document_id
int64 0
5.02k
| document_filename
stringlengths 9
106
| line_id
int64 1
81.3k
| text
stringlengths 7
3.62k
|
---|---|---|---|
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,644 | n Verskaffersdatabasis is ontwikkel in samewerking met die Eenheidstad. Dit akkrediteer verskaffers en lys hul HBI-status (HBI = histories benadeelde individue). |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,645 | n Verkrygingswebtuiste is tot stand gebring wat al die tersaaklike inligting bevat wat verlang word deur mense wat wil tender vir Provinsialeregeringskontrakte. |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,646 | n Totale omskakeling van tjeks na elektroniese geldoordrag is ingestel omdat dit meer koste-effektief is. |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,647 | Weens uitgediende en ontoereikende stelsels vir die bestuur en beheer van verbruiksgoedere en roerende bates is begin met die toepassing van die Logistiese Inligtingstelsel (LOGIS) by 41 Provinsiale kantore (veral Gesondheid) vir die bestuur van voorraad ter waarde van meer as R1,3 miljard. |
1,543 | GOV-ZA.53478.2010-03-24.af.txt | 23,648 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,544 | GOV-ZA.5766.2010-03-24.af.txt | 23,650 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,544 | GOV-ZA.5766.2010-03-24.af.txt | 23,651 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,545 | GOV-ZA.5776.2010-03-24.af.txt | 23,653 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,545 | GOV-ZA.5776.2010-03-24.af.txt | 23,654 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,546 | GOV-ZA.5783.2010-03-24.af.txt | 23,656 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,546 | GOV-ZA.5783.2010-03-24.af.txt | 23,657 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,547 | GOV-ZA.5785.2010-03-24.af.txt | 23,659 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,547 | GOV-ZA.5785.2010-03-24.af.txt | 23,660 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,548 | GOV-ZA.5788.2010-03-24.af.txt | 23,662 | n Chroniese siekte is een wat vir 'n lang tyd voortduur of oor 'n lang tydperk weer en weer voorkom. Sommige van die algemeenste chroniese siektes is asma en hoë bloeddruk (hipertensie). |
1,548 | GOV-ZA.5788.2010-03-24.af.txt | 23,663 | Wat is chroniese siektes? |
1,548 | GOV-ZA.5788.2010-03-24.af.txt | 23,664 | Chroniese siektes kan oorerflik wees, maar dit is bekend dat verskeie lewenstyl- en omgewingsfaktore soos die rookgewoonte, ontoepaslike dieet, gebrek aan oefening en oormatige alkoholverbruik risiko's beduidend verhoog. Hierdie faktore is in 'n sekere mate binne die beheer van 'n goed ingeligte persoon, maar daar is dikwels ander faktore, soos armoede, ondervoeding tydens swangerskap en die babajare, genetiese vatbaarheid/geneigdheid en ouderdom, waaroor die individu min of geen beheer het nie. |
1,548 | GOV-ZA.5788.2010-03-24.af.txt | 23,665 | Benewens vroeë diagnose, behandeling en die beperking van skade is die fokus van die diens grotendeels op die voorkoming van siekte en die bevordering van gesonde gedrag. |
1,548 | GOV-ZA.5788.2010-03-24.af.txt | 23,666 | Chroniese siektes wat prioriteit geniet, is hoë bloeddruk of hipertensie, asma, epilepsie, beroerte, niersiektes, kanker, obstruktiewe longsiekte en Diabetes Tipe 2. (Diabetes Tipe 1, wat meesal in die vroeë kinderjare gediagnoseer word, kom minder algemeen voor.) Die meeste van hierdie siektes is langtermynsiektes en, hoewel baie van hulle nie genees kan word nie, kan hulle beheer word. |
1,548 | GOV-ZA.5788.2010-03-24.af.txt | 23,667 | Mense van alle ouderdomme word deur chroniese siektes aangetas, maar die risiko om 'n chroniese siekte te ontwikkel is hoër onder bejaardes; so ook die kans dat die chroniese siekte tot liggaamlike ongeskiktheid kan lei. |
1,548 | GOV-ZA.5788.2010-03-24.af.txt | 23,668 | Op die vlak van primêregesondheidsorg berus die diens op voorkoming, deur mense oor die voordele van 'n gesonde lewenstyl op te voed. Elke kliniek het 'n personeellid wat oor die vaardighede beskik om chroniese toestande by pasiënte van alle ouderdomme te diagnoseer en dit te behandel. Dit is vir pasiënte moontlik om dieselfde verpleegster vir opvolgbesoeke te sien as hulle gereeld op die bepaalde kliniekdag vir diabetes, hipertensie of asma aanmeld. Hulle ontvang 'n spesiale kaartjie of plakker op hulle lêer wat gebruik word om deurlopende gesondheidsorg te verseker. Berading en pasiëntsamewerking maak ook deel van die diens uit. Dokters/mediese beamptes besoek van tyd tot tyd klinieke om pasiënte met chroniese siektes te evalueer. |
1,548 | GOV-ZA.5788.2010-03-24.af.txt | 23,669 | Reëlings word deur die kliniek getref om pasiëntvervoer tot die minimum te beperk (veral vir bejaardes) deur 'n voorraad middels voor te skryf wat van een tot drie maande sal hou. Die personeel fasiliteer dikwels die totstandkoming van klubs en spesiale ondersteuningsgroepe vir mense met chroniese siektes. Hierdeur word 'n pasiënt in staat gestel om meer inligting oor spesiale sorg en gesondheidsopvoeding oor hulle toestand te bekom. |
1,548 | GOV-ZA.5788.2010-03-24.af.txt | 23,670 | Indien komplikasies ontstaan, word pasiënte na die volgende vlak van gesondheidsorg verwys. |
1,548 | GOV-ZA.5788.2010-03-24.af.txt | 23,671 | Asma affekteer volwassenes en kinders. Dit is 'n chroniese inflammasie van die lugweë en word deur 'n allergie veroorsaak. Asma kan nie genees word nie, maar kan doeltreffend behandel word deur daagliks voorkomende medikasie te neem. Die evaluering en behandeling van volwassenes vind by primêregesondheidklinieke plaas waar kliënte ondersoek word, spesiale ondersoeke uitgevoer word en behandeling voorgeskryf word. Kliënte word opgevoed oor hoe om hulle asma te bestuur en ingelig oor faktore wat dit kan vererger, soos sigaretrook, gebrek aan oefening en huisstofmyte. Vir kliënte wat ernstige asma-aanvalle kry, mag noodbehandeling en verwysing na 'n hospitaal nodig wees. |
1,548 | GOV-ZA.5788.2010-03-24.af.txt | 23,672 | Hipertensie of hoë bloeddruk is 'n lewenstylsiekte wat voorkom en behandel kan word. Indien die bloeddruk te lank hoog bly, kan ernstige komplikasies intree. Dit kan die bloedvate, die hart, die niere en die oë aantas. Die gevolge van hipertensie kan beroerte, hartsiekte of nierversaking en selfs die dood insluit. Op die vlak van primêregesondheidsorg sal kliënte met hoë bloeddruk ingelig word oor hoe om hulle algemene gesondheid te verbeter en ander risikofaktore vir hartsiekte te verminder, deur bv. oefening te kry, die rookgewoonte te laat vaar en die gebruik van alkohol en dwelms te staak, en soutinname te verminder. Indien die bloeddruk hierna hoog bly, sal behandeling voorgeskryf word. Vir gereelde ondersoeke en medikasie moet kliënte die kliniek besoek. Ernstige komplikasies soos beroerte, hartsiekte en nierversaking moet op hospitaalvlak behandel word. |
1,548 | GOV-ZA.5788.2010-03-24.af.txt | 23,673 | Chroniese gesondheidsdienste op al drie vlakke - primêr, sekondêr en tersiêr - fasiliteer die lewering van welsynsdienstoelaes aan mense wat dit nodig het. |
1,548 | GOV-ZA.5788.2010-03-24.af.txt | 23,674 | Hierdie dienste is by alle klinieke en hospitale regdeur die Wes-Kaap beskikbaar. Indien u 'n nuwe besoeker by die kliniek of sekondêre of tersiêre hospitaal is, sal u gevra word om 'n vorm in te vul, waarna 'n lêer vir u oopgemaak sal word. U moet onthou om u ID-boek saam te bring. Wanneer u 'n hospitaal besoek, word 'n verwysingsbrief van die kliniek vereis. Die hospitaal vereis ook u mees onlangse salarisstrokie of inkomste-aanslag (IRP5). Indien u reeds by die hospitaal geregistreer is, bring u hospitaalkaart saam. |
1,548 | GOV-ZA.5788.2010-03-24.af.txt | 23,675 | Gratis, maar daar is koste verbonde aan hospitaalbesoeke. Dit word volgens die hospitaal se tariefskaal gebaseer op die pasiënt se verdienste en die getal afhanklikes van pasiënte. |
1,548 | GOV-ZA.5788.2010-03-24.af.txt | 23,676 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,549 | GOV-ZA.5793.2010-03-24.af.txt | 23,678 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,549 | GOV-ZA.5793.2010-03-24.af.txt | 23,679 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,550 | GOV-ZA.5810.2010-03-24.af.txt | 23,681 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,550 | GOV-ZA.5810.2010-03-24.af.txt | 23,682 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,551 | GOV-ZA.5839.2010-03-24.af.txt | 23,684 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,551 | GOV-ZA.5839.2010-03-24.af.txt | 23,685 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,552 | GOV-ZA.5840.2010-03-24.af.txt | 23,687 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,552 | GOV-ZA.5840.2010-03-24.af.txt | 23,688 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,553 | GOV-ZA.5861.2010-03-02.af.txt | 23,690 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,553 | GOV-ZA.5861.2010-03-02.af.txt | 23,691 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,554 | GOV-ZA.5873.2010-03-24.af.txt | 23,693 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,554 | GOV-ZA.5873.2010-03-24.af.txt | 23,694 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,555 | GOV-ZA.595.2010-03-02.af.txt | 23,696 | Die Nasionale Regering van Suid-Afrika bestaan uit die Parlement, die Kabinet en verskillende departemente. Hierdie komponente voer funksies uit soos uiteafresit in die Grondwet en in wetgewing uitgevaardig deur die Parlement. |
1,555 | GOV-ZA.595.2010-03-02.af.txt | 23,697 | Die Departemente waaruit die administrasie bestaan, het as opdrag die toepassing van wetgewing en die verskaffing van dienste aan die publiek. In 2003 is 'n gesamentlike begroting van R334 miljard vir dié doel beskikbaar gestel. |
1,555 | GOV-ZA.595.2010-03-02.af.txt | 23,698 | Die Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 (Wet 108 van 1996) het in werking getree op 4 Februarie 1997. Dit is die hoogste wet in Suid-Afrika en geen ander wet of regeringsoptrede kan die Grondwet oorstem of daarmee in botsing wees nie. |
1,555 | GOV-ZA.595.2010-03-02.af.txt | 23,699 | Suid-Afrika se Grondwet is een van die progressiefste in die wêreld en is gegrond op die waardes van menswaardigheid, gelykheid en vryheid. |
1,555 | GOV-ZA.595.2010-03-02.af.txt | 23,700 | Hoofstuk 2 van die Grondwet bevat die Handves van Regte. |
1,555 | GOV-ZA.595.2010-03-02.af.txt | 23,701 | Die Suid-Afrikaanse Parlement is verantwoordelik vir die skepping en aanpassing van die land se wette in ooreemstemming met die Grondwet. Dit bestaan uit twee dele, naamlik die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP). |
1,555 | GOV-ZA.595.2010-03-02.af.txt | 23,702 | Die Nasionale Vergadering bestaan uit 400 verkose verteenwoordigers wat in die Parlementsgeboue in Kaapstad vergader om te debatteer oor kwessies en om wetgewing deur te voer. |
1,555 | GOV-ZA.595.2010-03-02.af.txt | 23,703 | Die Nasionale Raad van Provinsies bestaan uit 54 permanente lede en 36 spesiale afgevaardigdes wat die nege provinsies verteenwoordig. Die NRVP verteenwoordig provinsiale belange in die nasionale regeringsfeer. |
1,555 | GOV-ZA.595.2010-03-02.af.txt | 23,704 | Die uitvoerende arm van die nasionale regering staan onder die leiding van die Kabinet wat bestaan uit die President, die Adjunkpresident en die onderskeie Ministers aangestel deur die President uit die Nasionale Vergadering. Die President bepaal ook watter funksies elkeen van die Ministers sal vervul. |
1,555 | GOV-ZA.595.2010-03-02.af.txt | 23,705 | Suid-Afrika bestaan uit 1 219 090 km² aan die suidpunt van Afrika. Die bevolking bestaan uit ongeveer 44,8 miljoen mense. |
1,555 | GOV-ZA.595.2010-03-02.af.txt | 23,706 | Suid-Afrika word gekenmerk deur die verskeidenheid van sy mense wat betref ras, kultuur en geloof. Dit word weerspieël deur die 11 nasionale tale wat deur die Suid-Afrikaanse Grondwet beskerm word. |
1,555 | GOV-ZA.595.2010-03-02.af.txt | 23,707 | Die land is verdeel in nege provinsies, elk met sy eie provinsiale parlement en administrasie. |
1,555 | GOV-ZA.595.2010-03-02.af.txt | 23,708 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,556 | GOV-ZA.595.facilities.131.4759.2010-03-24.af.txt | 23,710 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,556 | GOV-ZA.595.facilities.131.4759.2010-03-24.af.txt | 23,711 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,557 | GOV-ZA.595.facilities.4375.4378.2010-03-24.af.txt | 23,713 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,557 | GOV-ZA.595.facilities.4375.4378.2010-03-24.af.txt | 23,714 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,558 | GOV-ZA.595.facilities.4375.4382.2010-03-24.af.txt | 23,716 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,558 | GOV-ZA.595.facilities.4375.4382.2010-03-24.af.txt | 23,717 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,559 | GOV-ZA.595.facilities.4375.4392.2010-03-24.af.txt | 23,719 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,559 | GOV-ZA.595.facilities.4375.4392.2010-03-24.af.txt | 23,720 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,560 | GOV-ZA.595.facilities.9361.9435.2010-03-24.af.txt | 23,722 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,560 | GOV-ZA.595.facilities.9361.9435.2010-03-24.af.txt | 23,723 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,561 | GOV-ZA.595.facilities.9375.19047.2010-03-24.af.txt | 23,725 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,561 | GOV-ZA.595.facilities.9375.19047.2010-03-24.af.txt | 23,726 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,562 | GOV-ZA.595.facilities.9375.19049.2010-03-24.af.txt | 23,728 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,562 | GOV-ZA.595.facilities.9375.19049.2010-03-24.af.txt | 23,729 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,563 | GOV-ZA.595.facilities.9376.19051.2010-03-24.af.txt | 23,731 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,563 | GOV-ZA.595.facilities.9376.19051.2010-03-24.af.txt | 23,732 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,564 | GOV-ZA.595.facilities.9376.19053.2010-03-24.af.txt | 23,734 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,564 | GOV-ZA.595.facilities.9376.19053.2010-03-24.af.txt | 23,735 | | VRAE Vra vir ons: [email protected]? |
1,565 | GOV-ZA.595.projects.14934.82975.2010-03-24.af.txt | 23,737 | Landbou-opleiding het vir die mense van die Weskusstreek meer toeganklik geword met die opening van die Clanwilliam-landbouskool op Vrydag 6 Augustus 2004. Die skool, 'n satellietkampus van die Kaapse Instituut vir Landbou-opleiding: Elsenburg, is spesifiek ontwerp vir plaaswerkers en boere in die gebied met beperkte bronne. |
1,565 | GOV-ZA.595.projects.14934.82975.2010-03-24.af.txt | 23,738 | Satellietkampusse neem landbou-opleiding na die mense wat dit die nodigste het. Talle boere met beperkte bronne en plaaswerkers in plattelandse gebiede sukkel om kursusse by die hoofkampus in Stellenbosch by te woon. Daarom word satellietkampusse as deel van die bemagtigingsprogram van die Provinsiale Departement van Landbou geopen. Die eerste satellietkampus is in 2003 in George geopen, en kursusse is ook in Oudtshoorn aangebied. |
1,565 | GOV-ZA.595.projects.14934.82975.2010-03-24.af.txt | 23,739 | Ongeveer 48 kort kursusse in vakke soos Landbou en Finansiële Bestuur, Lewensvaardighede, Groenteproduksie, Vrugteproduksie, Wingerdbou, Diereproduksie (grootvee, kleinvee en pluimvee) en Landbou-ingenieurswese word deur die Kaapse Instituut aangebied. |
1,565 | GOV-ZA.595.projects.14934.82975.2010-03-24.af.txt | 23,740 | Die kursusse word op Nasionale Kwalifikasie-raamwerk vlakke 1 tot 4 (voor-matriekvlak) aangebied, en omtrent 2,000 studente word reeds jaarliks só opgelei. Die opening van die Clanwilliam-skool behoort die aantal te verhoog wanneer daar in Oktober 2004 met die kursusse begin word. |
1,565 | GOV-ZA.595.projects.14934.82975.2010-03-24.af.txt | 23,741 | Die Premier van die Wes-Kaap, Mnr Ebrahim Rasool, vergesel van die Minister van Landbou, Cobus Dowry, het die skool by die Augsburg-gimnasium in Clanwilliam geopen, en by 'n belofte gehou wat die Premier vir sy eerste 100 dae in die amp gemaak het. |
1,565 | GOV-ZA.595.projects.14934.82975.2010-03-24.af.txt | 23,742 | Daar is gehoop dat 'n landbou-uitvoerooreenkoms vir die uitvoer van lamsvleis aan die been binne die eerste 100 dae met die Europese Unie (EU) onderteken sou kon word. |
1,565 | GOV-ZA.595.projects.14934.82975.2010-03-24.af.txt | 23,743 | Dit is moontlik gemaak deur die ondertekening van 'n protokol met die EU vir die registrasie van skaapplase en die daaropvolgende akkreditasie van 'n aantal plase. Die abattoir in Swellendam is ook vir uitvoere na die EU goedgekeur. |
1,565 | GOV-ZA.595.projects.14934.82975.2010-03-24.af.txt | 23,744 | Die EU wou die uitvoerstelsels self inspekteer en goedkeur voordat hulle die ooreenkoms onderteken en sou dit in Junie 2004 gedoen het. |
1,565 | GOV-ZA.595.projects.14934.82975.2010-03-24.af.txt | 23,745 | Die Nasionale Departement van Landbou het egter die besoek van die EU aan die geakkrediteerde plase in die Karoo uitgestel, omdat hulle nie in staat is om die huidige uitbraak van bek-en-klouseer in Limpopo en van voëlgriep in die Karoo, saam met 'n besoek deur die EU te hanteer nie. |
1,565 | GOV-ZA.595.projects.14934.82975.2010-03-24.af.txt | 23,746 | Die Provinsiale Departement van Landbou sal steeds ontwikkelings steun met betrekking tot die ondertekening, wat 'n seën vir Karoo-boere behoort te wees. |
1,565 | GOV-ZA.595.projects.14934.82975.2010-03-24.af.txt | 23,747 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,566 | GOV-ZA.595.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt | 23,749 | Die verskaffing van opleiding en praktiese ervaring aan jongmense met matige intellektuele gestremdhede. |
1,566 | GOV-ZA.595.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt | 23,750 | Maak jongmense met intellektuele gestremdhede betrokke by gemeenskapsdiens. |
1,566 | GOV-ZA.595.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt | 23,751 | Die Siyanceda-projek is 'n inisiatief van die Kaapse Geestesgesondheidsvereniging as deel van die Opleidingslypskole Onbeperk-programme. Met die program word jongmense met matige intellektuele gestremdhede opgelei om sekere tipes werk te doen. Hulle word dat geplaas in organisasies binne die gemeenskap waar hulle praktiese ervaring opdoen in die werksomgewing. Regdeur die opleidings- en plasingstydperk (18 maande) kry die jongmense ook opleiding in lewensvaardighede en steun van 'n werksopleier om hulle voor te berei vir indiensneming in die ope mark. |
1,566 | GOV-ZA.595.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt | 23,752 | Jongmense wat aan die program deelneem word opleiding gegee wat hulle in staat stel om krediete te verdien in die Nasionale Kwalifikasieraamwerk. |
1,566 | GOV-ZA.595.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt | 23,753 | In die eerste fase van die program kry deelnemers vaardighede, werkservaring en uiteindelik werksplasings in die tuinbou-, wassery-, skoonmaak-, kindersorg- en bejaardesorgsektore. |
1,566 | GOV-ZA.595.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt | 23,754 | Vir Fase 2 is 40 jongmense gekeur uit al die Opleidingslypskole Onbeperk-opleidingsentrums. Elke gekeurde deelnemer ondergaan volledige opleiding in Higiëne en Skoonmaakdienste en verwante lewensvaardighede. |
1,566 | GOV-ZA.595.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt | 23,755 | Deelnemers word dan geplaas in poste in die Athlone-, Retreat-, Mitchellsplein- en Khayelitsha-gemeenskappe, waar hulle vrywillige werk doen. Werksopleiers besoek die deelnemers by die gemeenskapsplasings om hulle voortgesette steun te gee en hulle vordering te monitor. |
1,566 | GOV-ZA.595.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt | 23,756 | Jongmense met intellektuele gestremdhede kan aansoek doen om aan te sluit by die Opleidingslypskole Onbeperk-program. Deelnemers aan die Siyanceda-projek word gekies uit diegene wat betrokke is by die slypskole. |
1,566 | GOV-ZA.595.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt | 23,757 | Om hulle vir toekomstige indiensneming voor te berei, moet die Siyanceda-deelnemers ervaar hoe dit is om in 'n ware werksomgewing te werk. Plasings binne organisasies in uitgesoekte gemeenskappe verskaf ware ondervinding in die werkplek en verskaf 'n waardevolle, gratis diens aan die gemeenskap. |
1,566 | GOV-ZA.595.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt | 23,758 | Daar word net van die organisasie verwag om vir skoonmaakmateriaal te betaal. |
1,566 | GOV-ZA.595.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt | 23,759 | Organisasies en maatskappye wat daarin belangstel om aansoek te doen om plek te maak vir Siyanceda-deelnemers en gebruik te maak van die skoonmaakdienste wat op 'n vrywillige basis aangebied word kan enige van die Werksopleiers in kantoorure skakel of die Siyanceda-projekbestuurder skakel by 021 638 3143 of e-pos stuur aan [email protected]. |
1,566 | GOV-ZA.595.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt | 23,760 | Die projek word ingestel deur die Kaapse Geestesgesondheidsvereniging met geld van die Umsobomvu-jeugfonds. |
1,566 | GOV-ZA.595.projects.15150.123667.2010-03-24.af.txt | 23,761 | Onbekende staatstaal of akroniem Kyk in die WOORDELYS? |
1,567 | GOV-ZA.595.projects.15178.16762.2010-03-24.af.txt | 23,763 | Statistiek Suid-Afrika het van 25 Mei tot 20 Junie 2003 'n Nasionale Reisopname namens die nasionale Departement van Vervoer gedoen. |
1,567 | GOV-ZA.595.projects.15178.16762.2010-03-24.af.txt | 23,764 | Die opname bied 'n akkurate ontleding van die bevolking se vervoergewoontes ingedeel volgens geslag, vervoermiddel, landelike en stedelike gebiede, en plaaslike owerheidsbeplanningsones (bv. woongebiede en voorstede in Johannesburg). |
1,567 | GOV-ZA.595.projects.15178.16762.2010-03-24.af.txt | 23,765 | Vir die opname is onderhoude is met ongeveer 50 000 huishoudings landwyd gevoer om hul vervoerpatrone te bepaal en vas te stel watter vervoermiddels hulle gebruik om werk, hospitaal en skool toe te gaan. |
1,567 | GOV-ZA.595.projects.15178.16762.2010-03-24.af.txt | 23,766 | Die nasionale Departement van Vervoer het die opname as 'n behoefte geïdentifiseer omdat daar tans geen betroubare en gedetailleerde instrument bestaan wat die sleutelprestasie-aanduiders vir padvervoergebruikers soos aangedui in die Witskrif en die Oorgangswet op Nasionale Padvervoer kan meet nie. |
1,567 | GOV-ZA.595.projects.15178.16762.2010-03-24.af.txt | 23,767 | Die bevindinge van die opname sal die nasionale Departement van Vervoer van inligting voorsien wat sal help met beplanning en bystand met belegging in vervoer en vervoersubsidies. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.