestasies van sy ontstaan in 1995 af. |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,612 | Kontantvloeiprosedures en -prosesse wat deur ons ontwikkel is, word deur die Nasionale Tesourie beskou as die norm vir effektiewe provinsiale kontantvloeibestuur. Hierdie prosedures en prosesse het tot gevolg die maksimum renteopbrengs en vorm so die grootste deel van die finansiering agter iKapa elihlumayoi. |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,613 | Die Wes-Kaap was die eerste Provinsie wat sy eie evaluering van werklike begrotings voorgelê deur departemente uitgevoer het om vas te stel of hierdie begrotings betekenisvol was en of hulle die beginsels van iKapa elihlumayo.ondersteun het. |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,614 | Al die betrokkenes het die Diensbillikheidsplan aanvaar. Hierdie plan dui aan hoe die Tesourie sy arbeidsmag sal diviersifiseer om daardeur die demografie van die Wes-Kaap te weerspieël. Dit dui ook aan hoe onbillike diskriminasie in die werkplek uitgeskakel sal word. |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,615 | In 2002 het die Tesourie die eerste volledige Werkplekvaardigheidsplan (WVP) ontwikkel tesame met 'n omvattende vaardigheidsoudit wat aan die betrokke Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid (SOOO) voorgelê is. |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,616 | Die Provinsiale Tesourie in die Wes-kaap en Polekwani in die Noordelike Provinsie is geïdentifiseer as proefterreine vir die implementering van leerderskap in openbaresektorrekeningkunde wat op 2 April 2003 provinsiaal en op 20 Junie 2003 nasionaal van stapel gestuur is. Hulle was die eerste staatsdiensinstellings wat hierdie soort opleiding aangebied het. |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,617 | Die WK Tesourie was die eerste inrigting wat volle akkreditering ontvang het as werkplekopleidingsinrigting: Geen ander private of openbare inrigting in die land het tot dusver volle akkreditering ontvang nie. Dit was ook 'n eerste vir die SOOO vir Finansiële en Rekeningkundige Dienste. |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,618 | Deur die SOOO vir Finansiële en Rekeningkundige Dienste is ons interne opleidingshandleidings herontwerp as verwysingsmateriaal en kursusmateriaal is ontwikkel in 'n uitkomsgebaseerde modulêre formaat om te voldoen aan SAKO (Suid-Afrikaanse Kwalifikasieowerheid) en die NKR (Nasionale Kwalifikasieraamwerk) se vereistes vir akkreditering. |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,619 | Benewens leerderskappe is 'n rekordgetal beurse toegeken aan Tesouriepersoneel in ons eerste poging om 'n lerende organisasie te word. |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,620 | Daar is 'n toenemende ingesteldheid op die versterking van eie Provinsiale inkomstebronne. Dit het meegebring dat daar 'n bestendige toename was in ons inkomste die afgelope vier jaar sodat die bruto bedrag in 2003/04 oor 'n miljard rand was. Ander inkomstegenererende inisiatiewe soos die instelling van 'n brandstofheffing en 'n toerismebedheffing word ondersoek. |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,621 | Ons het begin met die formulering van fiskale beleid wat riglyne verskaf oor die manier waarop Provinsiale hulpbronne in die begroting toegeken behoort te word en sorg vir groter openbare deursigtigheid in die begrotingsproses. |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,622 | 'n Wes-Kaapse Provinsiale Voorkeurverkrygingsbeleid (2000) is ontwikkel en geïmplementeer om te help met die volhoubare ontwikkeling en implementering van 'n voorkeurverkrygingstelsel. |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,623 | 'n Elektroniese Aankoopstelsel (Sourcelink) is ingestel wat gelei het tot vinniger reaksie en omkeertyd vir kleiner tenders. |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,624 | 'n Verskaffersdatabasis (2003) is ontwikkel in samewerking met die Eenheidstad. Dit akkrediteer verskaffers en lys hul HBI-status (HBI = histories benadeelde individue). |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,625 | 'n Verkrygingswebtuiste (2003) is tot stand gebring wat al die tersaaklike inligting bevat wat verlang word deur mense wat wil tender vir Provinsialeregeringskontrakte. |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,626 | 'n Totale omskakeling van tjeks na elektroniese geldoordrag is ingestel omdat dit meer koste-effektief is. |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,627 | Weens uitgediende en ontoereikende stelsels vir die bestuur en beheer van verbruiksgoedere en roerende bates is begin met die toepassing van die Logistiese Inligtingstelsel (LOGIS) by 41 Provinsiale kantore (veral Gesondheid) vir die bestuur van voorraad ter waarde van meer as R1,3 miljard. |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,628 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,542 | GOV-ZA.53478.2010-03-02.af.txt | 23,629 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,631 | Die dokument lê ook klem op die Provinsiale Tesourie se belangriksteprestasies van sy ontstaan in 1995 af. |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,632 | Kontantvloeiprosedures en -prosesse wat deur ons ontwikkel is, word deur die Nasionale Tesourie beskou as die norm vir effektiewe provinsiale kontantvloeibestuur. Hierdie prosedures en prosesse het tot gevolg die maksimum renteopbrengs en vorm so die grootste deel van die finansiering agter iKapa elihlumayoi. |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,633 | Die Wes-Kaap was die eerste Provinsie wat sy eie evaluering van werklike begrotings voorgelê deur departemente uitgevoer het om vas te stel of hierdie begrotings betekenisvol was en of hulle die beginsels van iKapa elihlumayo.ondersteun het. |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,634 | Al die betrokkenes het die Diensbillikheidsplan aanvaar. Hierdie plan dui aan hoe die Tesourie sy arbeidsmag sal diviersifiseer om daardeur die demografie van die Wes-Kaap te weerspieël. Dit dui ook aan hoe onbillike diskriminasie in die werkplek uitgeskakel sal word. |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,635 | In 2002 het die Tesourie die eerste volledige Werkplekvaardigheidsplan (WVP) ontwikkel tesame met 'n omvattende vaardigheidsoudit wat aan die betrokke Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid (SOOO) voorgelê is. |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,636 | Die Provinsiale Tesourie in die Wes-kaap en Polekwani in die Noordelike Provinsie is geïdentifiseer as proefterreine vir die implementering van leerderskap in openbaresektorrekeningkunde wat op 2 April 2003 provinsiaal en op 20 Junie 2003 nasionaal van stapel gestuur is. Hulle was die eerste staatsdiensinstellings wat hierdie soort opleiding aangebied het. |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,637 | Die WK Tesourie was die eerste inrigting wat volle akkreditering ontvang het as werkplekopleidingsinrigting: Geen ander private of openbare inrigting in die land het tot dusver volle akkreditering ontvang nie. Dit was ook 'n eerste vir die SOOO vir Finansiële en Rekeningkundige Dienste. |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,638 | Deur die SOOO vir Finansiële en Rekeningkundige Dienste is ons interne opleidingshandleidings herontwerp as verwysingsmateriaal en kursusmateriaal is ontwikkel in 'n uitkomsgebaseerde modulêre formaat om te voldoen aan SAKO (Suid-Afrikaanse Kwalifikasieowerheid) en die NKR (Nasionale Kwalifikasieraamwerk) se vereistes vir akkreditering. |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,639 | Benewens leerderskappe is 'n rekordgetal beurse toegeken aan Tesouriepersoneel in ons eerste poging om 'n lerende organisasie te word. |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,640 | Daar is 'n toenemende ingesteldheid op die versterking van eie Provinsiale inkomstebronne. Dit het meegebring dat daar 'n bestendige toename was in ons inkomste die afgelope vier jaar sodat die bruto bedrag in 2003/04 oor 'n miljard rand was. Ander inkomstegenererende inisiatiewe soos die instelling van 'n brandstofheffing en 'n toerismebedheffing word ondersoek. |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,641 | Ons het begin met die formulering van fiskale beleid wat riglyne verskaf oor die manier waarop Provinsiale hulpbronne in die begroting toegeken behoort te word en sorg vir groter openbare deursigtigheid in die begrotingsproses. |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,642 | n Wes-Kaapse Provinsiale Voorkeurverkrygingsbeleid is ontwikkel en geïmplementeer om te help met die volhoubare ontwikkeling en implementering van 'n voorkeurverkrygingstelsel. |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,643 | n Elektroniese Aankoopstelsel (Sourcelink) is ingestel wat gelei het tot vinniger reaksie en omkeertyd vir kleiner tenders. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.